Huweliksgeborgenheid omvat nasionale misere.Esterhuizen, Louis Louis, titular duke of Burgundy Louis, 1682–1712, titular duke of Burgundy; grandson of King Louis XIV of France. He became heir to the throne on the death (1711) of his father, Louis the Great Dauphin. . 2004. Liefland. Pretoria Pretoria (prĭtô`rēə), city (1991 pop. 667,700), Gauteng, administrative capital of South Africa and formerly capital of Transvaal. : Protea protea of South Africa. [Flower Symbolism: WB, 7: 264] See : Flower Or Plant, National Boekhuis. 95 p. Prys: R80,00. ISBN ISBN abbr. International Standard Book Number ISBN International Standard Book Number ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 1-86919-072-6. Resensent: Bernard Ber·nard , Claude 1813-1878. French physiologist noted for his study of the digestive and nervous systems. Odendaal (Dept. Afrikaans & Nederlands, Duits & Frans Universiteit van die Vrystaat) Soos in Opslagsomer (2001) staan die liefdestema sentraal in hierdie sesde bundel van Louis Esterhuizen. Die keer is die liefdestema verknoop met 'n onderwerp wat in Die onderwaterweg (1996) die fokuspunt was: die verhouding met die vaderland. In kontras met die destydse optimisme kenmerk ontgogeling die nasionale sentimente in Liefland. 'n Mens sou die tematiek daarvan derhalwe kon tipeer as 'n spanning tussen nasionale misrabelheid en huweliksgeborgenheid. Die eerste bundelmotto, deur die melankoliese Adriaan Roland Holst, suggereer die eersgenoemde pool. Misrabel voel die digter eerstens oor die huidige toestande in ons land. In afdeling II van die bundel is onthutsende verse te lees lees pl.n. Sediment settling during fermentation, especially in wine; dregs. [Middle English lies, pl. oor (kinder)prostitusie, groepsverkragting, plaasmoorde en derglike. Soms het die patosryke instelling van die digter sekere troebel- en gesogthede tot gevolg. Daarteenoor bevat gedigte soos "Loop en val" en "Egpaar" besonder treffende, ontstemmende uitbeeldings van die misstande in Suid-Afrika. 'n Boeiende werkswyse wat Esterhuizen vernaamlik in hierdie en die volgende bundelafdeling benut, is die van pastichematige aanpassing van klassiek geworde Afrikaanse digwerke (soos D.J. Opperman se "Draaiboek" en Eugene Marais Eugène Nielen Marais (9 January, 1871 – 29 March, 1936) was a South African lawyer, naturalist, poet and writer. His early years, before and during the Boer War Marais ('MA-rare', silent s) was born in Pretoria,[1] se "Winternag") om die ontgogeling met die nasionale hede en verlede uit te druk. Die betekenisassosiasies en gevoelswaardes wat by die herkenning van die oorspronklike werke opgeroep word, in kombinasie met die vervreemding wat deur die pastiche pastiche (păstēsh`, pä–), work of art that combines themes and styles from various sources in such a way as to appear obviously derivative. bewerkstellig word, werk kragtig ontwrigtend. Die ander kant van die munt is dat die pastichetegniek ietwat van sy effek verloor deur herhaalde aanwending. Miskien dra die feit dat Esterhuizen bowendien meermale gedigte na die voorbeeld van buitelandse digters skryf, by tot die funksieafswakking. Geslaagder vind ek dus subtieler intertekstuele toespelings soos die in die plaasmoordgedig "Bitterfontein", waar slegs die slotreel aan Peter Blum se "Aftelrympie" herinner om so eensklaps die vervulling van die onheilspellende in daardie kriptiese stukkie Afrikanergeskiedskrywing te impliseer. In die derde bundelafdeling word met ontnugtering op die vaderlike en vaderlandse erfenis gefokus. Die sewedelige "Elegie vir die vaderland" gee die aanvanklike toon aan. Dit is 'n poging om die dilemma van Afrikaners in die huidige politieke bestel onder woorde te bring. In die derde gedig van die reeks word byvoorbeeld 'n parallel getrek tussen die "verskroeide aarde"-beleid van die Britte gedurende die Anglo-Boereoorlog en die plaasaanvalle waaronder Suid-Afrikaanse boere tans gebuk moet gaan. Tog bly die hoop behoue, al is dit 'n "afgeskaalde hoop" (gedig V). Ongelukkig word die treffende van sekere gedigte vertroebel deur 'n aantal gesogthede in ander. Neem gedig VII as voorbeeld. Die uitdrukking "die gif gespan" het die funksie om aan momente in Wilma Stockenstrom se "Die eland eland (ē`lənd), large, spiral-horned African antelope, genus Taurotragus, found in brush country or open forest at the edge of grasslands. Elands live in small herds and are primarily browsers rather than grazers. " te herinner, maar hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks. moet 'n mens jou die beeld voorstel? Ewe twyfelagtig is die uitdrukking "die opgesaalde drif van grond" in dieselfde gedig. Geslaagder is die driedelige "Erflating", asook "Patria PATRIA. The country; the men of the neighborhood competent to serve on a jury; a jury. This word is nearly synonymous with pais. (.q.v.) " en "Myner". Afdeling III eindig hoopvoller as wat dit begin het--'n wending wat met die vroulike liefde te doen het. In "Papiervoel" word die geliefde "vrou vrou Noun S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans] wat dag lank lank adj. lank·er, lank·est 1. Long and lean. See Synonyms at lean2. 2. Long, straight, and limp: lank and floppy hair. op my wag" byvoorbeeld as die nuwe "hinterland" bestempel. Die biografiese agtergrond van 'n verhuising vanaf Kaapstad na die veilige en rustige dorpsmilieu van Stellenbosch speel ook hierin mee. Dit bring 'n mens by die ander tematiese pool in die bundel: die geborgenheid in die huweliksliefde. "Hiersein ist herrlich" (Rainer Maria Rilke Noun 1. Rainer Maria Rilke - German poet (born in Austria) whose imagery and mystic lyricism influenced 20th-century German literature (1875-1926) Rilke ), beskryf die tweede bundelmotto die ervaring wat hiermee gepaard gaan. En aan die slot van die openingsgedig ("Hiervandaan") van die bundel word gebid: ... laat ons nogtans nie hiervandaan met te veel ywer of ingekorte herinnering na die derde land (= die dood) verhuis. Die gedigte van Afdeling 1 besing eerstens die heerlikhede van die liefde, en 'n aantal is veral vererend van die selfstandige, rigtinggewende vrou. In "Ringfaset" word die liefde by implikasie gelykgestel aan die poesie as "geslypte bestand / teen verlies". Opvallend is die benutting van villanelle-agtige vorme in "Labirint" en "Oggendlied", wat nie net die liedagtige kwaliteit van die liriese uitinge op die voorgrond stel nie, maar in "Labirint" bykomend ikonies van die doolhof-idee funksioneer. Gou slaan daar egter ook 'n bewussyn van die weerloosheid van die liefde deur, om vanaf die driedelige "Jaargetye" (wat herinner aan N.P. van Wyk Louw se "Vier gebede by jaargetye in die Boland") meer spesifiek te handel oor "hoe dit is om lief te he in hierdie land" ("Tristesse"). Afdeling IV behels 'n reeks ongenommerde en ongetitelde gedigte wat tematies sterk by die eerste afdeling s'n aansluit. Die bundelindeling veraanskoulik dus die wyse waarop die liefdesgeluk die nasionale misere koesterend omvat, sodat die land steeds 'n geliefde land bly. Dan word die bundel afgesluit met die alleenstaande "Toe die wereld klein Klein , Melanie 1882-1960. Austrian-born British psychoanalyst who first introduced play therapy and was the first to use psychoanalysis to treat young children. was,--net soos die openingsgedig 'n gebed. Rondom die huweliksgeluk- en die nasionale misrabelheidstemas staan dus die religieuse gegewe geskaar. Daar word gebid om 'n herstel van die vertroue van die kindertyd, wat in wese neerkom op die tevrede aangewesenheid op die toebedeelde hier en nou. Die liriese, dikwels ekstatiese inslag en toonaard van die laaste twee "liefdesbundels" van Esterhuizen kontrasteer met die nugterder soort seggingsvers wat hy voorheen geskryf het. Die groter emosionaliteit sorg vir sowel die treffender as die swakker momente in sy digkuns: oortuigende, aandoenlike verwoordings van vreugde, verwondering en empatie aan die een kant; oordrewe sentimentaliteit en troebele woord- en beeldkeuses aan die ander. Laat ek my egter haas om te se dat die geslaagder gedigte die oorwig vorm, en dat Liefland sy plek naas Opslagsomer op die uitmuntkurwe in Esterhuizen se digtersloopbaan inneem. |
|
||||||||||||||||||||

Printer friendly
Cite/link
Email
Feedback
Reader Opinion