Die wereld is die hemel nie.Die wereld is die hemel nie Ek sal 'n doellose swerwer wees--Kain Siesta vir Kain (1) 'n Ou dorstige in die ver Pirenee slof besweet en met pynlike tree na die yskoue bier in die oog by die rivier, maar die kroegbaas se: "Rustyd nou! Ongelee!" Reise, geklassifiseerd Na Die Burger se sterftes en hoere, voor fraai wiegies en merries vir boere, tussen togas vit pastore en papegaaitjie verlore bied Verlate Vallei-en-Hel-toe mooi toere. Skisofreen In woestyne van gloeiende sand skep hy mild met sy magtige hand koele waters waar rus is, waar groen weides 'n lus is en geen beendere vergeet-ver wegbrand. Bestekopname 'n Siberier te fiets in die modder, wat al weke deur pappery flodder: "In my band weer 'n gaatjie! Nerens hoop op 'n naaitjie! Heilige Maagd! Moet ek nog langer bodder?" Innie kring vannie spotters Ska'wag Krools hyl oor skaap wat verstrooi is en oor sononner oordeelsdagrooi Js. Hy, die kenner van smarte, weet die dronkverdriet is swartste assie ooie kom kringmaak, soes om dooies. (1) Kain Kain (kān), another word for Kenites. : Gehuggie in 'n diep kloof kloof n. South African A deep ravine. [Afrikaans, from Middle Dutch clove, cleft, ravine; see gleubh- in Indo-European roots. aan die einde van die aarde. Die plaaslike voorvaders het Kain vernoem omdat hy sy swerftog glo hier moes staak. |
|
||||||||||||||||||

Printer friendly
Cite/link
Email
Feedback
Reader Opinion