Printer Friendly
The Free Library
14,507,078 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Roswitha Mushova-Ndumba: bou brue van hoop.


Roswitha Mushova-Ndumba is in 1961 gebore en het in die Shighuru nedersetting in die Kavango-streek groot geword. Sy onthou met heimwee haar kinderjare toe sy saam met haar vriende langs die Kavango The 'Kavango' people reside on the Namibian side of the Namibian-Angolan border.They are mainly riverine living people, but about 20% reside in the dry inland. Their livelihood is based on fishery, livestock-keeping and cropping (mainly perlmillet/mahangu).  rivier gespeel het. "Ons het diere en potte van klei gemaak. Ons het van die bome Bome is a Japanese sculptor, primarily sculpting anime-styled women for mass commercial release. He started making garage kits and now works for Kaiyodo, a Japanese company that specialises in anime-related figurines.  in die rivier gespring en geswem. Ons het geleer om die kano's te roei en het by ons ouma ouma
Noun

S African

1. grandmother, often as a title with a surname

2. Slang any elderly woman [Afrikaans]
 oorkant die rivier in Angola Angola (ăng-gō`lə), officially Republic of Angola (2005 est. pop. 11,191,000), including the exclave of Cabinda, 481,351 sq mi (1,246,700 sq km), SW Africa.  gaan kuier. Ons het geleer hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks.  om vis te vang, want toe was daar nog baie vis in die rivier. Ons het saam met ons moeders veld veld or veldt (both: vĕlt, Du. fĕlt) [Du.,=field], term applied to the grassy undulating plateaus of the Republic of South Africa and of Zimbabwe.  toe gegaan waar hulle ons geleer het om mahangu te plant en na die diere om te sien. Soms het ons twee dae van die week na die diere gekyk en die ander drie dae van die week het ons skool toe gegaan. Ek het gelukkige kinderdae gehad."

**********

Die idilliese lewe het geeindig toe haar pa 'n tweede vrou vrou
Noun

S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans]
 getrou het en weggegaan het om by haar te gaan bly. "In die tyd het my ma geboorte geskenk aan 'n tweeling Tweeling means twin in the Dutch language.

Tweeling is also the name of a small town situated 22km from Frankfort in the Free State province of South Africa. It was established in 1920 on the two farms Tweelingspruit and Tweelingkop, their names derived from two similar
 en ek het haar met die kinders help. Dit is wat my van 'n vroee huwelik gered het, want meisies in ons nedersetting is vanaf die ouderdom 15 laat trou. Later het ek by die NG kerk sendelinge gaan woon n. 1. Dwelling. See Wone.  en met hul hulp het ek standerd vyf in 1978 voltooi."

[ILLUSTRATION OMITTED]

Leierskap in onderwys

Roswitha was 'n toegewyde student en was die beste Beste is a surname, and may refer to:
  • Peter Beste
  • Henry Digby Beste
  • Knutsen & Ludvigsens Beste
See also
  • Bester
  • Bestor
  • Best (surname)

This page or section lists people with the surname Beste.
 student in haar klas in beide primere en sekondere skool. Die priester van die Rooms Katolieke Kerk het haar vermoe raakgesien en het vir haar 'n beurs aangebied om onderwys vir jongkinders aan die Dobra Kollege naby Windhoek Windhoek (vĭnt`hk), city (1991 pop. 147,056), capital of Namibia. It is Namibia's largest city and its administrative, communications, and economic center.  te gaan studeer. Met 'n onderwyssertifikaat in die hand het Roswitha in 1982 na Kavango teruggekeer om haar onderwysloopbaan te begin.

Roswitha se werk n. 1. See Work.  by die Bunya bunya
Noun

a tall dome-shaped Australian coniferous tree
 Skool in Rundu het die inspekteurs so beindruk dat hulle haar by die stigting van die nuwe Mbambi Kindertuin betrek het. Hier het sy vir twee jaar gewerk. Na verdere studies was sy van Rundu na Khena verplaas om die Martin Ndumba Gekombineerde Skool vir San-kinders by die voormalige Suid-Afrikaanse weermagbasis op te bou. By die skool het sy as skoolhoof waargeneem.

"Ek het my Caprivi Caprivi may refer to one of the following:
  • Caprivi Region, an administrative province of Namibia.
  • Caprivi Strip, a part of Namibia.
  • Leo von Caprivi, a German chancellor.
 man ontmoet en is in 1990 met hom getroud. Hy het lobola lo·bo·la  
n.
A set amount paid by a prospective husband to the bride's family among certain peoples in southern Africa.



[Zulu -lóbólà, dowry, give a dowry.
 aan my ouers betaal. Ons het tot 1996 saam gewoon waarna hy na Rundu verplaas is. Die lewe saam met hom was moeilik gewees. Hy was gewild onder almal, veral die meisies en die vroue. Ek het nie geweet wat om te doen om hom te laat verander nie. Ek het terug getrek Rundu toe om na aan my man te wees en het wiskunde by die Sauyemwa Gekombineerde Skool onderrig."

Haar gesondheid het hier begin agteruit gaan. "In 1998 het ek ernstig siek Siek is a municipality in the district of Stormarn, in Schleswig-Holstein, Germany. It is situated approx. 6 km southeast of Ahrensburg, and 24 km northeast of Hamburg.

Siek is the seat of the Amt ("collective municipality") Siek.
 geword en het ek bedank. Teen die einde van die jaar het my man 'n tweede vrou getrou en haar in ons huis ingebring. Ek het my klere en my kind gevat en hom verlaat. My ma wou nie toelaat dat ek my man verlaat nie, want sy het gese dit is 'n man se reg om meer as een vrou te he. Sy het later my besluit verstaan toe sy sien dat die man die vrou in ons huis ingebring het. Toe hy later begin siek word, was ek en my kind nie toegelaat om hom te besoek nie. Hy is in 1999 oorlede.

"Hulle het gese hy is weens vigs dood. Mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility.
v. t. 1. To grace.
 het baie gepraat en sodra ek by hulle gekom het, het hulle gevra hoekom ek so maer is. Hulle het selfs gese dat ek ook binnekort sou sterf omdat my man dood is. Dit is wat my later gedwing het om vir 'n MIV-toets te gaan. Ek was skaam gewees hieroor, want stel jou voor--jy is 'n onderwyser en jy is positief!"

Ondersteuning van die familie

Die las van die stigma stigma: see pistil.
Stigma
mark of Cain

God’s mark on Cain, a sign of his shame for fratricide. [O. T.: Genesis 4:15]

scarlet letter
 het vir Roswitha te veel geword en sy was genoodsaak om Rundu te verlaat en by haar ma in die nedersetting te gaan woon. Van hier af was haar gesondheid op die afdraende pad. Sy kon nie praat of eet nie en was in die Rundu hospitaal vir behandeling opgeneem. Sy het geglo sy gaan sterf. Met bykans geen hoop oor nie, het Roswitha se broer besluit om haar na Windhoek toe te neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications. . Hy het haar na 'n private dokter geneem wat haar vir MIV MIV Motorisierter Individualverkehr (German: Motorized Individual Traffic)
MIV Master Internet Volunteer (University of Minnesota Extension Service)
MIV Multimedia, Internet & Video
 getoets het en vasgestel het dat sy postief was. "My broer het my gerusgestel en my verseker dat my familie agter my staan en dat hulle my en my drie minderjarige kinders sal ondersteun. Ek het weer we·er  
adj.
Comparative of wee.
 moed gehad want hy het gese dit is beter om te weet wat my status is en dan behandeling te kry in plaas van na 'n tradisionele dokter toe te gaan." Die dokter het ook goeie nuus vir Roswitha gehad. Hy het vir haar gese dat sy met behoorlike versorging en medikasie kan oorleef en 'n lang en gesonde lewe sal kan leef.

Met haar familie se emosionele en finansiele ondersteuning kon Roswitha die anti-retrovirale behandeling bekostig. Deur haar medikasie gereeld te drink het sy stelselmatig haar kragte herwin. Teen Februarie 2001 kon mense nie hul eie oe glo nie. "Hoekom lyk Roswitha nou so? Sy was so siek gewees. Nou lyk sy so goed." En een vir een het hulle kom besoek afle. "Ek het openlik met hulle gepraat. Ek het hulle vertel dat ek deur baie moeilike tye gegaan het, dat ek amper dood was, maar dat die medikasie my gehelp het om te herstel. Ek kan loop, ek kan baie dinge dinge  
n.
Grime or squalor; dinginess.



[Back-formation from dingy1.]

Noun 1.
 doen. Ek het ook besef dat daar ander mense is wat dieselfde probleem as ek het, maar nie geweet het hoe om hulselfte help nie."

Stigting van Lironga Eparu in die Kavango-streek

Later het 'n maatskaplike werker Roswitha gaan besoek en haar voorgestel aan die ondersteuningsgroep van Lirongo Eparu in Windhoek vir mense wat positief met MIV en vigs saamleef. Hulle het gepraat oor die bekendmaking van hul status en deur hul probleme geworstel. Roswitha was geinspireerd. "Van daar het ek die idee gekry om 'n ondersteuningsgroep in Rundu te stig. Die mense wat my kom besoek het was my vriende. Sommige was getroud en hulle manne was reeds dood. Hulle was bekommerd oor die moontlikheid van MIV. Sommige was weeskinders. Met MIV is daar mense wat met vigs saamleef en ander wat direk geraak word. Ek wou albei groepe help." Die ondersteuningsgroep het met toetse begin. As een positief getoets het, het sy 'n lid van die groep gebly. As sy negatief getoets het, het sy 'n vrywilliger geword. Later van tyd het die groep gegroei tot meer as 100 mense.

Bou die brue van hoop

Na hulle die naam Kavango Bridges of Hope aangeneem het, het hulle aan plaaslike projekte begin werk wat opleiding in tuisversorging, berading en bewusmaking ingesluit het. Op die oomblik het hulle 'n sopkombuis wat gesonde maaltye aan mense voorsien wat in die ry staan en wag om hul medikasie te ontvang. Vir diegene wat te siek is om hul huise te verlaat, stuur die organisasie tuisversorgers om hul medikasie en kos te gaan aflewer. Vandag het Kavango Bridges of Hope 'n ondersteuningsgroep in elke kiesafdeling in die streek vir mense wat met MIV en vigs saamleef. Roswitha moedig elke ondersteuningsgroep aan om hul eie aktiwiteite te begin om 'n inkomste te maak. Met projekte soos groente tuine en handwerk kan hulle hul eie aktiwiteite finansieel ondersteun. Maar dit is moeilik om so 'n project te begin sonder baie geld GELD, old Eng. law. It signifies a fine or compensation for an offence; also, rent, money or tribute. .

'n Beroep vir Basiese Inkomste Toelaag

In 'n onlangse onderhoud met die New Era het Roswitha 'n sterk boodskap uitgestuur waarin sy vra vir die onmiddellike daarstelling van die Basiese Inkomste Toelaag vir mense wat met MIV en vigs saamleef. Volgens haar leef die meerderheid van alle mense in die streek wat MIV-positief is, in haglike omstandighede sonder 'n behoorlike dak oor hul koppe en sonder skoon drinkwater.

"Mense kan nie medikasie op 'n lee maag neem nie--hul toestand kan selfs verswak. Ons weet nie hoekom die Regering die ongeskiktheidstoelaag vir sommige mense wat MIV-positief is, gestop het nie," het sy gese. Ondersteuning vir projekte wat inkomste maak of werk-vir-kos projekte sal ook volgens lede van die Kavango Bridges of Hope verwelkom word.

[ILLUSTRATION OMITTED]

"Armoede is die oorsaak van MIV/vigs aangesien mense nie ander keuse het as om terug te gaan strate toe nie," het Roswitha aan New Era gese. "Dit is as gevolg van armoede wat hulle by onverantwoordelike seksuele gedrag betrokke raak, net om brood brood
n.
See litter.



brood

offspring or pertaining to offspring.


brood mare
a mare dedicated to the production of foals.
 op die tafel te kan sit.... Die siekte neem toe in die Kavango as gevolg van armoede."

Uitdaging van skadelike tradisies

Vroue van die Kavango Bridges of Hope het werkskole bygewoon wat handel oor die regte van vroue. Die werkskole is deur die Women's Leadership Centre aangebied om vaardighede in skryf en fotografie te ontwikkel wat weer aangewend word om hulself beter uit te druk. Roswitha ondersteun die idee aangesien sy van mening is dat die bemagtiging van vroue die verspreiding van MIV en vigs kan vertraag. "As ons vroue nie ons regte ken nie, sal ons nie die moed he om vir onsself op te staan nie. Ek dink dink - /dink/ Said of a machine that has the bitty box nature; a machine too small to be worth bothering with - sometimes the system you're currently forced to work on. First heard from an MIT hacker working on a CP/M system with 64K, in reference to any 6502 system, then from fans  ons het meer uitreikingsprogramme nodig vir vroue in landelike gebiede. Vroue moet leer hoe om skadelike kulturele praktyke, wat ons die reg ontken om onsself en ons liggame te beskerm, uit te daag en die hoof hoof, horny epidermal casing at the end of the digits of an ungulate (hoofed) mammal. In the even-toed ungulates, such as swine, deer, and cattle, the hoof is cloven; in the odd-toed ungulates, such as the horse and the rhinoceros, it is solid.  te bied."

Sy het 'n groep in Rundu vir vroue begin wat as die Women's Rights The effort to secure equal rights for women and to remove gender discrimination from laws, institutions, and behavioral patterns.

The women's rights movement began in the nineteenth century with the demand by some women reformers for the right to vote, known as suffrage, and
 for Change bekendstaan. Die groep verseker dat vroue wat met MIV en vigs saamleef, hul regte ken en dat hulle daartoe instaat is om hul eie probleme te identifiseer en op te los--op grond van die nasionale beleid op MIV en vigs wat pas deur die Parlement goedgekeur is. Roswitha het ook van die Women's Leadership Centre opleiding ontvang in voorspraak en bewusmaking om veldtogte rondom hul regte te begin in die Kavango.

Moedig ander aan

Kavango Bridges of Hope gaan oor onderrig, bemagtiging en aanmoediging van mense. "Ek wil vir vroue vertel dat hulle positief moet leef wanneer hulle positief is, nie net positief met MIV en vigs nie, maar positief met enigiets wat hul pad kruis. Moenie ontmoedig word nie. Moenie dwelms en alkohol gebruik om die spanning te verminder nie. Dit werk nie. Neem eerder jou medikasie gereeld en probeer om gesond te eet; maak jouself betrokke by aktiwiteite soos werkskole, ondersteuningsgroepe of raak betrokke by die kerk se aktiwiteite. Deel jou storie met ander; skryf dit neer. Lees boeke en kyk wat ander vroue doen. Begin 'n projek wat 'n inkomste kan maak soos voedselproduksie. Praat oor jou status. Ek wil he almal moet besef dat hoewel jy MIV-positief is, jy steeds 'n lang, gesonde en gelukkige lewe kan lei."

Roswitha gebruik haar eie ondervinding ten opsigte van siekte, stigma, huweliksprobleme en probleme by die werksplek om raad aan ander te gee. "Wat ook al die persoon se probleme is, ek sal dit verstaan, want ek was self daar gewees. As iemand wat aan 'n kerk behoort se hulle glo nie aan anti-retrovirale behandeling of die gebruik van kondome nie, sal ek met hulle daaroor praat as 'n persoon wat ook 'n lid van die Katolieke kerk is en wat die probleme verstaan. En wanneer hulle praat oor tradisionele genesing sal ek hulle van my negatiewe ervaring met tradisionele dokters vertel. Ek sal graag mense wat met MIV/vigs saamleef wil aanmoedig om hulself geestelikheid te ontwikkel."

Gaan die toekoms moedig tegemoed

Roswitha se dit is haar liefde vir haar kinders wat haar sterk hou. "Ek is lief vir my kinders en ek wil nie he hulle moet swaar kry nie. Selfs na my dood moet my eersgeborene sy studies voltooi sodat hy na die ander kinders kan omsien. Ek wil vir my kinders leef en ek dink nie meer aan die dood nie! Ek het nooit moed verloor nie, selfs nie toe ek ernstig siek was nie!"

Haar droom is om haar kinders te sien groot word. "Ek wil sien hoe my kinders mekaar help. Ek wil nuwe goed leer en 'n bietjie gaan reis om myself aan die gang te hou. My dogter Dolly wil 'n wetenskaplike word sodat sy 'n kuur vir MIV kan uitvind. Ek sou graag wou sien dat sy haar doelwitte behaal. Sy was die enigste meisie in haar matriek klas wat Skeikunde as vak geneem het en ek weet sy sal dit maak want sy is 'n toegewyde kind."

[ILLUSTRATION OMITTED]

Deur Robin Baumgarten en Elizabeth Ikhaxas

Vertaal deur Marietjie Naude
COPYRIGHT 2007 Sister Namibia
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2007 Gale, Cengage Learning. All rights reserved.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Title Annotation:PROFIEL
Publication:Sister Namibia
Date:May 1, 2007
Words:2113
Previous Article:Nyeka ye Pumba.(OVAKAINHU NEXUMOKOMESHO)
Next Article:Spark a FLAME, catch a FIRE: inspiring young women in Katutura.(COMMUNITY ACTION)(Females Leading Active Motivating Empowering)
Topics:



Related Articles
LETTERS IN THE EDITOR'S MAILBAG.(Letters)(Letter to the editor)
UCLA FOOTBALL NOTEBOOK: WITH A LITTLE PUSH, VAN RAISES GAME.(Sports)
LA.COMFIDENTIAL > CELEBS.(LA.COM)
BRIEFLY.(News)
Inclusive educational practices around the world: an introduction.
South African teachers' voices on support in inclusive education.
School and classroom practices in inclusive education in Australia.
Fashion company expands to 24,000 s/f on fifth.
'Elite' team named to fine tune Nassau Coliseum transformation.
Roswitha Mushova-Ndumba: building Bridges of Hope.(PROFILE)

Terms of use | Copyright © 2009 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles