Kwesbare getuies moet beskerm word.Deur Maggi Maggi is a Nestlé brand of instant soups, stocks, ketchups and instant noodles. It was founded by the Maggi family in Switzerland in the 19th century, and merged with Nestlé in 1947. Barnard Bar·nard , Christiaan Neethling 1923-2001.South African surgeon who performed the first human heart transplant (1967). , vertaal deur Marietjie Naude Om in die hof te staan en jou vermeende verkragter in die oe te kyk, moet die grootste nagmerrie vir enige vrou vrou Noun S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans] wees, wat nog te se vir 'n vyfjarige meisie. Advokaat Suzette Suzette is a commune of the Vaucluse département in southern France. Coordinates: Schultz Schultz may refer to People:
Met een uit elke drie meisies en een uit elke vyf seuns wat voor die ouderdom van 18 verkrag word, het die implementering van die Wet op Kwesbare Getuies 'n saak van dringendheid geword. Een van die howe in Namibie het egter besluit om nie op die goedkeuring van wetgewing te wag nie. Die aanklaer van die landdroshof op Walvisbaai en die maatskaplike werker van die Walvisbaai Kinder- en Familiesentrum het in Mei (library) Mei - A set of class libraries by Atsushi Aoki <aoki@sra.co.jp> and others for Objectworks Smalltalk Release 4.1. Mei includes: Grapher Library for drawing diagrams; Meta Grapher Library (grapher to develop grapher); Drawing tools and painting tools (structured verlede jaar begin om kindervriendelike geriewe in die hof met groot sukses te implementeer. "Om hof toe te gaan is nie meer 'n trauma vir jong Noun 1. Jong - United States writer (born in 1942) Erica Jong slagoffers van seksuele geweld nie. Inteendeel; hulle wil weet a. & n. 1. Wet. v. i. 1. To know; to wit. [ imp. os> r>.] of hulle die volgende dag kan terug kom," se Lana Fouche, aanklaer van Walvisbaai. "Hulle hou daarvan om hier te wees. Hulle kry selfs die geleentheid om ons togas aan te trek." Die nuwe stelsel is eenvoudig en maklik om te implementeer, maar het 'n totale verandering teweeg gebring in slagoffers se ervarings van verhore. "Ons het gekom van waar kinders al huilende die hof ingesleep word tot waar 'n vierjarige by die hofsaal uit dans," se Fouche. Die fasiliteit sluit 'n wagkamer en 'n skerm met eenrigtingglas in, wat beteken 'n kind kan getuig sonder om die beskuldigde te sien. "Ons het sedert die implementering van die nuwe metode nog nie een kind gehad wat nie wou getuig nie," se Fouche. Fouche se die gedagte agter die veranderde opset het in 1996 ontstaan. "Daar was 'n jong seun wat gesodomiseer is en sielkundige behandeling ontvang het. Hy het baie beter in die hof gevaar as ander kinders wat gewoonlik glad nie gepraat het nie." Fouche en die destydse maatskaplike werker, Marichen van der Westhuizen, het besluit om iets nuuts te probeer. "Dit was duidelik dat die hof nie 'n plek vir kinders was nie. Hulle moes in dieselfde lang gange v. t. 1. To protect (the part of a line next a fishhook, or the hook itself) by winding it with wire. [ imp. & p. p. os> (gănjd) r>; p. pr. & vb. n. os> (găn"jĭng) r>.] 2. as die ander mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility. v. t. 1. To grace. vir die verhoor wag. Hier is hulle aan beledigings en intimidasie blootgestel," se Fouche. Sy het besluit om haar kantoor in 'n wagkamer vir kinders te omskep. Hulp is uit die gemeenskap gevra en donasies het ingestroom van onder meer Rotary Rotary can refer to:
Die eenrigting skerm het ook bewys om van groot hulp te wees. Fouche onthou toe hulle begin het om kinders uit die gange te haal en in 'n aparte wagkamer vir die verhoor te laat wag, was daar steeds kinders wat verseg het om in die hof te praat Praat is a free scientific computer software program for the analysis of speech in phonetics. It has been designed and continuously developed by Paul Boersma and David Weenink of the University of Amsterdam. . "Sedert die bekendstelling van die skerm, verkies meeste van die kinders om daaragter te sit en het ons nog geen probleem gehad nie." Die skerm laat toe dat die slagoffer nie die oortreder hoef te sien nie en skakel die moontlikheid van intimidasie gedurende 'n verhoor uit. Fouche se sommige kinders staan op agter die skerm wanneer die oortreder geidentifiseer moet word, maar ander weier om die persoon te sien. Die skerm het eenrigtingglas aangesien die beskuldigde 'n groadwetlike reg het om die slagoffer te sien. Tydens die opening van die geriewe verlede jaar het die aanklaer-generaal, me. Pendukeni Ithana, gese: "Vroue en kinders ervaar wantroue, beledigings en trauma as dit kom by die kriminele regstelsel wat deur sy rigiede reels en veronderstellings die emosies van 'n slagoffer misken Mis`ken´ v. t. 1. Not to know. . Die breinkind van die aanklaer en die maatskaplike werker op Walvisbaai is 'n oorwinning vir slagoffers en kwesbare getuies." Sedert die bekendstelling van die geriewe het 59 kwesbare getuies, van wie ses See Stock Exchange of Singapore. s s Used on the consolidated tape to indicate a transaction of less than a round lot: AEPPr 5ss47. vaiwassenes was en 53 kinders, deur die nuwe stelsel op Walvisbaai gegaan. Terwyl die hawedorp steeds die enigste hof in die land is wat oor die fasiliteite beskik, se Fouche dat hulle verskeie navrae van ander howe oar die stelsel ontvang het. "Swakap sal volgende wees. Hulle wag net vir hersteiwerk aan die gebou om voltooi te word." Volgens Fouche neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications. dit net 'n bietjie inisiatief. "Ons bet daarin geslaag am ans fasiliteite daar te stel sander 'n sent van die regering. Die geld GELD, old Eng. law. It signifies a fine or compensation for an offence; also, rent, money or tribute. het vanuit die gemeenskap gekam - hul ondersteuning was wonderlik." Sy se die Walvisbaai-hof het verlede jaar 'n inligtingsessie georganiseer vir aanklaers, vertalers en maatskaplike werkers in die Erongostreek om hulle aan die nuwe stelsel voor te stel. 'n Sleutelpersoon in die stelsel is die maatskaplike werker. In Walvisbaai hanteer sy al die voarbereiding vir die slagaffer en die familie sowel as die voarbereiding vir die landdros. "Op die dag van die verhoor kom sy vroeg in en wys die slagoffer die hof, stel ham of haar aan die aanklaer voor en verduidelik hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks. alles werk," verduidelik Fouche. "Sy stel oak 'n verslag vir die hof saam waarin spesiale versoeke uitgelig ward sowel as moontlike mediese toestande en die taalvaardigheid van die kind." Fouche verduidelik dat die maat-skaplike werker prente, video's, speletjies en ander tegnieke gebruik om die proses te verduidelik en seker te maak dat kinders op hul gemak voel. Van der Westhuizen, wat intussen die land verlaat het, het selfs sover gegaan as om lekkers in die hofsaal weg te steek om die omgewing meer vriendelik te maak. Sy het die kinders ook oefeninge laat doen om die spanning te verlig." Die kinders bly te alle tye die middelpunt van die hele proses. Hulle het die laaste se oor wie hulle saam met hulle in die hof wil he en waar hulle wil sit. "Insteressant genoeg verkies die meeste om alleen te wees sonder enige familielede of vriende. In een voorval het ons 'n kind gehad wat sy ma verloor het en by sy tannie tannie Noun S African a title of respect used to refer to an elderly woman [Afrikaans, literally: aunt] gewoon het. Hy wou nie in die hof praat nie en ons het na die landdros se kantoor gegaan. Voor sy tannie die vertrek kon binnegaan het hy vinnig opgespring en in die landdros se oor gefluister wat gebeur het." Die hof het oak biologies korrekte poppe Poppe is a surname, and may refer to:
This page or section lists people with the surname Poppe. wat kinders kan gebruik om te wys wat gebeur het, veral in gevalle waar kinders nie in staat is om oor die voorval te praat nie. Verhore ward geskeduleer vir so spoedig moontlik na die saak gerapparteer is om te verseker dat die ondervinding so min as moontlik vrees en spanning vir die getuie inbou. "Ons probeer om die getuie net een maal hof toe te laat kom. Net in buitengewone gevalle is dit nadig am hulle 'n tweede maal hof toe te laat kom," se Fouche. "Ons probeer om die hofsaal meer informeel te maak deur almal toe te laat om te bly sit. Die prokureurs het oak meer ordentlik begin optree. Hulle respekteer die stelsel en toon meer begrip vir kwesbare getuies." Die landdros maak ook seker dat die taalgebruik in die hof op die vlak van die getuie is en sal prokureurs verhoed om die getuie te intimideer. Die boodskap is duidelik -- enige persoon wat angsbevange is sal nie 'n doeltreffende getuie wees nie. As Walvisbaai kon slaag om dit te verander, kan dit in enige ander hof ook gedoen word. Geen kwesbare getuie hoef bang te wees vir 'n moeilike of selfs vreesbevange ondervinding in die hof nie. Al wat nou nog moet gebeur is dat die wetgewing goedgekeur en geimplementeer moet word, sodat kinderslagaffers in die toekoms dwarsoor die land dansend uit 'n hofsaal sal kam. RELATED ARTICLE: Die Wet op Kwesbare Getuies Daar ward verwag dat die Ministerie van Justisie in die nabye toekams die Wet op Kwesbare Getuies in die Parlement gaan voorle. Die wet sat heel heel (hel) calx; the hindmost part of the foot. cracked heels pitted keratolysis. heel n. 1. moontlik die volgende beskerming aan kwesbare getuies voarsien. * atternatiewe plekke vir verhore, sodat hulle in plekke gehou kan ward wat minder intimiderend as 'n hofsaal is; * getuig agter eenrigting skerms of by wyse van geslotebaan televisie; * streng beperking op die gebruik van ontoepaslike kruisondervraging om getuies te teister; * kruisondervraging slegs deur die amptenaar in beheer of 'n tussenganger om te verseker dat die prokureur nie probeer om die getuie te verwar of te intimideer nie; * groter moontlikhede vir die gebruik van inligting wat voor die verhoor deur 'n jong kind gegee is, soos verklarings aan maatskaplike werkers of palisiebeamptes, om te verhoed dat 'n kind die besonderhede van 'n traumatiese ondervinding moet herhaal. |
|
||||||||||||||||||

Printer friendly
Cite/link
Email
Feedback
Reader Opinion