Printer Friendly
The Free Library
4,288,703 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Po-mo, in ligter rym.


Po-mo, in ligter rym

   Vra digters nie oor hul intensie.
   Dit teks is oop, die leser vleg
   sy eie drade in, vind self die weg.
   Dit hang net af van sy repressies,
   sy 'lack', sy gat, en sy obsessies.
   Betekenis is nie finaal,
   hoogstens konstruksie, en pluraal.
   Dis ailes spel, word ons vertel;
   konteks en kontak reel die taal
   volgens die Jakobson-model.
   Wat is die punt van die verhaal?
   Is kode meta-linguaal?
   As sender sein ek die konklusie
   oor die essens van dekonstruksie:
   Soos keisers, staan die skrywers
   Kaal!
COPYRIGHT 2005 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2005, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Title Annotation:Gedigte/Poems
Author:Bezuidenhout, Zandra
Publication:Literator
Article Type:Poem
Date:Nov 1, 2005
Words:89
Previous Article:My skool.(Gedigte/Poems)(Poem)
Next Article:Soos 'n perkament stryk ek jou oop.(Gedigte/Poems)(Poem)



Related Articles
Liefde met 'n hoofletter.(Die twaalfde letter)(Book Review)
Afstand doen, oudword en verlies van hul angels ontneem.(Book Review)
Die sintuiglike meelewing van die oog en die oor.(Book Review)
'n Stygende lyn ... tog ontbreek fyner afwerking.(Enkeldiep)(Book Review)
'n Vermenging van die Khoi-San en die Ooste.(Book review)
Wat word van die meisie wat altyd alleen bly? (1), of, tegnologie van liefde en vergange.(En skielik is dit aand)(Book review)
Die wereld is die hemel nie.(Gedigte/Poems)(Poem)
Dieremaniere.(Gedigte/Poems)(Poem)
Santiago: 1964.(Gedigte/Poems)(Poem)
Grondsake.(Gedigte/Poems)(Poem)

Terms of use | Copyright © 2008 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles