Ottilie Abrahams: passievol oor onderwys vir bevryding.Vir Ottilie Ottilie is a girl's name stemming from the German boy's name Otto. The name means "riches" or "prosperity" and is usually associated with wealth. Despite this it has never become very popular in modern culture and has remained very low on popularity rankings only reaching its peak Abrahams, skoolhoof van Jacob Jacob (jā`kəb), in the Bible, ancestor of the Hebrews, the younger of Isaac and Rebecca's twin sons; the older was Esau. In exchange for a bowl of lentil soup, Jacob obtained Esau's birthright and, with his mother's help, received the blessing Marengo Marengo (märĕng`gō), village, Piedmont, NW Italy, near Alessandria. It was the site of a famous battle (June 14, 1800) between the French under Napoleon Bonaparte and the Austrians under Melas. Sekondere Skool in Katutura, is die bevrydingstryd ver van verby. Sy glo vas dat onderwys die sleutel is tot die ontwikkeling van 'n positiewe selfbeeld en kritiese denke. Dit is ook die bestandele vir 'n fondasie van ontwikkeling wat volgens haar steeds kortkom in 'n land wat vir so lank lank adj. lank·er, lank·est 1. Long and lean. See Synonyms at lean2. 2. Long, straight, and limp: lank and floppy hair. deur apartheid apartheid (əpärt`hīt) [Afrik.,=apartness], system of racial segregation peculiar to the Republic of South Africa, the legal basis of which was largely repealed in 1991–92. en patriargale beheer oorheers is. [ILLUSTRATION OMITTED] Dit is dus geen wonder dat sy haar eie opvoedkundige roete en die totstandkoming van die Namibian Girl Child Organisation as die twee grootste mylpale in haar lewe beskou nie. As 'n kind wat in die voormalige Ou Lokasie in Windhoek Windhoek (vĭnt`h k), city (1991 pop. 147,056), capital of Namibia. It is Namibia's largest city and its administrative, communications, and economic center. grootgeword het, se sy "om 'n graad te behaal in die tyd wat
ek dit gedoen het, was iets buitengewoon vir mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility.v. t. 1. To grace. wat aan hierdie kant van die treinspoor gewoon het. Een van die redes waarom ek universiteit toe is, was eerstens om aan ander te bewys dat swart swart adj. Archaic Swarthy. [Middle English swarte, from Old English sweart.] Adj. 1. mense ook iets in die lewe kan behaal en ook om te bewys dat 'n vrou vrou Noun S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans] enigiets kan behaal wat sy regtig wil. En natuurlik was dit 'n bonus om aan my ours te bewys dat hulle nie regtig hulle geld GELD, old Eng. law. It signifies a fine or compensation for an offence; also, rent, money or tribute. gemors het deur 'n meisie universiteit toe te stuur nie." Ondanks die feit dat sy in 'n afgesonderde gemeenskap geleef het, beskryf sy die Schimming-gesinshuis as kosmopolitaans en dit het deurgangs 'n herhaalde tema in haar lewe geword. "Ek onthou toe swart mense van oorsee afgekom het en by die lughawe geland het, onbewus van die feit dat hotelle nie vir hulle toeganklik was onder die apartheidstelsel nie. Die polisie het hulle na ons huis toe gebring. Dit was 'n huis waar bespreking en kritiese debatte aangemoedig is. Ek het grootgeword in die skadu van familielede en vriende soos Hosea Hosea (hōzē`ə, –zā`ə), prophetic book of the Bible. It relates something of the career of the prophet Hosea who preached against the sins of the northern kingdom of Israel in the third quarter of the 8th cent. B.C. Kutako. Clemens Kapuuo, Bethold Himumuine, Mbuende en Theo Katjimuine wat die politici van die tyd was." Ottilie het op 'n baie jong Noun 1. Jong - United States writer (born in 1942) Erica Jong ouderdom geleer dat onderwys tydens 'n onderdukkingstelsel 'n stryd was en juis dit het haar belangstelling in politiek aangewakker. "Ek het 'n wonderlike onderwyser in Windhoek vanaf standerd vier tot standerd ses See Stock Exchange of Singapore. s s Used on the consolidated tape to indicate a transaction of less than a round lot: AEPPr 5ss47. gehad. Sy naam was Martinus Olivier. Die een ding 1. ding - Synonym for feep. Usage: rare among hackers, but commoner in the Real World. 2. ding - "dinged": What happens when someone in authority gives you a minor bitching about something, especially something trivial. "I was dinged for having a messy desk." wat my liefde vir geskiedenis en vurige debatte tot gevolg gehad het, was die manier waarop hy ons geleer het. Hy het altyd sy lesings begin deur te se: "Nou gaan ek julle leer wat julle in die eksamen moet skryf" en na dit het hy gese: "Nou gaan ek vir julle die waarheid leer". Dit is onmoontlik om van so 'n agtergrond te kom en nie deur politiek vasgevang te word nie. Ek kan goed onthou dat ek reeds van die ouderdom van 12 af 'n aktiewe belangstelling in politiek getoon het." Haar politieke belangstelling het tydens haar studieloopbaan in Kaapstad tot aktivisme ontwikkel. Sy het op 14-jarige ouderdom haar standerd sewe v. i. 1. To perform the duties of a sewer. See 3d Sewer. jaar in Kaapstad begin. "Vir my standerd nege en tien Tien is a common Vietnamese name. Translated, it is also a word synonymous to "money". It can also be a surname. Tien can refer to:
defeat of French and Spanish; zenith of British naval history (1805). [Br. Hist.: Harbottle Battles, 252–253] See : Battle Hoerskool gegaan, wat bekend gestaan het as die skool van politiek. Ons onderwysers was baie radikale politici wat die Bantu Onderwysstelsel ferm teegestaan het. As gevolg van hul politieke aktiwiteite is sommige van hulle deur die Suid-Afrikaanse regering verban. Ek het 'n lid geword van die Kaapse Skiereiland se Unie vir Studente en het later aanbeweeg na die Society of Young Africa (SOYA). Ek was ook 'n lid van die Nie-Europese Eenheidsbeweging. In hierdie kringe was daar 'n kultuur van "beveg idees met idees" en die debatte wat ons gehad het was baie stimulerend. As jy nie kon deelneem aan gesprekke oor Marx en Engels nie, het almal gedink jy is nie menslik nie." Sy het aanbeweeg na die Universiteit van Kaapstad (UCT UCT University of Cape Town UCT Ukhta (Russia) UCT Underwater Construction Team UCT Upper Critical Temperature UCT Order of United Commercial Travelers of America UCT University Center Tower ) waar sy 'n BA-graad gedoen het en 'n onderwys-kursus gevolg het. "Gedurende die tyd het ek 'n lid van Swapo geword. Ek het ook aan 'n ondergrondse beweging behoort wat bekendgestaan het as die YU CHI (Computer Human Interface) Typically refers to the devices and associated applications used by humans to interact with computers. For example, a CICS data entry screen displayed on a 3270 terminal makes up a CHI for a banking application. CHAN CHAN Channel of die YC3-klub, wat Chinees is vir guerrilla guerrilla Member of an irregular military force fighting small-scale, fast-moving actions, usually in concert with an overall political-military strategy, against conventional military and police forces. oorlogvoering. Dit was 'n geheime organisasie wat in selle in Suid-Afrika opgetree het ter voorbereiding van 'n gewapende stryd teen die Suid-Afrikaanse regering. Vir ons, in daardie tyd, was Suidwes-Afrika nie werklik gesien as 'n aparte land nie, aangesien die onderdrukkende heersers in beide lande die Suid-Afrikaanse regering was." Gedurende die tyd het sy ook vir Kenneth Abrahams ontmoet en is met hom getroud. Hy het medies aan UCT studeer. Toe die ondergrondse selle ontbloot is, het die paartjie na Suidwes-Afrika teruggekeer. Saam met Andreas Shipanga en ander strydgenote het hulle die Rehoboth-tak van SWAPO, onder die groot wit brug op die pad wat uit Rehoboth lei, op die been gebring. In die hoop om op die agtergrond te bly het Kenneth Abrahams as 'n dokter begin werk. "Maar een oggend het sowat tien trokke vol soldate gekom om my man in hegtenis te neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications. ." Ottilie lag stilletjies as sy die storie vertel. "Daardie soldate het nooit rekening gehou met die mense van Rehoboth nie. Rehoboth was 'n semi-outonome "staat" waar swart mense toegelaat is om wapens te besit. Daar het inderdaad 'n klein Klein , Melanie 1882-1960. Austrian-born British psychoanalyst who first introduced play therapy and was the first to use psychoanalysis to treat young children. rebellie ontstaan. Mense het met hul wapens opgedaag en gese 'As julle aan ons dokter vat, gaan die bloed vandag vloei'. Oom Maans Beukes het 'n telegram aan die Verenigde Nasies gestuur en hulle versoek om tussenbeide te tree. Dit was ongelooflik traumaties en die polisie het opdrag gekry om te ontrek. Maar ons het natuurlik geweet dat hulle sou terugkom om ons te kom haal sodra die mense uitmekaar gaan." Toe hulle een Sondagaand na Rehoboth terugkeer, nadat hulle die dag daaraan spandeer het om na siek mense in die omliggende omgewing om te sien en medisyne te versprei, het boodskappers hulle gewaarsku dat die polisie terug was om dr. Abrahams in hegtenis te neem. So is die paartjie gedwing om in ballingskap te gaan. "Op daardie stadium het ek twee kinders gehad. Een was 'n jaar en ses maande en een was ses maande en ek het haar nog geborsvoed. Aangesien ek vermom was as 'n jong, swanger Herero-meisie wat van Augustineum Sekondere Skool geskors is, kon ek nie my kinders saamneem nie. Om my kinders te moes agterlaat, was die swaarste ding wat ek nog ooit in my lewe moes doen." Ottilie Abrahams het in Dar Es Salaam Dar es Salaam Largest city (pop., 1995 est.: 1,747,000), capital, and major port of Tanzania. Founded in 1862 by the sultan of Zanzibar, it came under the German East Africa Co. in 1887. as die eerste Swapo-sekretaris vir onderwys gedien, maar 'n paar maande later, terwyl hulle op 'n sending in Kenia was, het hulle die nuus gekry dat hulle van die party geskors is. Klaarblyklik vir oneerbiedigheid teenoor die leierskap. "Hoe kan jy oneerbiedig teenoor jouself wees?" vra sy terwyl sy voortgaan om die storie te vertel. Om die stryd te kon voortsit en hul smagtende Suid-Afrikaanse strydgenote by Robben Eiland te kan bystaan, het die Abrahamse daarin geslaag om asiel in Zambie te kry waar hulle vir vyf jaar gebly het. Hulle kinders het ook by hulle aangesluit. Ottilie het skoolgehou by Kabulonga Meisies in Lusaka en Chizongwe in Fort Jameson waarna sy na die landelike gebiede beweeg het en ander onderwysers gehelp het om 'n nuwe skool, Petauke Sekonder, te open. Hulle geluk het weer we·er adj. Comparative of wee. in 1968 gedraai toe sy in Lusaka, na afloop van die ongewilde vergadering tussen die Suid-Afrikaanse president John Vorster en die Zambiese president Kenneth Kaunda Noun 1. Kenneth Kaunda - statesman who led Northern Rhodesia to full independence as Zambia in 1964 and served as Zambia's first president (1924-1999) Kaunda, Kenneth David Kaunda , gevange geneem is. Die byeenkoms het gelei tot aanvalle teen politieke partye, terwyl leiers van bevrydingsbewegings terselfdertyd geoormerk is. "Niemand het ooit vir my gese hoekom ek in hegtenis geneem is nie en ek is eindelik vrygelaat. Met die hulp van 'n prokureur is my man ook uit Isoka se gevangenis vrygelaat en die keer het ons asiel in Swede swede: see turnip. gekry waar ons vir nege jaar gewoon het. Ons het ook vir 'n jaar in Engeland gewoon waar my man 'n graad in tropiese geneeskunde gedoen het. In Swede het Ottilie aan 'n doktorale graad in Engelse literatuur gewerk. "Ek het al my eksamens voltooi en moes nog net my tesis voltooi. Een dag in 1978 is ons ingelig dat politieke amnestie aan ons toegestaan is gedurende die onderhandelinge van die VN Resolusie 435. Binne 27 uur was ek en my man op die vliegtuig vanaf Stockholm na Windhoek. Ons het die kinders en alles wat ons besit het in Stockholm agtergelaat. Vir 16 jaar in ballingskap het ek geleef vir die dag wat ek weer na Windhoek sou kon terugkeer. My tesis was in 'n kas toegesluit en sedert daardie dag is ek betrokke by die implementering van idees wat in daardie dokument bespreek is." Terug in Namibie het hulle betrokke geraak by die veldtog vir die verkiesing en Ottilie het as die sekretaris-generaal van die Namibie Onafhanklikheidsparty gedien wat 'n lidparty was van die Namibie Nasionale Front (NNF NNF Namibia Nature Foundation NNF National Nanofabrication Facility (Cornell University) NNF No Name Face (album title) NNF Norsk Nettverksforum NNF Nearest Neighbor Filter ). Sy was ook die sekretaris-generaal van die NNF. In 1990 het die NNF een setel in die nuutverkose parlement gewen. Ottilie was tweede op die lys, maar is nie spyt dat sy nie 'n lid van die parlement geword het nie. "Daar was soveel ander werk om te doen," se sy vurig. "Ons het verskillende verenigings en organisasies gestig, want ons het gese 'ons kan nie wag vir die Suid-Afrikaanse regering om dinge dinge n. Grime or squalor; dinginess. [Back-formation from dingy1.] Noun 1. vir ons te doen nie, ons sal dit self doen'. Ons het ook 'n paar projekte ondersteun wat gegrond was op deelnemende demokrasie van hier tot amper by die Suid-Afrikaanse grens, in plekke soos Snyfontein, Abrahamspos en Aroab waar mense gemotiveerd was om iets te doen wat hulleself kon beheer. Ottilie het baie van haar tyd en energie daaraan spandeer om opvoedkundige projekte te begin, insluitende die People's Pre-primere Skool in Rehoboth en die People's Primere Skool in Katutura. Sy het ook geld gekry vir 'n voorskool in Aroab en Grunau. In 1985 het sy die Jakob Marengo Sekondere Skool deur die Khomasdal Civic Association begin en is sedertdien die skoolhoof hier. "Al hierdie projekte was gegrond op die filosofie van 'n kindgesentreerde benadering, om kinders krities te leer dink dink - /dink/ Said of a machine that has the bitty box nature; a machine too small to be worth bothering with - sometimes the system you're currently forced to work on. First heard from an MIT hacker working on a CP/M system with 64K, in reference to any 6502 system, then from fans , deelnemende demokrasie en nie-seksisme as 'n teenvoeter vir die uitwerking van die Bantoe Onderwysstelsel. Ons het gedink van voorskool sal ons kinders na People's Primere Skool gaan en van daar na Jakob Marengo en dan na Khanya Kollege in Suid-Afrika. Ons het nooit 'n verteenwoordigingsraad vir studente gehad nie, maar het 'n stelsel bekendgestel van skoolbestuur waar elke kind in die skool 'n lid van 'n groep is wat 'n sekere verantwoordlikheid het. Sodoende het jy nie 'n situasie waar jy 'n elite groepie daar bo het en die res van die mense wat bloot doen wat vir hulle gese word nie. Dit druis in teen openbare deelname in jou eie regering." Ottilie beklemtoon dat die leer van selfdissipline deur selfregering in besonder noodsaaklik is vir 'n skool waar geen residensiele ouergemeenskap is nie. "Toe ons Jakob Marengo begin het, was 'n kwart van ons leerders van Suid-Afrika waar skole afgebrand is--hoogs gepolitiseerde kinders, terwyl ander van die noorde van Namibie gekom het waar die sekondere skole moes funksioneer onder die waaksame oe van die besettingsmagte. Ons het ons werk beskou as voorbereiding van kinders vir 'n onafhanklike staat, vir die ontwikkeling van die land. Ek moet se in daardie dae het mense na ons toe gekom en gese 'Wat doen julle aan die kinders? Wanneer julle met hulle praat begin hulle besprekings.' Ons het gese ons gebruik 'n stelsel van deelnemende demokrasie en kinders is vry om te se wat hulle dink. Maar hierdie kinders het ook 'n verantwoordelikheid teenoor hulle gemeenskap gehad om hard te studeer. Baie van ons voormalige studente het goeie werke gekry, terwyl ander in die arbeidsveld in Suid-Afrika gaan werk het. Die skool was 'n inspirerende projek en is nog steeds. Vandag kom die helfte van ons leerders uit Angola, Rwanda en die Demokratiese Republiek van Kongo." Afgesien van al haar opvoedkundige projekte, was Ottilie Abrahams ook 'n staatmaker van die vrouebeweging. Sy het 'n punt daarvan gemaak om oor bykans alle aangeleenthede na vore te kom en het tyd gevind om die Namibiese Vroue Vereniging (NAWA) te bestuur wat in 1979 gestig is as die eerste vroue-organisasie wat nie partypolitiek aangehang het nie of aan 'n universele liggaam behoort het nie. Dit was eerder 'n outonome organisasie van vroue vir vroue. Veral nadat die Namibiese regering die Getroude Persone Gelykheidswet goedgekeer het, het dit vir NAWA moontlik geword om baie vroue te help met kwessies soos onderhoud en egskeiding," verduidelik sy. "Wanneer vroue met egskeiding gekonfronteer word, wil hulle met niemand daaroor praat nie, hulle voel skaam omdat dit gewoonlik die vrou is wat geblameer word vir 'n mislukte huwelik en mans nie bevraagteken word nie. Juis dan gebeur dit dat vroue baie eensaam word en gewoonlik nie weet waarheen om te gaan vir raad nie, want selfs al kan 'n man nie bekostig om vyftig dollar vir onderhoud te betaal nie, kan hy bekostig om vyfduisend te betaal vir 'n prokureur. Die vrou aan die anderkant moes gewoonlik haar opleiding prysgee om die kinders groot te maak en huisvrou te wees en het gewoonlik nie die soort werk wat haar toelaat om 'n prokureur aan te stel nie. Met die ondersteuning van Legal Aid en die Legal Assistance Centre kon ons werklik daarin slaag om geregtigheid vir vroue in egskeidings te verseker, sowel as vir kinders wat onderhoud nodig het." Die bemagtiging van vroue was egter nie genoeg vir Ottilie Abrahams nie en in 1993 het sy die Regstellende Aksie vir die Girl Child Project begin wat sy in 1995 by die NGO NGO abbr. nongovernmental organization Noun 1. NGO - an organization that is not part of the local or state or federal government nongovernmental organization Forum tydens die Vierde Wereldkonferensie oor Vroue in Beijing bekendgestel het. Meer as 'n honderd meisies van alle dele de·le n. A sign indicating that something is to be removed from printed or written matter. tr.v. de·led, de·le·ing, de·les 1. To remove, especially from printed or written matter; delete. 2. van die land is vandag by die projek betrokke en kom elke vakansie bymekaar vir opleiding in projekontwikkeling en leierskap. Parallel hiermee het die totstandkoming van die Namibian Girl Child Organisation gekom wat nou 186 meisieklubs reg oor die land het. "Die hele idee is om meisies in Namibie te verenig, verhewe bo stamverband en partypolitiek en om meisies betrokke te maak in die oplossings van hul eie probleme om te verseker dat hulle nie sit en wag vir iemand om hulle probleme vir hulle op te los nie. Ons is nou besig met voorbereiding vir die bekendstelling van die African Girl Child Movement saam met die SADC SADC Southern African Development Community SADC State Agriculture Development Committee SADC St Albans District Council (administrative authority for St Albans, Hertfordshire, UK) SADC Sector Air Defense Commander Girl Child Movement." maak Ottilie trots bekend. Sy is krities oor die vrouebeweging en noem dat daar min samewerking is tussen groepe en nie genoeg betrokkenheid van landelike vroue nie. "Ek dink dit is noodsaaklik dat vroue begin leer dat wanneer aangeleenthede vroue en kinders raak en wanneer die ontwikkeling van die land bespreek word, 'n netjiese huis nie die belangrikste ding op aarde is nie. As vroue by die punt kan kom waar hulle se 'die toekoms van ons kinders en die status van vroue is die belangrikste ding vir ons,' sal ons werklik iewers kom. Wanneer vroue hulle tot 'n doelwit toewy, is hulle daartoe in staat om berge te versit. Vroue moet ook ophou om daarop aan te dring om beter Engels te praat of 'n hoer geleerdheid as mans te he voordat hulle leierskapposisies aanvaar. Hierdie land behoort ook aan ons en ons dring daarop aan om 'n volle en gelyke rol in haar ontwikkeling te speel." |
|
||||||||||||

k)
Printer friendly
Cite/link
Email
Feedback
Reader Opinion