Noem my jou metafore ... metaforiese taal as geloofstaal. (Research Articles).Abstract Name your metaphors ... Metaphorical language This article or section may contain original research or unverified claims. Please help Wikipedia by adding references. See the for details. This article has been tagged since September 2007. as the language of faith The use of metaphorical language is an inherent characteristic of all human communication. Faith is communicated by means of metaphorical language, images and imagination. In this article it is indicated how theology utilizes metaphorical ways of expression in order to communicate faith. Effective metaphors that speak to people in new and changing situations must constantly be found. A metaphorical theology is therefore essential and need to be promoted. A relevant theological metaphorology can only come about in dialogue with literature and the arts. Aspects of the so-called so-called adj. 1. Commonly called: "new buildings ... in so-called modern style" Graham Greene. 2. New Reformation Reformation, religious revolution that took place in Western Europe in the 16th cent. It arose from objections to doctrines and practices in the medieval church (see Roman Catholic Church) and ultimately led to the freedom of dissent (see Protestantism). are briefly discussed regarding the need to use new metaphorical ways of speaking. Opsomming Noem my jou metafore ... Metaforiese taal Taal 1 A lake of southwest Luzon, Philippines, south of Manila. It contains Volcano Island, the site of the active volcano Mount Taal. Noun 1. as geloofstaal Die gebruik van metaforiese taal is 'n inherente kenmerk van alle menslike kommunikasie. Die geloof word ook deur middel van metaforiese taal, beelde en verbeelding gekommunikeer. In hierdie artikel word aangetoon hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks. die teologie metaforiese spreke gebruik om God en die geloof tot spreke te laat kom. Geskikte metafore wat mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility. v. t. 1. To grace. in nuwe of veranderende situasies kan aanspreek, moet voortdurend gevind word. 'n Metaforiese teologiebeoefening is dus onontbeerlik en moet uitgebou word. So 'n teologiese metaforologie kan net tot stand kom in dialoog met die literatuur en die kunste self. Aspekte van die sogenaamde Nuwe Hervorming word kortliks bespreek met betrekking tot die soeke na nuwe metafore. 1. Metafoor, simbool, beeld n. 1. Same as Beild. , verbeelding--dimensies van die teologie Imagination is a necessary component of all profound knowing and celebration; all remembering, realizing, and anticipating; all faith, hope and love (Wilder, 1976:2). Die besef groei toenemend dat ons op geen ander manier oor God of oor die werklikheid kan praat Praat is a free scientific computer software program for the analysis of speech in phonetics. It has been designed and continuously developed by Paul Boersma and David Weenink of the University of Amsterdam. as in beelde of simbole nie. God kan nie in sillogismes vasgevang word nie--God kan net in "beeldtaal", in metaforiese of analogiese taal beskryf word. Deur beeldtaal word dit DIT di-iodotyrosine. moontlik om God in sy verskillende "beelde" te ontmoet en om daardeur getransformeer te word. Simbole en simboolwerelde, beelde, verbeelding en metafore ontvang dus toenemend aandag. Daarmee saam neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications. die bewuswording van 'n metaforiese teologiebeoefening of 'n metafoorteologie as 'n wyse waarop gepoog word om God en die werklikheid uit te beeld, ook toe. Die eie aard en intensie van religieuse Re`li`gi`euse´ n. f. 1. A person bound by monastic vows; a nun; a monk. taal is veral in die simbolies-metaforiese aard daarvan gelee; daarom staan elke poging tot empiriese verifikasie en elke letterlike interpretasie sekonder teenoor die wese WESE (92-5 JAMZ) is an urban contemporary radio station based in Baldwyn, Mississippi, USA, and serves Tupelo and Northeast Mississippi with an ERP of 12,000 watts at 92.5 FM. WESE is owned by clear channel communications. van religieuse taal (Heimbrock, 1993:138). Hierdie siening geld GELD, old Eng. law. It signifies a fine or compensation for an offence; also, rent, money or tribute. veral vir Bybelgedeeltes soos die gelykenisse van Jesus Jesus, persons in the Bible Jesus, in the Bible. 1 Jesus Christ, see Jesus. 2 Son of Sirach, author of Ecclesiasticus. 3 Jesus Justus, converted Jew in Rome. 4 Hero of the book of Joshua. oor die koninkryk van God, maar dienooreenkomstig ook vir alle teologiese uitsprake. Religieuse taal beskryf nie die voorhande werklikheid nie, maar wil deur middel van simboliese of metaforiese spreke juis die onuitspreekbare moontlikhede en beloftes van die evangelie aandui. So was Jesus se spreke nie die van lering of idees nie, maar van oortuigende verbeelding, van spel, van mitiese skok en transformasie (vgl. Wilder, 1971:84). In 'n interessante uiteensetting toon Van den Berk (1991:73-74) dat elke waarheidsuitspraak metafories van aard is: De meest alledaagse woorden zoals 'boom' en 'water' zijn metaforen van werkelijkheden die ons ten diepste ontgaan. In het alledaagse gebruik voldoen ze. Van het woord 'water' word ik echter niet nat ... Wat is waarheid? Nietzsche antwoord: 'Een beweeglijk leger van metaforen, metoniemen, antropomorfismen, kortom een hoeveelheid menselijke relaties, die poetisch en rhetorisch verbeterd, over-gedragen en versierd worden en die na lang gebruik door een volk worden beschouwd als vast, canoniek en verbindend ...' Dit is een belangrijke gedachte. Er bestaat niet zoiets als een letterlijke en een beeldende taal. De z.g. letterlijke betekenis van een woord, zegt Ricoeur, is niets anders dan een metafoor die zo goed functioneert dat we hem voorlopig vastleggen in een woordenboek. Het gebruik van een metafoor kent namelijk een fasenverloop: in eerste instantie komt zij verfrissend en bevrijdend op ons af, soms zelfs als iets ongerijmds. Het tweede stadium wordt gekenmerk door het ingeburgerd raken van zo'n metafoor. Ze komt in het woordenboek. De derde fase doet haar intrede als een metafoor tot cliche geworden is ... Dit cliche roept dan automatisch weer nieuwe, creatieve metaforen op ... Onderscheid maken tussen letterlijke en metaforische uitspraken is juist bedreigend voor het religieuze spreken ... Men gaat dan op zoek naar de waarheden die letterlijk opgevat moeten worden en een aantal andere uitspraken worden afgedaan als slechts metaforisch ... Het is van uitzonderlijk belang ons te realiseren dat al ons spreken metaforisch van aard is. Anders vallen we onvermijdelik in de fout te menen dat in beelden 'spreken' armzaliger is dan geletterd spreken. Die sogenaamde natuurwetenskaplike uitsprake is dus nie minder metafories as byvoorbeeld poetiese uitsprake nie. Van den Berk (1991:74) stel dit so: 'Gekromde ruimte', 'zwaartekracht', 'quark' en 'energie' zijn metaforen bij uitstek. 'Maar water kookt toch bij honderd graden Celcius', zei iemand me. Ja, wat dacht je! Als je eerst afgespreekt wat honderd graden Celsius is, dan, wat water is en dan nog eens wat koken is, dan komt er natuurlijk wel uit wat je er eerst ingestopt hebt. Formules en formulerings omvat nooit die voile voile n. A light, plain-weave, sheer fabric of cotton, rayon, silk, or wool used especially for making dresses and curtains. [French, from Old French veile, veil, from Latin waarheid nie. Die formule vir water, [H.sub.2]O dui 'n waarheid aan, maar dit dui ook op 'n veel groter, meer omvattende werklikheid. Die formule is maar een waarheid waarop ooreengekom is, terwyl "water" veel meer is as dit. Soos natuurwetenskaplike formules, omvat teologiese formulerings ook nie die volle werklikheid nie. Daar word egter dikwels op 'n naiewe wyse veronderstel dat formulerings die werklikheid soos dit in sigself bestaan omvat, eerder as dat die werklikheid gefiltreer en uitgebeeld word deur taal en die konsepte daarin vervat. Die waarheid is die "vertaling" of omskakeling van die werklikheid in taal (Jungel, 1980:142). Die waarheid word slegs in die gestalte van 'n beeld of metafoor sigbaar. In die metafoor konvergeer taal en beeld, sonder dat hulle innoverende onderskeidenheid daarmee opgehef word. Die metafoor representeer in die taal die beeld, sonder dat taal daarmee genegeer word--tegelykertyd is die metafoor die talige gestalte van die beeld, sonder om die beeldgehalte te versteur. Daarom slaag die metafoor daarin om die werklikheid in geheel nuut te struktureer. "Die treffende und gluckende Metapher bildet Wirklichkeit nicht ab, sondern schafft neue Wirklichkeit" (Grozinger, 1991a:55; kyk ook Ricoeur, 1986). Die treffende metafoor skep skep n. A beehive, especially one of straw. [Middle English, basket, from Old Norse skeppa, a dry measure, and from Old English sceppe (from Old Norse skeppa). of vorm nuwe werklikheid. Verbeelding of uitbeelding is die krag wat vorm aan menslike ervaring gee--dit is die krag om die werklikheid te herskep, te herbeskryf (Ricoeur, 1991:50). In die ervaring van die werklikheid word wat ongestruktureerd is, gestruktureer of geherstruktureer deur middel van metaforiese taal. 'n Mens kan God ook slegs beskryf ooreenkomstig die ervaring wat 'n mens met God het, of die ervaring wat gelowiges reeds oor eeue van God het. Hierdie beskrywing van God geskied deur middel van teologies-metaforiese spreke. In hierdie herbeskrywing van die werklikheid in die lig van die ervaring van God se werklikheid, word ruimte geskep vir die mens om die verhouding met God, met die ander en met die wereld, kreatief en konkreet te ervaar. "Metaphorical theology is a kind of heuristic A method of problem solving using exploration and trial and error methods. Heuristic program design provides a framework for solving the problem in contrast with a fixed set of rules (algorithmic) that cannot vary. 1. construction that in focusing on the imaginative construal con·strue v. con·strued, con·stru·ing, con·strues v.tr. 1. To adduce or explain the meaning of; interpret: construed my smile as assent. See Synonyms at explain. of the God-world relationship, attempts to remythologize Christian Christian flees the City of Destruction. [Br. Lit.: Pilgrim’s Progress] See : Escape Christian travels to Celestial City with cumbrous burden on back. [Br. Lit. faith through metaphors and models ..." (McFague, 1987:40). Ervaring maak In computing, Maak is a utility similar to make, designed to build complex software systems while avoiding the need to recompile the entire system every time a change is made. External links
imp. os> of Grind. vir die toekoms te verstaan. Teologiese formulerings en metafore gee die waarheid weer we·er adj. Comparative of wee. , maar nie die voile waarheid nie. Dit dui op 'n veel groter, omvattende Waarheid. Dit dien as verstaanshorison en dit vorm die grens Grens is a municipality in the district of Nyon in the canton of Vaud in Switzerland. van menslike vermoe om ervaring uit te druk This article is about the Bhutanese sect of Buddhism Druk. For the Bhutanese Thunder Dragon, see Druk (Dragon). Druk are the Buddhist majority of Bhutan that have not associated with Lhotshampas. . Die rol wat ervaring en waarneming in die verstaansproses speel, en hoe die ervaring van die werklikheid gestruktureer en (metafories) weergegee word, verdien dus verdere aandag. 2. Die meerdimensionaliteit van metaforiese spreke Zillessen (1991:65) toon dat die waarnemer sigself vanuit die eie waarneming verskillend interpreteer. Ons lees lees pl.n. Sediment settling during fermentation, especially in wine; dregs. [Middle English lies, pl. ons eie ervaring uit 'n teks, beeld of kunswerk af. Ons neem waar binne die raam van ons verstaansordeninge. Wat ons sien, is altyd 'n seleksie. Hierdie hermeneutiese dimensie van die waarneming rig 'n grens op tussen die een en die ander, tussen dieselfde en die vreemde. Ons sien in 'n beeld, teks of situasie dit wat ons reeds in 'n vergelykbare situasie ervaar het. Ons sien onsself en ons geskiedenis. Die vraag is hoe ek aan die dwang dwang Noun NZ & S African a short piece of wood inserted in a timber-framed wall van my eie waarneming wat my met myself laat besig bly, kan ontkom? Volgens Zillessen (1991:67) help die kennis van die bestaan van die hermeneutiese sirkel my nie verder nie, omdat die mees werksame elemente in die waarneming 'n onbewuste aandeel het. In elke bewussynsuitdrukking word die onophoudelike werkingproses verstel. Daar is geen identiteit tussen dit wat in die waarneming werk n. 1. See Work. en die een wat daarvan bewus word nie. Die beginsel van die hermeneutiese sirkel veronderstel volgens Zillessen 'n lineere betrekking tussen Innen und Aussen, tussen innerlike en uiterlike waarneming, tussen die waargenome en die se maatskapliklewenshistoriese "veronderstelling". So word die meer-dimensionaliteit van die gebeure tussen die onbewuste en die bewuste nie voldoende verreken in die spreke oor die hermeneutiese sirkel nie. Met "meerdimensionaliteit" word die moontlikhede van betekenis bedoel. Ander mense sal 'n bepaalde teks, foto of beeld anders Anders is a name in Scandinavian languages, the equivalent of the Greek Andreas ("manly") and the English Andrew. Anders is the German word for different. In Sweden, Anders has been one of the most common names for many centuries. waarneem as ekself. Ek kan 'n kunswerk, beeld of foto verstaan en tog nie verstaan wat my roer, interesseer of selfs onaangeroer laat nie--wat my daarmee laat identifiseer of my afstoot nie. Daar bestaan inderdaad Inderdaad (Dutch for indeed) is an organisation for gay, lesbian and bisexual people under 26. It is based in Hasselt, Belgium. Inderdaad was established in 2001. It is a non-profit organization, completely run by young volunteers. 'n soort universele, kultureel-bepaalde simboliek wat in 'n kode vasgele is en wat van daaruit ontsluit kan word. Hierdie algemene simboliek word egter eers werklik betekenisvol en relevant deur die samespel van indrukke en nie maar bloot daardeur dat iemand bewustelik 'n simboliese betekenis aan iets toeken nie. Die werking van faktore waarvan die individu nie bewus is nie, en veral die samewerking van verskillende faktore (soos kulturele, politieke, ekonomiese en sosiale verhoudings) speel 'n bepalende rol. Betekenisgewing ontstaan dus veral onbewustelik--as reaksies van die subjek op die onkonvensionele of die vreemde. Daarom is dit belangrik dat die verhouding tussen onbewuste prosesse en die "vasstellinge" in die bewussyn noukeurig ondersoek moet word (Zillessen, 1991:70-71, in aansluiting by Lacan La·can , Jacques 1901-1981. French psychiatrist who was an early adherent and interpreter of Freud's theories in France, but whose own theoretical and clinical work diverged greatly from Freud's. , 1987:97-102; Lacan in Lang Lang language LANG Louisiana Army National Guard Lang Langobardian (linguistics) LANG Los Angeles Newspaper Guild , 1986 en Weber Weber, river, United States Weber (wē`bər), river, c.125 mi (200 km) long, rising in the Uinta Mts., N central Utah, and flowing north and northwest to join the Ogden River at Ogden. The combined stream flows to the Great Salt Lake. , 1987). Die onbewuste laat sigself nie vasstel nie, omdat dit onophoudelik verskuif. Dit wat in 'n beeld vasgele is, is 'n metafoor in die sin dat dit iets verteenwoordig wat volgens maatskaplike kodes vasgestel is, maar wat tegelyk ook op iets anders, op iets onbewus dui--op dit wat juis afwesig is in die beeld, foto, en dies meer. Zillessen sluit by Lacan se onderskeid tussen die metonimiese en metaforiese funksie van taal aan. Daarvolgens is metonomie die voortdurende onbewuste verskuiwing en verplasing van betekenaars (signifikante), waardeur 'n soort assosiatiewe (betekenende) ketting gevorm word. Zillessen (1991:72) verwys na die "metonimiese ketting van metaforiese substitute". In hierdie verloopproses van die onbewuste, in die ketting van metafore, le die eintlike simboliese moment: In der metonymische Verschiebung liegt das eigentlich symbolische Moment der Substitution eines Signifikanten durch einen anderen. Insofern ist der 'ordre symbolique' der Verlaufsprozes des Unbewussten. Aber ohne die Kette der Metaphern, also der fixierenden Bewegung des Imaginaren, gabe es keine Wahrnehmung. Der reine Signifikant, der nicht zum Signifikat metaphorisch entstellt wurde, wurde die symbolische Funktion vernichten. Sonder die ketting van metafore kan daar geen waarneming wees nie. In hierdie sin representeer 'n beeld, kunswerk of foto as signifikat iets verstaanbaars, iets vasgestelds, of iets wat veronderstel word (Imaginiertes) en verwys daarin tog na iets afwesigs, 'n lee plek. Foto's en beelde is raaisels omdat uit dit wat foto's en beelde tot verskyning bring, meer afgelei kan word as dit wat gedekodeer kan word, dit wil se as dit wat die semiologiese sisteme (klere, liggaamstaal, kleur, ligreflekse) aandui. Dit is ook nie soseer die meer nie, maar die ander wat beklemtoon moet word. Hierdie tekens verteenwoordig dus nie die besondere nie, maar betrek groter werklikheidsgebiede in sigself. Dit beeld nie bloot dit wat reeds begryp is af nie, maar gee aanleiding tot begripsvorming (vgl. Anderegg, 1985:51-59). Meerdimensionaliteit is inherent aan alle metafore, tekste, beelde, simbole, gebeurtenisse en rituele. Dit maak 'n definitiewe interpretasie van enige teks, beeld, metafoor, simbool en gebeurtenis onmoontlik. Metafore en simbole omvat nooit die werklikheid ten voile en gee ook nooit die waarheid as afgeslote geheel weer nie. Metafore laat 'n mens aan die waarheid deelneem deurdat dit die werklike sy werklikheid laat oorstyg, sonder om iets vals daaroor uit te spreek. 'n Metafoor se meer as wat in die werklikheid opgesluit le, maar bly terselfdertyd aan die waarheid getrou (vgl. Jungel, 1980:143). Soos kunswerke het metafore nie slegs een betekenismoontlikheid nie, maar staan dit oop vir 'n verskeidenheid van interpretasiemoontlikhede (vgl. Eco, 1973 ten opsigte van die polisemie van die kunswerk). Die erkenning van die polisemie is belangrik omdat daarmee ook met die voorlopigheid van mens- en godsbeelde rekening gehou word. Zillessen (1991:81) stel dit duidelik: Gott is nicht im Bild. Waar die beginsel van eenduidigheid oorheers en op absoluutheid aanspraak gemaak word, verloor metafore hulle meerwaarde, hulle Sinnuberschuss. Dit beteken dat God se vrye spreke daardeur ingeperk word. Bieritz (1989:107) se dit baie treffend: "sie nageln Gott, dem sie doch Sprachraum Sprachraum is a linguistic term used to designate a geographical area where a language, dialect, group or family of languages is spoken. The German word Sprachraum (plural Sprachräume) literally means "language area". schaffen sollten, am Holz HOLZ Higher Order Laue Zone begrifflicher Unterscheidung fest oder Oder (ō`dər), Czech and Pol. Odra, river, 562 mi (904 km) long; the second longest river of Poland. It rises in the E Sudetes, NE Czech Republic, and flows generally NW through SW Poland, then N along the Poland–Germany border to liefern ihn emotionaler Willkur aus". Metaforiese en simboliese uitdrukkingsvorme kan dus nie eenvoudig nagese word as bo-tydelike, ewige waarhede nie. Daar kan nie sonder meer op Bybelse metafore teruggegryp word nie, omdat baie Bybelse metafore teenoor mekaar staan of nie meer slaag in bepaalde situasies nie. Zillessen se argumentvoering in aansluiting by Lacan (voorafgaande), toon dat die onbewuste prosesse in die bewussyn van die individu 'n bepalende invloed op die konstituering van betekenis het. Hierdie perspektiewe staan in noue verband met die resepsie-estetika (van Jauss, Iser ISER Institute of Social and Economic Research (University of Alaska Anchorage) ISER Institute for Social and Economic Research (University of Essex; UK) iSER iSCSI Extensions for RDMA , en ander) waarvolgens die huidige hoorder of leser Leser is the surname of the following people:
adj. 1. Reduced to poverty; poverty-stricken. See Synonyms at poor. 2. Deprived of natural richness or strength; limited or depleted: , defeated, even mutilated mu·ti·late tr.v. mu·ti·lat·ed, mu·ti·lat·ing, mu·ti·lates 1. To deprive of a limb or an essential part; cripple. 2. To disfigure by damaging irreparably: mutilate a statue. " (Van der Ven, 1998b:117). Die gebruik van metafore (selfs bestaande Bybelse metafore) in nuwe, eietydse kontekste, verg dus ernstige besinning. Indien die sanger Sanger, city (1990 pop. 16,839), Fresno co., S central Calif., in the San Joaquin Valley; inc. 1911. It is a shipping and processing center for a variety of agricultural products. Manufactures include sheet metal products, wine, machinery, and corrugated boxes. van 'n lied tot swye kom, omdat die lied in stryd staan met wat die gelowige vandag bely Bely (masculine), Belaya (feminine), or Beloye (neuter), meaning "white" in Russian, may refer to:
3. 'n Teologiese metaforologie In the naming, the things named are called into their thinging. Thinging, they unfold unfold - inline world, in which things abide and so are abiding a·bid·ing adj. Lasting for a long time; enduring: an abiding love of music. a·bid ing·ly adv. ones (Heidegger Hei·deg·ger , Martin 1889-1976.German existentialist philosopher. His masterpiece, Being and Time (1927), argued that confronting the question of the meaning of being, encompassing one's own death, was central for an authentic human , 1971:199-200). Alles wat in woord geneem word, is Metaphem der Dinge dinge n. Grime or squalor; dinginess. [Back-formation from dingy1.] Noun 1. (Jungel, 1974:86). Selfs die uitdrukking "Woord van God" het in sigself metaforiese betekenis. God spreek die mens altyd deur mensewoord aan. Niemand hoor God so praat dat sy woord as God se Woord kan herken nie. 'n Mens hoor 'n mens praat en se dan: dit is God se woord, soos by Luther, of 'n mens hoor "dit" in die innerlike spreke, soos Zwingli dit stel en se: dit is God se woord (vgl. Knellwolf, 1989:64). God kan dus nooit in 'n enkele stel vasgelegde metafore of beelde vasgevang word nie. Geen woorde kan God voldoende identifiseer nie en geen voor-stelling kan deur elke geslag op dieselfde wyse verstaan word nie. Grozinger (1991b:114-15) wys daarop dat elke godsdiens sy eie grondmetafore het. Waar dit egter tot hierdie metafore beperk bly en daar nie uit hierdie grondmetafore nuwe, dinamiese metafore ontwikkel nie, sterf 'n godsdiens met die tyd af. Daar moet dus voortdurend gesoek word na metafore waardeur God se wese en werk verstaanbaar uitgedruk kan word en waardeur mense God kan ervaar en ontmoet. Die soeke na geskikte metafore is 'n taak wat skaars verantwoordelik genoeg gedoen kan word. Die eis vir 'n teologiese metaforologie wat Jungel (1974) lankal reeds gestel Gestel may refer to several locations:
Woorde soos lewe, lig, liefde, liggaam, brood brood n. See litter. brood offspring or pertaining to offspring. brood mare a mare dedicated to the production of foals. , duisternis verwys nie slegs na die "alledaagse" werklikheid nie, maar verwys ook na die werklikheid van God. Wanneer hierdie woorde in religieuse sin gebruik word, verkry hulle veral "gelade" betekenis. Dit is Bybelse metafore wat steeds vir die gelowige vandag 'n wydheid van betekenismoontlikhede dra. Ongelukkig kan mense hierdie metafore se unbearable lightness dikwels nie hanteer nie en maak hulle juis van hierdie metafore strydpunte waardeur mense verdeel word. In die kerk- en teologiegeskiedenis het metafore wat verabsoluteer is, gelei tot godsdiensoorloe en moord. Die wyse waarop die debat rondom die sogenaamde Nuwe Hervorming tans in die media gevoer word, is 'n voorbeeld van sodanige stryd rondom metafore. Diegene wat hulleself die Nuwe Hervormers noem, wil mense daarvan bewus maak dat metafore nie absoluut is nie en dat nuwe metafore of maniere van se soms nodig is. Hulle wil verdraagsaamheid bewerk tussen mense wat hul geloof op alternatiewe maniere wil uitleef (vgl. Wolmarans, 2002). Terselfdertyd ervaar baie gelowiges dat hulle vasstaande geloofsbeginsels (wat ook deur metafore weergegee word) daardeur in gedrang kom. Hulle ervaar die Nuwe Hervormers dikwels juis onverdraagsaam teenoor bestaande metafore waardeur die werklikheid van God weergegee word en meen dat die Nuwe Hervormers nuwe metafore aanbied asof dit die eintlike waarheid wees. Dit kom voor asof groepe wedersyds nie besef dat dit om metaforiese wyses van spreke gaan nie--metafore wat wel die waarheid weergee, maar nooit die voile waarheid eenduidig kan omvat nie. Miskien le die probleem tog ook by die sensasionele wyse waarop die Nuwe Hervormers hulle "nuwe" sienings as nuut aanbied. Verskeie sake wat die Nuwe Hervormers aanbied, is egter nie nuut nie. Wolmarans (Beeld 2002) verwys na die Nagmaalformulier se formulering as voorbeeld: "Dit is my liggaam wat vir julle gebreek word ...". Hy voorsien dat daar in die toekoms gemeentes sal wees waar gese sal word: "Kom ons breek vir mekaar die lewensbrood ..." en: "Kom ons vul mekaar se lewensbekers met vreugde". Die vraag is wat so nuut is aan die alternatiewe wat Wolmarans stel dat dit 'n aanspraak op 'n nuwe hervorming regverdig? Brood, soos liggaam, is 'n ou, bekende metafoor. In die Liedboek van die Kerk (2001) is liedere opgeneem met die metafoor van lewensbrood soos Wolmarans voorstel, byvoorbeeld Lied 302 en 568. In Lied 302, strofe 2, word na Christus as die lewensbrood verwys: "U is die lewensbrood, Heer n. 1. A yarn measure of six hundred yards or It is significant in that it is the first mobile network to be funded by advertising. ) is om die metaforiese spreke met betrekking tot die wie mis te kyk (vgl. Bonhoeffer Bon·hoef·fer , Dietrich 1906-1945. German Protestant theologian whose works concern Christianity in the modern world. He was executed for his role in a plot to assassinate Hitler. Noun 1. , 1982:31-36). Die metafoor van brood word hier gebruik om die volheid van God se genade in Jesus Christus uit te beeld. Voortspruitend impliseer dit vir ons etiese handeling: ons moet ook onsself vir mekaar gee, onsself vir mekaar breek as ons werklik uit sy liefde wil leef. Sy breking en vergewing stel ons daartoe in staat: Heer, gee vandag ons dag se brood-- U staan ons by in al ons nood, ook wanneer ons so gou vergeet dat U ons dag se brood uitmeet. Heer, seen tog vandag se brood en laat ons ander help in nood, laat ons bereid wees om te deel, want U gee altyd weer soveel. Heer, U is self die lewensbrood-- U deel Uself uit in u dood, U het ons selfsug so vergeef, nou kan ons uit u liefde leef. In dieselfde koerantberig dui Wolmarans aan dat die tyd moontlik gekom het dat die Nuwe Hervorming homself op 'n gesonde organisatoriese voet moet plaas plaas Noun S African a farm [Afrikaans] deur byvoorbeeld 'n bestuur te kies en gespreksgroepe te organiseer. Dat nuwe metafore gesoek moet word, is waar. Alternatiewe en nuwe metafore dien inderdaad tot verryking. Maar dat hierdie soeke na nuwe metafore binne 'n georganiseerde struktuur met 'n bestuur, publisiteit, en dies meer, moet plaasvind, druis in teen die bevrydende aard van metaforiese spreke en die spontaneiteit van metafoor-ontwikkeling in. Wat Van den Berk (in aansluiting by Ricoeur) ten opsigte van die rases in die gebruik van 'n metafoor se, kom weer ter sprake: 'n metafoor tref tref adj. Judaism Unclean and unfit for consumption according to dietary law; not kosher. [Yiddish treyf, from Hebrew ons aanvanklik as verfrissend en bevrydend, soms selfs as iets ongerymds. Dan raak so 'n metafoor ingeburger en kom dit in die woordeboek. Die derde fase begin wanneer die metafoor tot cliche geword het ... Vernuwing van taal of die herlewing van metafore is 'n spontane proses wat geleidelik ontwikkel. Die cliche roep nuwe, kreatiewe metafore na vore. Grozinger bepleit, in aansluiting by Jungel, ook 'n verantwoordelike teologiese metaforiek. Dit is slegs moontlik in dialoog met die taal en letterkunde self. Die dialoog tussen literatuur en teologie is alles behalwe 'n luukse wat net enkele kundiges durf navolg--dit is 'n conditio sine qua non [Latin, Without which not.] A description of a requisite or condition that is indispensable. In the law of torts, a causal connection exists between a particular act and an injury when the injury would not have arisen but vir alle teologiese arbeid. Teoloe moet besef dat hulle met metafore besig is en dat hulle woorde nie die absolute omvat nie. Uit die metaforologie en die verband met die teologie--'n teologiese metaforologie--kan teoloe leer hoe taal en beeld in daardie innoverende verhouding kom waar nuwe, bevrydende perspektiewe van die werklikheid, van die waarheid, ontsluit word (vgl. ook Jager Ja´ger n. 1. (Mil.) A sharpshooter. See Yager. 2. (Zool.) Any species of gull of the genus Stercorarius. Three species occur on the Atlantic coast. , 1988; 1990). Die teologie moet sigself dus nie aan een spreekvorm, een "taal" alleen orienteer nie--nie as simboolhermeneutiek, of as metaforologie, of as narratiewe teologie nie, maar simbool, metafoor, beeld en narratief hermeneuties tot Gesamtverstandnis geintegreer (vgl. Biehl, 1991:141; Bautz, 1991:205). Deur omgang met metafore en beelde kan "spreekruimte" geopen word, ruimte geskep word vir die outentieke "tot spreke kom" van die geloof. So vorm dit 'n geloofwaardige taal vir die geloof. Uiteindelik kan geen teologie, geen woord en geen taal God egter tot spreke dwing nie. Deur die metafoor, die mite mite, small, often microscopic chelicerate that, along with the tick, makes up the order Acarina; it is also related to spiders. The unsegmented mite body is typically oval and compact, although a few, mostly parasites, are elongated and wormlike. , die poesie en beeldende taal kan God egter tot spreke kom. Op 'n treffende wyse laat Simone Weil (1976) Hom tot spreke kom. In enkele beeldryke sinne vat sy die essensie van geloof saam--'n mooi voorbeeld van die wyse waarop metafories en poeties met geloofstaal omgegaan moet word. Sy se dat God met sy vriende in gesprek is. Dit dui daarop dat daar 'n verhouding tussen