Is taalsake 'n hulpbron of 'n probleem?Van Rensburg, F.I.J., red. 2004. Afrikaans--lewende taal Taal 1 A lake of southwest Luzon, Philippines, south of Manila. It contains Volcano Island, the site of the active volcano Mount Taal. Noun 1. van miljoene. Pretoria Pretoria (prĭtô`rēə), city (1991 pop. 667,700), Gauteng, administrative capital of South Africa and formerly capital of Transvaal. : Van Schaik. 190 p. Prys: R89,95. ISBN ISBN abbr. International Standard Book Number ISBN International Standard Book Number ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 0 627 02579 X. Resensent: Marlene Verhoef (Direkteur Taalsake, Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit) Wetenskaplike publikasies in Afrikaans Afrikaans (ăf'rəkäns`), member of the West Germanic group of the Germanic subfamily of the Indo-European family of languages (see Germanic languages). word gewoonlik wyd in die Afrikaanse akademiese wereld verwelkom. As daarby gereken word dat hierdie publikasie die eerste een in Afrikaans is wat 'n wye Wye, river, c.130 mi (210 km) long, rising on Plynlimon Mt., W Wales, and flowing generally SE past Builth Wells (Wales), Hereford (England), and Monmouth (Wales) to the estuary of the Severn River. bestekopname van die stand van die taal maak In computing, Maak is a utility similar to make, designed to build complex software systems while avoiding the need to recompile the entire system every time a change is made. External links
di-iodotyrosine. in die besonder met verwagting gelees. Die versamelpublikasie bestaande uit 22 bydraes het sy oorsprong in die Vrydaggroep en staan onder redakteurskap van prof. F.I.J. van Rensburg. Die dryfkrag agter al 22 artikels is die opstel van 'n "korpus van waardevolle dinge dinge n. Grime or squalor; dinginess. [Back-formation from dingy1.] Noun 1. wat in Afrikaans tot stand gekom het en wat tot beskikking van die land as geheel is" (Van Rensburg, 2004:x). Die publikasie word in twee afdelings verdeel: eers 'n bestekopname van wat in Afrikaans tot stand gekom het en waarin temas soos die Afrikaanse kunste en kultuur, die media, die onderwys, die regswese, teologie en natuurwetenskappe gehanteer word; en dan 'n afdeling wat die taalpolitiek rondom Afrikaans ondersoek en spesifiek klem le op persepsies oor Afrikaans. Al die bydraes staan sterk onder die invloed van Van Rensburg se siening soos uitgedruk in die "Verantwoording". Hieruit word dit duidelik dat die hele taalsaak taalideologies as probleem gesien word en nie as hulpbron of selfs as reg nie. Hierdie ingesteldheid spreek reeds uit woordkeuses soos "geknelde situasie", "tweede liga", "gevoelige knou", "afskaling van 'n taal" en "taal tussen die engtes" (Van Rensburg, 2004:ix, x). Juis hierdeur word die ironie van die bundeltitel versterk. Omdat die volgorde van bydraes in enige versamelbundel net so gelees moet word as die uiteenval van gedigte in 'n digbundel, is dit belangrik om ag te slaan op die credo-waarde van Rena Pretorius se bydrae. Die openingswoorde van haar artikel wat handel oor die seggingskrag van Afrikaans soos dit gemeet word aan die Afrikaanse poesie, lui: As die geskiedenis namens die Afrikaner sou kies en sou besluit om sy bydrae tot die makmaak, die opbou en die kultivering van Suid-Afrika te minag, te karikaturiseer, erger nog, uit die geskiedenis weg te skryf en sou sy taal op die manier 'van die liggaam van Afrika geamputeer [word]' ... sal dit 'n verlies wees wat deur niks anders ooit weer vergoed sal kan word nie (Pretorius, 2004:1). Hoewel dit uit die anaforiese ketting hierna spreek dat die begrippe Afrikaner Afrikaner formerly Boer Historically, any South African of Dutch or Huguenot descent whose native language is Afrikaans. Beginning in the late 20th century, the term also was used for all Afrikaans speakers, regardless of ethnicity. en Afrikaanssprekende waarskynlik uitruilbaar bedoel word, hinder hin·der 1 v. hin·dered, hin·der·ing, hin·ders v.tr. 1. To be or get in the way of. 2. To obstruct or delay the progress of. v.intr. die gearriveerdheid, die miskenning van die diversiteit van die Afrikaanse spraakgemeenskap en die patroniserende aard van hierdie openingsin: hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks. vinnig het ons dan vergeet dat Weinreich (soos aangehaal deur Bright, 1997) gese het dat "a language is a dialect dialect, variety of a language used by a group of speakers within a particular speech community. Every individual speaks a variety of his language, termed an idiolect. with an army and a navy". Dit beteken dat enige taal se status van buitetalige faktore afhang, en dat ons daarom dubbeld versigtig moet wees as ons Afrikaner eenduidig gelykstel aan die makmaak, die opbou en kultivering van Suid-Afrika. Hoewel 'n korrektief in die slotgedeelte van hierdie artikel ingebou word in die stelling dat Afrikaans nie die eksklusiewe besit is van 'n "groepie wit standaardtaalsprekers nie" verbloem dit kwalik die meerderwaardige toonaard. Flip 1. FLIP - An early assembly language on the G-15. [Listed in CACM 2(5):16 (May 1959)]. 2. FLIP - ["FLIP User's Manual", G. Kahn, TR 5, INRIA 1981]. 3. FLIP - Formal LIst Processor. Buys se artikel oor Afrikaanssprekendes se bydrae tot die vestiging van veeltaligheid in die werkplek redeneer aanvanklik sterk dat die toenemende verengelsing van die werkplek suiwer om sentimentele en ideologiese redes gaan. Hoewel daar teen die slot aangetoon word dat die bedoeling met meertaligheid nie is om die toenemenende verengelsingsgolf teen te werk nie, maar om kommunikasie te verbeter, bly die ongemak by die leser dat die veeltaligheidsagenda hiermee dalk gebruik kan word om as reddingsboei vir Afrikaans op te tree. Dit sal egter onbillik wees om die verdienstelikheid van die bundel as geheel onder verdenking te plaas net omdat sommige artikels Afrikanersentries is. Carel Trichardt, Ernst Kotze, Derek van der Merwe, Wilhelm Jordaan en Christo Viljoen lewer almal waardevolle bydraes. Die rasionaal vir die tweede afdeling in die bundel is, volgens Van Rensburg (2004:xiii), gebaseer op "persepsies wat op verkeerde feite of berekende halwe waarhede berus". Omdat dit nie uit die artikels duidelik is wat die oorsprong en reikwydte van die persepsies is nie, is dit moeilik vir lesers om agter te kom of hierdie persepsies bloot die redaksionele span s'n is en of dit algemeen in die Suid-Afrikaanse gemeenskap leef. Hoe ook al, die kritiese besinning van Louis Pienaar Louis Pienaar (born 1926) is a South African lawyer and former diplomat. In 1985, the apartheid government put him in charge of Namibia, in the lead-up to that country's independence in 1990. He subsequently became a minister in F W de Klerk's government until 1993. oor die Soweto-onluste van 1976 en sy aanbeveling dat dit dalk tyd geword het om opnuut ondersoek in te stel na meer bronne om die onluste in perspektief stel, verdien nadere oorweging. Dit is besonder insiggewend dat hy pleit vir 'n sigbare openbare optrede/verklaring waardeur namens Afrikaans spyt uitgespreek word oor die gevolge van die 1976-gebeure. Hierdie afdeling bevat ook artikels van Jaap Steyn oor die ontstaansgrond van Afrikaanse universiteite, Jac Conradie ondersoek die sosiolinguistiek van die begrip lingua franca lingua franca (lĭng`gwə frăng`kə), an auxiliary language, generally of a hybrid and partially developed nature, that is employed over an extensive area by people speaking different and mutually unintelligible tongues in order to en brei uit oor die gebruikswydte van die verskillende verkeerstale in Suid-Afrika. Theo du Plessis reageer op die persepsie dat net Afrikaanssprekendes as taalaktiviste optree en weerle die persepsie deur aan te toon dat agitering vir taalregte 'n eietydse demokratiese verskynsel is, terwyl Attie Coetzer, in 'n artikel wat onsensitief kan voordoen vanwee die overte skakeling tussen taal en ras, ondersoek instel na raspejoratiewe in verskillende Suid-Afrikaanse tale. Die bundel sluit af met 'n artikel van Jan Lewis oor die waarde van moedertaalonderrig. Kortom dan, ten spyte van die ironie in die titel as dit gelees word teen die agtergrond van die inleiding tot die bundel, bied hierdie werk nuttige inligting. Oorhoofs gesien, is dit jammer dat dit nie wesenlik daarin slaag om die stukrag en bewese mylpale en prestasies van Afrikaans in die nuwe reenboogbedeling te proklameer nie. Aangehaalde werk BRIGHT, W. 1997. Notes. Language in Society, 26(3):469. |
|
||||||||||||||||||||

Printer friendly
Cite/link
Email
Feedback
Reader Opinion