Printer Friendly
The Free Library
14,792,997 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Dr. Becky, R. K. Ndjoze-Ojo: passievol oor onderwys.


"My lewe en my vreugde as 'n akademikus het reeds op laerskool begin. Ek
het opgewonde geword oor lees en leer en het begin wonder 'waar
opvoeding stop?' Mense het vir my gese ek moet leer tot by 'n Ph.D."


Min het dr. Becky Becky is a diminutive of the name Rebecca. This article is about the Japanese-British celebrity. For other persons of the same name, see Rebecca

Becky (ベッキー
, R. K. Ndjoze-Ojo geweet dat haar opvoeding 'n nimmer eindigende proses sou wees. Selfs na sy verskeie universiteitsgrade verwerf het en 'n Ph.D agter haar naam gehad het, het nuwe loopbaanuitdagings haar gedwing om telkens haar akademiese kwalifikasies vir nuwe professionele rigtings te verbeter.

[ILLUSTRATION OMITTED]

Haar mees onlangse uitdaging is egter gans anders. Namibie se nuwe President, mnr. Hifikepunye Pohamba Hifikepunye Lucas Pohamba (born August 18, 1935[1][2]) is the second and current President of Namibia. He is a leading member of the South-West Africa People's Organisation (SWAPO) ruling party and won the 2004 presidential election overwhelmingly, taking , het haar gevra om by die Namibiese politiek aan te sluit. So het dit DIT

di-iodotyrosine.
 dan gekom dat dr. Becky, R. K. Njoze-Ojo haar loopbaan as akademiese ontleder vir die politieke arena verruil het en Namibie se Adjunkminister van Onderwys geword het. "Ek het nog altyd probeer om akadmiese korrek op te tree, nou leer ek hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks.  om polities korrek te wees," lag sy.

[ILLUSTRATION OMITTED]

En as mens na haar lewe kyk, bestaan daar geen twyfel dat dr. Ndjoze-Ojo die nuwe uitdaging met dieselfde entoesiasme as die vele n. 1. A veil.  ander uitdagings sal aangryp nie. Dr. Becky, soos daar dikwels liefevol na haar verwys word, is in Windhoek as die jongste van nege kinders gebore en onthou nog hoe sy as "almal se baba ba·ba  
n.
A leavened rum cake, usually made with raisins.



[French, from Polish, old woman.]

Noun 1.
" eindeloos bederf is. Sy onthou spesifiek ook die liefde wat sy van haar pa gekry het--hy het 'n diepe liefde vir haar gehad, ook toe sy ouer begin word het en het haar aangemoedig om haar eie kinders ook sonder enige voorbehoud lief te he.

[ILLUSTRATION OMITTED]

Ondersteuning en uitdagings op haar pad

Sy beskryf haar moeder as 'n baie hardwerkende persoon wat elke dag met klein Klein , Melanie 1882-1960.

Austrian-born British psychoanalyst who first introduced play therapy and was the first to use psychoanalysis to treat young children.
 Becky op haar rug vanaf die Ou Lokasie tot in Nelson Mandelarylaan gestap het waar sy 'n huishoudelike werker was. Haar pa was 'n pastoor en was die groot dryfkrag agter haar vroee opvoeding terwyl haar ouer broers haar aangemoedig het. Sy het in 1965 op ouderdom 9 met haar skoolloopbaan by die Rhenish Sendingskool in die Ou Lokasie begin. Twee jaar later is sy na die nuwe Goeie Hoop Skool by Okovimburu Pos 10 in die ooste van die land wat nie ver van haar pa se nedersetting gelee is nie.

Na sy standerd ses See Stock Exchange of Singapore.

s s

Used on the consolidated tape to indicate a transaction of less than a round lot: AEPPr 5ss47.
 daar geslaag het, het sy na Windhoek teruggekeer en Augustineum Sekondere Skool bygewoon. Haar skoolopleiding het egter 'n terugslag beleef toe sy tydens haar tweede jaar in Windhoek swanger word en voor die einde van standerd agt (graad 10) skool moes verlaat om geboorte aan haar seun te skenk.

Dit kon die einde van haar skoolloopbaan beteken, maar die jong Noun 1. Jong - United States writer (born in 1942)
Erica Jong
 Becky het nie moed opgegee nie. Sy het fluks by die huis studeer en by 'n private instansie geregistreer om haar standard 8-eksamen af te le wat sy met vlieende vaandels geslaag het. Sy het na Augustineum teruggekeer--die keer om vir haar tweejaar Primere Onderwyssertifikaat te studeer, terwyl sy terselfdertyd ook vir haar matriek geleer het. Na sy beide eksamens saam geslaag het, het sy haar onderwysloopbaan by Theo Katjimuine Primere Skool in Katutura begin. Haar ma het 'n belangrike ondersteuningsrol in die tyd gespeel en het haar gehelp om die baba op te versorg.

Huwelik en Meestersgraad

Naas haar akademiese loopbaan was haar huwelik die tweede grootste uitdaging.

Deur middel van haar vrywillig onderwyswerk waar sy in die middae Engels aangebied het as deel van die kursusse wat deur die Raad van Kerke in Namibie aangebied is, het Ndjozi-Ojo 'n studiebeurs van die Christian Aid Christian Aid is an agency of the major Christian churches in the United Kingdom and Ireland. It works with local partner organisations in over 60 countries around the world to help the world's poorest communities.  vir 'n Baccalaureus-graad in Opvoeding (Kommunikasiestudies) in Groot-Brittanje losgeslaan. Dit is ook hier waar sy haar toekomstige Nigeriese man ontmoet het. "Ek wou voortgaan met my akademiese opleiding, selfs nadat ek getroud is," onthou sy. "Dit was ons ooreenkoms, ondanks verwagtinge uit verskeie oorde dat ek as 'n getroude vrou vrou
Noun

S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans]
 veronderstel is om saam met my man Nigerie toe te trek en met 'n familie te begin." Na 'n kort besoek aan haar man se familie het sy egter na Engeland teruggekeer na die Verenigde Koningryk om haar Meestersgraad te voltooi by die Universiteit van Durham.

'n Ph.D en moederskap

Dr. Becky, R. K. Njoze-Ojo het na haar Meestersgraad haar by haar man in die noorde van Nigerie aangesluit waar sy Engels aan die Universiteit van Ahmadu Bello Alhaji Sir Ahmadu Bello (1910 - 1966) was a Nigerian politician, and was the first premier of the Northern Nigeria region from 1954-1966. He was one of the prominent leaders in Northern Nigeria along side Abubakar Tafawa Balewa, both of whom where prominent in negotiations about  aangebied het en waar sy haarself ook vir haar Ph.D ingeskryf het. "Dit het baie dissipliene en baie harde werk geverg, maar ek het my graad in 1996 gekry terwyl ek voltyds gewerk het en nog drie kinders gehad het."

Dit was tydens haar verblyf in Nigirie wat sy 'n diepe bewuswording van die wese van 'n Afrikaan ontwikkel het en tot die besef gekom het dat "ons kan ook dinge dinge  
n.
Grime or squalor; dinginess.



[Back-formation from dingy1.]

Noun 1.
 in Afrika doen." Maar natuurlik het sy haar vaderland en Namibiese familie altyd in haar hart gekoester, veral haar moeder wat teen die einde van 1995 reeds 82-jaar oud oud  
n.
A musical instrument of northern Africa and southwest Asia resembling a lute.



[Arabic 'd, wood, stem, lute, oud.]
 was. Dr. Becky was bekommerd oor haar en wou haar ondersteun en wou dieselfde liefde wat sy van haar moeder ontvang het terug gee voor haar afsterwe. Gelukkig vir haar het die Sentrum vir Eksterne Studies by die Universiteit van Namibie vir haar 'n pos in Afstandsonderrig aangebied en kon sy saam met haar kinders na Windhoek toe terugkeer. Haar man het hom 'n jaar en 'n half later by hulle kom aansluit.

Die leerproses vir 'n nuwe loopbaan

Haar nuwe pos in afstandsonderrig het 'n nuwe uitdaging vir dr. Becky ingehou. "Ek was altyd 'n dosent in Engels, nou was daar van my verwag om materiaal vir studente op so 'n manier te skryf dat iemand in Katima Mulilo Katima Mulilo (Name derived from SiLozi, meaning 'quenches the fire', in reference to nearby rapids) is a town that serves as the administrative center and capital of the Caprivi Strip Region of Namibia.  dit sal verstaan sonder dat daar 'n dosent is wat enigiets vir hulle kan verduidelik." Sy het tot die besef gekom dat sy ondanks al haar kwalifikasies weer we·er  
adj.
Comparative of wee.
 van nuuts af moet begin leer vir haar nuwe werk. Sy het haarself by die Universiteit van London ingeskryf en in 1998 'n nagraadse diploma DIPLOMA. An instrument of writing, executed by, a corporation or society, certifying that a certain person therein named is entitled to a certain distinction therein mentioned.
     2.
 in die Bestuur en Organisasie van Afstandsonderwys behaal wat haar gehelp het om haar nuwe pos by die Sentrum doeltreffend te bestuur.

Nie lank lank  
adj. lank·er, lank·est
1. Long and lean. See Synonyms at lean2.

2. Long, straight, and limp: lank and floppy hair.
 daarna nie het die Universiteit van Namibie (Unam) vir dr. Becky, R. K. Ndjoze-Ojo die pos as Direkteur van die Taalsentrem aangebied--op grond van haar Ph.D in Engels en Taalkunde. Die keer was die uitdaging om 'n posisie oor te neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications.  wat administrasie en bestuur behels, waarvan sy geen vorige ondervinding gehad het nie. "Hoe kan ek 'n sentrum bestuur sonder enige bestuursvaardighede?" het sy haarself afgevra? Hoewel sy moeg was vir studies het haar entoesiasme om haar kennis en vaardighede te verbreed die stryd gewen. Sy het vir nog 'n kurses ingeskryf, die keer vir 'n Meesters in kunste in Openbare Beleids Administrasie by Unam. Hoewel sy verskeie slaaplose nagte met haar boeke deur gebring het, het sy die kurses suksesvol voltooi. "Opvoeding is eindeloos," se Njoze-Ojo. "Dit duur voort vir solank as wat jy voel jy nie voldoende kennis in een veld veld or veldt (both: vĕlt, Du. fĕlt) [Du.,=field], term applied to the grassy undulating plateaus of the Republic of South Africa and of Zimbabwe.  het nie. Vir elke nuwe omgewing wat jy betree het jy nuwe vaardighede nodig."

Betrokkenheid in die politiek

Dr. Becky, R. K. Njoze-Ojo se planne om haarself tot by 'n professorskap op te werk het drasties verander toe sy vroeer vanjaar in die politiek betrek is en die Adjunkminister van Onderwys geword het. Sy sou nie getrou aan haarself gewees het as sy nie die nuwe uitdaging geweldig geniet het nie. "Ek geniet myself baie en ek dink dink - /dink/ Said of a machine that has the bitty box nature; a machine too small to be worth bothering with - sometimes the system you're currently forced to work on. First heard from an MIT hacker working on a CP/M system with 64K, in reference to any 6502 system, then from fans  dit is belangrik as 'n akademikus om in die politiek betrokke te wees. Ek kan my akademiese perspektief aanwend in dit wat ek doen." Maar soos altyd was sy bewus daarvan dat sy moet voortgaan met haar studies, veral ten opsigte van politieke retoriek. "Party maal praat ek in die Parlement en ek geniet dit, maar dit is nie werklik polities genoeg nie. Jy moet gehoor word in die Parlement." En sy wil verseker gehoor word want sy het baie om te se oor die Namibiese onderwyssektor.

Haar hooffokus in die nuwe veld wat sy betree het, is die verbetering van die kwaliteit van onderwys in Namibie. "Onderwys in Namibie het deur verskeie fases beweeg. Van Sendingonderwys tot by Bantuonderwys tot by Onderwys vir Almal, maar ons is nog ver van ons doelwit af. Ons moet die probleem aanpak dat meer as die helfde van ons leerlinge hul Graad 10-eksamen dop. Dit is 'n groot hoeveelheid leerlinge waarvan ons praat," se sy. "Leerlinge wat dit tot by Graad 10 gemaak het, het'n lang tydperk op die skoolbanke deurgebring en die skoolstelsel moet verseker dat leerlinge nie aan die einde van die jaar hul graad dop nie."

Ndjoze-Ojo identifiseer die tekort aan kwaliteit onderwysopleiding en kwaliteit onderwys as die hoof hoof, horny epidermal casing at the end of the digits of an ungulate (hoofed) mammal. In the even-toed ungulates, such as swine, deer, and cattle, the hoof is cloven; in the odd-toed ungulates, such as the horse and the rhinoceros, it is solid.  probleem van die Namibiese onderwyssektor. "Ons weet dat ons na onafhanklikwording daarna gestreef het om onderwys te bevorder om te verseker dat dit 'n reg is en nie meer net 'n voorreg nie. Ek was maar een van die bevoorregte tween tween  
n.
A child between middle childhood and adolesence, usually between 8 and 12 years old.



[Blend of teen1 and between.]
 persent van alle swart swart  
adj. Archaic
Swarthy.



[Middle English swarte, from Old English sweart.]

Adj. 1.
 kinders wat dit voor onafhanklikwording tot by sekondere onderwys gemaak het. Nou bereik 92% kinders sekondere skole. Artikel 20 van die Namibiese Grondwet se dat elke kind skool moet bywoon tot op ouderdom 16 en daarom het ons 'n verantwoordelikheid as 'n nasie om te verseker dat elke kind tot op ouderdom 16 skool bywoon en die beste moontlike skoolopleiding ontvang."

Ndjoze-Ojo le klem daarop dat die hervorming van onderwys die afgelope 15 jaar daarop gefokus was om toegang tot skole vir al ons kinders moontlik te maak, maar volgens haar was dit ten koste van die kwaliteit van onderwys. "Op die oomblik moet ons weer na die herstrukturering van die hele onderwysstelsel kyk en die keer wil ek kwaliteit sien," se sy.

Bevordering van onderwys vir meisies

As 'n jare lange lid van die Forum vir Afrika Vroue Opvoedkundiges (FAWE a. 1. Fain; glad; delighted. ) het dr. Becky, R. K. Ndjoze-Ojo baie gedoen om onderwys vir meisies te bevorder. Sy staan nou aan die hoof van die Namibiese afdeling, FAWENA, wat onlangs aangeleenthede soos geweld en seksuele misbruik van meisies aangespreek het en hoe onderwysers die simptome hiervan kan optel en die meisies help om 'n manier te vind om hulself van die situasies te bevry. Sy ondersteun die werk wat nieregeringsorganisasies, soos die Namibian Girl Child Organisasie en Sister Namibia, doen om meisies in te lig oor hul regte. Terselfdertyd verwelkom sy ook bewusmaking wat gegrond is op navorsing wat die behoeftes van meisies identifiseer. Haar boodskap aan meisies is om nooit hul drome van 'n loopbaan te laat vaar nie, selfs al word hulle swanger terwyl hulle nog op skool is. "Dit is nie veronderstel om die einde van jou loopbaan te wees nie, dit moet eerder 'n inspirasie wees om jou aan te moedig om beter as ooit te vore te presteer--soos wat ek gedoen het."

Verwelkoming van Pan Afrikanisme

Diewetedat Afrikane in waardigheid, gemeenskaplike ondersteuning en trots moet saamstaan is diep gewortel in dr. Becky se identiteit as 'n Pan Afrikanis. Dit is ook 'n identiteit wat sy geniet om in haar kleurvolle Afrika uitrusting uit te beeld. "Die manier waarop jy aantrek se iets van jouself," verduidelik sy. "Dit kan jou nader bring aan die mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility.
v. t. 1. To grace.
 met wie jy te doen kry of dit kan afstand skep skep  
n.
A beehive, especially one of straw.



[Middle English, basket, from Old Norse skeppa, a dry measure, and from Old English sceppe (from Old Norse skeppa).
."

Sy dra graag verskillende Namibiese tradisionele rokke--Owambo, Nama of Herero--om te bewys dat sy tuis voel in enige kultuur en nie net in een stam nie. Terselfdertyd geniet sy dit ook om haar uitrustings te meng met verskillende lappe, patrone en style van verskillende Afrika lande. "Dit is Pan Afrika in praktyk, soos jy kan sien," se sy met 'n glimlag terwyl sy na die kombinasie van die uitrusting wat sy aan het verwys. "Dit is sterker as woorde."

Sy is 'n stigterslid en die vorige voorsitter van die Pan Afrika Sentrum van Namibie (Pacon), wat sy as 'n studente-inisiatief beskryf wat uit 'n konferensie ontstaan het wat jare gelede by Unam aangebied is. Die doel van die Sentrum is om jongmense van Afrika se geskiedenis uit die perspektief van die vryheidstryd teen slawerny, kolonialisme en apartheid apartheid (əpärt`hīt) [Afrik.,=apartness], system of racial segregation peculiar to the Republic of South Africa, the legal basis of which was largely repealed in 1991–92.  te leer. Sy se die Sentrum wil die vermoe voortbring om die grense van nasionaliteit oor te steek, binne die grense wat deur die koloniale regering daar geplaas is "wat ons van ons families in Angola, in Botswana geskei het ..." en om die droom van 'n Verenigde State van Afrika aan te wakker wat deur vroee Pan-Afrika filosowe gekoester is.

"Vir my sal Afrika altyd my tuiste wees, ek is hier gebore en behoort hier. Afrikane moet weet dat hulle Afrikane is ... ons hoort hier, dit is ons vasteland. Om 'n Afrikaan te wees is iets baie spesiaal."

Elizabeth IKhaxas en Liz Frank het die onderhoud gevoer terwyl Erika von Wietersheim en Liz Frank die storie saamgestel het.
COPYRIGHT 2005 Sister Namibia
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2005, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Publication:Sister Namibia
Date:Dec 1, 2005
Words:2135
Previous Article:Dousing violence against women with water.
Next Article:Natasha Tibinyane Omukainhu e na ewi: onda longa naNatasha Tibinyane mombelewa yaSister Namibia nokoKatutura Community Radio oule weedula da pita,...



Related Articles
Kinders eerste se nuwe onderhoudswet.
'n Verantwoorde sintese van teorie en toegepaste taalgebruikskunde.(Norme vir Afrikaans: Enkele riglyne by die gebruik van Afrikaans)(Book Review)
Ottilie Abrahams: passievol oor onderwys vir bevryding.
Is taalsake 'n hulpbron of 'n probleem?(Afrikaans--lewende taal van miljoene)(Book Review)
Neshani Andreas: 'n passie vir skryf.
Bevordering van menseregte vir alle vroue in Namibie.
Between Yesterday and Tomorrow.(Book Review)
Dear readers.(Dr Becky RK Ndjoze-Ojo, Deputy Minister for Education)(Brief article)
Dr. Becky, R. K. Ndjoze-Ojo: a passion for education.(Cover story)
Life after Grade 12: for many girls in Namibia, staying at school until finally making it to Grade 12 is neither easy nor a matter of course.(GIRL...

Terms of use | Copyright © 2010 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles