Printer Friendly
The Free Library
19,122,084 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Rou.


Die vakansie by hulle strandhuis met die afleiding van rotse en see hef nie, soos sy gehoop het, die gevoel van verwydering tussen hulle op nie. Steeds bly sy bewus van die glasmuur tussen haar en die wereld, haar en ander mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility.
v. t. 1. To grace.
, haar en haarself. Maar veral tussen haar en haar man, met wie sy van almal die langste skof afgele bet.

Maar toe sy sien sy aandag raak afgelei deur die instruksieboekie van sy nuwe digitale kamera, is sy vedig: nou kan sy ongestoord haar gang gaan en hy syne syne   Scots
adv.
1. Before now; ago.

2. Afterward; since then; since.

3. Thereupon; next.

conj.
Since.

prep.
Since.
. Haar reaksie begryp sy nie, want by die dag raak die saamleef soos vreemdelinge vir haar 'n groter hindernis. Miskien is sy bly dat hy homself weer we·er  
adj.
Comparative of wee.
 toelaat om opgeneem te word in iets waarin hy belangstel.

Vandat haar toestand begin versleg het, is hy ook papwiel, doen niks meet met oorgawe nie. Soggens gaan hy op 'n vasgestelde tyd in sy huiskantoor sit waar hy op die oog af doenig raak, maar te veel betrap sy hom dat hy sit en staar na die drywende kubus op sy rekenaarskerm, met 'n koue koppie tee langs die muis onder 'n beweginglose hand.

Na ontbyt gaan sy elke dag 'n kort entjie stap, meestal alleen en moeisaam met die kierie as derde been en 'n doekie om haar kaalkop teen die seewind, maar ook teen die mense wat hulle so kan verkyk as hulle dink dink - /dink/ Said of a machine that has the bitty box nature; a machine too small to be worth bothering with - sometimes the system you're currently forced to work on. First heard from an MIT hacker working on a CP/M system with 64K, in reference to any 6502 system, then from fans  sy sien hulle hie.

As sy terugkom, hoor sy soos klokslag die kenmerkende geesdrif in haar stem by haar verslag oor wat sy ookal gesien het: die bloublasies, mense op die strand, die golwe, die voels ... En altyd geniet hy haar entoesiasme.

Oenskynlik gladde waters waarop hulle vaar, dink sy op 'n dag, haar hand met drie perspienk cauries daarin na horn uitgestrek. Hy gaan haal die kamera. Sy glimlag en hy neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications.  'n foto.

'n Paar dae later kom sy agter hy neem haar af as hy dink sy sien hom nie--sy beweeg haar kop onverwags en kyk vas in die oog van 'n lens. Eenmaal beduie sy speels met haar wysvinger toe sy horn uitvang en sien hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks.  hy verlee glimlag en wegstap.

Hoop sy dalk dat die nuwe kamera die verandering sal bring, hom weer uit sy dop sal laat kruip? Dan sal hulle vanself begin gesels soos tevore, miskien voel-voel weer by mekaar uitkom, dink sy, sonder dat sy 'n vinger hoef te verroer.

Maar soos die dae verbygaan het sy al minder vrede met die lens wat haar agtervolg en onopsigtelik afloer, hoe sy haarself ookal vermaan om hom sy gang te laat gaan. Toenemend, by sit en staan, begin sy soek na die metaal- en glasoog. Eers maak dit DIT

di-iodotyrosine.
 haar selfbewus, maar later raak sy gewoon geirriteerd.

Op 'n dag, terwyl sy op die stoep stoep
Noun

(in South Africa) a verandah [Afrikaans]

Noun 1. stoep - small porch or set of steps at the front entrance of a house
stoop
 tussen kussings sit en lees lees  
pl.n.
Sediment settling during fermentation, especially in wine; dregs.



[Middle English lies, pl.
, kyk sy open sien die gedagte van 'n hand en mou agter die pilaar naby haar verdwyn. Maar in plaas van die gewone ergernis, gaan daar opeens vir haar 'n lig op--haar man maak haar bymekaar! Sy memorabilia mem·o·ra·bil·i·a  
pl.n.
1. Objects valued for their connection with historical events, culture, or entertainment: posters, publicity photographs, and other movie memorabilia.

2.
 vir later.

Die wind is uit haar seile. Sy sit die boek onderstebo op die draadtafeltjie neer en laat haar kop voomor in haar hand sak. In die donker agter haar toe ooglede sien sy hom sit in sy ou stoel in hulle slaapkamer, sy dierbare kop met die digte hare geboe oor juis die strandhuisfoto's.

Sy sluk swaar, soek na haar donkerbril op die tafeltjie, en draai vinnig haar oe see se kant toe dat hy, waar hy ookal mag wees, haar nie kan sien of afneem nie.

Maar terwyl sy stip na die groen golwe staar, weet sy sy kan nie langer uitstel nie. Die tyd vir doekies omdraai is verby: dis ook sy wat die muur tussen hulle in stand hou. Alles om hulle te verskans teen die ondraaglike pyn van afskeid.

Haar netjiese passies doen niemand meer 'n guns nie. Sy verspil energie, dra haar morsdood en vergaan saam met horn onder die las. So vereensaam sy. Hy ook met sy tam kykers en loodgrys vel.

Die uurglas syg deur--sy, sal haar vuis deur daardie glasmuur slaan. Hoe gouer hoe beter. Dan sal hulle kaalkop die ding 1. ding - Synonym for feep. Usage: rare among hackers, but commoner in the Real World.
2. ding - "dinged": What happens when someone in authority gives you a minor bitching about something, especially something trivial. "I was dinged for having a messy desk."
 in die oog kan kyk, begin oopmaak sonder om mekaar te spaar.

Saam sal hulle kan huil, snotte en trane soos mense.

Kamera in die hand gaan sy daardie selfde aand teenoor horn sit. Met lang gaapgeluide strek sy haar uit op die groot rusbank. Maar hy kyk nie op nie. As hy roer, kraak die koerantblaaie voor sy gesig. Van die stoep se kant af hoor sy die golwe reelmatig klots teen die sand.

Toe neem sy 'n sluk van haar rooi wyn.

Met onvaste hand flits sy deur die ou foto's, bekyk die raampies een vir een vlugtig. By 'n foto van haarself--skeletkop op 'n groen kussing met 'n boek voor haar neus--se sy lig en speels, die toon waarin sy weet sy al vir te lank lank  
adj. lank·er, lank·est
1. Long and lean. See Synonyms at lean2.

2. Long, straight, and limp: lank and floppy hair.
 met hom omgaan: "Haai, ek weet dan niks van die foto's nie. En hier's hog een ..."

Sy wag. Hy reageer nie. Op die koerant se agterblad lees sy die vet vet

common idiomatic version of veterinarian.
 opskrif by 'n foto van 'n fietse gimnas. Het hy haar ooit gehoor?

Maar toe sak die blaaie. Sy grou oe kyk haar reguit aan en hy se ongewoon bruusk: "Nou vee dan die goed uit as hulle jou pla!"

Onmiddellik, bloedig vererg, begin sy haarself uitvee: op 'n plastiese stoel starende oor die oseaan, gebukkend oor 'n klein skilpadjie in die natuurreservaat, tussen 'n plaat botterblomme, op die stoep met haar boek op haar skoot, en laggend met 'n druppende beskuit in haar hand ...

En sien nie hoe haar man die koerant vinnig lig nie, om sy gesig toe te maak.
COPYRIGHT 2006 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2006, Gale Group. All rights reserved.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Author:Wybenga, Gretel
Publication:Literator: Journal of Literary Criticism, comparative linguistics and literary studies
Article Type:Fictional work
Date:Apr 1, 2006
Words:961
Previous Article:Keats se graf (1795-1821).
Next Article:Vlerke.



Related Articles
2005 Montreal International Voice Competition.
Hierdie Christelike verhale oortuig nie.
AutoFarm and Cultiva announced the two businesses have merged.
Extreme Makeover too extreme?
Dr. Rouleau in the war against AIDS.
Vlerke.
Die skilder.
About Africa.

Terms of use | Copyright © 2012 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles