Printer Friendly
The Free Library
14,799,441 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Komrij se poetiese reikwydte vertaal?


Komrij, Gerrit. 2005. Die elektries gelaaide hand: gedigte. (Vertaal deur Daniel Hugo Dr. Daniel Hugo (born in Stellenbosch, South Africa on 26 February 1955) is a specialist announcer / producer for Radiosondergrense, the national Afrikaans radio, and is also responsible for the literary programmes “Leeskring" and "Vers en Klank”. .) Pretoria Pretoria (prĭtô`rēə), city (1991 pop. 667,700), Gauteng, administrative capital of South Africa and formerly capital of Transvaal. : Protea protea

of South Africa. [Flower Symbolism: WB, 7: 264]

See : Flower Or Plant, National
 Boekhuis. 79 p. Prys: R99,95. ISBN ISBN
abbr.
International Standard Book Number


ISBN International Standard Book Number

ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 
: 1-86919-101-3.

Gerrit Komrij is geen onbekende in Suid-Afrika nie. Sy versamelbundel wat die Afrikaanse poesie van toeka tot hede Two places called Hede are known to Wikipedia:
  • Hede, France
  • Hede Court District, Sweden
 gedek het, was in sommige opsigte selfs vir die Afrikaanse leserspubliek 'n verrassing. Hy het grense vir wat ons tradisioneel beskou het as die korpus van die Afrikaanse poesie, verruim. Ook n. 1. Oak.  in Nederland Nederland (nē`dərlənd), city (1990 pop. 16,192), Jefferson co., SE Tex.; founded by Dutch settlers as a rice-farming community in 1897, inc. 1940.  is hy alombekend--hiervan getuig die feit dat hy vir 'n tyd lank lank  
adj. lank·er, lank·est
1. Long and lean. See Synonyms at lean2.

2. Long, straight, and limp: lank and floppy hair.
 die titel "Dichter des Vaderlands The Dichter des Vaderlands is the Poet laureate of the Netherlands. This position was created by the NRC Handelsblad in January of 2000. The Dichter des Vaderlands's poetry represents the spirit of the Dutch people and culture. " gedra het.

Die reeks van 34 gedigte in hierdie bundel is deur Hugo "gebloemlees" uit Komrij se versamelde gedigte Aile gedichten tot gisteren, wat in 2004 by De Bezige Bij in Amsterdam verskyn het. Hugo het gedigte gekies wat na sy mening die minste onder 'n vertaling sou ly, maar hy wou tog ook 'n verantwoorde oorsig gee van Komrij se "poetiese reikwijdte".

Die titel van die bloemlesing is afgelei van "Voltage", die eerste gedig wat, soos dit DIT

di-iodotyrosine.
 dikwels die geval is by aanhefgedigte van bundels, 'n poetikale inslag het. Die digter se eintlik dat die muse Muse

In Greco-Roman religion and myth, any of a group of sister goddesses, daughters of Zeus and Mnemosyne (Memory). A festival was held in their honour every four years near Mount Helicon, the centre of their cult in Greece.
 hom bekruip as hy diep slaap, maar uiteindelik moet sy digterlike hand "elektries gelaai" wees--dus ontvanklik wees vir die muse:
   De dichter die ontwaakt hoeft het hooguit
   Te pakken, toits er stroom staat op zijn hand.


Hugo het die twee reels pragtig vertaal en 'n vonds gemaak deur die woord "buit" te gebruik saam met die aangewese titelgedeelte vir die bundel:
   Die digter wat ontwaak, moet net die buit
   Gryp met sy elektries gelaaide hand.


In dieselfde gedig sou ek egter by die vierde versreel (eerste strofe) twee keer gedink het voordat ek by vertaling die adjektief "diep" by slaap weggelaat het. Is "diep slaap" dan nie juis 'n gelaaide frase wat iets van die religieuse intensiteit van die digterlike bedryf beklemtoon nie?

Ek moet dadelik toegee dat 'n vertaling sy toi eis en 'n gee-enneem-aksie tot gevolg het. Hugo se self in sy inleiding dat by vertaling baie verlore gaan aan "versklank, kulturele weerklanke en betekenisassosiasies, meerduidighede, subtiele registerwisselinge, nuutskeppings, [en] vibrasies wat net deur 'n moedertaalspreker opgevang kan word." Tereg spreek Hugo die hoop uit dat sy weergawes in die beste gevalle "Afrikaanse verse in eie reg" geword het.

Die vorm waarin die bundel gekonstrueer is, naamlik die oorspronklike gedig met die vertaling reg langsaan, dwing 'n leser om vergelykings te tref tref  
adj. Judaism
Unclean and unfit for consumption according to dietary law; not kosher.



[Yiddish treyf, from Hebrew
 en te wonder oor die verlore gaan, die toevoegings of verryking van betekenisse. Waarom, wonder 'n mens, sou die vertaler bv. "Dodenpark" (p. 14) vertaal met "Begraafplaas"? Die uitleg van die twee ruimtes verskil hemelsbreed! Urne is tipies eie aan 'n tuin van herinnering by krematoria en is minder "tuis" in 'n begraafplaas.

Oor die algemeen getuig die vertalings van die hand van 'n meester. Hugo is gesout in die vertaling van Nederlandse tekste en is gevoelig vir die spot en ironiese ondertone van Komrij se digwerk. Sois dit ook die geval met "Op pad na St. Petersburg" (p. 18/19) waar die relatiewe waarde van dinge dinge  
n.
Grime or squalor; dinginess.



[Back-formation from dingy1.]

Noun 1.
 soos modegiere aan die orde gestel word. Die Afrikaanse vertaling (vertolking?) is ewe goed of selfs beter. Dieselfde geld GELD, old Eng. law. It signifies a fine or compensation for an offence; also, rent, money or tribute.  vir "Die derde landskap" (p. 76/77) met sy beklemtoning van die samehang van die dinge: As jy nie 'n eikeboom sou ken nie, sou jy nie die wonder van 'n denneboom kon raaksien nie. Op dieselfde wyse se hy later in "Zwerverswens" (p. 56/57) dat jy 'n huis moet besit om 'n gevoel van ontuisheid te beleef.

In "Residu" (p. 26/27) gaan dit oor die tradisie van die digterlike bedryf en die belewing van die leser: 'n Klag oor die verlore gaan van die emosionele hoogspanning in die poesie?
   Dichters, we lezen ze met droge ogen.
   Waar zijn de tijden van het hartebloed?
   Waar de gezangen van het mededogen?


Is dit 'n treurmare oor die verlore gaan van die egtheid en deurleefdheid (hy noem dit "bezetenheid") in die poesie?
   Wat blijft: de bezetenheid om een, een ding.
   De wonden die hij likt. En de muziek.


In "Moeilikheidsgraad" (p. 46/47) het hy dit eweneens oor "echte wonden" wat hom laat gedigte skryf:
   En hoe het daar uit echte wonden bloedde
   En voor het eerst schreef ik toen een gedicht.


Die tradisionele temas is daar: die wete van die onverbiddellike verbygaan van die tyd en die werklikheid van die verganklikheid in "Ars moriendi For other uses of "Art of Dying", see Art of Dying (disambiguation).
Ars moriendi ("The Art of Dying") is the name of two related Latin texts dating from about 1415 and 1450 which offer advice on the protocols and procedures of a good death and on how to "die well",
" (p. 34/35):
   Zwoegen om wat je hebt ook vast te houden,
   Alleen maar om die monotone wys (my kursivering--JvdE.)
   Maar niet te horen van de zandloper, de zeis.


Waarom sou Hugo "spijkerbroeken" met "geskeurde broeken" vertaal het? Die tema van verganklikheid en verbygaan van die dinge kom ook voor in "Vergeten stad" (p. 36/37), "Prediker" (p. 38/39) en "Terugblik" (p. 42/43).

"Zwart-wit" (p. 68/69) is 'n interessante satire op beterweterigheid, ongenuanseerdheid en swart-wit-oordele. Dit pas reg in die digter, met sy aanvoeling vir spot en ironie, se kraal kraal

In southern Africa, an enclosure or group of houses surrounding an enclosure for livestock, or the social unit that inhabits these structures. The term has been more broadly used to describe the associated way of life.
. Mag ek ook byvoeg: met 'n aanvoeling vir selfspot, wat 'n hoogtepunt bereik in die slotstrofe:
   Ik voel me steeds rechtvaardiger van binnen,
   Zo tast ik in dit land, dat ik het land
   Van wind en zon noem, in het duister rond.


Opsommend kan gese word dat Hugo 'n belangrike Nederlandse digter vir die Afrikaanse liefhebbers van poesie bekendgestel het. Ek hoop opreg dat Die elektries gelaaide hand ook in die klaskamers beland--en veral op nagraadse vlak behandel word--dit sal vir my as dosent 'n uitdaging wees. Komrij se temas is nie vreemd nie--dit is sy seggingswyse wat uniek is. In "Tussendoor" (p. 74/75) praat hy van die intieme kontak wat tussen leser (ook die Afrikaanse leser) en gedig/digter kan ontstaan. Met sy vertalings slaag Hugo daarin om hierdie "momentele" kontak tot stand te bring:
   Ik zwaai. Dit is rechtstreeks tot jou gericht.
   Ik voel het, glunderend van oor tot oor:
   Niemand die mij gezien heeft, alleen jij. (My kursivering--JvdE.)


Ek is dit nie altyd eens met Hugo se vertalings of vertolkings nie. Soos reeds hierbo aangedui, het vertalings eiesoortige beperkings. Kritiek is egter slegs begrond as 'n mens self alternatiewe kan bied en eweneens 'n gesoute vertaler en digter in eie reg is. Wat laasgenoemde betref, kwalifiseer Hugo in albei opsigte. Die elektries gelaaide hand wat met 'n ruim subsidie van die Vlaams Fonds voor de Letteren tot stand gekom het, is 'n aanwins op 'n poesieliefhebber se boekrak.

Resensent: Jacques van der Elst

Voorheen: Vakgroep Afrikaans en Nederlands, Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit
COPYRIGHT 2005 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2005, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Title Annotation:Die elektries gelaaide hand: gedigte. (Vertaal deur Daniel Hugo.)
Author:van der Elst, Jacques
Publication:Literator
Article Type:Book review
Date:Nov 1, 2005
Words:1079
Previous Article:Wat word van die meisie wat altyd alleen bly? (1), of, tegnologie van liefde en vergange.(En skielik is dit aand)(Book review)
Next Article:Bessie Head letters--insights into her inner world.(Book review)
Topics:



Related Articles
Verse oor verganklikheid en dood.(Book Review)
Reis, landskap en die verkenning van werelde.(Book Review)
Is taalsake 'n hulpbron of 'n probleem?(Afrikaans--lewende taal van miljoene)(Book Review)
Die denke- en leefwereld van die Antieke keurig vertaal.(Op Griekse lier)(Book Review)
Die weerstandigheid van taal geillustreer.(Woordweer. Gedigte uit die twintigste eeu)(Book Review)
Plaaslike kennis is vintage Marais: sosiaalpolities betrokke en omgewingsrelevant.(Plaaslike kennis. Gedigte)(Book Review)
'n Vermenging van die Khoi-San en die Ooste.(Book review)
Die Afrikaanse poesie sedert die 1980's ondenkbaar sonder Hambidge.(Die buigsaamheid van verdriet)(Book review)
Weer eens liefde vit Daniel Hugo.(Saad uit die septer)(Book review)
Wat word van die meisie wat altyd alleen bly? (1), of, tegnologie van liefde en vergange.(En skielik is dit aand)(Book review)

Terms of use | Copyright © 2010 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles