Met onder woorde.Sy het koffie gemors, sien sy. Ag, wat. Die vlek op die tafeldoek lyk baie soos daardie vlekke op papier waaroor sy by die sielkundige oor moes praat. Die man het toe woord vir woord neergeskryf wat sy se--onthou sy verbaas. Maar nou sit Hermien Engelbrecht in stilte langs die kombuistafel, so met haar elmboe op die tafel voor haar. 'n Halflee beker halfkoue koffie wat so skewerig in haar een hand hang, die skuldige teelepel in die ander. Aan die oorkant van die tafel is daar nog 'n stukkie spek en 'n half geeete stuk donker, byna bittergeroosterde brood brood n. See litter. brood offspring or pertaining to offspring. brood mare a mare dedicated to the production of foals. in sy bord. Sy het nie saam geeet nie. En ook nie juis gepraat nie. Sy hoor vir Bernard die trap opkom. Sonder dat sy in die badkamer was, weet sy dat hy lank lank adj. lank·er, lank·est 1. Long and lean. See Synonyms at lean2. 2. Long, straight, and limp: lank and floppy hair. en deeglik sy tande geborsel het en toe eers gegorrel het, voordat hy sy mond onder die kraan uitgespoel en eers weer we·er adj. Comparative of wee. sy hare versigtig gekam het; sy hare wat begin min word, maar nie te min om deeglik te kam nie. In die eetkamer vat Bernard Engeibrecht sy aktetas op die tafel. Hy skuif 'n paar papiere rond. Sy hoor die knippies toegaan en hoor hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks. hy die veiligheidslotjie 'n draai of twee gee. Sy ken die kombinasie van die slot--dag en datum The singular form of data; for example, one datum. It is rarely used, and data, its plural form, is commonly used for both singular and plural. van hulle troue. So kan mens dit DIT di-iodotyrosine. nie vergeet nie, se hy altyd. Die dag toe sy verpligting om vir haar te sorg begin het, se hy dan laggend. Hy wonder wat de bliksem hom besiel het, se hy dan, en lag nog meer. Oomblikke later staan hy in die deur tussen die eetkamer en die kombuis. "Oppad?" vra sy, eintlik onnodig. En dan oudergewoonte: "En wat wil jy vanaand eet?" Sy maak haar japon se band effens Ios, maak seker die twee voorpante vou netjies en ver oormekaar en knoop die bande opnuut weer baie styf vas. "Ja, ek moet gaan ... ek weet nie--enigiets" antwoord Bernard. Hy soen haar vinnig op die wang wat sy na hom toe draai, terwyl hy al sy hand uitsteek om die agterdeur oop te maak. "En wat gaan jy vandag met jouself aanvang?" vra hy, maar verwag nie juis 'n antwoord nie en het ook nie tyd of lus oto daarna te luister nie. Gisteraand se gedoente hang nog 'n bietjie hier in die lug (1) (Linux Users Group) A formal or informal organization of Linux users who gather together virtually or in person to exchange information and resources. Some groups maintain mailing lists and send out newsletters for their members. tussen huile. En dit ailes oor haar besoek aan die sielkundige. Hy het nie gedink dis so 'n goeie idee om te gaan nie. Hy dink dink - /dink/ Said of a machine that has the bitty box nature; a machine too small to be worth bothering with - sometimes the system you're currently forced to work on. First heard from an MIT hacker working on a CP/M system with 64K, in reference to any 6502 system, then from fans dinge dinge n. Grime or squalor; dinginess. [Back-formation from dingy1.] Noun 1. is OK soos dit is, hy weet nie waaroor sy ewig so kerm nie. Dinge sal regkom, en as dit nie regkom nie, dan is dit soos dit is, en altyd al was. Waarom neuk sy s6? "Ek is nog nie doodseker nie. Ek moet werk aan daardie Carverkortverhaal wat ek besig is om te vertaal ..." se sy, so half vir haarself, want hy is al by die agterdeur uit, maar sy ruik nog die seep en die te veel naskeer wat skerp in die lug om haar hang. Sy drink die laaste bietjie koue koffie en pak dan lusteloos die vuil skottelgoed in die masjien, sodat sy nie meer teen die stuk varkspek en bitter brood hoef vas te kyk nie. Traag Ioop sy die gang af om te gaan bad. Die ou bekende swaarte in haar gemoed roi weer die kant toe en daardie kant toe en kom dan oudergewoonte tussen haar blaaie le--soos elke ander dag vir byna solank as wat sy kan onthou. Sy hoor weer die sielkundige toe hy vra: "So tell me, why do you think you need a shrink?" Magtig, wonder sy, waarom moet sy selfs in vertaling in haar siel gaan krap? Sy skuif die moue van haar japon effens op. Kan sy nie maar gewoon in Afrikaans se hoe sy voel nie? Die man het haar buitendien onverhoeds gevang. Sy is nie so goed met vinnige antwoorde nie, maar nou weet sy wat sy moes se: "To make me smaller". En nou antwoord sy hom tog: "To make me smaller", en sonder dat sy self eers mooi bewus is daarvan pers sy haar lippe saam en knik stadig beamend haar kop. Op en af. Op en af. Sy vat die Carver-boek wat op die bedkassie Ie saam badkamer toe toe Noun 1. toe toe - tall grass of New Zealand grown for plumelike flower heads Arundo richardii, Cortaderia richardii, plumed tussock, toetoe grass - narrow-leaved green herbage: grown as lawns; used as pasture for grazing animals; cut and dried as hay sy deur die kamer Ioop en soek gou die kortverhaal waaraan sy begin werk het. Sy kry dit maklik--op bladsy 165--en dan sit sy die boek gesig-na-onder op die badrand neer, sit die prop in die bad en draai die krane oop. Sy maak daardie stewige knoop van haar japon Ios, trek die nagklere uit en kyk in die spieel ha die iets-in-die-veertig lyf van haar. Sy kry effe lag vir haarself as haar gedagte van so effe weer by haar opkom: "to make me smaller ...", maar die badwater is al reg en sy klim gou in, gaan heerlik agteroor Ie, vat weer die boek en begin vir die soveelste keer die fisantstorie lees lees pl.n. Sediment settling during fermentation, especially in wine; dregs. [Middle English lies, pl. . As sy klaar is met die laaste sin ("He don't know Don't know (DK, DKed) "Don't know the trade." A Street expression used whenever one party lacks knowledge of a trade or receives conflicting instructions from the other party. how to treat them," said a trucker who had watched everything. "He should turn around and just knock the hell out of her.") sit sy die boek op die bad se rand neer, tap nog warm water in die bad, Ie weer agteroor en Ie lank nog eers aan die storie en dink. Na 'n tydjie gly sy onder die badwater in, bly eintlik effens langer as nodig onder die water, maar besef die belaglike melodrama melodrama [Gr.,=song-drama], originally a spoken text with musical background, as in Greek drama. The form was popular in the 18th cent., when its composers included Georg Benda, J. J. Rousseau, and W. A. Mozart, among others. van soiets en sit dan gou regop en begin vinnig haar hare was. As sy klaar is klim sy uit, vat 'n vars, skoon handdoek en droog haar af. Haar vel is sag en deurlaatbaar van die warm water en sy smeer van die lekker lekker Adjective S African slang pleasing, enjoyable, or tasty [Afrikaans, from Dutch] lekker adjective S. lavenderlyfroom wat sy onlangs persent gekry het, aan. Lavender lavender, common name for any plant of the genus Lavandula, herbs or shrubby plants of the family Labiatae (mint family), most of which are native to the Mediterranean region but naturalized elsewhere. The true lavender (L. kalmeer, se huile. Sy droog haar hare af en trek 'n sweetpak aan. Met die agterkant van haar hand vee sy die wasem van die spieel, maar net voor sy haar hare goed kan kam, is die spieel alweer toegewasem. Ag, dit moet maar doen, dink sy, en gaan weer die gang op studeerkamer toe. Sy sit die rekenaar aan, en terwyl die ding 1. ding - Synonym for feep. Usage: rare among hackers, but commoner in the Real World. 2. ding - "dinged": What happens when someone in authority gives you a minor bitching about something, especially something trivial. "I was dinged for having a messy desk." as gevolg van daardie ellendige antivirusprogram sukkel om aan die gang te kom, gaan maak sy vir haar nog 'n koppie koffie. Buite begin die blare val. In die studeerkamer kyk sy nog eers weer uit oor die tuin wat s6 aan die verander is. Die eerste blare op die grond, die helderheid van die lug. Die regte dag om 'n Carver-verhaal te vertaal dink sy--want sy assosieer hom nog altyd met die saamhark van hope en hope droe blare. Daardie eerste byt in die lug kan sy al voel. Maar dromery op 'n stokkie--sy moet aan die werk en klik KLIK is an AM radio station in Jefferson City, Missouri. KLIK is owned and operated by Cumulus Media and transmits at 1240 KHz at 1000 watts of power 24 hours a day. op die geel koevertjie op haar buroblad. Sy begin dadelik haar brief aan die uitgewer: "Hallo Freek," skryf sy. "Hoop dit gaan goed. Toe ons laas gepraat het, het jy nogal belanggestel in my voorstel om van Carver carver /car·ver/ (kahr´ver) a tool for producing anatomic form in artificial teeth and dental restorations. carver (carving instrument), n se verhale in Afrikaans te vertaal. Ek dink dit behoort goed te werk-die gestrooptheid van sy taal Taal 1 A lake of southwest Luzon, Philippines, south of Manila. It contains Volcano Island, the site of the active volcano Mount Taal. Noun 1. behoort goed weergegee te kan word in Afrikaans; tog dink ek nie dat dit heeltemal so maklik gaan wees om dit te doen nie. Ek wil graag sy stories hou soos ek dink hy dit bedoel het--en nie soos party van huile gelyk het toe Altman in Shortcuts See Win Shortcuts. daarmee klaar was nie. Maar daar Ioop mens jou maar altyd vas, is dit nie--daar waar jy dink jy weet hoe iemand iets bedoel het ... Ek het gedink om te begin met een van die korter kortverhale en ek dink ook nie The Pheasant pheasant, common name for some members of a family (Phasianidae) of henlike birds related to the grouse and including the Old World partridge, the peacock, various domestic and jungle fowls, and the true pheasants (genus Phasianus). gaan heeltemal s6 moeilik wees om te vertaal nie. Dis daardie storie waar ... nee wag, ek dink ek soek maar net iemand om te luister- sal dit stuur as ek dit klaar het. Groetnis, Hermien" Sy druk 'n paar sleutels en daar vlieg die brief en sy staan op en gaan haal die boek wat sy in die badkamer laat Ie het, kam voor die spieel gou nog 'n keer haar hare noudat dit byna droog is, maar sien haarself byna nie raak nie, en gaan weer rekenaar toe om te begin met die werk. Die eerste deel van die vertaling gaan eintlik maklik genoeg--nou nie asof sy dink dat sy klaar is daarmee nie, maar na 'n uur of wat is die konsep darem al op papier. Maar toe kom sy by: He touched the brake, then increased his speed and tightened his grip on the wheel. The bird struck the left headlamp with a Ioud thunk. It spun up past the windshield, trialing feathers and a stream of shit. 'Oh my God,' he said, appalled at what he'd done. Sy haak vas. Lees weer die paar sinne, en wonder dan--daardie "thunk In a PC, to execute the instructions required to switch between segmented addressing of memory and flat addressing. A thunk typically occurs when a 16-bit application is running in a 32-bit address space, and its 16-bit segmented address must be converted into a full 32-bit flat address. "--hoe kry mens dit in Afrikaans ges? Die woord het iets van "think" daarin, wat sy nie in Afrikaans gaan kan verklank nie. En die vere en die stront--sleep dit nou agterna, of val dit ondertoe? En daardie "Oh God"--haar hele sondagskoolloopbaan en al die kinderkranswoensdaemiddae van ou tannie tannie Noun S African a title of respect used to refer to an elderly woman [Afrikaans, literally: aunt] Schalla kom tussen haar en daardie sinnetjie staan Wat sal sy daarmee doen? Na 'n tydjie besluit sy op: Hy trap liggies op die rem, maar ry dan skielik vinniger en gryp die stuurwiel stywer vas. Die voel tref die koplig met 'n harde doef. Dit tol verby die windskerm en laat 'n spoor vere en stront agter so ver dit gaan. 'Ogot,' se hy, verbyster oor wat hy gedoen het. Teen middagete het Hermien al goed gevorder en gaan maak sy vir haar 'n kaastoebroodjie en 'n koppie tee. Sy gaan sit daarmee in haar ouma ouma Noun S African 1. grandmother, often as a title with a surname 2. Slang any elderly woman [Afrikaans] se bruin BRUIN - Brown University Interactive Language. A simple interactive language with PL/I-like syntax, for IBM 360. ["Meeting the Computational Requirements of the University, Brown University Interactive Language", R.G. Munck, Proc 24th ACM Conf, 1969]. fluweelstoel wat in haar sitkamer voor die venster staan. Buite skyn die herfsson. Moeilik om van die vere en die reuk van stront te vergeet en nog haar broodjie te geniet, dink sy. Maar mens moet eet. Die streep stront laat haar ook dink aan iets wat die sielkundige gese het. Sy't hom vertel van die herhaaldelike grappe aan etenstafel--die wat sy al soveel keer gevra het nie aan haar eettafel vertel moet word nie, en dat Bernard haar versoek keer op keer ignoreer. Laas toe huile mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility. v. t. 1. To grace. vir ete gehad, net toe sy die voorgereg bedien, het hy weer die een vertel van die geskeide man wat vir sy pel se: "Weet jy, vrouens is mos soos kreef, al die lekker in die onderlyf en al die kak in die kop ...". Sy sit haar beker en die bordjie op die wasbak neer en vee sommer Sommer is a surname, from the German and Danish word for the season "summer". It may refer to:
Wat sal huile eet? wonder sy terwyl sy deur die Spar Ioop en voor die vleisrak gaan staan. Hoender? Daardie armsalige dooie fisant. Nee, liewer nie. Nie vandag nie. Sy wonder of mens so 'n voel wat jy doodgery het, sal kan eet? En 'n fisant wat so 'n mooie ding is ... Mens moet liewer nie te veel voor die vleisrak dink nie, besef sy nou. Al daardie lae en lae polistireen en plastiek help gewoonlik om gedagtes aan die oe van lewende en sterwende diere op 'n afstand te hou, maar vandag wil dit maar nie werk nie. Die polistireen is te wit, en die plastiek blink blink the involuntary movement of one or both eyelids of both eyes simultaneously. The frequency varies between species. Cats blink the least, with the possible exception of owls. In birds it is the lower eyelid which is moved up to meet the upper lid. net te veel. Groente is eintlik soveel gemakliker. In elk elk, name applied to several large members of the deer family. It most properly designates the largest member of the family, Alces alces, found in the northern regions of Eurasia and North America. In North America this animal is called moose. geval, dink sy, dan maar liewer steak vir vandag. Sy soek teesinnig rond tussen die pakkies vleis, tel een of twee pakkies op om dit van nader te bekyk en besluit dan op die bloedrooi kleur van die vleis in die pakkie af. Sy kry nog gou 'n brood, melk en 'n pakkie hoofpynpille en Ioop deur die winkel na die kassiere met haar oe op die grond voor haar, sodat sy met niemand oogkontak hoef te maak nie. Vandag wil sy niemand sien wat sy ken nie. Sy het niks gemeenplasigs om te se nie. Sy betaal haar steak, brood en groente en gaan huis toe. By die huis gekom is daar gelukkig nog 'n tydjie oor waarin sy kan gaan werk, voordat sy moet begin kosmaak. Sy probeer bereken wanneer om op die heel heel (hel) calx; the hindmost part of the foot. cracked heels pitted keratolysis. heel n. 1. laatste te begin kosmaak. Steak wil nie wag nie, maar sy weet Bernard wil ook nie wag vir sy kos nie. As hy honger is, is hy honger. En meeste aande is hy rasend honger as hy tuis kom. Sy sit voorlopig die vleis in die yskas en Ioop studeerkamer toe. Hermien gaan sit voor die rekenaar, maak haar dokument oop en gaan nog bietjie verder met die vertaal van die kortverhaal. 'n Paragraaf wat haar lank besig hou is: Something became clear to him then. Partly, he supposed later, it was a result of the look of bored indifference she turned on him, and partly it was a consequence of his own state of mind But he suddenly understood that he no longer had any values. No frame or reference, was the phrase that ran through his mind. Sy vorder nie hiermee nie. Ailes lyk so eenvoudig geskryf, maar om dit vertaal te kry, goed vertaal te kry, sal sy dit nog lank oor en oor moet omdraai. Daardie "the look of bored indifference Indifference Antoinette, Marie (1755–1793) queen of France to whom is attributed this statement on the solution to bread famine: “Let them eat cake.” [Fr. Hist. " en die "a consequence of his own state of mind". Oto dit goed te kan vertaal sal sy dit regtig moet kan voel--daardie man se "state of mind". Na 'n rukkie kyk sy op na die horlosie teen die muur. Sy het al klaar weer te lank bly werk. Sy stoor gou haar dokument, sit die skerm af en gaan teesinnig kombuis toe. Daar haal sy die vleis uit die yskas en sit solank die oondrooster aan. Sy trek die tweede laai oop om die vleishamer te kry, maar sien dit nie. Kry dit nerens nie. Sy raak haastig. Sy sal maar moet doen soos haar tannie altyd gedoen het, en sy vat een van die pierings met die skerp rante uit die rak by die koppies Koppies is a small town situated on the banks of the Renoster River in the Free State province of South Africa. It was set up for under-privileged whites in 1904 by General Christiaan de Wet. . Dis 'n goedkoop een met blommetjies en so 'n goue randjie daarom. Sy's nie jammer daarvoor nie--dit sal die ding doen. Hermien gaan haal die vleis uit die yskas en sit dit op die houtbord neer en vat die piering in haar regterhand. Sy draai dit sodat die rand aan die binnekant van haar hand druk. Met die onderkant van die piering kan sy die vleis beuk. Sy kap oor en oor en oor. Dit is toe sy die garagedeur hoor oopskuif wat sy so groot skrik--dammit, is dit al s6 laat? Sy kap vinniger, kyk deur se kant toe en kap gou nog weer. Die piering gly, kap teen die rand van die houtbord en breek in twee. Haar hand bly die beweging deurvoer voordat sy weet wat gebeur het, en die piering sny tot baie diep in die palm van haar hand. Die bloed stroom. Sy voel eintlik nie eers die pyn nie, maar sien die bloed wat patrone op die grond om haar voete begin vorm. Doodsbleek staan sy daar--met die ander hand probeer sy nog magteloos om die bloed te stop, maar dit bloei eenvoudig tussen haar vingers deur. Sy begin huil. Teen die tyd gaan die agterdeur al oop. Bernard staan in die deur. Hy wil nog groet maar sien meteens die bloed op die grond en vir 'n oomblik gaan sy mond oop en lig sy wenkbroue. Toe sien hy die stuk steak en die stukke van die piering en som (1) (System Object Model) An object architecture from IBM that provides a full implementation of the CORBA standard. SOM is language independent and is supported by a variety of large compiler and application development vendors. blitsvinnig die situasie op. Hy gluur haar aan, frons frons (fronz) [L.] forehead. frons n. pl. fron·tes Forehead. , skud sy kop en sis deur sy tande: "Jissis, wat de fok het jy n6Q weer aangevang?" Hy gooi sy tas op die tafel neer, ruk 'n laai oop, gryp twee skoon vadoeke en gooi dit vir haar. "Draai dit om daai hand van jou en kom. Kom!" Bewerig draai sy die vadoeke om die hand, maar gou is dit deurnat van die bloed. Sy is selfs nog bleker en is naar van die skok, maar sy huil nie meer nie. Hy ruk haar aan die elmboog by die deur uit, sluit die deur agter huile en se ongeduldig: "Toe nou, kom! ... Jy het nou meer as 'n bliksemse kopdokter nodig ... maar of iemand jou ooit weer gaan heelkry ... Kom nou!" Toe huile so by die hospitaal se hek indraai, praat hy vir die eerste keer weer. "Daai stuk vleis is nou vir niks meer goed nie", se hy en pers sy lippe saam. "Jy's reg", beaam sy na 'n paar oomblikke uit die skemer langs hom. Hy parkeer behendig voor Ongevalle en sit net sy hand op die deurknip om uit te klim toe sy ferm se: "Dankie, maar moenie uitklim nie. Ry en gaan kry vir jou iets om te eet. Ek sal regkom van hier af." Sy maak die deur oop om uit te klim, maar draai eers in die sitplek na sy kant toe en met haar kop so effens skeef gehou, skud sy dit stadig heen en weer en se: "En moenie vir my wag nie." |
|
||||||||||||||||

Printer friendly
Cite/link
Email
Feedback
Reader Opinion