Printer Friendly
The Free Library
4,287,467 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Jou vrou.


Jou vrou

   Jy't ons voorgestel:
   Riet, my vrou--
   Die vrou van Riet
   Sy
   Die ene borsheuwels
   Suikerrietlande,
   Blond
   (van jou) gekamde wande
   met droe riviere
   wat jy steeds sorvuldig salf
   en jaarliks grimeer jy haar
   met vure
   met voorbrande
   haar vonke het jou omgeploeg
   jy't my vertel--jou oe soekend--
   jy't gese:
   Jy kan ailes
   Ailes van my he
   jou smekende oe
   in haar oogwink verswelg
COPYRIGHT 2005 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2005, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Title Annotation:Gedigte/Poems
Author:Miles, W.
Publication:Literator
Article Type:Poem
Date:Nov 1, 2005
Words:65
Previous Article:Interieure dagdroom.(Gedigte/Poems)(Poem)
Next Article:Haasjag.



Related Articles
Liefde met 'n hoofletter.(Die twaalfde letter)(Book Review)
Affaire: 'n reeks. (Poems).(Poem)
Die sintuiglike meelewing van die oog en die oor.(Book Review)
'n Stygende lyn ... tog ontbreek fyner afwerking.(Enkeldiep)(Book Review)
Huweliksgeborgenheid omvat nasionale misere.(Liefland)(Book Review)
'n Vermenging van die Khoi-San en die Ooste.(Book review)
Die Afrikaanse poesie sedert die 1980's ondenkbaar sonder Hambidge.(Die buigsaamheid van verdriet)(Book review)
Weer eens liefde vit Daniel Hugo.(Saad uit die septer)(Book review)
Wat word van die meisie wat altyd alleen bly? (1), of, tegnologie van liefde en vergange.(En skielik is dit aand)(Book review)
Soos 'n perkament stryk ek jou oop.(Gedigte/Poems)(Poem)

Terms of use | Copyright © 2008 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles