Printer Friendly
The Free Library
14,679,065 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Metafore vir die lewe in Japannese digkuns.


Waiters, M.M. 2006. Aki AKI Authority Key Identifier (digital certificates)
AKI Anti Knock Index (fuel octane ratings)
AKI August Krogh Institute (Denmark) 
 No Kure: herfsskemering. Pretoria: Protea protea

of South Africa. [Flower Symbolism: WB, 7: 264]

See : Flower Or Plant, National
 Boekhuis. 80 p. Prys: R100,00. ISBN ISBN
abbr.
International Standard Book Number


ISBN International Standard Book Number

ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 
: 1-86919-052-7.

Daar word gese dat 'n letterkunde se rykdom direk eweredig is aan die aantal vertaalde werke wat dit DIT

di-iodotyrosine.
 bevat. Daarom is die bekroonde digter M.M. Waiters se nuutste digbundel so 'n waardevolle toevoeging tot die vertaalde poesieskat van die Afrikaanse letterkunde. Met sy Chinese liedereboek, "Shih-Ching", wat in 2003 verskyn, betree Waiters die terrein van die Oosterse letterkunde. "Aki No Kure" is 'n seleksie van Japannese gedigte vanaf ongeveer die sesde eeu tot op hede. Ofskoon die gedigte nie ware ware See Groupware, Hardware, Shareware, Software.  vertalings is nie, maar vanuit Engels omgedig is na Afrikaans, spreek die bundel van fyn aanvoeling en sensitiwiteit vir die Oosterse kultuur en metaforiek en bly die kenmerkende digvorme van die Haikoe, Tanka tan·ka 1  
n.
A Japanese verse form in five lines, the first and third composed of five syllables and the rest of seven.



[Japanese.
 en Renga renga

Japanese linked-verse poetry in which two or more poets supply alternating sections of a poem. The form began with the composition of a traditional five-line poem (tanka) by two people.
 meestal behoue in die Afrikaanse verwerking. Alhoewel daar om verstaanbare redes 'n baie beperkte seleksie gemaak moes word, bied die bundel 'n kleurvolle voelvlug oor 'n baie lang en ryk digtradisie.

Wat struktuur betref, word die gedigte wel volgens ontstaanstyd gerangskik, maar die bundel sou beslis kon baat by 'n duideliker afbakening, byvoorbeeld volgens tydperke, soos in die inleiding uiteengesit, ai is dit dan bloot weens beter orientasie binne die bundel. Ter wille van die Afrikaanse leser wat vir biografiese inligting oor die Japannese digters telkens na agter moet blaai, sou dit dalk minder omslagtig gewees her as di6 inligting by die betrokke gedigte self verskyn het. Die balans van die bundel word myns insiens effens windskeef getrek in die rigting van die moderne mo·derne  
adj.
Striving to be modern in appearance or style but lacking taste or refinement; pretentious.



[French, modern, from Old French; see modern.]

Adj. 1.
, aangesien slegs ongeveer een derde van die gedigte wat opgeneem is, uit die 1 400 jaar sedert die sesde eeu stam en tweederdes uit die twintigste eeu. Ek vind dit veral jammer, omdat die bekoring van die Japannese digkuns juis in die vreemdheid van die ou digvorme en beeldmateriaal gelee is--die moderne gedigte verskil nie veel van die Westerse tradisie nie.

Soos die subtitel, "Herfsskemering", aandui, speel die natuur en natuurlike siklusse, veral as metafoor vir die menslike lewe, 'n belangrike rol in die bundel as geheel. Liefde as bron van inspirasie vir meditasie oor die skoonheid van die lewe, as metafoor van die sublieme en bloot as genot van die oomblik is 'n tema wat dikwels met natuursimbole vervleg word. Dat die liefde, ongeag tyd en plek, nooit verander nie, spreek uit die gedig van Biskop Henjoo uit die negende eeu: Slegs uff geneentheid vir jou naam / het ek jou probeer pluk, / o meisie, o blom! / Moet vir niemand vertel / dat dit my val was nie (p.18). Blomme, veral lentebloeisels, as uiterlike beeld van innerlike skoonheid, is waarskynlik die gewildste metafoor in die bundel, veral in die ouer gedigte waarin die eenheid van mens en natuur dikwels deur metafore van seisoenale wisseling voorgestel word en wat gedurige spirituele en konkrete vernuwingsprosesse simboliseer.

Japannese kuns is sedert die sesde eeu sterk deur Boedhisme beinvloed, 'n invloed wat duidelik gesien kan word in die belangrike rol wat die "klein Klein , Melanie 1882-1960.

Austrian-born British psychoanalyst who first introduced play therapy and was the first to use psychoanalysis to treat young children.
" alledaagse gebeurlikhede in die poesie speel, die klem op die vlugtigheid van die lewe en die simbiotiese saambestaan van die heilige en die profane PROFANE. That which has not been consecrated. By a profane place is understood one which is neither sacred, nor sanctified, nor religious. Dig. 11, 7, 2, 4. Vide Things. : Zen-priester / na meditasie / soek vlooie (p. 32) is 'n klassieke voorbeeld.

Dit is veral deur die groot aantal haikoes wat in die bundel opgeneem is, dat Waiters as digter-vertaler respek afdwing. Die fyn satire wat van die gedigte klein juweeltjies maak, is, ten spyte van die kulturele vreemdheid, universeel. My gunsteling is: Meisies wat rys plant: / net hulle lied / sonder modder (p. 27). Oor die algemeen is fyn humor--die lag met 'n traan--een van die sterkste pluspunte van die bundel. Soos in die tydlose haikoes van Karai Karai(辛い) is a fictional character in several incarnations of the Teenage Mutant Ninja Turtles franchise, where she is always one of the highest-ranking if not the highest members of the Foot Clan.  Senryuu uit die agttiende eeu: "Sy mag net een oog he, / maar dis 'n mooi een, "/se die koppelaar en: Sy magnum opus--/ terwyl sy vrou vrou
Noun

S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans]
 / naaldwerk inneem (p. 34-35).

Die moderne gedigte uit die laaste deel van die bundel vertoon oor die algemeen sterk ooreenkoms met Westerse poesie, sowel wat beeldgebruik as vorm betref. Die liefde, nou veral met erotiese ondertone, bly 'n belangrike tema, maar ook die keerkant van die munt, wanneer die besef kom: Ons het tussen dieselfde lakens geslaap, tog / weet ek nie wie jy is nie (p. 57).

Die essensie van hierdie unieke digbundel kan opgesom word in die woorde van Ki no Tsurayuki Ki no Tsurayuki (kē nō ts`rä`y`kē), c.872–945, early Japanese diarist, literary theorist, and poet.  in sy voorwoord tot die Kokinshuu, 'n versamelbundel uit die jaar 905:
   Die poesie van Japan neem die menslike hart as saad en gedy
   in die ontelbare blare van die woord. Omdat mense so baie
   uiteenlopende belangstellings het, is dit deur poesie dat hulle
   uiting gee aan die meditasies van die hart in die beelde en die
   geluide wat hulle sien en hoor. Om die sangvoel tussen die
   bloeisels te hoor kweel en die padda in sy poel ... is daar 'n
   enkele lewende wese wat nie sing nie?


Resensent: Marlies Taljard

Skool vir Tale,

Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit
COPYRIGHT 2007 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2007, Gale Group. All rights reserved.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Title Annotation:Aki No Kure: herfsskemering
Author:Taljard, Marlies
Publication:Literator: Journal of Literary Criticism, comparative linguistics and literary studies
Article Type:Book review
Date:Apr 1, 2007
Words:813
Previous Article:Die wonder en die gewone.(Onder hoe sterre)(Book review)
Next Article:Op Sandverhaar.(Hans du Plessis)(Poem)(Brief article)
Topics:



Related Articles
Noem my jou metafore ... metaforiese taal as geloofstaal. (Research Articles).(English abstract, Dutch text)(Critical Essay)
Reis, landskap en die verkenning van werelde.(Book Review)
Woestynruimte en die onkenbaarheid van mens en werklikheid.(Toewaaisand (geredigeer en voltooi deur Piet van Rooyen))(Book Review)
"Kloof": beeld van kommunikasie-hindernisse tussen mense.(Pretoria: Protea Boek-huis)(Book Review)
Die denke- en leefwereld van die Antieke keurig vertaal.(Op Griekse lier)(Book Review)
Ouwereldse gemoedelikheid, humor en deernis.(Want die lewe is so goed--keur uit die werk van Mikro)(Book Review)
Weer eens liefde vit Daniel Hugo.(Saad uit die septer)(Book review)
Wat word van die meisie wat altyd alleen bly? (1), of, tegnologie van liefde en vergange.(En skielik is dit aand)(Book review)
Disseksie tot die geheimenisse van die lewe.(Aan 'n beentjie sit en kluif)(Book review)
Gone to the Edges.(text in Afrikaans)(Book review)

Terms of use | Copyright © 2009 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles