Slaggate en sinkplaatpad.
Slaggate en sinkplaatpad
'n Bedankingsbrief
Die weer is loom en sag
toe ons op 'n swaar bewolkte dag
(dit reen nou al maande)
die pad vat na
die Nederlandse Beraad
te Maselspoort.
Die wolke daal af en omvou die land
die paaie oorstroom
en die plasse word damme water
wat die slagg te nog verder vergroot.
Hoog-op-die-uitkyk sit in die kombi
dr nie by om die sl gg te te ontkom hie
mens is binne-in die sl gg t hog
voor iem nd k n w rsku of uitsw i.
D r kom voertuie v n voor
terwyl mens probeer regs swenk om die
sl gg ten die buitek nte
v n die teervl k te venny
en ons mis mek r telkens r kelings
dit kon kop- n-kop-botsings gewees het[??]!
Die sl gg te word meet
dit word onmoontlik om lm l te ontglip
dit wip en dit skud
en dit kr k en dit st mp
en toe, oplaas in sig--die afdraaipad!
M r toe is die fdr ip d 'n grondp d
'n [TEXT NOT REPRODUCIBLE IN ASCII.] met sl gg te
en [TEXT NOT REPRODUCIBLE IN ASCII.] en sl gg te
word d delik 'n dubbele uitd ging
dit wip-wip-wip
en dit s-k-u-d-s-k-u-d-s-k-u-d
en dit k-r---ken dit ST MP
vir kilometers en kilometers sonder einde
Hoe wip-gly die kombi
en swenk heen en weer
op sinkpl tp dgolfies
w t dein op die grondp d
l ngs die Modderrivier
Uiteindelik weer op huh teerp d
En ons seil byn gl dweg die M selspoorthek--ons
bestemming--binne.
Uiteindelijk waren wij zeer
blij met de mooie Maselspoort.
Wij hadden wel pech op de weg
vanwege het regenweer,
maar de gastvrijheid
van de Bloemfonteiners
was in z'n geheel slaggatloos.
En wij beloofden bij het afscheid:
Wij bezoeken jullie
ondanks, niettemin en ten spijte van
echt Zuid-Afrikaanse sl gg te en [TEXT NOT REPRODUCIBLE IN ASCII.]
heel gr g weer!
COPYRIGHT 2006 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2006, Gale Group. All rights reserved.
|
Reader Opinion