Naomi Kisting: ons kan die aangesig van die wereld verander!Vir Naomi Kisting was die kerk en haar gemeenskap nog altyd haar toevlug en bron Bron is a new town in France, approximately 10 km to the east of Lyon. It is a commune Rhône département and the Rhône-Alpes région of France. It is the sixth-largest suburb of the city of Lyon, and is adjacent to its east side. van geestelike voedsel. Sy is als behalwe 'n passiewe lid, sy self is 'n agent vir ernstige nadenke, bemagtiging en om terug te keer na die basiese waardes van die Christelike geloof--liefde, waardigheid, respek en onbaatsigtigheid. 'n Aktiewe jongmenslewe Naomi, gebore en getoe in die suide op die dorpie Mariental Mariental may refer to the following places:
s s Used on the consolidated tape to indicate a transaction of less than a round lot: AEPPr 5ss47. susters en drie broers. Haar ma was 'n kleremaakster, haar pa 'n onderwyser en vir die jong Noun 1. Jong - United States writer (born in 1942) Erica Jong Naomi was dit DIT di-iodotyrosine. op skool belangrik om te presteer. Sy herinner haar aan haar gunsteling onderwyer, Francis Francis, French prince, duke of Alençon and Anjou Francis, 1554–84, French prince, duke of Alençon and Anjou; youngest son of King Henry II of France and Catherine de' Medici. Mensah, wat nou hoof hoof, horny epidermal casing at the end of the digits of an ungulate (hoofed) mammal. In the even-toed ungulates, such as swine, deer, and cattle, the hoof is cloven; in the odd-toed ungulates, such as the horse and the rhinoceros, it is solid. van die Namibian College of Open Learning is, wat haar gehelp het om haar visier op 'n toekomstige professionele loopbaan te plaas plaas Noun S African a farm [Afrikaans] . [ILLUSTRATION OMITTED] "Ek was baie aktief op skool en in die kerk. Op skool was ek 'n lid van die koor en het veral op hoerskool verskeie leierskapposisies beklee. Hoewel ek Katoliek grootgemaak is, het ek ook die Lutherse kerk bygewoon en aan aktiwiteite by albei kerke deelgeneem," lag sy, Sy glo dat sy as 'n lid van die Katolieke meisiesgroep, die Bloukring, toegerus is met die nodige selfbeeld wat verseker het dat sy enige uitdaging in die lewe kan aanvat. Ervaring van die pyn van vroue Hoewel sy in 'n huis groot geword het wat as middelklas deur swart swart adj. Archaic Swarthy. [Middle English swarte, from Old English sweart.] Adj. 1. Namibiers bestempel is, het Naomi verarmed en in emosionele vrees groot geword. Sy was 'n getuie van die fisieke geweld waaronder haar ma op 'n gereelde grondslag deur haar alkoholiese pa se vuiste moes gebuk gaan. "My ma was 'n sterk vrou vrou Noun S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans] , stil en teruggetrokke, maar wanneer sy 'n besluit oor iets geneem het, sou niks dit kon verander nie. My pa was 'n wonderlike en intellegente heer, maar alkohol misbruik het hom in 'n monster verander. As ek 'n pragtige manstem in die kerk hoor sing, herinner dit my aan my pa," se sy. Voor haar ma se dood en verskeie jare na haar pa se dood het Naomi in 'n gesprek met haar ma tot die besef gekom dat mans kan veroorsaak dat vroue nie hul eie doelwitte bereik nie en dat dit lewenslange pyn en ongelukkigheid vir vroue meebring. "Vroue gaan graf toe met hul onontwikkelde talente. Dit is hoekom ek 'n beroep op alle vroue doen om nie op mekaar neer te sien nie, maar om mekaar se hande te vat en die uitdagings wat hulle teekom saam die hoof te bied. Moenie kyk na kwalifikasies, ras of agtergrond nie; kyk eerder wat julle van mekaar kan leer, want ons het elkeen verskillende gawes van God ontvang; raak deel van die aksie op grond imp. 1. obs. imp. os> of Grind. van susterskap," pleit sy. Daag diskriminasie deur middel van gemeenskapbetrokkenheid uit Sy was nog nooit 'n voorstaander vir diskriminasie nie, veral nie teen die kwesbares nie. Naomi het tot die verstandhouding gekom dat iets gedoen moet word om mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility. v. t. 1. To grace. te help en te bemagtig en het 'n passie ontwikkel om betrokke te raak. Na sy haar hoerskoolloopbaan suksesvol voltooi het, het sy vir vier jaar by die Gochas Primere Skool klas gegee terwyl sy deur middel van afstandsonderrig onderwys studeer het. Sy is later verder suid suid wild pig, e.g. wart hog, babirusa, bush pigs. na Keetmanshoop Keetmanshoop (kēt`mäns-h p'), town (1991 pop. 15,032), SE Namibia. It is the trade center for a region where karakul sheep are raised. verplaas en is in 1988 met die jong Lutherse pastoor, Paul
Hatani Kisting, getroud.
'n Jaar later het hulle vir drie jaar na Duitsland verhuis waar haar man kerkmusiek bestudeer het. As 'n beroepsgeorienteerde persoon het Naomi daar 'n sekretariele kurses gevolg en met hul terugkeer na Namibie het sy as 'n senior sekretaresse by die Okahandja Sekondere Skool gewerk. Intussen het sy 'n Uitvoerende Sekretariele Diploma DIPLOMA. An instrument of writing, executed by, a corporation or society, certifying that a certain person therein named is entitled to a certain distinction therein mentioned. 2. gevolg voor sy by die munisipaliteit van Okahandja as Uitvoerende Sekretaresse vir die Hoof Uitvoerende Beampte begin werk het. Haar leierseienskappe is spoedig deur haar bestuur raakgesien en sy is as voorsitter van die Komitee vir Regstellende Aksie en Herstrukturering aangewys terwyl sy ook as Sekretaris vir die Maatskaplike Behuisingskomitee gedien het. Sy was ook aktief by 'n verskeidenheid van gemeenskapsprojekte betrokke. Die een wat vir haar uitstaan is haar betrokkenheid by die bou van die Immanuel Tehuis vir Bejaardes wat vir 25 inwoners gebou is en tehuise vir ongestelde mense. "Meeste van die mense was uitgeworpenes en het in haaglike omstandighede gewoon--ons moes eenvoudig iets doen," beklemtoon sy. Sy was voorts ook 'n stigterslid van die Namibian Women's Network, 'n nieregeringsorganisasie wat hul teen geweld teen vroue en kinders beywer. Hier het sy vir twee termyne as voorsitter gedien. Weerstand teen die rol van "pastoorsvrou" Naomi se betrokkenheid in haar gemeenskap was in daardie stadium onafhanklik van die rol wat die gemeente van haar verwag het om as vrou van die pastoor te vervul. "Daar word van jou verwag om die regte uitrusting op die regte tyd te dra, hulle verwag van jou om nie deel te neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications. aan gemeentevergaderings nie en sou jy wel deelneem verwag hulle dat jy eerder niks se wat die atmosfeer sou onthuts nie ..." Volgens haar kon sy haarself nooit identifiseer met die manier waarop haar mede-pastoorsvroue bloot die rol as hul mans se oe en ore vervul het nie--met die meerderheid van hulle wat hulself in 'n posisie bevind het waar hulle nie as individue met hul eie doelwitte en idees kon optree nie. "My man se gemeente het geen ander keuse gehad as om gewoond te raak aan die feit dat ek anders is," lag sy. In nog 'n stap vorentoe het Naomi haar mede-pastoorsvroue verlede jaar oortuig om hul eie vereniging op die been te bring, met die doel om hulself, hul gesinne en die gemeenskappe te bemagtig. "Ek weet van soveel gebroke huwelike maar hulle kan nie hul hartseer met enigiemand deel nie, want daar word van hulle verwag om soos onderdanige en respekvolle vroue op te tree. Hulle is veronderstel om nie te praat oor wat hulle deurgaan nie, want dit mag die beeld van die Pastoor skade doen," se sy. Betrokke op haar eie manier Toe haar man in 2001 die geleentheid gebied word om sy eie gemeente by die Tanidare Evangeliese Lutherse Kerk in Soweto, Katutura, te lei, het Naomi weer we·er adj. Comparative of wee. op haar eie manier betrokke geraak. Sy het aanvanklik baie tyd daaraan afgestaan om die gemeente te leer ken en om haar met die sosio-ekonomiese uitdagings te vergewis waaronder die lede van die gemeente gebuk gaan. Die gemeente van Tanidare in Soweto het ook die informele woonbuurte van Hakahana, Otjomuise en Goreangab Dam dam, barrier, commonly across a watercourse, to hold back water, often forming a reservoir or lake; dams are also sometimes used to control or contain rockslides, mudflows, and the like in regions where these are common. ingesluit. Sy het op skokkende en tragiese verhale van armoede, geweld en misbruik in al hul afskuwelike vorme afgekom, sowel as die wanhoop van families waar die meerderheid werkloos is en vigs onderlede het. Sy beskryf Christene as mense wat in ontkenning leef. "Daar is soveel armoede en teenspoed. Hoewel ons glo dat God voorsien moet ons ook besef dat hy diegene help wat hulself help en ons moet maniere vind om die uitdagings die hoof te bied." Aanvanklik het sy baie teenstand van die kerk gekry toe sy die lidmate gevra het om openlike besprekings oor aangeleenthede soos verkragting, huishoudelike geweld en MIV MIV Motorisierter Individualverkehr (German: Motorized Individual Traffic) MIV Master Internet Volunteer (University of Minnesota Extension Service) MIV Multimedia, Internet & Video en Vigs in hul gemeenskappe aan te moedig. "Ek het egter baie ondersteuning van my man gekry. Hy het die aangeleenthede as algemene temas in die kerk begin gebruik. Stadig maar seker het mense begin om deur die stilte en die taboes te breek en het na vore gekom. In 2002 het ons die Tanidare Bemagtigingsentrum langs die kerk op die been gebring," glimlag sy trots. Die Tanidare Bemagtingsentrum kom van die grond af Met die hulp van vriende in Duitsland het die "Hannover Frauen Gruppe" vir Naomi gehelp om geld GELD, old Eng. law. It signifies a fine or compensation for an offence; also, rent, money or tribute. in te vorder om die Sentrum te bou en om die kwesbare lede van die gemeenskap te ondersteun en te bemagtig. Werkskole, seminare en opleiding is oor die Wet op Gelykheid van Getroude Persone, die Bekamping van Huishoudelike Geweld en Verkragtingswet, die Wet op die Status van Kinders, hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks. om 'n testament op te stel, MIV/vigs behandeling en versorging en die gevolge vir vroue oor die verskillende vorme van saamleef met betrekking tot hul regte. Lede van die kerk het onlangs as deel van die NGO-gemeenskap 'n aktiewe rol ten opsigte van die steunwerwery vir veranderinge aan die Wet op die Status van Kinders gespeel. "Dit was wonderlik om die belangstelling van soveel mense te sien wat ernstig is om hul standpunte te lig--by die Nasionale Raad sowel as op die trappies van die Parlement, ongeag hul ouderedom of geslag." Die Tanidare Bemagtingsentrum het nou 'n ondersteuningsgroep op die been gebring vir mense wat met vigs saamleef. Die groep het 'n voltydse raadgewer in diens wat deur twee jong vrywilligers ondersteun word. In samewerking met die Katolieke Vigs Aksie, die Rooi Kruis en die Lutherse Kerk, het die Sentrum ook 'n ondersteuningsprogram vir wees--en kwesbare kinders. Sodra daar genoeg geld ingevorder is om die ou kerkgebou op te knap knap tr.v. knapped, knap·ping, knaps 1. To break or chip (stone) with sharp blows, as in shaping flint or obsidian into tools. 2. Chiefly British a. To strike sharply; rap. b. en in 'n opleidingsentrum te omskep, sal die gebou aan ander organisasies verhuur word wanneer dit nie in gebruik is nie. Die doel is om inkomste te maak om die mees kwesbares met kos te voorsien en om werksgeleenthede vir die jong werklose tuisversorgers te skep skep n. A beehive, especially one of straw. [Middle English, basket, from Old Norse skeppa, a dry measure, and from Old English sceppe (from Old Norse skeppa). . Die oogmerk is om minstens een familielid van die geregistreerde klient, waar daar geen inkomste beskikbaar is, in diens te neem. 'n Familie waarop jy kan staatmaak Dit is moeilik om te glo dat Naomi dit alles vermag het terwyl sy sedert 2001 voltyds as 'n projek-assistant vir die Gender Research and Advocacy Projek by die Regshulpsentrum (LAC) gewerk het. Sy is op die oomblik besig met opleiding om haarself as 'n opleier te kwalifiseer, is in haar tweede jaar van haar Baccalaureus graad in Tegnologie in Openbare Bestuur en het vyf kinders tussen die ouderdom van 12 en 21 jaar. Hoe kry sy dit reg? "Geloof in my God en gebed is wat my my hele lewe nog gedra het. Ek kry baie ondersteuning van my man en my familie. Ek se altyd vir my kinders dat ons as ouers probeer om 'n goeie voorbeeld vir hulle te wees sodat hulle eendag die beste kan wees wat hulle kan. Hulle weet dat ek my eie lewe en doelwitte het wat bereik moet word en as ek nie beskikbaar is vir my kinders nie, kan ek altyd op my man staatmaak." Hulle noem haar "Die Eerste Dame" Haar wens vir die Tanidare Bemagtigingsentrum is dat dit 'n bewys sal word dat die kerk 'n belangriker rol in die gemeenskap kan speel en dat dit genesing sal bring waar dit nodig is. "As ons werklik 'n 95% Christelike gemeenskap in Namibie gehad het, sou dinge dinge n. Grime or squalor; dinginess. [Back-formation from dingy1.] Noun 1. anders gelyk het," se sy. Die Sentrum het 'n Visie 2010 en met Naomi aan stuur van sake is daar geen twyfel dat dit bereik sal word nie. Naomi Kisting volg 'n gesegde na wat sy op 'n muur in Berlyn gelees het en vir die gemeente geleer het: "Klein Klein , Melanie 1882-1960. Austrian-born British psychoanalyst who first introduced play therapy and was the first to use psychoanalysis to treat young children. mense wat in klein plekkies bly en klein dinge doen, kan die aangesig van die wereld verander." Geen wonder hulle noem haar "Die Eerste Dame" nie! [ILLUSTRATION OMITTED] Deur Natasha Tibinyane Vertaal deur Marietjie Naude |
|
||||||||||||

p')
Printer friendly
Cite/link
Email
Feedback
Reader Opinion