God en die mense bestaan. Net in die verhouding tussen God en mens kan egte gesprek plaasvind. Ware verstaan kom net deur egte relasies (vgl. ook Nietzsche in Van den Berk). In die gelowige oorgawe aan Hom--in die verhouding met Hom--ontdek die mens die weg, die waarheid en die lewe. Die Waarheid kan slegs in geloof, in verhouding met God self, waargeneem word: In u lig sien ons die lig. In hierdie verhouding met God le ook die geheim van goeie luister en die vermoe om te kan verstaan. Weil wys daarop dat God van analoe taal gebruik maak sodat sy vriende Hom kan verstaan. Dit is die taal van ooreenkoms, van die metafoor. Elke aspek van die lewe is 'n woord van hierdie taal. Elke aspek van die lewe is 'n woord van hierdie spreke oor God. Hierdie woorde is almal sinonieme, en tog het elkeen 'n heel heel (hel) calx; the hindmost part of the foot. cracked heels pitted keratolysis. heel n. 1. besondere nuanse. Elkeen is onvertaalbaar en onvervangbaar. Die gemeenskaplike betekenis en sin van al hierdie woorde is: ek het jou lief. So wys sy op die liefde van God vir die mense--vir sy vriende, maar ook op die liefde wat mense vir mekaar behoort te he. Die grootste toets vir die teologiese gesprek, wat uiteindelik oor die Waarheid in metaforiese taal gaan, is of dit in liefde plaasvind. Al verskil mense dus onderling oor spreekwyses en metafore, behoort hulle so te praat dat al hulle woorde en al hul menings steeds een betekenis analoog aan mekaar dra: die liefde. Dit is die omvattende metafoor, die spreke wat op geen wyse afsluitend verklaar kan word nie. As ons liefde se, noem ons 'n saak waarvan ons iets weet, maar wat ons verstand en ons volle wete te bowe gaan. Dit is 'n grondmetafoor wat ver bo ons begrip le. Analoog daaraan weet ons dat God liefde is. So kan ons iets van God weet, maar Hom nooit volledig begryp, of met ons begrippe omgrens nie. God is liefde is die wesensgrond, die grondmetafoor van ons bestaan. Gott bedient sich mit seinen Freunden einer Sprache der Ubereinkunft. Jedes Vorkommnis des Lebens ist ein Wort wort 1 n. A plant. Often used in combination: liverwort; milkwort. [Middle English, from Old English wyrt; see dieser Sprache. Diese Worte sind alle Synonyma, aber, wie es in den schonen Sprachen der Fall ist, jedes mit seiner seine n. A large fishing net made to hang vertically in the water by weights at the lower edge and floats at the top. v. seined, sein·ing, seines v.intr. To fish with such a net. v. ganz besonderen Nuance nu·ance n. 1. A subtle or slight degree of difference, as in meaning, feeling, or tone; a gradation. 2. Expression or appreciation of subtle shades of meaning, feeling, or tone: , jedes unubersetzbar. Der allen Al·len , Edgar 1892-1943. American anatomist who is noted for his studies of hormones and for the discovery (1923) of estrogen. diesen Worten gemeinsame Sinn ist: ich liebe dich (Simone Weil, 1990[1976]:203). Bibliografie Anderegg, J. 1985. Sprache und Verwandlung: Zur literarischen Asthetik. Gottingen: Vandenhoeck. Bautz, T. 1991. Texte als Handlung begreifen lernen. Linguistische Pragmatik, kommunikative Handlungstheorie und Praktisch-theologische hermeneutik. In: Zillessen, D. (Hrg.) Praktisch-theologische Hermeneutik. Ansatze--Anregungen--Aufgaben. Rheinbach-Merzbach: CMZ (programming) CMZ - A portable interactive code management system from CodeME S.A.R.L in use in the high-energy physics community. Verlag. p. 181-206. Biehl, P. 1991. Symbole geben zu verstehen. Zur praktisch-theologischen Bedeutung der Symbolhermeneutik Paul Ricoeurs Paul Ricœur (February 27, 1913 Valence France – May 20, 2005 Chatenay Malabry France) was a French philosopher best known for combining phenomenological description with hermeneutic interpretation. . In: Zillessen, D. (Hrg.) Praktisch-theologische Hermeneutik. Ansatze--Anregungen--Aufgaben. Rheinbach-Merzbach: CMZ. p. 141-160. Bieritz, K-H. 1989. Predigt-Kunst? Poesie als Predigt-Hilfe. In: Valtink, E. (Hrg.) Sperrgut Literatur. Pladoyer fur ein Spannungsverhaltnis von Literatur und Theologie. Hofgeismarer Protokolle 261/1989. p. 101-128. Bonhoeffer, D. 1982. Christologie. Baarn: Ten Have. Eco, U. 1973. Das offene Kunstwerk. Frankfurt: Suhrkamp. Grozinger, A. 1987. Praktische Theologie und Aesthetik: Beitrage zur Grundlegung der Praktische Theologie. Munchen: Kaiser. Grozinger, A. 1991a. Sprache und Bild. Auf dem Weg zu einer elementar-theologischen Hermeneutik. In: Zillessen, D. (Hrg.) Praktisch-theologische Hermeneutik. Ansatze--Anregungen--Aufgaben. Rheinbach-Merzbach: CMZ Verlag. p. 45-57. Grozinger, A. 1991b. Die Sprache des Menschen. Ein Handbuch. Grundwissen fur Theologinnen und Theologen. Munchen: Chr. Kaiser. Heidegger, M. 1971. Poetry, language, thought. (Trans. A. Hofstadter). New York New York, state, United States New York, Middle Atlantic state of the United States. It is bordered by Vermont, Massachusetts, Connecticut, and the Atlantic Ocean (E), New Jersey and Pennsylvania (S), Lakes Erie and Ontario and the Canadian province of : Harper & Row. Heimbrock, H. 1993. Gottesdienst: Spielraum des Lebens. Weinheim : Deutscher Studien Verlag. Jager, O. 1988. De verbeelding aan het woord. Pleidooi voor een dichterlijker en zakelijker spreken over God. Baarn: Ten Have. Jager, O. 1990. Oude beelden spreken een nieuwe taal. Geloven ha de geloofscrisis. Baarn: Ten Have. Jungel, E. 1974. Metaphorische Wahrheit. Erwagungen zur theologischen Relevanz der Metapher als Beitrag zur Hermeneutik einer narrativen Theologie. In: Ricoeur, P. & Jungel, E. Metapher. Zur Hermeneutik religioser Sprache. Munchen: Kaiser. p. 71-122. Jungel, E. 1980. Entsprechungen: Gott--Wahrheit--Mensch. In: Theologische Erortungen II. Munchen: Chr. Kaiser. Knellwolf, U. 1989. Die Musik im reformierten Gemeindegottesdienst. In: Musik in der evangelisch-reformierten Kirche: eine Standortbestimmung. Zurich: Institut fur Kirchenmusik der Evangelisch-Reformierten Landeskirche des Kantons Zurich. p. 45-86. Lacan, J. 1987. Die vier Grundbegriffe der Psychoanalyse psychoanalyse or esp US -lyze Verb [-lysing, -lysed] or -lyzing, -lyzed to examine or treat (a person) by psychoanalysis Verb 1. . Das Seminar, Buch XI. Weinheim/Berlin: Deutscher Studien Verlag. Lang, H. 1986. Die Sprache und das Unbewusste. Jacques Lacans Jacques-Marie-Émile Lacan (French IPA: [ʒak la'kɑ̃]) (April 13, 1901 – September 9, 1981) was a French psychoanalyst, psychiatrist, and doctor, who made prominent contributions to the psychoanalytic movement. Grundlegung der Pychoanalyse. Frankfurt: Suhrkamp. Liedboek van die Kerk. 2001. Kaapstad: NG Kerk-Uitgewers. McFague, S. 1987. Models of God. Theology for an ecological ecological emanating from or pertaining to ecology. ecological biome see biome. ecological climax the state of balance in an ecosystem when its inhabitants have established their permanent relationships with each , nuclear age. Philadelphia: Fortress. Ricoeur, P. 1986. Die lebendige Metapher. Munchen: Kaiser. Ricoeur, P. 1991. From text to action. Evanston: Northwestern University Press Northwestern University Press is the university press of Northwestern University in Evanston, Illinois, USA. It was founded in 1893, at first specializing in law. It is especially notable for its literature in translation publishing, especially by European writers. . Van den Berk, T. 1991. Spreken 'in' beelden. In: Hahn, J.G. & Hoekstra, H. (samenst.) Een gesprek over film en televisie: over de theorie en de praktijk van 'het mediagesprek'. Kampen: Kok. p. 66-82. Van der Ven, J.A. 1998a. Faith in God in a secularized culture. Bulletin for Empirical Theology, 9(1):21-45. Van der Ven, J.A. 1998b. God reinvented? A theological search in texts and tables. Leiden: Brill Brill or Bril, Flemish painters, brothers. Mattys Brill (mä`tīs), 1550–83, went to Rome early in his career and executed frescoes for Gregory XIII in the Vatican. . Weber, S.M. 1987. Ruckkehr zu Freud Freud , Anna 1895-1982. Austrian-born British psychoanalyst noted for her application of psychoanalysis to child therapy. Freud, Sigmund 1856-1939. . Jacques Lacan Entstellung der Psychoanalyse. Frankfurt/Berlin: Ullstein Taschenbucher. Weil, S. 1990 [1976]. Zeugnis fur das Gute. Munchen: Kaiser. Wilder, A.N. 1971. Early Christian rhetoric: The language of the Gospel. Cambridge: Harvard University Press The Harvard University Press is a publishing house, a division of Harvard University, that is highly respected in academic publishing. It was established on January 13, 1913. In 2005, it published 220 new titles. . Wilder, A. N. 1976. Theopoetic: Theology and the religious imagination. Philadelphia: Fortress. Wolmarans, Hansie 2002. Koerantberig: Hervormers stry voort op interner. Neels Jackson Jackson. 1 City (1990 pop. 37,446), seat of Jackson co., S Mich., on the Grand River; inc. 1857. It is an industrial and commercial center in a farm region. . Beeld: 5, Oktober 4. Zillessen, D. 1991. Religionspadagogische Lernwege der Wahrnehmung. In: Zillessen, D. (Hrg.) Praktisch-theologische Hermeneutik. Ansatze--Anregungen--Aufgaben. Rheinbach-Merzbach: CMZ. p. 59-85. Kernbegrippe: estetiese bewussyn metafoor metaforologie religieuse taal verbeelding Key concepts: aesthetical consciousness imagination metaphor metaphorology religious language Elsabe Kloppers Departement Praktiese Teologie Universiteit van Suid-Afrika PRETORIA E-pos: iksa@mweb.co.za Elsabe Kloppers is direkteur van die Instituut vir Kerkmusiek SA, navorsingsgenoot in die Departement Praktiese Teologie (Unisa) en dosent in himnologie aan verskeie universiteite. Sy het 'n doktorsgraad in teologie, asook nagraadse kwalifikasies onderskeidelik in filosofie en musiekwetenskap. Sy is redakteur van Vir die Musiekleier, tydskrif van die SA Kerkorrelistevereniging, publiseer gereeld vakwetenskaplike artikels en lewer referate internasionaal. Sy was ook verantwoordelik vir verskeie nuwe liedvorms en tekste in die Liedboek van die Kerk (2001). |
|
||||||||||||||||||||

ing·ly adv.
Printer friendly
Cite/link
Email
Feedback
Reader Opinion