Natasha Lamoela--ontwikkel die magiese teaterwereld.Hoewel Natasha
Natasha is a Russian female given name, originally a pet name variant of Natalia. It is the same as the Latin variant "Natalie", meaning "birthday" in reference to the birth of Christ, and was traditionally given to girls born around Lamoela aan die breer publiek vir haar televisiewerk bekend is, is sy sonder enige twyfel een van die mees talentvolle en gevestigde akteurs in die teater wat die land nog opgelewer het. [ILLUSTRATION OMITTED] En as alles volgens plan verloop sal sy en verskeie ander plaaslike akteurs eersdaags 'n huishoudelike naam in Namibiese huishoudings word--danksy Natasha se verbete pogings om Namibiese teater op te hef en te ontwikkel tot op 'n vlak waar plaaslike akteurs waardering en respek, in hul eie land en selfs oor die grense heen, sal verdien. Haar sagmoedige en vriendelike geaardheid weerspreek die vas-beslote persoon wat as 'n introvert introvert /in·tro·vert/ (in´tro-vert) 1. a person whose interest is turned inward to the self. 2. to turn one's interest inward to the self. 3. a structure that can be turned or drawn inwards. en 'n onsekere jong Noun 1. Jong - United States writer (born in 1942) Erica Jong meisie van haar merkwaardige talent gebruik gemaak het om rasisme kaalvuis aan te vat en vir haarself as 'n bekroonde aktriese naam te maak In computing, Maak is a utility similar to make, designed to build complex software systems while avoiding the need to recompile the entire system every time a change is made. External links
Natasha het in Namibie groot geword maar toe sy 13 jaar oud oud n. A musical instrument of northern Africa and southwest Asia resembling a lute. [Arabic ' d, wood, stem, lute, oud.] was het
haar familie na Wes-Kaap toe getrek. Die skool daar was nie baie goed
nie en dit DITdi-iodotyrosine. het beteken dat sy en haar 19 jarige suster Sus´ter n. 1. Sister. There are seven sustren, that serve truth ever. - Piers Plowman. op hul eie in Kaapstad moes woon n. 1. Dwelling. See Wone. . Dit was die aanbreek van die meest moeilikste maar ook gewaardeerde tyd van haar hele lewe. "Ons was nie 'n baie ryk gesin nie en ons het niks besit Be`sit´ v. t. 1. To suit; to fit; to become. toe ons in die huis ingetrek het nie. Die eerste dag wat ons in daardie huis ingetrek het, het ons op die vloer geslaap en moes sonder elektrisiteit oor die weg kom. Dit was soos om binnehuis te kampeer!" onthou sy. Daag rasisme uit Beperkte finansies was onge-lukkig nie die enigste uitdaging gewees wat die tiener moes trotseer nie. Hulle het in 'n blanke woonbuurt gebly in 'n land wat toe nog in die kloue van apartheid apartheid (əpärt`hīt) [Afrik.,=apartness], system of racial segregation peculiar to the Republic of South Africa, the legal basis of which was largely repealed in 1991–92. vasgevang was. Sy moes verskeie rassistiese aanvalle en dreigemente verduur terwyl hulle huis onder vandalisme deurgeloop het. "Ek was die eerste nie-blanke kind in die skool wat ek bygewoon het. Die feit dat ek van Namibie af gekom het, waar die verskillende rasse n. 1. (Zool.) A carnivore (Viverricula Mallaccensis) allied to the civet but smaller, native of China and the East Indies. It furnishes a perfume resembling that of the civet, which is highly prized by the Javanese. baie meer geintegreerd was, het dit baie moeilik gemaak om met die verdeeldheid van rasse saam te leef. My lewe het bestaan uit skool toe gaan en huis toe gaan," se sy. In St. 8 (graad 10) het Natasha se geluk begin draai. Een van die akteurs van 'n kabaret wat uit vier vroue bestaan het en as Every Women bekend gestaan het, het uit die stuk onttrek en daar is dringend na 'n plaasvervanger gesoek. Effe onseker van haarself het Natasha in haar Engelse onderwyser, wat ook later haar mentor Mentor, in Greek mythology Mentor (mĕn`tər, –tôr'), in Greek mythology, friend of Odysseus and tutor of Telemachus. geword het, mnr. Van Greunen, se oor gefluister dat sy in die rol belangstel. Hy het gevra sy moet harder praat Praat is a free scientific computer software program for the analysis of speech in phonetics. It has been designed and continuously developed by Paul Boersma and David Weenink of the University of Amsterdam. wat sy toe gedoen het en daarmee het sy vir haar 'n oudisie losgeslaan. "lets het op daardie verhoog met my gebeur. Ek het die rol gekry en het nog nooit weer we·er adj. Comparative of wee. terug gekyk nie," glimlag sy. Vind haarself op die verhoog Die kabaret het dieselfde jaar by twee afsonderlike feeste 'n eersteklas-toekenning verower. Vir die res van haar hoer-skoolloopbaan het Natasha aan die skool se opvoerings deel-geneem en toekennings tydens streekkompetisies en feeste vir die beste Beste is a surname, and may refer to:
This page or section lists people with the surname Beste. akteur sowel as vir die beste akteur in 'n ondersteunende rol ingeryg. In haar matriek jaar het sy 'n rol gespeel van 'n vrou vrou Noun S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans] wat liggaamlik gestremd was. Sy beskryf die rol as 'n leerskool wat haar laat besef het dat normaliteit van elke individu afhang. Elke persoon wat die stuk gesien het, het met die boodskap huiswaarts gekeer. Dieselfde jaar het sy die eerste nie-blanke geword om die toekenning vir die beste akteur by haar skool te wen. Volgens haar het haar lewe handomkeer verander die oomblik toe sy haarself op die verhoog gevind het--haar akademise prestasie en sosiale interaksie het verbeter terwyl sy verskeie leiersposisies beklee het en haar akademiese werk n. 1. See Work. onderskeidings verdien het. Vuurdoop Ook in haar matriek jaar het sy vir die Dalro National Acting kompetisie ingeskryf waar sy 'n eerste plek gewen het en daarmee saam ook 'n beurs om drama aan die Technikon technikon Noun S African a technical college Pretoria te studeer. Haar eerste jaar was 'n vuurdoop. "Dit was baie harde werk en hulle het honderd persent toewyding van alle studente verwag. Ek het soggens agt uur begin om klasse by te woon en teen die tyd wat ek klaar was, het repetisies begin wat soms tot vier uur in die oggend kon aanhou. Dit was ernstige harde werk en ernstige strawwe kompetisie," onthou sy. Haar stokperdjie het spoedig haar lewe geword en sy het besef dat sy nie gereed is om haar lewe total aan drama toe te wei nie. Dit het meegebring dat sy teen die einde van haar eerste jaar terug Kaap toe getrek het en sielkunde aan die Universiteit van Stellenbosch gaan studeer het. Gou het sy besef dat sy drama gemis het. "Ek was nie gelukkig nie en toe die hoof hoof, horny epidermal casing at the end of the digits of an ungulate (hoofed) mammal. In the even-toed ungulates, such as swine, deer, and cattle, the hoof is cloven; in the odd-toed ungulates, such as the horse and the rhinoceros, it is solid. van die drama department van Pretoria Technikon my bel en aanbeveel dat ek terugkom en my studies voltooi, het ek nie twee keer gedink nie," lag sy. Sy het die Franz Marx-beurs ontvang om haar tweede jaar te voltooi. Die beurs is vernoem na die bekende en toonaangewende Suid-Afrikaanse televisie vervaardiger, Frans Marx. Die jaar het sy selfs harder as tevore gewerk. "Ek het besef ek moet doen wat my gelukkig maak en dat mens nie 'n beroep moet najaag omdat dit van jou verwag word om 'n goeie inkomste te verdien nie," se sy. Sy het voortgegaan om vir die drama departement in toneelstukke op te tree wat met die een toekenning na die ander weggestap het. Teen die einde van haar derde jaar is Natasha genooi om haar vierde jaar tegniese graadkurses (B. Tech) in drama te voltooi. Dit was net nog 'n dol jaar vir haar gewees omdat sy deeltyds gestudeer het, terwyl sy by die Crawford Kollege in Pretoria klas gegee het. Die terugkeer Namibie toe Teen die einde van die jaar het sy 'n behoefte gehad om by haar familie aan te sluit, wat intussen na Namibie teruggekeer het. "Ek wou net by my gesin wees saam met wie ek nie saamgewoon het sedert my tiener jare nie, maar ek was geskok toe ek besef dat drama en teater glad nie so ernstig opgeneem word in Namibie soos in Suid-Afrika nie. Die mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility. v. t. 1. To grace. repeteer nie tot vier uur in die oggend nie, daar was nie sprake van toewyding of dissipline nie. Toe die jaar op 'n einde kom wou ek met alle mag en mening terug Suid-Afrika toe," vertel sy. Daar was ook 'n ernstige tekort aan werk in Namibie en Natasha was bloot gelukkig om 'n geleentheid te kry om 'n televisieprogram aan te bied en om in a drama hier en daar deel te neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications. . In die tyd het sy 'n mede-teaterpraktisyn, Frank Dornbrach, ontmoet wat ook later haar lewensmaat en sakevennoot geword het. "Ons het besef ons deel dieselfde passie en dieselfde beginsels en dat ons ons eie geleenthede hier in Namibie sal moet skep skep n. A beehive, especially one of straw. [Middle English, basket, from Old Norse skeppa, a dry measure, and from Old English sceppe (from Old Norse skeppa). . So het Avalon Event dan ook in 2003 die lig gesien--'n teater produksie maatskappy wat enige skeppende droom kan laat waar word," spog sy trots. Om "dokter hanswors" te speel Op die oomblik is daar sowat 30 vryskut akteurs wat op 'n kontrak basis by die maatskappy betrokke is. Hulle pak enigiets van industriele en opvoedkundige teater, animasie tot televisie en radio produksies aan. 'n Spesiale hoogtepunt vir die groep was die Siamba wat 'n "Afrika ontmoet Brasil"--karnaval was. Avalon Event doen ook rolverdelings, skryf tekste, doen ontwerpe en bied opleiding in teater verwante vaardighede aan waaronder drama, stemopleiding, poppeteater, vuurblaas en om op stelte te loop. En in die voorste gelid gel·id adj. Very cold; icy: gelid ocean waters. See Synonyms at cold. [Latin gelidus, from gel van al die aktiwiteite staan Natasha. Een van haar gunstelinge is "Huhu" haar dokter Hanswors. "Huhu" genees deur gelag en besoek gereeld hospitale om siek kinders op te beur. Meeste van die produksies wat deur Avalon Event op die planke gebring word of selfs hospitaal toe geneem word, is nog nooit voorheen in Namibie aangepak nie. Die maatskappy word ook toenemend raakgesien as die toonaangewer wat nie net vermaak nie, maar ook inlig en opvoed. Raak die harte aan Natasha Lamoela het onlangs Sister Namibia se aandag getrek met haar een-vrou struk, "ME & U" (Ek en jy), wat sy vir die tweede keer op aanvraag van die publiek aangebied het. Sy verwys na die optrede as een van haar "hart projekte". Die karakter het ontstaan na Natasha genader is om 'n 15 minute vertoning oor vroue bymekaar te sit. Sy was effe skepties hieroor gewees aangesien sy, ondanks al die aanmoediging van Frank, nog nooit die selfvertroue gehad het om haar eie teks te skryf nie. Sy het later toegegee en teen die einde van haar kort vertoning het sy die harte van die gehoor geraak. Die drama het gehandel oor mishandelde vroue en die lewe in n gemeenskap wat deur mans oorheers word. Sommige in die verhoor het gehuil Die sukses het haar die moed gegee om haar eerste vollengte toneelstuk te skryf. Die teks handel oor die reis van 'n jong meisie na vroulikheid terwyl sy probeer leer wat dit beteken om 'n meisie te wees en wat dit beteken om 'n vrou te wees tussen al die teenstrydige boodskappe deur wat sy sedert haar geboorte ontvang het. Deur verskeie subtiele, openlike en by tye selfs geweldadige vorme van seksisme en rassisme uit te daag het die vrou in die tonneelstuk heel heel (hel) calx; the hindmost part of the foot. cracked heels pitted keratolysis. heel n. 1. en triomfantlik bo haar situasie verrys terwyl die vrou wat die opvoering gelewer het, haarself oenskynlik sonder veel moeite en onvoorwaardelik aan die stuk oorgegee het. Met die verskillende rolle kon sy daarin slaag om haar ongelooflike talent as 'n aktrise, danser en toneelspeler te vertoon. [ILLUSTRATION OMITTED] [ILLUSTRATION OMITTED] [ILLUSTRATION OMITTED] [ILLUSTRATION OMITTED] "Ek het tot die besef gekom dat daar 'n ernstige behoefte ontstaan vir mense om hul lewe in oenskou te neem en dat die proses ook tot genesing kan lei," verklap 'n emosionele Natasha. "Ek het die stuk aan alle vroue in Namibie en vroue in Afrika opgedra." Drome en harde werk Sister Namibia sou wou sien dat elke meisie en vrou en elke seun en man in Namibie die roerende stuk onder oe moet kry. Die drama sal weer op die verhoog kom in Oktober 2006. Avalon sal dan n weeklange opvoerings doen oor vroue en kindermishandeling om bewusheid daaroor te skep by FNCC FNCC Friends of Niskayuna Crew Club (Schenectady, NY) . "ME & U" sal een van die hoogtepunte in die programme wees. Natasha Lamoela doen 'n beroep op alle vroue, veral die jong vroue, om te besef dat hulle enigiets kan doen waaroor hulle droom. "Maar drome sal drome bly as dit nie met harde werk opgevolg word nie. Ons moet ontslae raak van gedagtes wat ons oortuig dat iemand anders iets waarskynlik beter as onsself kan doen en dit eerder vervang met 'n positiewe benadering van 'ek kan dit doen'. As ons sou durf waag om hoer te mik sal die teaterbedryf in Namibie eersdaags oorloop van nie net sterk akteurs nie, maar ook met kragtige regiseurs en vervaardigers," se sy. Sy is voorwaar 'n bewys dat die spesifieke droom bewaarheid kan word. Deur Natasha Tibinyane Vertaal deur Marietjie Naude |
|
||||||||||||||

d, wood, stem, lute, oud.]
Printer friendly
Cite/link
Email
Feedback
Reader Opinion