Printer Friendly
The Free Library
21,415,176 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Kry 'n beskermingsbevel--beskerm jouself teen huishoudelike geweld.

In Junie vanjaar het die Parlement parlement (pär`ləmənt, Fr. pärləmäN`), in French history, the chief judicial body under the ancien régime.  uiteindelik die Wet op Huishoudelike Geweld geproklameer. Die wet kan gebruik word om vroue, kinders en mans wat in die huishoudelike konteks misbruik word te beskerm. Die Regshulpsentrum verskaf opleiding aan nie-regeringsorganisasies oor die inhoud van die wet waarin rolspel gebruik word om uit te beeld n. 1. Same as Beild.  hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks.  'n vrou vrou
Noun

S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans]
 byvoorbeeld 'n beskermingsbevel van die hof kan kry ten einde geweld teen haar stop te sit.

Sister Namibia Namibia (nämĭb`ēə), officially Republic of Namibia, republic (2005 est. pop. 2,031,000), c.318,000 sq mi (823,620 sq km), SW Africa.  het die opleiding in hul werk n. 1. See Work.  met die Namibiese Vroue Manifes Netwerk Netwerk (meaning 'network') is a Dutch 'behind the news' television show on Nederland 2. It is also the name of an Afrikaner organisation formed on 4 Oktober 2006 at Windhoek, Namibia. References

  • Netwerk Organisation Homepage (Afrikaans)
 en in ander werkskole gebruik en sodoende die inligting aan vroue in vele n. 1. A veil.  dorpe en nedersettings bekend gestel Gestel may refer to several locations:
  • Gestel (Netherlands), a former village near Eindhoven
  • Gestel en Blaarthem, a former municipality near Eindhoven, now a neighbourhood of that city
  • Gestel (Berlaar), Antwerp, Belgium
.

Hier volg 'n opsomming van die wet

Wat is huishoudelike geweld?

Liggaamlike misbruik -- soos byvoorbeeld aanranding, klap, slaan, skop, stoot, byt en verwurg.

Seksuele misbruik -- soos byvoorbeeld verkragting, die gebruik van dreigemente en ander vorms van dwang dwang
Noun

NZ & S African a short piece of wood inserted in a timber-framed wall
 om seks te kry of om seksuele dade te pleeg wat teen you wil is.

Ekonomiese misbruik -- dit DIT

di-iodotyrosine.
 sluit in die beskadiging van persoonlike eiendom, weerhouing van geld GELD, old Eng. law. It signifies a fine or compensation for an offence; also, rent, money or tribute.  aan die familie, om jou te verbied om werk toe te gaan, om geld aan die kinders te gee om hulle teen jou op te steek v. t. 1. To pierce with a sharp instrument; hence, to stitch; to sew; also, to fix; to fasten. .

Intimidasie -- byvoorbeeld om 'n pistool skoon te maak In computing, Maak is a utility similar to make, designed to build complex software systems while avoiding the need to recompile the entire system every time a change is made. External links
  • Maak
 na afloop van elke rusie, om dreigende gebare te maak, om die grootte van sy liggaam te gebruik om jou bang te maak, stanery in die deur gedurende rusies om te verhoed dat jy uitgaan, geskreeuery op jou en roekelose ry met die kar terwyl jy in die kar saamry.

Teistering -- onuitgenooide besoeke, om jou te agtervolg, om jou in die publiek uit te skel, as hy weier om te gaan as hy versoek word om so te doen.

Oortreding -- Om iemand se huis binne te gaan sonder toestemming.

Emosionele misbruik -- bv. om jou gedurig skuldig te laat voel oor hoe jy byvoorbeeld kos maak, klere stryk of hoe vet vet

common idiomatic version of veterinarian.
 of skraal jy is ens., om jou nie die nodige ondersteuning te gee wanneer jy dit nodig het nie, as hy nie jou regte respekteer nie (dit vereis 'n gedragspatroon wat ernstige verlaging van jou menslikheid tot gevolg het of 'n vrou van haar privaatheid, vryheid, integriteit of sekuriteit ontneem.

Misbruik met woorde -- jou name noem, jou terg en uitdaag en in tartende stem met jou praat Praat is a free scientific computer software program for the analysis of speech in phonetics. It has been designed and continuously developed by Paul Boersma and David Weenink of the University of Amsterdam. , jou beskuldig van dinge dinge  
n.
Grime or squalor; dinginess.



[Back-formation from dingy1.]

Noun 1.
 en jou blameer en neerhalend van jou praat ens (dit vereis 'n gedragspatroon wat ernstige verlaging van jou menslikheid tot gevolg het of 'n vrou van haar privaatheid, vryheid, integriteit of sekuriteit ontneem.

Sielkundige misbruik -- om jou te isoleer van jou familie deur bv. te verhoed dat vriende en familie vir jou kom kuier of dat jy kerk toe mag gaan, dat hy dreig om selfmoord te pleeg, dat hy jou telefoon oproepe monitor ens. (dit vereis 'n gedragspatroon wat ernstige verlaging van jou menslikheid tot gevolg het of 'n vrou van haar privaatheid, vryheid, integriteit of sekuriteit ontneem.

Dreigemente of pogings om enige van hierdie dade uit te voer word ook as huishoudelike geweld beskou.

Wat is 'n huishoudelike verhouding?

Wie word deur die wet beskerm en in watter situasies?

* Vroue wat in siviele en tradisionele huwelike verkeer;

* Vroue wat saam met hulle manlike vriende woon n. 1. Dwelling. See Wone. ;

* 'n Vrou en haar gewese vriend of gewese man ('n vrou word vir die tydperk van twee jaar na die egskeiding of opbreek van die verhouding deur die wet beskerm.);

* 'n Vrou en die vader/vaders van haar kinders (huishoudelike verhoudings tussen 'n moeder en 'n vader duur voort solank die kind lewe);

* 'n Vrou en die vader van haar dooie kind ('n vroue word deur die wet vir 'n tydperk van twee jaar na die dood van haar kind beskerm);

* 'n Ouer en 'n kind

* Elke familielid wat deur middel van bloed, huwelik en aaneming verwant is (daar moet 'n mate van 'n betrekking tussen hulle wees soos byvoorbeeld finansiele afhanklikheid of 'n gedeelde huishouding).

Wat staan 'n slagoffer of oorlewende van huishoudelike geweld te doen?

Maak voorsiening vir 'n beskermingsbevel wat bepaal dat die aanrander sy gedrag moet stopsit, moet wegbly van die mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility.
v. t. 1. To grace.
 wat hy misbruik of selfs die familiehuis moet verlaat. Minagting van 'n beskermingsbevel is 'n kriminele oortreding. Indien die misbruik op 'n kriminele oortreding neerkom, le 'n klag by die polisie of vra die polisie om die misbruiker 'n waarskuwing te gee. Doen albei bogenoemde take terselftertyd.

Wat kan in 'n beskermingsbevel vervat word? ('n Beskermingsbevel kan so ontwerp word om by die probleem aan te pas)

'n Beskermingsbevel kan die misbruiker opdrag gee:

* Om huishoudelike geweld onmiddellik te staak.

* Om van sy vuurwapen of enge ander wapen afstand te doen.

* Om geen kontak of kommunikasie met die klaer of met ander gespesifiseerde persone wat in gevaar kan wees, te he nie.

* Om nie naby die klaer se huis, werksplek of skool te kom nie.

* Om die gesamentlike huishouding te verlaat ongeag watter een van die twee partye die huurkontrak vir die eiendom aangegaan het of aan wie dit behoort (slegs in die geval van fisieke aanranding). Dit geld ook net vir 'n sekere tyd tot tyd en wyl die klaer besluit het wat om volgende te doen.

* Om huur vir ander akkommodasie vir die klaer te betaal, of om 'n ander blyplek vir die klaer te reel.

* Om gespesifiseerde persoonlike eiendom aan die klaer te gee (soos 'n voertuig, landbougereedskap, lewende hawe, meubels, 'n tjekboek, kredietkaart, klere vir die kinders sowel as speelgoed, identifikasie dokumente, sleutels, persoonlike dokumente of enige ander noodsaaklike persoonlike goedere).

[ILLUSTRATION OMITTED]

'n Beskermingsbevel kan ook:

* 'n Tydelike ooreenkoms wees vir die betaal van onderhoud, en toesig oor en toegang tot die kinders bepaal

* Opdrag aan die polisie gee om die vuurwapen van 'n misbruiker af te neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications.  

* Opdrag aan die polisie gee om 'n vrou na haar huis te vergesel om haar persoonlike besittings in veiligheid te gaan haal.

Wie kan 'n beskermingsbevel verkry?

** Enige persoon wat misbruik of met misbruik gedreig is in 'n huishoudelike verhouding

** 'n Minderjarige mag 'n aansoek indien sonder dat hy/sy deur 'n volwasse persoon vergesel word, veral in gevalle waar die geweld van 'n ernstige aard is.

** 'n Berader, gesondheidsorg voorsiener, polisie amptenaar, maatskaplike werker, onderwyser, werknemer of enige persoon wat belange het by die welsyn van 'n persoon wat die slagoffer van geweld is. Die slagoffer van die geweld moet egter 'n geskrewe toestemming gee vir die aansoek vir die bevel bevel,
n the inclination that one surface makes with another when not at right angles; in cavity preparation, a cut that produces an angle of more than 90° with a cavity wall.
 wat deur iemand anders behartig word, behalwe as hy of sy

- minderjarig is,

- verstandelike onbevoegd is

- bewusteloos is

- 'n persoon is wat gereeld onder die invloed van alkohol of dwelms is

- 'n persoon wat die risiko van ernstige liggaamlike skade loop dat die hoef 'n aansoek goedkeer in die persoon se afwesigheid.

Hoe doen ek aansoek vir 'n beskermingsbevel?

(Daar is geen koste verbonde aan die aansoek vir 'n beskermingsbevel nie)

Stap 1

Gaan na die magistraatshof naaste aan waar jy woon of werk. Die klerk van die magistraatshof sal vir jou 'n vorm gee om te voltooi. Jy sal gevra word om 'n beedigde verklaring af te le wat verduidelik hoe die misbruik gebeur het. Ander mense wat van die misbruik kennis dra, kan ook verklarings gaan afle.

Stap 2

Die klerk sal jou aansoek na die magistraat toe neem wat dit sal oorweeg en bykans onmiddelik met 'n tydelike beskermingsbevel sal toestaan indien:

Die magistraat tevrede is dat jy aangerand is en dat jy groter skade en misbruik sal beleef indien jy nie onmiddellik 'n beskermingsbevel kry nie. Die polisie of die klerk van die hof sal die tydelike bevel aan die misbruiker besorg. Jy sal gevra word om op 'n ander ander dag in die hof te verskyn om te bepaal of 'n finale For the music notation program, see .

A finale (italian word) is a closing part, act or movement of a dramatic or musical composition, or more generally any event or procedure with a dramatically concluding effect.
 bevel aan jou toegestaan sal word. Indien die misbruiker die beskermingsbevel teenstaan sal hy moontlik ook op die dag in die hof verskyn.

Stap 3

Wanneer jy vir die tweede keer in die hof verskyn:

Indien die misbruiker in die hof teenwoordig is, sal hy gevra word waarom die finale beskermingsbevel nie uitgereik moet word nie. Indien die misbruiker nie in die hof teenwoordig is nie, sal die hof die finale beskermingsbevel aan jou uitreik, op voorwaarde dat die magistraat tevrede is dat jy wel misbruik is. Die finale beskermingsbevel sal deur die polisie of die klerk van die wet aan die misbruiker besorg word

Wat as hy my misbruik nadat ek 'n beskermingsbevel gekry het?

Gaan dadelik na die naaste polisiestasie

Neem 'n afskrif van die beskermingsbevel saam met jou en le 'n klag teen hom.

Jy sal gevra word om 'n beedigde verklaring af te le oor hoe die misbruik plaasgevind het.

Die polisie het die mag om 'n misbruiker sonder 'n lasbrief in hegtenis te neem wanneer hy geweldadig teenoor jou was. Die misbruiker sal aangekla word vir die oortreding van die beskermingsbevel en vir enige ander kriminele oortreding wat hy gepleeg het soos aanranding en verkragting.

Indien hy skuldig bevind word vir die oortreding van 'n beskermingsbevel sal hy vir 'n maksimum van twee jaar tronkstraf opgele word of 'n boete van sowat N$8.000 kry.
COPYRIGHT 2003 Sister Namibia
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2003, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Publication:Sister Namibia
Date:Nov 1, 2003
Words:1509
Previous Article:Die Namibiese Vrouemanifes Netwerk: 50-50 vroue en mans in die plaaslike regering--kry die balans reg! Veldtog vir geslagsgebalanseerde "sebra" party...
Next Article:Bience Gawanas: ta kufa omashongo okutungulula onghalafano.



Related Articles
Surviving domestic violence surviving domestic violence.
Die wet op bekamping van huishoudelike geweld: waarom ons dit nou nodig het.
Burgerlike samelewing geskok deur parlementere debat oor Bekamping van Huishoudelike Geweld Wetsontwerp.
Die Namibiese Vrouemanifes Netwerk: 5% [right allow] 50% vroue en mans in die streeksowerhede--kry die balans reg! Verkiesingsveldtog 2004 vir...
Gisella !Haoses: "ek het niks om voor terug te staan nie".
Die Namibiese Vrouemanifes Netwerk: 50-50 vroue en mans in die plaaslike regering--kry die balans reg! Veldtog vir geslagsgebalanseerde "sebra" party...
Vroue en Vigs.
Bevordering van menseregte vir alle vroue in Namibie.
Naomi Kisting: ons kan die aangesig van die wereld verander!
Anita Isaacs: begin die lewe van nuuts af met HIV en Aids.

Terms of use | Copyright © 2013 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles