Printer Friendly
The Free Library
14,679,069 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

In stede van 'n psigoanalise: narkotiese ritmes van 'n onophoudelike trom.


Seminaarkamer: LitNet

I

Etienne ran Heerden se roman In stede van die liefde is 'n roman oor verglyding; oor geweld; oor artefakte en kuns; oor paranm'a; oor dwelmmisbruik; oor die familiewe-lewe; oor die okapi; oor selfmoord; oor kinderdiefstal--'n volledige mise-en-abyrne waarcleur die leser van een vertelling tot 'n ander oorbeweeg. (1)

In In stede van die liefde word daar besoek gebring aan Freud se stad, Wenen. Die stad ran psigoanalise. Hierdie stad is onder andere al cleur Nicolas Roeg in Bad timing (1980) te berde gebring waar die psigoanalis (vertolk deur Art Garfunkel Arthur Ira Garfunkel (born November 5 1941) is an American singer-songwriter and actor, best known as half of the folk duo Simon and Garfunkel. Early life
Arthur Ira Garfunkel was born in Forest Hills, Queens, in New York City. He is of Romanian Jewish ancestry.
) sy eie minnares psigologies manipuleer deur sy meerdere kennis. Die rol word vertolk deur Roeg se vrou vrou
Noun

S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans]
, Theresa Russel, wat die proses nog meer verwikkeld maak--met Harvey Keitel Harvey Keitel (born May 13, 1939) is an Academy Award-nominated American actor. Biography
Early life
Keitel was born in the New York City borough of Brooklyn to Miriam and Harry Keitel, Jewish immigrants from Romania.
 as die speurder wat die ongerymdhede in die verhouding aan die kaak probeer stel.

Van Heerden en ek is al vir meer as tien jaar lank lank  
adj. lank·er, lank·est
1. Long and lean. See Synonyms at lean2.

2. Long, straight, and limp: lank and floppy hair.
 kollegas en as 'n gereelde cleelnemer aan LitNet, het ek al dikwels omstrede en kritiese menings uitgespreek wat hy geplaas het. Daar is wedersydse gesprekke, waardering en ofskoon dit DIT

di-iodotyrosine.
 nie korrek is dat kollegas mekaar resenseer nie, is sodanige subjektiewe reaksies dikwels juis om hul intimiteit uiters openbarend--soos Etienne Britz se bespreking van Marlene van Niekerk Biography
Marlene van Niekerk is a South African author who is best known for her novel Triomf. Her graphic and controversial descriptions of a poor Afrikaner family in Johannesburg brought her to the forefront of a post-apartheid society, still struggling to
 se Memorandum in Insig getuig het.

My bydrae is egter geen resensie of waardebepaling nie. Dit is eerder 'n ontfutseling van 'n triadiese patroon patroon (pətrn`) [Du.,=patron or employer], in American history, the name given to a Dutch landowner in New Netherland who exerted manorial rights in colonial times.  wat ran Heerden aktiveer in my leeservaring ran sy roman: Freud se besonderse persoonlikheid en hantering van navolgerslstudenteldissipelsl emuleerders/"groupies".

Daar is vele n. 1. A veil.  komplekse verhoudings aan te stip. Hiervan is die bekendste die verhouding tussen Freud en Jung en die briefwisseling waarin 'n versuurde vriendskap-cum-mentorskap vir die leser ten toon gestel word; mer Jung se haas frenetiese pogings om dit deur die jare te probeer regstel.

'n Minder bekende verhouding is die verhouding tussen Freud en Victor Tausk en die uiteindelike selfmoord van laasgenoemde. Wat verklap Van Heerden van hierdie verhouding?

II

Van Heerden sowel as hierdie skrywer lei jong studente op in kreatiewe skryfkursusse. In my roman Die Judaskus ontgin ek 'n komplekse student-mentorsverhouding, terwyl die geval Wilhelm du Plessis na 'n plagiaat-aanklag eweneens dui op 'n komplekse reaksie op die mentorskap. Hierdie verhale is gebundel deur Van Heerden onder die ironiese titel: Die mooiste fiefde is verby. (2) En oorhaastig verpulp na 'n plagiaataanklag waarin die jong skrywer voet by stuk gehou het dat hy nie die oorspronklike teks geken het nie, nog minder geplagieer het. Hierdie hele debat is te lese in die onbewuste van LitNet, te wete die argief (www.litnet.co.za). Repressie of verdringing, 'n uitwys van die ooreenkomste deur 'n skrywer wat jare later 'n ander skrywer sou verdedig, maak ran sodanige aanklagte uiters boeiende en gevaarlike leesstof.

Tausk se pogings om Freud tot psigoanalis te he, is deur Freud afgewys. Waarskynlik, sou 'n mens kon aanvoer, uit Freud se vrees dat sy idees gekaap kon word deur Tausk. Tausk is dus deur Helene Deutsch Helene Deutsch (née Rosenbach) (October 9, 1884 – March 29, 1982) was an Austrian-American psychoanalyst and colleague of Sigmund Freud. She was the first psychoanalyst to specialize in women.  oorgeneem, 'n ander dissipel van Freud, vir terapie. Hy het dus as't ware 'n tweedehandse Freud ervaar.

III

Wat presies behels die verhaal van Freud en Tausk? Paul Roazen Paul Roazen (august 14, 1936 Boston – november 3, 2005) was a political scientist who became a preeminent historian of psychoanalysis.

Roazen studied at Harvard University and in Chicago and Oxford. Later he returned to Harvard.
 het 'n studie gepubliseer oor hierdie verhouding: Brother animal: the story of Freud and Tausk. In al die biografiese studies oor Freud en navolgelinge, dissipels en studente is dit duidelik dat hy 'n besondere groot ego gehad het en afwykings of kritiek persoonlik opgeneem het. Die geval Jung is hier uiters beduidend.

Tausk het egter op 'n ironiese wyse die triadiese verhouding tussen Mama-Papa-Baba met Freud uitgespeel in die komplekse relasie tussen Freud--Lou Andreas-Salome (ook die vriendin van Nietzsche en Rilke) en homself. Hy het 'n kortstondige liefdesverhouding met Lou Andreas-Salome bedryf en 'n poging aangewend om 'n pasient van Freud te word. Freud het dit geweier, waarskynlik uit vrees dat sy idees deur Tausk in transferensie oorgeneem kon word en dat dit uiteindelik onmoontlik sou wees om eienaarskap van idees te bewys. Hierom het hy hom na 'n ander "student", Helene Deutsch verwys.

Op 3 Julie 1919 nadat Freud versoek het dat Deutsch haar terapie met hom opskort, het hy selfmoord gepleeg en in 'n brief aan Lou Andreas-Salome het Freud verwys na die "gevaar" wat hy vir psigoanalise sou inhou. Tausk (1880-1919), 'n Hongaar van geboorte, het veral op skisofrenie gewerk: On the origin of the "influencing machine" in schizophrenia is 'n titel van 'n artikel waarin hy aantoon dat skisofrene na die siektetoestand verwys as 'n masjien wat hulle beheer--(vir 'n kort biograflese nota no·ta  
n.
Plural of notum.
 verwys ek die leser na die wikipedia. http://en.wikipedia.org/wiki/Viktor-Tausk).

IM

In navorsing vir 'n literatuurteoretiese kongres waaroor ek uitgebreid begin lees het, kom ek "per ongeluk" af op Neil Hertz se skitterende essay oor Freud se lesing van "The Sandman Sandman

induces sleep by sprinkling sand in children’s eyes. [Folklore: Brewer Dictionary, 966]

See : Sleep



Sandman - The DoD requirements that led to APSE.
" wat opgeneem is in die bekende Textual strategies wat al sedert 1980 'n verwysingsbron in my studeerkamer is. Hierin vertel hy die verhaal van die drie rolspelers (Freud/Tausk/Lou Andreas-Salome) na aanleiding van Roazen se boek waaroor hy nie hoog opgee nie. Maar hy kom by die kernpunt uit van 'n verhouding tussen die mentor en student/dissipel/navolger.

Hertz, soos Harold Bloom '''

Harold Bloom (born July 11, 1930) is an American professor and prominent literary and cultural critic. Bloom defended 19th-century Romantic poets at a time when their reputations stood at a low ebb, has constructed controversial theories of poetic influence, and
 in sy uitgebreide en fassinerende studies oor "The Burden of the Past" en "The Anxiety of Influence"--met hoofletters geskryf natuurlik!--wys op al die begeertes en vrese van die skrywer: die soeke na oorspronklikheid, die vrees vir plagiaat, die stryd tussen skrywers, ensovoorts. Hy begin sy fassinerende essay met Freud se klassieke (en ironiese!) opmerking: "I invented psychoanalysis because it had no literature". En 'n mens kan verder gaan en Freud Freudiaans lees. Of soos Harold Bloom al gedoen het: 'n Shakesperiaanse lesing van Freud aanbeveel, soos hy dan aanvoer in The Western canon.

V

Die "unheimliche" en die toevallige afkom of raaklees van 'n bepaalde beginsel is alreeds 'n Freudiaanse beginsel. 'n Mens dink dink - /dink/ Said of a machine that has the bitty box nature; a machine too small to be worth bothering with - sometimes the system you're currently forced to work on. First heard from an MIT hacker working on a CP/M system with 64K, in reference to any 6502 system, then from fans  hier aan die uitgebreide hofsaak waarin Janet Malcolm Janet Malcolm (born 1934) is an American writer and journalist on the staff of The New Yorker magazine. She is the author of The Silent Woman: Sylvia Plath and Ted Hughes, Psychoanalysis: The Impossible Profession, and Inside the Freud Archives.  betrokke was in die sage met Masson en die toevallige ontdekking van 'n verlore dokument. (K.R. Eissler, Jeffrey Masson en Peter Swales Peter Swales is a former Chairman of Manchester City F.C. from the 1970s until the early 1990s, when he was replaced by Francis Lee. He died shortly after leaving the post.  se polemiek oor Freud se argief is 'n ander triadiese verbintenis. Malcolm se hofsaak het elf jaar geduur en het ongeveer elf miljoen dollar gekos.)

In Neil Hertz se essay waarin die repetisie-kompulsie eweneens belig word, keer ek terug na die bronnelys van In stede van die liefde, 'n teks oor verglyding Die Freudiaanse dimensie van die boek is nog na my mening nie genoegsaam ontgin of bespreek nie. Die leser neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications.  kennis van die uitgebreide bronnelys--amper oordadig--van die outeur.

Die volgende bronne word oor Freud vermeid:

* 'Freud and the 'cocaine episode'" van Jean Chirac (http://www.freudfile.org/cocaine/html)

* Oor die lewe van Freud is daar 'n verwysing na Peter Gay se Freud: a life for our times (Norton, New York New York, state, United States
New York, Middle Atlantic state of the United States. It is bordered by Vermont, Massachusetts, Connecticut, and the Atlantic Ocean (E), New Jersey and Pennsylvania (S), Lakes Erie and Ontario and the Canadian province of
 en Londen).

* Edmund Engelman se portefeulje foto's in Sigmund Freud: Berggasse 19, Vienna (Verlag Christian Brandstatter, Wene, 1988).

* Hy erken verder die rol van Sabiena Spielrein in psigoterapie en die artikel hieroor is "Jung's femme femme  
adj.
Slang Exhibiting stereotypical or exaggerated feminine traits. Used especially of lesbians and gay men.

n.
1. Slang One who is femme.

2. Informal A woman or girl.
 fatale returns" in The Sunday Independent van 20 Desember 2002 deur A.C. Grayling grayling, common name for a brilliantly colored fish belonging to the genus Thymallus, of the family Salmonidae (salmon family), and closely allied to the smelt. Graylings are found chiefly in clear, cold, fresh waters of the Northern Hemisphere. .

Sabina Spielrein Sabina Spielrein was born 1885 into a family of a Jewish merchant in Rostov, and died there in 1942, murdered by Nazi troops. She was one of the first female psychoanalysts. Sabine Spielrein was married to Pavel Scheftel, a physician of Russian Jewish descent.  se verhouding met Jung en Freud is weer we·er  
adj.
Comparative of wee.
 'n ander triadiese verbintenis en haar aanklag teen Jung dat hy idees van haar gekaap het, bewys hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks.  "gevaarlik" die verhouding tussen pasient en analis kan word, veral as dit 'n liefdesverhouding word. Dit is ook bekend dat Freud gemeen het dat Jung hier al die beginsels van psigoanalise oortree het deur met haar te slaap, omdat sy haar verwikkelde verhouding met haar vader nooit sou kon oplos nie.

Die belangrikste triadiese verhouding vir die letterkundige bly teksleser-outeur. En die "outeur" laat hier in sy uitvoerige "erkennings" vir hierdie leser belangrike sleutels op 'n psigoanalitiese speurtog.

Waarom verkies Van Heerden hierdie triade (te wete Freud/ Jung/Spielrein) bo Freud/Tausk/Lou Andreas-Salome? Waarskynlik omdat die onbewuste hier aan die werk was: Spielrein is nie alleen die "femme fatale" nie, sy is die boodskapper van plagiaat (teen Jung) en dit wat 'n skrywer deur erkennings wil uitweer. Boonop moes die mentor Van Heerden 'n student (Du Plessis) se plagiaat hanteer, 'n boek verpulp--'n onopgeloste konflik dus in die onbewuste. Die mentor wat deur 'n Freudiaanse teks te skryf die gegewe probeer sublimeer en onbewustelik uitwerk. (Indien Van Heerden hiervan bewus sou wees, sou die teks daar anders uitgesien het!)

So benader word die hoofstuk oor Wehen 'n fassinerende afdeling. Die ander film war eweneens hier afspeel, is Orson Wells se The third man (1949)! Drome is boodskappe uit die onbewuste. Tekste ook.

Op bladsy 291 ("15, Die Kraker) verwys Christian na drie vroue wat by Freud in terapie was: Sophie, Lou, Marie Bonaparte: "vroue wat binne die Freudiaanse mitologie ewige lewe gekry het". Nogmaals 'n drie.

VI

Daar is egter 'n ander triadiese verhouding onderliggend aan hierdie boek: die skrywer van hierdie essay, Etienne van Heerden Etienne van Heerden (born 1954) is a South African author. Biography
Van Heerden was born in 1954, six years after the official advent of apartheid. His mother was an English speaking mathematics teacher.
 en Chris van der Merwe, kollegas verbonde aan die UK, se Afrikaanse seksie binne die Skool vir Tale en Letterkundes. Van der Merwe is 'n besonder gevoelige leser van Afrikaanse romans (vide LitNet se onbewuste, die argief) en die erkennng aan hom in die naskrif oor Herinnering & Trauma, aktiveer 'n ander leesmoontlikheid, naamlik die kreatiewe skrywer se vertolking van heersende modes gedoseer deur hul kollegas. Trouens, die verhoudings tussen kollegas aktiveer myns insiens dikwels tersaaklike navorsingsmoontlikhede.

Byvoorbeeld: as Boerneef nie bo Opperman bevorder is nie, sou hy die UK vir Stellenbosch verruil het?

Tekste geskryf binne bepaalde departemente verraai immers (onbewustelik) iets van die bepaalde tydsgees of kultuur ran 'n universiteit. In stede van die liefde aktiveer immers 'n belangrike kwessie oor navorsing aan die moderne mo·derne  
adj.
Striving to be modern in appearance or style but lacking taste or refinement; pretentious.



[French, modern, from Old French; see modern.]

Adj. 1.
 universiteit: kreatiewe skryfwerk word gesien as relevante navorsing op dieselfde vlak as akademiese navorsing.

VII

Met 'n volgende lees met hierdie psigoanalitiese kennis ter ondergrond/agtergrond, raak die boek fassinerend. Onder andere. die siening ran die geheue (p. 15), die siening ran aggressie (p. 18), die ego-stryde--soos die jong Christian se gevoel dat hy hom lewenslank moet verweer teen jaloesie, die atletiekresies, die verhouding met sy opstandige seun Siebert, wat dui op die Oedipus-kompleks, met Christine as Jokaste. Ook Miss Edelweiss--hoe klink die naam dan op uit The sound of music, die film oor Oostenryk waarin die Nazi's betrek word en deel uitmaak van tydgenootlike lesers se onbewustes!--as die draer van oer-kennis teenoor die moderne internet-junkie. Ook die versameling van Afika-kuns speel weer in op Freud se kennis hiervan--onder andere Totem and Taboo word opgeroep. Daar word voortdurend teruggekeer na die 'scene of the primal"--Christian gaan na Paul Roos Paul Roos could refer to any of the following:
  • Paul Roos, a former Australian rules football player and current Sydney Swans AFL coach
  • Paul Roos, the first Springbok rugby captain
  • Paul Roos Gymnasium, a high school in Stellenbosch, South Africa
 en herbeleef sy jeug; Christine se verlede word ook oopgekrap in die onbewuste van die boek: die verhaal van die mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility.
v. t. 1. To grace.
 op Matjiesfontein. So word die twee romans/vertellinge in een boek die bewuste en onbewuste wat skommel. Ook stad teenoor platteland platteland
Noun

the platteland (in South Africa) the country districts or rural areas [Afrikaans]
 wat die Afrikaner se obsessie en die kritiek se sienings van die romankuns vertolk. Van Heerden lewer so sydelingse kommentaar op die stromings in ons kritiek en probeer hier sy "great Afikaans nover' weergee. Die ego van die skrywer korn op subtiele wyses deur, maar soos by Flaubert wat glo die skrywer moet soos God orals aanwesig wees in sy skepping, maar nie sigbaar nie. Dit herskep die outeur met die verwysing na Sutherland--die sterrekykers is oorweldig deur die stilte van God ... Later die hoofkarakter se binnespraak: "Hy is in 'n fase ran sy lewe dat als simbolies is. Oral vind hy patrone. 'n Groot, bedreigende netwerk verbandhoudende gebeurtenisse en tekens. Dalk slaap God nie" (p. 234). Die ekstensies van die ego--soos 'n selfoon wat gesteel word in Johannesburg--dwing die ego in die dieper lae van sy onbewuste in.

Dit is egter ook 'n boek oor paranofa--die rotmotor dui op Freud se studies oor die rotman en Christian is 'n intens paranoiede figuur--weens kokaiene wat hom laat terugkyk, aldus Okapi, die prostituut wat blaai deut 'n Insig en niks verstaan nie. Insig beleef nou ook sy dood--die onbewuste se voorwete?

Die duiweresies op Matjiesfontein word gesinkopeer met Himmler se duiwe in die oorlog: draers van wapens--twee onse plofstof (p. 248) wat die dubbelloopkyk verder bevestig in hierdie teks. Die voorblad aktiveer eweneens die dimensie van vervolgingswaan: Hitchcock se The birds (1963), onder andere.

Johan van Wyk se voorblad met duiwe skakel weer met Van Wyk se ryk studies oor die onbewuste en die baanbrekende werk oor Ingrid Jonker Ingrid Jonker (19 September 1933 - 19 July 1965) (OIS), was a South African poet. Although she wrote in Afrikaans, her poems have been widely translated into other languages. . Die duiwe word verbind aan die internet--met die seun as die kuberkraker, die oortreder van die Wet van die Vader. Hier word posduiwe, psigoanalise en die internet verbind in 'n ander triadiese formasie wat afstuur op die "geheim" van die teks: Chistine se geheueverlies.

Gekoppel aan selfvernietiging--selfmoord, die grensoorlog en die verblyf in Pretoria--aktiveer die teks die spanning tussen eros en thanathos--met laasgenoemde as die dieper drif. Hierom is die besoek aan die okapi--'n dier met 'n eksotiese en eiesoortige patroon--so belangrik asook die gesprek met Joachim Zonneveld, die kunstenaar (p. 303). Dit wat in die verborge geheue wroet en dan spesifiek in Christine se gemoed, word eweneens verbind met Kipling/Raspoetin (!) en kwasi-hipnose-sessies wat op Matjiesfontein afspeel. (Eaglejohn se transformasies is 'n ander belangrike sleutel in die teks: identiteite wat oorgeneem en beleef kan word.) 'n Miseen-abyme, dus. Die leser beweeg vorentoe, agtertoe--op dieselfde wyse as wat Christine se terapeut sy frustrasies met Christine bely en versoek dat Christian--en die leser--hul moet gereed maak vir 'n openbaring. Hier speel die kwessie ran trauma en herinnering 'n markante rol binne die opset van die teks. Hoe verpak ons pyn? Of eerder: hoe verander, yk, verlam of verryk pyn ons? Christian ervaar sy bestaan as 'n dubbele bodem (p. 352) en verwys na die liegbekers uit sy verlede: 'n verlede waaruit Syster, sy toenmalige opponent, hulp aanbied in die hede om hom te beskerm teen die aanvalle op hom, werklik en verbeeld.

Weens 'n geheimsinnige siekte wat uitgebreek het, word die Suiderkruisderby onderbreek--'n vooruitwysing na al die ander ineenstortings in die teks: 'n teks wat opsigself inbuig met Christian se dwelmverslawing en angste wat 'n geordende bestaan ondermyn. Die kunshandelaar en kenner ran die internet, word ondermyn deur sy eie psigiese prosesse en patrone wat hom oorweldig. Die verwysing na die Noagsduif en die primordiale vloed in die teks is hierom dan relevant (p. 491), wat vir 'n Jungiaanse leser sal dui op 'n soeke na individuasie. Dieselfde geld GELD, old Eng. law. It signifies a fine or compensation for an offence; also, rent, money or tribute.  die Bermuda-driehoek (p. 496). Die vloed van e-posse wat Christian daagliks moet beantwoord, word met 'n tsoenami vergelyk!

Christine se verlede skakel op 'n ironiese wyse met die diefstal van 'n kind en die soektog na hierdie kind. Wanneer Christine egter weet wie die poskaarte aan haar gestuur het, is sy paradoksaal eensamer (p. 808). Sy het deur die jare nie briewe ontvang nie, maar poskaarte: boonop 'n poskaart sonder 'n boodskap wat die leser saam met haar invul ...

'n Hoofstuk heet "ld" en die obsessie met patrone Ioop reg deur die teks: "'n Mens moet een ding probeer doen: jy moet patrone probeer sien" (p. 433). En dit is wat die speurende leser (psigoanalities) probeer doen: jy soek patrone en in hierdie geval is daar telkemale 'n triadiese een. Christian gaan sy geheime deel met Christine--en die leser het so pas (as derdemannetjie!) dit meegemaak. Ego/ superego/id word eweneens 'n ander triadiese verhouding.

VIII

Met hierdie insae tot die teks, In stede van die liefde, word daar dus 'n nuwe dimensie oopgemaak. Christian, die fokalisator se waarneming van Wehen en sy worsteling met die stad word dan 'n openbarende en kreatiewe gesprek met Freud en al die ander skimme agter hom: soos dat Wilhelm du Plessis deur sy plagiaat geweier het om die gesag van die Vader (Van Heerden) te aanvaar en dus in 'n bloedige oedipalisasie-proses horn Iosgemaak van sy mentor. Victor Tausk se oedipalisasie was egter meer grieselig. Hy her homself letterlik uitgewis. Maar daar is ook ander triadiese verhoudings in hierdie roman uit te wys. Dit is dus 'n roman oor verglyding en verdringing. (3) Oor driemanskappe. Oor 'n boek wat soos Thomas Pynchon se Against the day ander tekste in hom dra. Dit is 'n roman waarin hierdie leser, as 'n soort post-Freudiaan sekere interpretasies toedig aan die roman en die (buite)roman wat waarskynlik aan teoretici, romankarakters en werklike mense dieselfde funksies toeken. (4)

(1) Tom Dreyer, 'n student van Van Heerden "antwoord" op hierdie roman met betrekking tot die okapi-motief in Ekwatoria, ner soos 'n ander student, Jaco Botha se roman, Miskruier "antwoord" op die geweldmotief. Onbewustelik. Of in Dreyer se geval dalk meer bewustelik: in die nawoord word daar geskryf dat hy 'n manuskrip van die teks onder oe gehad het. Van Heerden--Dreyer--Botha is nog 'n driemanskap.

(2) Claire verstraete het 'n uitmuntende M A oor die debakel tussen Antjie Krog Antjie Krog (1952– ) is a prominent South African poet, academic and writer. Early life
Born into an Afrikaner family of writers on 23 October 1952 in Kroonstad, South Africa she grew up on a farm, attending primary and secondary school in the area.
 en Stephen Watson Stephen Watson (1955-) is a South African poet.

Most of his poetry is about the city of Cape Town, where he has lived most of his life. He is currently a professor in English at the University of Cape Town, he is also the current Director of the Writing Centre.
 voltooi onder my. Die tesis se titel is: Plagiarism Using ideas, plots, text and other intellectual property developed by someone else while claiming it is your original work. . the cultural outbreak (MA University of Cape Town Coordinates:
“UCT” redirects here. For other uses, see UCT (disambiguation).
 2006)

(3) of van Heerden hierdie prosesse goedkeur, of dit bewustelik sou uitgewerk het, is nie tersaaklik nie Dit staan in die teks Of dan: in die teks soos gelees deur hierdie leser.

(4) Thomas Pynchon: Die volgende samevatting/oorsig bevat inligting wat ek deur die jare versamel het en die biografiese opsommngs en mites kar jy aflees op die Wikipedia.

J.D. Salinger en Thomas Pynchon is twee skrywers wat oenskynlik nooit met die media in gesprek tree nie. Daar is nie onderhoude nie, nie foto's nie. Juis hierom was dit so interessant toe Pynchon na vore getree het in 'n plagiaataanklag rondom lan McEwan as sou hy 'n werklike dagboek gekaap het vir sy roman Atonement (www.telegraph.co.uk). En nou onlangs was daar 'n foto van Pynchon met sy kind in Time en Salinger het al in opstand gekom oor biografiese vergrype. Noem 'n mens die naam Pynchon dar dink jy aan komplekse romans met verwysings, soos by Etienne Leroux Etienne Leroux (1922-1989) was an influential Afrikaans author and a major member of the so-called Sestiger-movement. He was born on June 13 as Stephanus Petrus Daniël le Roux, son of S.P. Le Roux, a South African Minister of Agriculture.  V (1963), The crying of Lot 49 (1966) en Gravity's rainbow (1973) is kultusromans Hierna bet gevolg: Vineland (1990), Mason & Dixon (1997) en Against the day (2006). Trouens, iemand behoort nog die werkswyses by Leroux en Pynchon te vergelyk. Pynchon gee niks prys nie. Die leser moet self die ingewikkelde sisteem uitwerk war verwysings uit die geskiedenis, wetenskap en veral wiskunde betrek. Daar is sekere temas en motiewe war regdeur sy werk Ioop, soos vreemde naamgewing met simboliese implikasies, die absurditeit van die alledaagse lewe, vervolgingswaan en 'n obsessie met die vloot. Pynchon het aanvanklik gestudeer in die Ingenieurswese en sy belangstelling in fisika blyk uit die vreemde toespelings in sy romans. Hy het egter nooit sy graad voltooi nie en aangesluit by die US Navy. Pynchon het aan Cornell gestudeer en in hierdie tyd het Nabokov sy beroemde Cornell-lesings gegee en Pynchon het dit glo bygewoon. Uit hierdie lesings word dit duidelik dat Nabokov geweldig klein geplaas het op besonderhede en struktuur in 'n roman. Een van sy eksamenvrae was oRder andere hoe Flaubert die woord "en" aanwend! Die invloed van sy beroep as tegniese skrywer vir Boeing kan afgelees word in veral V en Gravity's rainbow.

The crying of Lot 49 word oRder andere deur die Wikipedia gesien as 'n gesprek met Nabokov. Oedipa Maas (Oedipa my ass) is waarskynlik 'n opstand teen en antwoord op Lolita, die roman war alle grense van beroemdheid oortref bet en wat myns insiens een van die mees diggeweefde romans is.

By Pynchon is die parodie, in-verwysings, obskure en selfs fiksionele historiese gebeurtenisse, simboliek (die "muted post horn Noun 1. post horn - wind instrument used by postilions of the 18th and 19th centuries
wind instrument, wind - a musical instrument in which the sound is produced by an enclosed column of air that is moved by the breath
" van die "Trystero"-vereniging in The crying of Lot 49), kritiek op die Amerikaanse samelewing, en 'n metarefleksie oor die belang van skryf in 'n moderne gemeenskap wat al hoe meer mediagedrewe raak. Sy jongste roman betrek oRder andere die Bybel as 'n verwysingsbron.

Douglas Fowler Wiley Douglas Fowler, Sr. (November 17, 1906 - January 29, 1980), was a local politician from rural Red River Parish in north Louisiana, a loyal supporter of Governor Earl Kemp Long, and his state's chief elections officer from 1959, until declining health forced his retirement,  in A reader's guide to "Gravity's rainbow" (Ardis Press, 1980) verwys na die entropiese struktuur van Gravity's rainbow. Hierom buig die verhaal in op sigself en is sinkronisiteit eweneens opvallend van die teks.

V speel af in Londen en Europa in die laaste paar maande van die Tweede Wereldoorlog Dit is 'n roman geplaas binne die frenetiese historiese oomblik met die leser wat weet wat alles nog gaan gebeur post-Wereldoorlog II. Hierdie gebeure is opgesluit in jou as leser wat waad deur komplekse verwysings en simbole asof jy Openbaring lees. Een van die mites wat bestaan, is dat Gravity's rainbow volledig met die hand geskryf is, terwyl hy werksaam was by Boeing--op ingenieurspapier!

Waarskynlik kan geen kultusskrywer sy pas volhou nie. Jy skryf eenmalig, dalk tweemalig 'n groot boek en dan verwag die kritiek iets nuuts. Om hierdie rede is Vineland onder andere deur die kritiek afgemaai en word die beswaar gehoor dat Pynchon sy tegnieke futloos herhaal. Dit gebeur dikwels met 'n skrywer wanneer hy bewus word van sy tegniek, of, die tyd verander gewoon. Die gevaar van self-parodie word dan geloop Tog word Pynchon deur Harold Bloom gesien as een van die groot romanskrywers neffens Philip Roth Noun 1. Philip Roth - United States writer whose novels portray middle-class Jewish life (born in 1933)
Philip Milton Roth, Roth
, Don DeLillo Don DeLillo (born November 20 1936) is an American author best known for his novels, which paint detailed portraits of American life in the late 20th and early 21st centuries. He currently lives in New York City.  en Cormac McCarthy For the musician, see .

Cormac McCarthy, born Charles McCarthy,[1] July 20th, 1933 in Providence, Rhode Island, is a Pulitzer Prize-winning American novelist who has authored ten novels in the Southern Gothic, western, and post-apocalyptic genres.
.

Die jongste roman, Against the day, is voorafgegaan deur 'n Pynchon-opsomming en belofte van war kom op amazon com. Die roman speel af tussen 1893 en Wereldoorlog I met die belofte van 'n ramp wat gaan afspeel. In Pynchon se woorde: ".. it is a time of unrestrained corporate greed, false religiosity re·li·gi·os·i·ty  
n.
1. The quality of being religious.

2. Excessive or affected piety.

Noun 1. religiosity - exaggerated or affected piety and religious zeal
religiousism, pietism, religionism
, moronic mo·ron  
n.
1. A stupid person; a dolt.

2. Psychology A person of mild mental retardation having a mental age of from 7 to 12 years and generally having communication and social skills enabling some degree of academic or
 fecklessness feck·less  
adj.
1. Lacking purpose or vitality; feeble or ineffective.

2. Careless and irresponsible.



[Scots feck, effect (alteration of effect) + -less.
, and evil intent in high places. No reference to the present day is intended or should be inferred". Die afwesige Pynchon--die grootste mediastelling, kyk maar na Karel Schoeman Karel Schoeman (born 26 October 1939 in Trompsburg, South Africa) is a South African novelist, historian, translator and man of letters. The author of 18 novels and numerous works of history, he is one of South Africa's most awarded and highly-regarded authors. !--neem dus deel aan die voorafpublisiteit van die roman en hy bring sy leser op allerlei spore en dwaalspore--soos dat Groucho Marx ook in die roman gaan wees Die belofte dat Sofia Kovalevskaya Sofia Vasilyevna Kovalevskaya (Russian Софья Васильевна Ковалевская), also known as Sonya Kovalevsky  sal optree, word geeer in die roman van oor die 1 000 bladsye. (Die roman is in 2006 genomineer vir die Bad Sex Fiction-Toekenning vir die uitbeelding van seks met 'n spanjoel!)

Daar bestaan iets soos Pynchon-mania. Die soeke na obskure verwysings: die uitpluis van hoe een stukkie "useless bit of information" iets anders sal help verklaar 'n Gekskeerdery met die kritikus wat verwysings uithaal, maar nie weet wat om daarmee te doen nie en dalk ook 'n spei mer die moderne lewe se vloed van onbenullighede.

Die roman vra om soos Ulysses gelees te word in sy eie terme en volgens sy eie verwysingsisteem So gesien is dit 'n modernistiese werkswyse waar alles weer terugbuig op die teks as die finale baken James Wood James Wood can refer to:
  • James Wood (Governor) (1747–1813), Governor of Virginia
  • James Wood, Sr. (1707–1759), founder of Winchester, Virginia, father of Governor James Wood
  • James Wood (critic) (b.
 tipeer Pynchon se werk as "histeriese realisme". Lees gerus ook Jules Siegel Jules Siegel (born October 21, 1935, New York City) is a writer and graphic designer whose work has appeared over the years in Playboy, Best American Short Stories, Library of America's Writing Los Angeles, and many other publications.  se "Who is Thomas Pynchon, and why did he take off with my wife?" (Pynchon-L@Waste.Org Discussion List (http://lulu.com). Siegel vertel van Pynchon se obessie met sy lelike tande, sy verhouding met Siegel se vrou en hoe hy niks kon uitmaak van Vladimir Nabokov Noun 1. Vladimir Nabokov - United States writer (born in Russia) (1899-1977)
Nabokov, Vladimir vladimirovich Nabokov
 se lesings nie weens sy Russiese aksent! Waar of vals?

By die ontvangs van 'n prys in 1974 het ene professor Corey dit namens Pynchon in ontvangs geneem met 'n kaalnaeler wat die gebeure omvergewerp her

Robert Clark Young Robert Clark Young (born 1960) is an American author of novels, essays, and short stories. Recurring themes in Young's work include the relation between alcoholism, the abuse of power, and institutional dysfunction in American life, within contemporary and historical contexts.  het in die tagtigerjare op Pynchon se bestuurslisensie afgekom--weens sy vader se beroep, by die Kalifomiese departement Toe was Pynchon woonagtig in Aptos, Kalifomie, maar orts orts

leftover feed that the animals will not eat.
 vermoed hy woon tans in NY.

Sy verkleurmannetjie-identiteit stem ooreen met die rol van die karakters in sy romans. Transmutasies en transformasies is aan die orde van die dag in sy babbelende tekste Die kritikus Janette Hospital is ran mening dat Pynchon eintlik in sy tekste verdwyn bet. Dat hy een van sy eie romankarakters geword het en nie meer tussen fiksie en werklikheid kan onderskei nie.

Is dit waar dat hy met sy literere agent getroud is? Dar hy Salman Rushdie Noun 1. Salman Rushdie - British writer of novels who was born in India; one of his novels is regarded as blasphemous by Muslims and a fatwa was issued condemning him to death (born in 1947)
Ahmed Salman Rushdie, Rushdie
 ontmoet het? Was dit werklik sy stem op die episode, "Diatribe of a mad housewife "Diatribe of a Mad Housewife" is the tenth episode of The Simpsons' fifteenth season, which originally aired January 25 2004.

In this episode, Marge is inspired to write a romance novel, though after Homer hears rumours that Marge is secretly in love with Ned
", van die Simpsons? Of is sy lewe inderdaad ner nog 'n roman? Dit is onder andere relevant dat hy kritiese analises geskryf het van Donald Barthelme Noun 1. Donald Barthelme - United States author of sometimes surrealistic stories (1931-1989)
Barthelme
 se romans, vgl. www.wikipedia vir Biografiese feite. Ek verwys die leser ook na die skitterende resensie van Paul Cilliers op Litnet (www.litnet.co.za).

Geraadpleegde bronne

BLOOM, HAROLD Bloom, Harold, 1930–, American literary critic and scholar, b. New York City. The son of Orthodox Jewish immigrants from Russia, educated at Cornell (B.A., 1951) and Yale Univ. (Ph.D. . 1994. The Western canon., London: Macmillan.

HAMBIDGE, JOAN 1998. Die Judaskus. Johannesburg: Perskor.

HERTZ, NEIL. 1980. Freud and the Sandman. (In Harari, Josue V., ed. Textual strategies: perspectives in post-structuralist criticism. London: Methuen.)

MALCOLM, JANET. 1984. In the Freud archives. New York: Knopf.

MALCOLM, JANET. 1992. The Purloined clinic. New York: Knopf.

PYNCHON, THOMAS Pynchon, Thomas (pĭn`chən), 1937–, American novelist, b. Glen Cove, N.Y., grad. Cornell Univ., 1958. Pynchon is noted for his amazingly fertile imagination, his wild sense of humor, and the teeming complexity of his novels. . 2006. Against the day. London: Jonathan Cape.

ROAZEN, PAUL. 1969. Brother animal: the story of Freud and Tausk. New York: Knopf.

VAN HEERDEN, ETIENNE. 1999. Die mooiste liefde is verby. Kaapstad: Tafelberg.

VAN HEERDEN, ETIENNE. 2005. In stede van die liefde. Kaapstad: Tafelberg.

Joan Hambidge Joan Hambidge (born 11 September 1956 in Aliwal North, South Africa) is an Afrikaner poet, literary theorist and academic (the English surname notwithstanding). She is renowned (or arguably, notorious) for her out-of-the-closet style of writing.  

Dept. Afrikaans & Nederlands

Universiteit van Kaapstad

KAAPSTAD

E-pos: Joan.hambidge@uct.ac.za
COPYRIGHT 2006 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2006, Gale Group. All rights reserved.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Author:Hambidge, Joan
Publication:Literator: Journal of Literary Criticism, comparative linguistics and literary studies
Date:Aug 1, 2006
Words:4101
Previous Article:Rules: litera prizes for creative writing/ Reglement: litera-pryse vir kreatiewe skryfkuns.(Brief article)
Next Article:Wereldbekersokkerspan vir 2010.(Poems/Gedigte)(Poem)



Related Articles
HILARITY RUNS AMOK AT THE GETTY VILLA.(LA.COM)
Bankruptcies.(Data Bank)
Travels in identity: aspects of place and belonging in novels by Elsa Joubert and Riana Scheepers/ Reise in identiteit: aspekte van plek en hoort in...
Coverage of issues related to language, in particular language rights and language policy, in the South African print media/Mediadekking in die...
Disseksie tot die geheimenisse van die lewe.
Die leefwereld van die San--verlede en hede.
Lewensreis van 'n aardling--in digvorm.
Humor, liegstories en Kalaharidinge.
P.J. Schoeman bring nostalgie.
Die Dakarkewer.(Poems/Gedigte)(Poem)

Terms of use | Copyright © 2009 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles