Printer Friendly
The Free Library
14,557,847 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Karolina Pieters laat dinge gebeur op Maltahohe.


As jy 'n besoek aan die Namib Namib (nä`mĭb), desert, c.800 mi (1,290 km) long and from 30 to 100 mi (50–160 km) wide, SW Africa, along the coast of Namibia. It occupies a rocky platform between the Atlantic Ocean and the escarpment of the interior plateau.  woestyn oorweeg, is die kanse Kanse is a village located in Ambegoan district in Pune, Maharastra state in India.

Kanse and Shinoli are twin villages separated by Ghod river. Most of the resident population is Maratha's and the native language is Marathi. The village economy is dependent on farming.
 goed dat jy deur die Maltahohe nedersetting met sy 4 000 inwoners in die droe en afgelee Hardap-streek in die suide van Namibie sal reis Sal Rei (Portuguese for Salt King in which the salt mines are located) is a town in the northwestern part of the island of Boa Vista in southeastern Cape Verde and also serves its island capital. The town is the 18th largest community in Cape Verde after Cidade Velha. . As jy lank lank  
adj. lank·er, lank·est
1. Long and lean. See Synonyms at lean2.

2. Long, straight, and limp: lank and floppy hair.
 genoeg in die dorpie vertoef, sal jou pad definitief met die van die Ama Buruxa Kultuurgroep (Nama vir "Eenvoudig Ongelooflik") kruis. Die groep bestaan uit 'n handjievol verwerpte kinders wie se pragtige bewegings oorsien word deur hul kampioen, die saggeaarde maar ook "eenvoudig ongelooflike" raadslid Karolina Karolina is a given name for females. People named Karolina
  • Karolina Gočeva, Macedonian singer
  • Karolína Kurková, Czech model
  • Karolina Lanckorońska, Polish historian and countess
  • Karolina Teresa Radziwiłł, Polish noble
 Pieters.

[ILLUSTRATION OMITTED]

Soos die spreekwoordelike oase Oase is the newfound skull thought to be from sometime in the first 5,000 years of human habitation of Europe. It was found in a cave in southwestern Romania, with other human samples from the time.  in die woestyn, spring die kinders op uit die stowwerige vlakte in hul kleurvolle en tradisionele laslappie uitrustings. Hul klankryke stemme Stemme AG is a German glider manufacturer. Aircraft production is complemented by service, maintenance and repair of their sports & personal aircraft. References
www.Stemme.de
 styg op bo die bloedige hitte terwyl hulle liggame ritmies heen en weer we·er  
adj.
Comparative of wee.
 op die geklik en die maat van die woestyn musiek beweeg. Karolina het sowat 382 wees- en kwesbare kinders onder haar sorg. Dit verteenwoordig bykans 10 persent van die dorpie se inwoners. Meeste van die kinders het een of albei hul ouers weens MIV MIV Motorisierter Individualverkehr (German: Motorized Individual Traffic)
MIV Master Internet Volunteer (University of Minnesota Extension Service)
MIV Multimedia, Internet & Video
 en vigs of geslagsgeweld verloor. Kulturele aktiwiteite, verduidelik Karolina, help om seker Sokar redirects here. For the Stargate SG-1 character, see Sokar (Stargate)
In Egyptian mythology, Seker (also spelt Sokar, and Sokaris, and in Greek, Socharis) was originally, during the Old Kingdom, the deification of the act of separating the Ba
 te maak dat die kinders nooit vergeet waar hulle vandaan kom nie en dat hul wortels stewig gevestig bly. Dit is ook 'n vorm van genesing. Terwyl sy elke kind op die naam voorstel, vertel Karolina elkeen se storie sonder om die fyner besonderhede te verwar.

[ILLUSTRATION OMITTED]

Die drieling, Shireen, Sherita en Sheroleen het op ouderdom ses See Stock Exchange of Singapore.

s s

Used on the consolidated tape to indicate a transaction of less than a round lot: AEPPr 5ss47.
 by die groep in die huis aangesluit. Die huis is 'n bouvalige ou gebou wat deur vrywilligers opgeknap is om skuiling aan soveel moontlik kinders te voorsien. Die drieling word eersdaags sestien. Ses-jarige Paul !Aeb wat aan Pieters vasklou en skaam agter haar wegkruip, was saam met sy suster Magdalena die ooggetuies van toe sy pa sy ma doodgesteek het. Baie kinders het verskillende soorte lyding deurgemaak in 'n omgewing wat bekend is vir sy hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks.  vlakke van drankmisbruik.

[ILLUSTRATION OMITTED]

Iewers tussen die see van gesigte wat om Karolina rondbeweeg terwl die dansgroep hul laaste toneel klaarmaak en die skoolklok pouse aankondig is Raphaelia Pieters. Sy is Karolina se jongste dogter. Sy het so deel geword van die skare kinders dat jy nie sou se dat sy van die anders verskil nie. Volgens Ivan Pieters, die oudste van die ses Pieters-kinders en 'n onderwyser by die skool, het hy van kleins af geweet dat hy sy ma met ander kinders gedeel het. "Ek het geweet sy het aan almal behoort."

Karolina is 'n lojale lid van die regerende South West African West Africa

A region of western Africa between the Sahara Desert and the Gulf of Guinea. It was largely controlled by colonial powers until the 20th century.



West African adj. & n.
 Peoples Organisation (Swapo) party. Sy het nie in ballingskap gegaan om haar by die bevrydingstryd aan te sluit nie, aangesien haar ouers nie wou toelaat dat sy "saam met die manne in politiek rond hardloop" nie. Sy is die afgelope 25 jaar reeds 'n onderwyser en 'n gemeenskap aktivis vir so lank as wat sy kan onthou.

Met die plaaslike verkiesing in 2004, toe die party begin soek na vroue kandidate om hul belofte van die sebra-lys (een vrou vrou
Noun

S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans]
, een man) na te kom, was Karolina onder druk om haarself as raadslid verkiesbaar te stel. Sy het dit op een voorwaarde gedoen. "Dat ek my kinders in die Raad kon inbring en hulle deel van die Raad se verantwoordelikhede kan maak."

Net ses van die kinders onder haar verant-woordelikheid word deur die Regering se maatskaplike program ondersteun. Wanneer die ouer kinders 'n vertoning vir toeriste lewer, word hulle N$450 per vertoning betaal. Dit is die hoofbron van inkomste van die huis. Baie van die toeriste was so beindruk met die projek dat hulle klere, rekenaars en ander handige items vanaf Oostenryk, Duitsland en ander lande in Europa gestuur het.

Met haar invloed as adjunkvoorsitter van die dorpsraad kon Karolina daarin slaag om die gastehuis in die omgewing te oortuig om 'n sopkombuis twee maal per dag, vyf dae per week, aan te bied. Die raad bied ook ondersteuning deur vervoer te verskap om voorrade vanaf die Katolieke Vigsraad in Mariental, 111km vanaf Maltahohe, te gaan haal.

Karolina het ook die raad se MIV en vigs-komitee op die been gebring en tree as voorsitter van die raad op. Sy maak seker dat 25 gemeenskapsgebaseerde organisasies een maal 'n maand met raadslede vergader en staan aan stuur van 'n bewusmakingsprogram in die gemeenskap. Sy is as 'n berader opgelei en is besig met onderhandelings met die Ministerie van Gesondheid om 'n anti retrovirale medisyne program daar te stel vir diegene wat met vigs saamleef.

Mans en vroue in die gemeenskap met wie onderhoude gevoer is as deel van 'n fokusgroep op geslagsaangeleenthede en die plaaslike regering in die gemeenskap, se Karolina is die mees doeltreffende lid van die raad. Vier vroue en een man (Hans Jacobus Joseph is die voorsitter van die raad) dien op die raad. Hulle voer aan dat sy reeds tevore in die gemeenskap gewerk het en dat sy die ondervinding prakties aanwend.

Hulle is ook van mening dat Karolina, eerder as Joseph, as die voorsitter van die raad moet optree. In Namibie word die voorsitters van rade vir plaaslike owerhede deur die raadslede self verkies. Die raad van Maltahohe bestaan uit drie Swapo-lede en twee lede van die ander partye. Volgens lede van die gemeenskap het Karolina se man, die skoolhoof en die leier van die plaaslike Swapo-tak, die verkiesing vir die voorsitterskap van die raad so bewerk dat 'n man gekies en sy vrou uitgesluit is om die party se base gelukkig te hou.

Karolina stem saam dat dit ironies is dat uit die vyf raadslede waarvan net een 'n man is, die man juis as voorsitter van die raad verkies is. Sy verduidelik ook dat die rede hoekom sy haarself nie vir die pos van voorsitter verkiesbaargestel het nie, is dat sy as voltydse onderwyser nie die tyd vir die pos sou he nie aangesien dit so beteken dat sy gereeld gedurende skooltye vergaderings moes bywoon.

Karolina benadruk dat sy as gemeenskapsaktivis ook nie deur mag gepla word nie, maar eerder dinge dinge  
n.
Grime or squalor; dinginess.



[Back-formation from dingy1.]

Noun 1.
 wil laat gebeur. Sy het 'n lang lys van goed wat gedoen moet word: die plakkerskamp moet opgradeer word tot 'n informele woonbuurt; sy moet borgskappe opspoor vir die kinders se onderrig en welstand; voorbereidings moet getref word vir die streek se danskompetisie; werkloosheid moet aangespreek word; MIV en vigs; 'n veldtog moet van stapel gestuur word teen die hoe vlakke van drankmisbruik; die groot uitstaande skuld van die raad wat nie ingevorder is nie; die elektrisiteit wat gedurig afgeskakel word en die watervlak in die omgewing wat altyd te laag is. Hoe kan 'n vinnige dagbesoek aan Maltahohe 'n bydrae lewer? "'n Paar toiletware vir die kinders," antwoord sy vinnig terwyl ons na die naaste winkel toe ry.

Welkom op Maltahohe en in die Namib woestyn; by die veelvuldige uitdagings van die lewe in 'n landelike gemeenskap in Suider-Afrika; by 'n gemeenskap wat steeds in die guns van mans val self wanneer vroue beskik oor uitstekende leierskapskwaliteite; by 'n vrou wat verkies om die politiek te ignoreer en enige moontlike geleentheid tot voordeel van haar gemeenskap benut.

Welkom by geslagsaangeleenthede by die bloot-legging van dienslewering.

Hierdie is 'n uittreksel uit die voornemende boek oor geslagsaangeleenthede, dienslewering en die plaaslike regering: "At the Coalface coalface
Noun

the exposed seam of coal in a mine

Noun 1. coalface - the part of a coal seam that is being cut
face - a vertical surface of a building or cliff

coal seam - a seam of coal

, Gender and Local Governement in Southern Africa
This article concerns the region in Africa. For the present-day country in this region, see South Africa; for the former country, see South African Republic.
Southern Africa
" deur Colleen col·leen  
n.
An Irish girl.



[Irish Gaelic cailín, diminutive of caile, girl, from Old Irish.
 Lowe Morna en Susan Tolmay.
COPYRIGHT 2007 Sister Namibia
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2007 Gale, Cengage Learning. All rights reserved.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Title Annotation:PROFIEL
Author:Naude, Vertaal deur Marietjie
Publication:Sister Namibia
Article Type:Cover story
Date:Mar 1, 2007
Words:1218
Previous Article:African Basketry: Grassroots Art from Southern Africa.(Book review)
Next Article:Natango ota kongo ombili: onghalo idjuu omo mu na oonakulwa vakulu.(OKUTUNGA PO OMBILI)



Related Articles
Genesis Juice to be revived again.(Business)(Toby's Family Foods will produce the products in Springfield, with a pasteurization process that uses...
Love that lasts a lifetime.(Family)(Delbert and Hazel Addleman, now in their 90s, met in junior high school)
AFS announces Human Resources Solutions package available exclusively to corporate members.(AFS/CMI NEWS)
Medical acquisition.(Culver City)
Weekly profile.(THE LABJ STOCK INDEX: TRACKING 200 SELECTED LOS ANGELES COUNTY-BASED COMPANIES)
Dear readers.
Karolina Pieters: making things happen in Maltahohe.(PROFILE)(Cover story)

Terms of use | Copyright © 2009 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles