Printer Friendly
The Free Library
14,669,463 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Historiese roman--die Amerikaanse Burgeroorlog.


Austin Austin.

1 City (1990 pop. 21,907), seat of Mower co., SE Minn., on the Cedar River, near the Iowa line; inc. 1868. The commercial and industrial center of a rich farm region, it is noted as home to the Hormel meatpacking company, whose Spam Town museum
, Lynn Lynn, city (1990 pop. 81,245), Essex co., E Mass.; inc. as a town 1631, as a city 1850. Lynn is an old industrial center. The first ironworks (1643) and the first fire engine (1654) in the country were built there. . 2005. 'n Lig in die duisternis. (Vertaal deur Elma Potgieter.) Vereeniging Vereeniging (fərē`nĭkhĭng) [Afrik.,=union], city (1991 pop. 345,000), Gauteng, NE South Africa on the Vaal River. An industrial center, its chief products are iron, steel, pipes, bricks and tiles, and processed lime and coal. : Christelike Uitgewersmaatskappy. 436 p. Prys: Rl19,95. ISBN ISBN
abbr.
International Standard Book Number


ISBN International Standard Book Number

ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 
: 1-77000-194-8.

Die titel van hierdie historiese roman sluit aan by die woorde in 1 Johannes 2:10-11 wat aan die begin van deel een aangehaal word: "Wie sy broeder liefhet, bly in die lig, en in hom is geen oorsaak van struikeling nie. Maar hy wat sy broeder haat, is in die duisternis en wandel in die duisternis en weet nie waarheen hy gaan nie, omdat die duisternis sy oe verblind het." Die aanhaling van Psalm 18:29-30 wat deel twee voorafgaan, sinspeel ook op die titel.

'n Lig in die duistemis speel af in die onstuimige jare voor en tydens die Amerikaanse Burgeroorlog Die afskaffing van slawerny was ten diepste die hoofrede vir hierdie oorlog wat van 1861 tot 1865 in veral die suidelike state van Noord-Amerika 'n spoor spoor  
n.
The track or trail of an animal, especially a wild animal.

v. spoored, spoor·ing, spoors

tr. & intr.v.
To track (an animal) by following its spoor or to engage in such tracking.
 van dood en verwoesting gelaat het.

Dit is die verhaal van Caroline Fletcher Fletcher may refer to one of the following: Ideas and companies
  • A fletcher makes arrows, see fletching.
  • Fletcher School of Law and Diplomacy, the graduate school of international relations of Tufts University, located in Medford, Massachusetts.
 wat as lid van die bevoorregte wit heersersklas in Richmond, Virginie, grootword, omring van slawe met wie sy van kleins af 'n sonderlinge hegte verhouding het. Sy ken hulle beter en leef nouer met hulle saam as met haar neurotiese, sieklike ma en dikwels afwesige pa. Dit is trouens van die ou slaaf, Eli, wat Caroline leer van Christus en sy liefde vir alle mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility.
v. t. 1. To grace.
 en dat God se kinders altyd en onder alle omstandighede moet vra wat Hy, wil he hulle moet doen.

Teen die einde van die oorlog neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications.  Caroline haar lewe tot op daardie stadium en in die besonder die pas afgelope oorlogsjare, in oenskou. In 'n poging om haar optrede tydens die oorlog te motiveer, besluit sy om alles van die begin af op skrif te stel: "Ek het besluit om my storie neer te skryf, van die begin af" (p. 9). In die grootste deel ran die roman (hoofstuk 1 tot 23) is Caroline dus self aan die woord en kry die leser haar perspektief op die gebeure.

Caroline is twaalf jaar oud oud  
n.
A musical instrument of northern Africa and southwest Asia resembling a lute.



[Arabic 'd, wood, stem, lute, oud.]
 toe haar beste speelmaat, die tienjarige seun van haar getroue Negeroppasser, weggeneem word om op die slawemark verkoop te word. Hierdie traumatiese gebeure verander haar lewe ingrypend. Sy raak al hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks.  meer bewus van die haglike lot ran die slawe, veral toe sy 'n paar maande later vir die eerste keer op die groot koffie- en tabakplaas kom waar haar pa grootgeword het.

Caroline se persoonlike oortuigings rakende die onmenslikheid en wreedheid van slawerny word versterk in die twee jaar wat sy na haar ma se dood in Philadelphia, Pennsilvanie deurbring. Tot op daardie stadium her sy nog net Skrifverwysings gehoor wat slawerny verdedig, maar hier hoor sy by 'n anti-slawernylesing vir die eerste keer hoe slawerny vanuit die Bybel veroordeel word. Sy korn tot die besef: "Slawerny was 'n oortreding ran die wet van die liefde en daarom 'n sonde. Om jou medemens se vryheid met geweld ran hom te ontneem was nie ner wreed en onregverdig nie, maar ook afgryslik vir God" (p. 107).

Haar persoonlike dilemma verdiep toe sy, terug in Richmond, die man ran haar drome ontmoet. Alhoewel Charles St. John Charles St. John (October 8, 1818 - July 6, 1891) was a U.S. Representative from New York.

Born at Mount Hope, New York, St. John attended the common schools and Goshen and Newburgh (New York) Academies.
 nie Caroline se oortuigings oor slawerny deel nie, slaag hulle tog daarin om hulle persoonlike geskille by te le en later verloof te raak. Die oorlog wat uitbreek tussen die noordelike Uniestate en suidelike state war van die Unie van Amerikaanse state afgestig het, dwing die paartjie egter vir meer as vier jaar uitmekaar.

Die lot van die slawe het vir Caroline deur die jare sinoniem geword met die Israeliete se verdrukking in Egipte en die oorlogslyding is vir haar soos die plae in Egipteland: "Ten spyte van al die lyding het nie Pappa of enigiemand anders in Richmond gepraat van die oorlog verloor of dat hulle die geveg vir die Suidelike onafhanklikheid gaan opse nie. Soos die Ou-Testamentiese farao het hulle hart harder geword sodat ek gewonder het hoeveel plae orts orts

leftover feed that the animals will not eat.
 nog sou moes verduur voordat die slawe uiteindelik hulle vryheid kon kry" (p. 346).

Caroline raak al hoe meer betrokke by die oorlog. Soos baie ander vroue in Richmond help sy met die verpleging van gewonde soldate en ervaar so die afgryslikheid van die oorlog en die sinlose vernietiging ran menselewens ran naderby. Wanneer sy voor moeilike en lewensgevaarlike keuses gestel word, laat sy haar lei deur die optrede van die Bybelse koningin Ester. Eli wys haar ook daarop dat sy nie uit eie krag kan optree nie: "Nes Josua nie die mure n. 1. A wall.
v. t. 1. To inclose in walls; to wall; to immure; to shut up.
[

imp. & p. p. os> Mured

r>.]

The five kings are mured in a cave.
- John. x. (Heading).
 ran Jerigo uit eie krag kon laat val nie. Jy doen dit met God se hulp of jy doen dit glad nie. Maar as jy besluit jy gaan Hom vertrou, gaan Hy jou pad oopmaak om die werk te doen. Jy sal sien" (p. 259).

Die verhaallyn verloop in ooreenstemming met die werklike geskiedenis. Dit is duidelik dat die skryfster deeglik navorsing gedoen het en al die historiese rolspelers, datums en gebeure word akkuraat beskryf. Die leser dra dan ook aan die einde van die roman beslis meer kennis ran 'n stuk geskiedenis waarmee die meeste mense waarskynlik nie baie bekend is nie.

Die vertaling kon dalk met meer sorg hanteer gewees het. Bykans die hele verhaal is in die verlede tyd geskryf en saam met die effens hortende skryfstyl en enkele taalfoute, skep skep  
n.
A beehive, especially one of straw.



[Middle English, basket, from Old Norse skeppa, a dry measure, and from Old English sceppe (from Old Norse skeppa).
 dit die indruk van 'n baie letterlike vertaling. Die boek sou gebaat het by 'n meer vloeiende styl en die gebruik van minder geykte uitdrukkings. Ten spyte hiervan is dit 'n goeie leeservaring en veral diegene wat van historiese en Christelike romans hou, behoort dit te geniet.

Belia van der Merwe

Mafikeng
COPYRIGHT 2006 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2006, Gale Group. All rights reserved.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Title Annotation:'N Lig In Die Duisternis
Author:van der Merwe, Belia
Publication:Literator: Journal of Literary Criticism, comparative linguistics and literary studies
Article Type:Book review
Date:Aug 1, 2006
Words:938
Previous Article:Vertellings vir genot, nadenke en 'n nuwe lewensuitkyk.('N Engel in My Huis)(Book review)
Next Article:Humor in anekdotes.(Diaken Doors Vat Dywel...En Verdere Pastoriepetaljes)(Book review)
Topics:



Related Articles
FOR THE RECORD.(Vitals)
FOR THE RECORD.(Vitals)
FOR THE RECORD.(Vitals)
OBITUARIES.(Vitals)
Bankruptcies.(Data Bank)
Progress and decline: historical dialect in two texts by Hans Magnus Enzensberger/Vooruitgang en ondergang: historiese dialektiek in twee tekste van...
In stede van 'n psigoanalise: narkotiese ritmes van 'n onophoudelike trom.
Die Dakarkewer.(Poems/Gedigte)(Poem)
Tussen die acacias.(Poems/Gedigte)(Poem)
Everything You Need to Know when Planting A Tree

Terms of use | Copyright © 2009 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles