Die waarde van kognitiewe semantiek in die analisefase van vertaling.Abstract The value of cognitive semantics Noun 1. cognitive semantics - the branch of semantics that studies the cognitive aspects of meaning conceptual semantics, semasiology semantics - the study of language meaning in the analysis phase of translation One of the most challenging tasks facing the trainee translator relates to the analysis phase of translation. If the analysis is inadequate it is unlikely that the subsequent translation will be acceptable. This article takes Cognitive Semantics as point of departure and focuses on the theoretical aspects of force dynamics (Talmy, 1985 and 2000) by indicating that the understanding of schematic A graphical representation of a system. It often refers to electronic circuits on a printed circuit board or in an integrated circuit (chip). See logic gate and HDL. categories and schematic meaning does not only contribute to the pre-translation analysis phase in the translation process but could also enhance the understanding of the process per se. Force dynamics is discussed in relation to subjectification, perspective and grounding. It is argued that the principles of force dynamics are applicable to the way in which the translator should approach a text in the analysis phase. The principles of force dynamics are illustrated by making use of the short story "Voorgevoel" by John Miles John Miles is the name of several notable people, including:
Key concepts: force dynamics subjectification text analysis in literary translation Opsomming Die waarde Waarde is a village in the Dutch province of Zeeland. It is located in the municipality of Reimerswaal, about 4km southeast of Kruiningen. Waarde was a separate municipality until 1970.[1] References 1. van kognitiewe semantiek in die analisefase van vertaling Een van die grootste uitdagings waarmee 'n aspirantvertaler te kampe het, hou verband met die analisefase van vertaling. Indien die analise onvoldoende is, is dit DIT di-iodotyrosine. onwaarskynlik dat die daaropvolgende vertaling aanvaarbaar sal wees. In hierdie artikel word die Kognitiewe Semantiek as vertrekpunt geneem en word gefokus op die teoretiese aspekte van kragdinamika (Talmy, 1985 en 2000) ten einde aan te dui dat die begrip van skematiese kategoriee en skematiese betekenis nie alleen 'n bydrae kan lewer in die voorvertalinganalisefase van die vertalingsproses nie, maar ook kan bydra tot begrip van die proses as sodanig. Kragdinamika word bespreek teen die agtergrond van subjektifikasie, perspektief en begronding. Die aanname dat die beginsels van kragdinamika van toepassing is op die wyse waarop die vertaler 'n teks behoort te benader in die analisefase word in die artikel beredeneer. Die beginsels van kragdinamika word geillustreer aan die hand van die kortverhaal "Voorgevoel" deur John Miles. Die teks word in die eerste instansie geanaliseer deur die fokus te plaas plaas Noun S African a farm [Afrikaans] op die rol van die verteller as konseptualiseerder. Die optrede van kragdinamika in die teks word vervolgens bespreek. Ten slotte word aangedui hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks. die beginsels van kragdinamika ook as metafoor kan dien vir die vertaalproses as sodanig. 1. Inleiding: die analise van die bronteks Een van die grootste uitdagings wat 'n aspirantvertaler van literere tekste in die gesig staar, hou verband met die analise van die bronteks. 'n Swak analise lei bykans sonder uitsondering tot 'n swak vertaling. Newmark (1995:11) wys byvoorbeeld daarop dat die vertaalproses in die eerste instansie begin met die lees lees pl.n. Sediment settling during fermentation, especially in wine; dregs. [Middle English lies, pl. van 'n teks en wel om twee redes: eerstens om te verstaan waaroor dit handel (language) Handel - An imperative language with primitives for controlling parallel programs. Used by Wayne Luk for work in compilation of programs to hardware (FPGAs). , en tweedens om dit vanuit 'n vertaler se perpektief te analiseer. Die analise is onder meer daarop gerig om die intensie van die teks te agterhaal. Volgens Newmark is die intensie van 'n vertaler gewoonlik dieselfde as die van die outeur van die oorspronklike bronteks (Newmark, 1995:12). Hieruit volg dit dus dat 'n vertaler 'n intieme kennis van die outeursintensie moet he ten einde dit wat die outeur in gedagte gehad het, akkuraat te kan weergee. Daar moet egter in gedagte gehou word dat Newmark gewoonlik as 'n voorstander van die ekwivalensiebenadering tot vertaling gesien word en dat die terme Terme is a district of Samsun Province of Turkey.
• • [ akkuraat en ekwivalent kontensieus binne die veld veld or veldt (both: vĕlt, Du. fĕlt) [Du.,=field], term applied to the grassy undulating plateaus of the Republic of South Africa and of Zimbabwe. van vertaalteorie is (vgl. Kenny Ken·ny , Elizabeth 1880?-1952. Australian nurse who developed a simple treatment for the paralysis brought on by poliomyelitis. , 2001:77-80 vir 'n opsommende bespreking van verskillende standpunte oor ekwivalensie). Ander benaderings tot vertaling, soos die funksionele benadering of skoposteorie plaas ook klem op 'n deeglike analise van 'n teks alvorens met die vertaling begin word. Monday Monday: see week. (2001:82) wys byvoorbeeld daarop dat Nord se Text Analysis in Translation primer prim·er n. A segment of DNA or RNA that is complementary to a given DNA sequence and that is needed to initiate replication by DNA polymerase. daarop gerig is om aan studente in vertaalkunde 'n model van bronteksanalise te gee wat van toepassing is op alle tekstipes en vertaalsituasies. In Nord se latere werke val die klem veral op die vertaalopdrag, die rol van die bronteksanalise en die funksionele hierargie van vertaalprobleme. Een van die vrae wat 'n vertaler haarself volgens Nord se model reeds moet afvra wanneer die vertaalopdrag bestudeer word, hou verband met die vraag: Waarom is die bronteks geskryf en hoekom word dit vertaal? Hierdie vraag slaan dus weer we·er adj. Comparative of wee. op die intensie van die outeur en daarmee saam ook die intensie van die vertaler. Die intensie van die oorspronklike outeur hou egter verband met 'n bepaalde perspektief en alhoewel die vertaler daarna streef om die outeursintensie te agterhaal en die perspektief van die outeur in die vertaling te reflekteer, bly dit 'n subjektiewe proses. In die verband se Bush (2001:127) die volgende: Literary translation is the work of literary translators. That is a truism which has to serve as a starting point for a description of literary translation, an original subjective activity at the centre of a complex network of social and cultural practices. The imaginative, intellectual and intuitive writing of the translator must not be lost to the disembodied abstraction which is often described as 'translation'. Die opmekaarplasing of passing van die oorspronklike outeur en die vertaler se perspektiewe is egter nie sonder probleme nie. Veral in literere tekste waar faktore soos tydsgees en wereldbeeld 'n belangrike aspek van 'n teks vorm, is die uitdaging wat aan die vertaler gestel Gestel may refer to several locations:
Ervaring het egter geleer dat die analise van literere tekste met die oog op die vertaling daarvan, veral vir aspirantvertalers (studente), besonder moeilik is. Konsepte soos perspektief en subjektifikasie word dikwels vaag hanteer en studente vind dit problematies om die verskil tussen hulle eie perspektiewe en die van outeurs raak te sien. Hierdie tipe probleme lei dan tot 'n vlak van vertalersubjektiwiteit wat die kwaliteit van vertalings drasties en negatief beinvloed. Een manier waarop die konsepte aan studente verduidelik kan word en wat prakties aan hulle gedemonstreer kan word, is deur gebruik te maak In computing, Maak is a utility similar to make, designed to build complex software systems while avoiding the need to recompile the entire system every time a change is made. External links
2. Kognitiewe linguistiek In haar artikel, "Image in translation: a case study of three Polish Hamlets For hamlet as a place, see Hamlet (place). Hamlets (previously known as IBM Servlet-based Content Creation Framework) is the name of an open source system for generating web-pages originally developed by René Pawlitzek at IBM. ", maak Tabakowska (1997:3) die stelling dat die Kognitiewe Linguistiek (KL) belowende perspektiewe inhou vir vertaalkunde in die sin dat dit enersyds die gaping gap·ing adj. Deep and wide open: a gaping wound; a gaping hole. gap ing·ly adv.Adj. tussen letterkundige studies en die linguistiek kan oorbrug en tweedens dat dit moontlikhede bied vir 'n koherente teoretiese raamwerk vir 'n oorkoepelende vertaalteorie. Dit volg op 'n vroeere ondersoek (Tabakowska, 1993:128) waarin sy onder meer tot die gevolgtrekking kom dat vertaalekwivalensie hoogstens kan dui op 'n ekwivalensie in die (lees)ervaring van deelnemers waar die term "deelnemers" verwys na die lesers van die oorspronklike teks (en die vertaler is hierby ingesluit) enersyds, en lesers van die vertaalde teks andersyds. Alhoewel die ervaring op lesersresepsie dui, sluit ervaringsekwivalensie noodwendig ook ervaring voor teksresepsie, naamlik 'n prekonseptuele ervaringstruktuur of konseptualiseringskapasiteit in. Om dus te se dat 'n oorspronklike en 'n vertaalde teks ekwivalent is, impliseer die ekwivalente status van twee konseptualiserings. Die bereiking hiervan is egter nie so eenvoudig nie aangesien konseptualisering die resultaat is van ervaring en gevolglik sou 'n mens dus moet aanvaar dat vertaalekwivalensie slegs kan volg op ekwivalensie in ervaring. Dit kan egter selde die geval wees--ervaring verskil wat betref individue, maatskaplike groepe, taalgemeenskappe en so meer. Nieteenstaande die feit dat konseptuele stelsels verskil, is die konseptualiseringskapasiteit van die mens egter universeel en word dit gedeel deur sprekers van alle tale. Daar is nie 'n beperking op die moontlikheid om te verstaan nie en verskille tussen individuele konseptuele stelsels tree nie noodwendig as struikelblokke op nie. Wat wel problematies is vanuit 'n vertalersperspektief, is die oorkartering van konsepte en ervaring in 'n ander taal Taal 1 A lake of southwest Luzon, Philippines, south of Manila. It contains Volcano Island, the site of the active volcano Mount Taal. Noun 1. . Volgens Tabakowska (1993:129) is 'n nie-ekwivalente vertaling gevolglik of die resultaat van 'n gebrek aan begrip deur die vertaler, of as gevolg van 'n objektiewe onmoontlikheid om die gaping tussen twee verskillende konseptuele stelsels (tale) te oorbrug. Dit is veral die eerste moontlikheid wat hier van belang is. 'n Vertaling kan nie suksesvol wees as die bronteks nie verstaan word nie. 'n Deeglike analise van die teks is onontbeerlik. Dit is egter een ding 1. ding - Synonym for feep. Usage: rare among hackers, but commoner in the Real World. 2. ding - "dinged": What happens when someone in authority gives you a minor bitching about something, especially something trivial. "I was dinged for having a messy desk." om te se dat 'n teks geanaliseer moet word, maar hoe moet die aspirantvertaler die analise aanpak? Vervolgens sal beredeneer word dat een moontlike vertrekpunt vir so 'n analise 'n duidelike begrip van konseptualisering behels. 'n Vertaler moet begin deur die outeur en haar eie rol as konseptualiseerder te verstaan. Een van die primere aannames van die KL is dat taal 'n weerspieeling van 'n mens se werklikheidsbelewing is. Dit gaan in die besonder om die rol van die konseptualiseerder: taal verwoord bloot dit wat deur die individu gekonseptualiseer word. Hieruit ontwikkel die konsep subjektifikasie (Langacker, 1990:5) waarvolgens elke individu subjektief vanuit sy eie beheersende punt na die wereld om hom/haar kyk. 2.1 Die begrip subjektifikasie Subjektifikasie hou onder meer in dat 'n uitdrukking se betekenis nie gereduseer kan word tot 'n objektiewe kenmerk van 'n beskryfde situasie nie: die wyse waarop die konseptualiseerder die situasie konstrueer en vir kommunikasiedoeleindes uitbeeld, moet in ag geneem word. Langacker (1994:1) omskryf betekenis vanuit 'n kognitiewe raamwerk soos volg: "Meaning is identified with conceptualization con·cep·tu·al·ize v. con·cep·tu·al·ized, con·cep·tu·al·iz·ing, con·cep·tu·al·iz·es v.tr. To form a concept or concepts of, and especially to interpret in a conceptual way: (i.e. mental experience) which compromises not only conceptual content but the construal con·strue v. con·strued, con·stru·ing, con·strues v.tr. 1. To adduce or explain the meaning of; interpret: construed my smile as assent. See Synonyms at explain. of that content". 'n Uitdrukking se presiese semantiese waarde word bepaal deur verskeie konstruksie-aspekte, waaronder die vlak van spesifiekheid waardeur die situasie gekenmerk word, agtergrondaannames en -verwagtings, die relatiewe prominensie wat aan verskeie entiteite toegese word en die perspektief van waaruit na die situasie gekyk word (vgl. Langacker, 1990:5). Die semantiese waarde van 'n uitdrukking word dus bepaal deur die volledige spektrum Spektrum may refer to:
Daar is reeds vroeer daarop gewys dat 'n vertaler by 'n eerste lees van 'n bronteks die teks lees met die oog daarop om betekenis en die intensie van die teks (en die outeur) te agterhaal. Langacker (2002:3) wys daarop dat betekenis vanuit 'n kognitiewe hoek Hoek is the name of several villages in the Netherlands:
In Egyptian mythology, Seker (also spelt Sokar, and Sokaris, and in Greek, Socharis) was originally, during the Old Kingdom, the deification of the act of separating the Ba te maak dat die vertaalde teks juis nie semanties verskil van die oorspronklike nie. In hierdie verband behoort kennis van die wyse waarop taalkragdeterminante funksioneer, moontlik 'n nuttige instrument te wees in die analise van 'n literere teks. 2.1.1 Subjektifikasie en taalkragdeterminante Johnson (1987:51-53; vgl. ook Gibbs Gibbs , Josiah Willard 1839-1903. American mathematician and physicist who formulated the theoretical foundation of physical chemistry, developed vector analysis, and conducted optical and thermodynamic research. Noun 1. , 1999:45) wys daarop dat sekere Sekere is a type of traditional Yoruba music played and popularized by Ibadan musicians such as the late Alhaji Alamu Atatalo. Sekere, in this sense, is accompanied by dundun, omele, agogo, agidigbo, other instruments, and a chorus. gestalts of beeldskemas in terme waarvan konsepte beskryf word, terugherleibaar is na die mens se herhaalde belewing van kragte in sy/haar interaksie met sy omgewing. (Dit gaan dus steeds oor die mens se belewing van sy/haar bestaanswerklikheid en dus subjektifikasie.) Hierdie kragdinamiese aspekte is net so basies as wat deiktiese orientasie is. Talmy (2000:10) omskryf taalkragdeteminante soos volg: Force dynamics covers the range of relations one entity can bear to another with respect to force. This range includes one entity's intrinsic force tendency, a second entity's opposition to that tendency, the first entity's resistance to such opposition, and the second entity's overcoming of such resistance. It further includes the presence, absence, imposition, or removal of blockage of one entity's intrinsic force tendency by a second entity. In force dynamics, causation thus now appears within a larger conceptual framework in systematic relationship to such other concepts as permitting and preventing, helping and hindering. Sewe v. i. 1. To perform the duties of a sewer. See 3d Sewer. verskillende tipes kan hiervolgens (vgl. ook Talmy, 1985 en Strydom, 1994:33) onderskei word, naamlik: * Kompulsie: Hierdie beeldskema verteenwoordig die inwerking van 'n krag waarteen die individu hom skynbaar nie kan verset Vers´et n. 1. A verse. nie. * Blokkasie: In 'n poging om kragdadig met dinge dinge n. Grime or squalor; dinginess. [Back-formation from dingy1.] Noun 1. en mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility. v. t. 1. To grace. om te gaan, kom daar dikwels struikelblokke voor wat die krag stuit. * Teenwerkende krag: Twee ewe sterk kragte kom teen mekaar te staan met die gevolg dat nie een van die kragte verder kan beweeg nie. * Afwyking: As gevolg van toevallige interaksie tussen twee of meer kragte verander die rigting van die krag. * Verwydering van versperring: 'n Struikelblok word uit die weg geruim en gee gevolglik vrye toegang. * Potensiele krag: Hierdie beeldskema is van toepassing op kragte wat potensieel geaktiveer kan word. * Aantrekkingskrag: Dit dui op kragte soortgelyk aan gravitasie wat daartoe lei dat iets deur iets anders Anders is a name in Scandinavian languages, the equivalent of the Greek Andreas ("manly") and the English Andrew. Anders is the German word for different. In Sweden, Anders has been one of the most common names for many centuries. aangetrek word. Bostaande gestalts dui egter nie net op fisiese of waarneembare kragte nie. Dit dien ook as basis vir metaforiese oordrag waarin die kragte as brondomeine optree wat verhelderend inwerk op nuwe doeldomeine. 'n Vertaler kan bostaande beginsels aanwend om die perspektief van die outeur of verteller (die oorspronklike konseptualiseerder) te analiseer. Hy/sy moet egter ook ag slaan daarop dat die konseptualiseerder ook semantiese verandering kan bewerkstellig deurdat hy/sy hom/haar in 'n bepaalde verhouding tot die proposisie stel ten einde die situasie vir kommunikasiedoeleindes maksimaal volgens sy/haar eie interpretasie en belewing daarvan uit te beeld n. 1. Same as Beild. . Dit gaan dus daarom dat 'n vertaler 'n bepaalde vorm van subjektiwiteit, naamlik die perspektief van die konseptualiseerder, moet kan agterhaal. 2.2 Perspektief Volgens Langacker (1990:6) veronderstel perspektief faktore soos orientasie en beheersende punt. Orientasie dui op aspekte soos die links-/regs-, voor-/agter-, bo-/onder-orientasie van 'n spreker en beheersende punt op die plek waar die spreker staan of kies om te staan ten opsigte van 'n situasie. In hierdie verband word dus nader Na·der , Ralph Born 1934. American lawyer and pioneer in the field of consumer protectionism. He ran for President as the Green Party candidate in 1996. beweeg aan aspekte van die deiktiese sentrum. 'n Uitdrukking is noodwendig altyd ingebed in 'n bepaalde besigtigingsorganisasie (al die faktore wat die perspektief beinvloed). Die uitwerking van die organisasie op die voorkoms van die situasie vorm 'n inherente aspek van die uitdrukking se semantiese waarde. Die beheersende punt wat deur 'n uitdrukking vergestalt word, is direk gekoppel aan die graad van subjektiwiteit of objektiwiteit waarmee 'n konseptualiseerder 'n bepaalde entiteit of situasie konstrueer. Linguisties beskou, is elke linguistiese uitdrukking of predikasie gekoppel aan 'n konseptualiseerder. Die verskillende aspekte van die waarnemingsveld word egter deur die perspektief bepaal wat weer ten nouste saamhang met die begronding. 2.3 Begronding Langacker (1994:5) omskryf begronding soos volg: ... the term ground is used for the speech event, its participants, and its immediate circumstances. The term grounding predication is used for certain elements that relate a profiled 'thing' or process to the ground ... Begronding sluit die perspektief en deiktiese aspekte in. Die begronding van 'n predikasie moet egter wyer gesien word as net verwysend na 'n taalhandeling plus aspekte soos die tyd wanneer en plek waarop die uiting plaasvind en ook die deelnemers wat betrokke is. Die begronding van 'n predikasie moet noodwendig 'n uitwerking op die semantiese waarde daarvan he. Die blote v. t. 1. To cure, as herrings, by salting and smoking them; to bloat. [ imp. & p. p. os> p. pr. & vb. n. os>
Wissel is a hamlet in the Dutch province of Gelderland. It is located in the municipality of Epe, about 2 km west of the town of Epe.[1] References 1. . Begronding word dus subjektief gekonstrueer en is direk gekoppel aan die posisie van die konseptualiseerder. Langacker (1990:135) stel dit egter duidelik dat die konseptualiseer sy/haar eie posisie kan aanpas: (I)t is perfectly possible for the speaker, in construing a situation involving himself (or the ground overall) to assume a conceived position in relation to it wherein he can view himself as an objective entity that be observed, discussed, and designated on a par with others. Die konseptualiseerder kan sy/haar perspektief op dit wat hy/sy waarneem, verander deur sy/haar posisie aan te pas. Insgelyks kan die een wat waargeneem word, ook van posisie verander en sodoende die perspektief op hom/haar verander. Die feit daar daar 'n verhouding tussen die konseptualiseerder en die gekonseptualiseerde is, impliseer beweeglikheid of ten minste potensiele beweging. In relasionele uitdrukkings word die fokuspunt gevorm deur 'n bepaalde verhouding. Voorbeelde van woordsoorte wat onder hierdie groep val, is adjektiewe, bywoorde, voorsetsels, lidwoorde en werkwoorde. In 'n relasionele uitdrukking is daar 'n asimmetrie waarin een deelnemer uitgesonder word as synde dit te wees wat gelokaliseer of vasgestel is en wie se interaksies deur tyd heen gevolg sou kon word. Daar word ook na die deelnemer verwys as die trajektor. Die trajektor staan teenoor 'n ander opvallende entiteit wat ook bekend staan as die landmerk. In 'n uitdrukking soos "Die man staan voor die struik" sal die man dus as trajektor optree en die struik as die landmerk. Talmy (1985:297) onderskei ook tussen 'n agonis
Agonis is a genus of four species in the plant family Myrtaceae. All are endemic to Western Australia, growing near the coast in the South West corner of the State. , die entiteit waarop daar gefokus word en 'n antagonis, die kragelement wat die fokale element opponeer. Omdat kragdinamiese uitings ook as oorsaaklike uitinge beskryf kan word, sluit dit nou aan by relasionele verhoudings: twee entiteite staan in 'n asimmetriese verhouding tot mekaar. Die asimmetriese verhouding geld GELD, old Eng. law. It signifies a fine or compensation for an offence; also, rent, money or tribute. natuurlik ook vir die oorspronklike teks en die vertaalde teks en veral ook die outeur en die vertaler. 'n Duidelik begrip van die konsepte subjektifikasie, perspektief en begronding behoort die aspirantvertaler egter te help in die analise van 'n teks en sou kon bydra tot die opheffing van die asimmetrie (of ten minste dan die verwydering van sekere versperrings) tussen die oorspronklike konseptualiseerder en die aspirantvertaler. Samevatting 'n Swak analise van 'n bronteks lei bykans sonder uitsondering tot swak vertalings. Aspirantvertalers vind veral die analise van literere tekste, onder meer weens die rol wat tydsgees en wereldbeeld op die perspektief van die oorspronkilike outeur het, problematies. Studente moet leer om hulle eie rol as konseptualiseerders te verstaan en begrip ontwikkel vir die impak wat hulle eie subjektiewe sieninge op 'n teks kan he. Die kognitiewe linguistiek se hantering van konsepte soos subjektifikasie en perspektief bied aan die opleier van aspirantvertalers 'n nuttige opleidingsinstrument. Dit is veral taalkragdeterminante wat hier van belang is, aangesien 'n vertaler die beginsels kan aanwend om die perspektief van die outeur of verteller (die oorspronklike konseptualiseerder) te analiseer. 3. Toepassing: "Voorgevoel" deur John Miles Die kort kortverhaal "Voorgevoel" deur John Miles leen hom goed daartoe om die aspekte wat hierbo uiteengesit is, op 'n praktiese wyse vir aspirantvertalers te illustreer. Die teks word geanaliseer deur in die eerste plek te fokus op die rol van die verteller as konseptualiseerder. Die optrede van taalkragdeterminante in die teks word vervolgens bespreek. Ten slotte word aangedui hoe die beginsels van kragdinamika ook as metafoor kan optree vir die vertaalproses as sodanig. ('n Moontlike vertaling van die teks word vir volledigheid ook verskaf). "Voorgevoel"--John Miles [Premonition (pre-feeling)] 1. Ek het die man die straat sien oorsteek van die kafee se kant af. Hy het oor die I saw the man crossing the street from the cafe. He stepped across the 2. voor getrap, op na die sypaadjie en moet 'n blomknop of twee sien le het - furrow furrow /fur·row/ (fur´o) a groove or sulcus. atrioventricular furrow the transverse groove marking off the atria of the heart from the ventricles. up onto the pavement pavement, the wearing surface of a road, street, or sidewalk. Parts of Babylon and Troy are believed to have been paved; Roman roads were noted for their durable stone paving. Cobblestones were common from late medieval times into the 19th cent. and must have seen a flowerbud or two lying - 3. die vorige nag het die wind nogal erg gewaai--want hy het vinnig opgekyk na the night before the wind blew rather badly--because he quickly looked up to 4. my tuin en toe sy oe die groot struik vind, kon ek sien hoe vorm sy lippe Lippe, former state, Germany Lippe (lĭp`ə), former state, N central Germany, between the Teutoburg Forest and the Weser River. It was incorporated in 1947 into the state of North Rhine–Westphalia. die vier my garden and when his eyes found the shrub shrub, any woody, perennial, bushy plant that branches into several stems or trunks at the base and is smaller than a tree. Shrubs are an important feature of permanent landscape planting, being used for formal decorative groups, hedges, screens, and background , I could see his lips forming the four 5. sillabes van kamelia Kamelia Vladimirova Veskova (Bulgarian: Камелия Владимирова Вескова), better known as Kamelia . syllables of camelia 6. Ek ken sy gesig al. Daagliks kom hy van die kafee se kant af as ek my tee staan I know his face by now. Daily he comes from the cafe's side when I stand drinking my 7. en drink, hier voor die venster. En elke keer volg ek sy figuur se stokkerige tea, here, in front of the window. And every time I follow his body's stocky stock·y adj. stock·i·er, stock·i·est 1. Solidly built; sturdy. 2. Chubby; plump. stock i·ly adv.
8. bewegings deur die ou ruit, half onbewus, terwyl ek besig bly met een of ander movements through the old window pane A rectangular area within an on-screen window that contains information for the user. A window may have many panes. See menu pane. , half unconsciously, whilst occupied with 9. formulering vir my proefskrif. Dis amper 'n soort dwangaksie om so te speel met one or the other formulation formulation /for·mu·la·tion/ (for?mu-la´shun) the act or product of formulating. American Law Institute Formulation for my thesis. It's it's 1. Contraction of it is. 2. Contraction of it has. See Usage Note at its. it's it is or it has it's be ~have almost a kind of compulsion COMPULSION. The forcible inducement to au act. 2. Compulsion may be lawful or unlawful. 1. When a man is compelled by lawful authority to do that which be ought to do, that compulsion does not affect the validity of the act; as for example, when a court of to play 10. die distorsies van die ou ruit: Ek draai my kop net baie effens en merk n. 1. An old Scotch silver coin; a mark or marc. 1. A mark; a sign. hoe sy with the distortions of the old pane. I turn my head ever so slightly and notice how his 11. voete buite verhouding is met die res van sy lyf; dan dans sy kop weer glaserig feet are in disproportion disproportion /dis·pro·por·tion/ (dis?prah-por´shun) a lack of the proper relationship between two elements or factors. cephalopelvic disproportion to the rest of his body; and then again his head dances 12. 'n ent voor sy lyf uit. glassy--clear from his body 13. Maar die keer het ek my werk geheel en al vergeet: hy ken dus ook die kamelia. But his time I forgot my work completely: he also knows the camelia. 14. Vir wie sou hy werk? Hy was nogal goed versorg. Ek het gewonder of hy Who would he be working for? He was rather well groomed groom n. 1. A person employed to take care of horses or a stable. 2. A bridegroom. 3. One of several officers in an English royal household. 4. Archaic a. A man. b. . I wondered whether 15. Sotho of Zoeloe is. En hy ken die kamelia. he was Sotho or Zulu. And he knows the camelia 16. Ek het dadelik besluit om 'n geselsie met hom aan te knoop en het reeds I immediately decided to chat to him and had already turned away from the 17. begin wegdraai van die ruit..., in my spore verstyf. En net daar bly staan. window..., stalled stall 1 n. 1. A compartment for one domestic animal in a barn or shed. 2. a. A booth, cubicle, or stand used by a vendor, as at a market. b. in my steps. And remained standing there. 18. Hy wou net-net by die volgende huis wegraak maar met my effense beweging He was about to disappear behind the next house but with my slight movement 19. van so ewe het hy skielik oor die hele onderkantste helfte van die ruit versprei. of a moment ago he suddenly spread over the bottom half of the pane. 20. Hy't die kamer ingestroom met sy kleur, op my stoele gaan sit, deur die He flowed into the room with his colour, went and sat on my chairs, paged 21. naslaanwerke vir my proefskrif geblaai en gevra of hy sy pyp mag stop. through the reference works of my thesis and asked if hy may stuff his pipe. 1970 3.1 Analise van die teks Die verteller tree op as konseptualiseerder. Die beheersende punt (wat insluit die begronding en die deiktiese elemente) is direk gekoppel aan die posisie van die konseptualiseerder. In ooreenstemming met Langacker (1990:135) neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications. die konseptualiseerder 'n gestelde posisie in waarin hy homself as 'n objektiewe entiteit in die verhaal in die vorm van die "ek" wat as landmerk optree, waarneem. Hierdie "ek" staan egter in 'n bepaalde verhouding tot "die man" wat as trajektor optree aangesien dit hy is wat gelokaliseer of vasgestel word en wie se interaksies deur tyd heen gevolg word. Die onmiddellike waarnemingsveld hou verband met die tekswerklikheid (die studeerkamer en dit wat deur die ruit sigbaar is) terwyl die breer waarnemingsveld ook die buite-tekstuele werklikheid sal insluit, byvoorbeeld die veronderstelde sosiopolitieke milieu mi·lieu n. pl. mi·lieus or mi·lieux 1. The totality of one's surroundings; an environment. 2. The social setting of a mental patient. milieu [Fr.] surroundings, environment. waarin die verhaal afspeel (vgl. Swanepoel, 1988:55-58, vir 'n omvattende bespreking van die bepaalde kulturele waardesisteem in die verhaal). Die verhouding tussen die landmerk en die trajektor is egter uit die staanspoor asimmetries en word nominaal gedra deur onder meer die voornaamwoorde, ek, hy, my, sy, en kragdinamies uitgebou deur onder andere die gebruik van voorsetsels: vergelyk byvoorbeeld reeds die titel Voorgevoel en ook die eerste twee reels waar die man oor die voor en op na die sypaadjie trap en dus van die oorkant af na die verteller toe beweeg. Die taalkragdeterminante in die verhaal kan soos volg uiteengesit gesit word: * Kompulsie: r. 9: "'n soort dwangaksie" * Blokkasie: r. 10: "die distorsies van die ou ruit" * Teenwerkende krag r. 17: "in my spore verstyf. En net daar bly staan" * Afwyking: r. 3-5: "want hy het vinnig opgekyk na my tuin" * Verwydering van versperring: r. 19 en 20: "... maar met my skielike beweging van so ewe het hy skielik oor die hele onderkantste helfte van die ruit versprei. Hy't die kamer ingestroom". * Potensiele krag: r. 10 en 11:" Ek draai my kop net effens en merk hoe sy voete buite verhouding is met die res van sy lyf ..." * Aantrekkingskrag: r. 16: "Ek het dadelik besluit om 'n geselsie met hom aan te knoop ..." Die verskillende kragte word egter ook onderle deur twee handelinge: sien en beweeg. Vergelyk die volgende: Sien r. 1: "Ek het die man die straat sien oorsteek" r. 2: "en 'n blomknop of twee sien le het" r. 3: "hy het vinnig opgekyk" r. 4: "toe sy oe die groot struik vind, kon ek sien hoe vorm sy lippe ..." r. 7: "En elke keer volg ek sy figuur se stokkerige bewegings" r. 10: "Ek draai my kop net effens en merk hoe sy voete ..." Beweeg r. 10: "Ek draai my kop net baie effens" r. 16" "... en het my reeds begin wegdraai van die ruit ..." Die volg van die trajektor (met ander woorde die kyk na wat die trajektor [die man] raaksien--die kamelia--en hoe hy daarop reageer) lei uiteindelik tot 'n afwyking in die blokkasie waardeur die landmerk (ek) doelbewus besluit om van posisie te verander (hy begin reeds wegdraai). Die versperrings word dus uit die weg geruim deurdat die landmerk van posisie verander (LW: Hy beweeg net twee maal: eers deur sy kop net effens weg te draai en dan deur te begin om weg te draai). 'n Aantrekkingskrag ontstaan dus en dit maak letterlik die deur (ruit) oop vir wedersydse identifisering met die ander se posisie. Die asimmetrie word dus opgehef. (Vergelyk byvoorbeeld die intieme aard van die hy wat op my stoele gaan sit, deur die naslaanwerke van my proefskrif [waarin niemand behalwe ek waarskynlik in geinteresseerd is nie]) begin blaai en hy wat sy pyp wil stop.) Deur die onderskeid tussen landmerk en trajektor te gebruik, is dit moontlik om aan te toon hoe daar vanuit die karakter-fokalisatorvertellersposisie vanuit 'n punt wat buite die strorievlak le, gekonseptualiseer word. Die verteller verbaliseer nie net sy eie waarnemings nie, maar ook die van die ander karakter, die swart swart adj. Archaic Swarthy. [Middle English swarte, from Old English sweart.] Adj. 1. man. Die sekondere fokalisator se waarnemings word via die van die primere instansie na die leser gereflekteer (Swanepoel, 1988: 55). Deur gebruik te maak van kragdinamiese aspekte is dit moontlik om aan aspirantvertalers 'n instrument te gee om die verhaal te analiseer deurdat dit enersyds die asimmetrie tussen die landmerk en die trajektor aandui, maar ook die beweging van die krag wat uiteindelik die asimmetrie ophef, uitwys. Die konsepte onmiddellike en breer waarnemingsveld kan ook bydra tot die aspirantvertaler se begrip van die teks. Sy moet kan sien wat die verteller sien--nie net deur die ruit nie, maar ook wyer en buite die teks. Om die teks te verstaan moet sy ook die kultureel-ideologiese onderbou van die teks onder die knie kry. 3.2 Implikasies vir die vertaalproses Naas die gebruikmaking van kognitiewe semantiek as 'n instrument in die analisering van die bronteks, kan die konsepte konseptualiseerder, landmerk, trajektor, onmiddellike en breer waarnemingsvelde, asook die werking van taalkragdeterminante as metafoor dien om aan aspirantvertalers 'n duidelike beeld van die vertaalproses te gee. In die vertaalproses neem die vertaler die posisie van konseptualiseerder in, die doelteks kan as die trajektor en die bronteks as landmerk beskou word. Die talige en kulturele aspekte sou deel uitmaak van die onmiddellike waarnemingsveld van die konseptualiseerder terwyl die breer waarnemingsveld die volledige vertaaltradisie en -teorie inkorporeer. Die vertaalopdrag sou as kompulsie beskou kon word, blokkasie sou kon dui op bepaalde gebreke in die vertaler se mondering, byvoorbeeld 'n onvermoe om 'n teks behoorlik te kan analiseer. Die vertaler se eie subjektiewe konseptualisering van die mentale ervaring kan as teenwerkende kragte beskou word. Afwyking dui op die moontlikheid dat uitdrukkings wat dieselfde objektiewe situasie en dieselfde konseptuele inhoud oordra, nietemin semanties heelwat kan verskil--iets waarop die vertaler altyd bedag moet wees. Die verwydering van versperring dui op die vind van 'n geskikte vertaalstrategie om 'n bepaalde versperring mee uit die weg te ruim, en potensiele krag op die moontlikheid om altyd 'n meer geskikte vertaalekwivalent te vind. Aantrekkingskrag kan in hierdie sin gesien word as die bereiking van die uiteindelike doel van die vertaling, naamlik die opheffing van 'n asimmetriese verhouding tussen die bron- en doelteks, of dan ekwivalensie. 4. Gevolgtrekking Die kognitiewe semantiek hou nie alleen interessante moontlikhede in vir die bestudering van literere tekste (vgl. Pienaar, 1996) nie, maar die beginsels soos hierbo geillustreer, is ook van toepassing op die wyse waarop 'n vertaler 'n teks behoort te benader. Dit kan ook as metafoor gebruik word om die vertaalproses aan aspirantvertalers te verduidelik. Tabakowska (2003:225) stel byvoorbeeld dat In a literary text the induced reader attention comes as the result of the author's choice, and maintenance, of a particular point of view. One of the basic categories of literary theories, in cognitive linguistics POV (point of view) has been discussed in terms of the semantic opposition between objectification and subjectification. Die vertaler moet kennis neem van die outeur se keuse, instandhouding en verandering van 'n spesifieke perspektief (en begronding) en moet as 't ware ware See Groupware, Hardware, Shareware, Software. dieselfde posisie kan inneem in die analise van die teks met die oog op die vertaling daarvan. Kennis van die werking van objektivering en subjektifering en die wyse waarop taalkragdeterminante onder meer hierdie opposisie rig, kan veral die aspirantvertaler help om die posisie van die verteller beter te verstaan, in stand te hou, te volg indien dit verander en uiteindelik akkuraat in die vertaling weer te gee. Begrip van die beginsels van kragdinamika behoort dit vir 'n aspirantvertaler moontlik te maak om haar eie rol as konseptualiseerder duideliker te verstaan en kan bydra tot 'n bepaalde vereenselwiging of opmekaarplasing van die perspektief van die outeur enersyds en die van die vertaler andersyds. BUSH, P. 2001. Literary translation. (In Baker, M., ed. Routledge Encyclopedia encyclopedia, compendium of knowledge, either general (attempting to cover all fields) or specialized (aiming to be comprehensive in a particular field). Encyclopedias and Other Reference Books of translation studies. London/New York York, former name of Toronto, Canada York, Ont.: see Toronto, Ont., Canada. York, city, England York, city (1991 pop. 123,126) and district, North Yorkshire, N England, at the confluence of the Ouse and Foss rivers. : Routledge. p. 127-130.) GIBBS, R.W. 1999. Researching metaphor. (In Cameron, L. & Low, G., eds. Researching and applying metaphor. Cambridge: Cambridge University Press Cambridge University Press (known colloquially as CUP) is a publisher given a Royal Charter by Henry VIII in 1534, and one of the two privileged presses (the other being Oxford University Press). . p. 29-47.) JOHNSON, N. 1987. The body in the mind. The bodily basis of meaning, imagination and reason. Chicago: University of Chicago Press The University of Chicago Press is the largest university press in the United States. It is operated by the University of Chicago and publishes a wide variety of academic titles, including The Chicago Manual of Style, dozens of academic journals, including . KENNY, D. 2001. Equivalence. (In Baker, M., ed. Routledge Encyclopedia of translation studies. London/New York: Routledge. p. 77-80.) LANGACKER, R.W. 1990. Subjectification. Cognitive Linguistics In linguistics and cognitive science, cognitive linguistics (CL) refers to the school of linguistics that understands language creation, learning, and usage as best explained by reference to human cognition in general. , 1(1):5-38. LANGACKER, R.W. 1994. Viewing in cognition cognition Act or process of knowing. Cognition includes every mental process that may be described as an experience of knowing (including perceiving, recognizing, conceiving, and reasoning), as distinguished from an experience of feeling or of willing. and grammar. Unpublished conference hand-out. 19th International LAUD laud tr.v. laud·ed, laud·ing, lauds To give praise to; glorify. See Synonyms at praise. n. 1. Praise; glorification. 2. A hymn or song of praise. 3. Symposium symposium In ancient Greece, an aristocratic banquet at which men met to discuss philosophical and political issues and recite poetry. It began as a warrior feast. Rooms were designed specifically for the proceedings. on 'Language and Space'. Duisburg. LANGACKER, R.W. 2002. Deixis deix·is n. The function of a deictic word in specifying its referent in a given context. [Greek, display, demonstrative reference, from deiknunai, to show; see deik- and subjectivity. (In Brisard, E., ed. Cognitive linguistic research 21: Grounding. The epistemic ep·i·ste·mic adj. Of, relating to, or involving knowledge; cognitive. [From Greek epist m footing of
deixis and reference. Berlin/New York: De Gruyter. p. 1-28.)
MONDAY, J. 2001. Introducing translation studies. Theories and applications. London/New York: Routledge. NEWMARK, P. 1995. A textbook textbook Informatics A treatise on a particular subject. See Bible. of translation. New York New York, state, United States New York, Middle Atlantic state of the United States. It is bordered by Vermont, Massachusetts, Connecticut, and the Atlantic Ocean (E), New Jersey and Pennsylvania (S), Lakes Erie and Ontario and the Canadian province of : Phoenix ELT ELT English Language Teaching ELT n abbr (Scol) (= English Language Teaching) → Englisch als Unterrichtsfach . PIENAAR, M. 1996. Subjektifikasie en metaforiek: Struktureringsmeganismes in (drama)diskoers, met verwysing na Christine deur Bartho Smit. Johannesburg: Randse Afrikaanse Universiteit. (D. Litt. et Phil.-proefskrif.) POTGIETER, M.K.A. 2003. Die verrekening van 'n tydsgees in die vertaling van die sprokies van Herman Hesse. Johannesburg: Randse Afrikaanse Universiteit. (M.A.-verhandeling.) STRYDOM, L. 1994. Taalkragdeterminante in die drama Leuens deur Corlia Fourie. Johannesburg: Randse Afrikaanse Universiteit. (M.A.- verhandeling.) SWANEPOEL, E. 1988. Aspekte van fokalisering in die bundel Liefs nie op straat nie van John Miles. Stellenbosch: Universiteit van Stellenbosch. (M.A.-verhandeling.) TABAKOWSKA, E. 1993. Cognitive linguistics and poetics po·et·ics n. (used with a sing. or pl. verb) 1. Literary criticism that deals with the nature, forms, and laws of poetry. 2. A treatise on or study of poetry or aesthetics. 3. of translation. Tubingen: Gunter Narr Verlag. TABAKOWSKA, E. 1997. Image in translation. A case of three Polish Hamlets. (In Smieja, B., Tasch, M., eds. Human contact through language and linguistics linguistics, scientific study of language, covering the structure (morphology and syntax; see grammar), sounds (phonology), and meaning (semantics), as well as the history of the relations of languages to each other and the cultural place of language in human . Duisburg Papers on research in Language and Culture 31. Frankfurt: Lang Lang language LANG Louisiana Army National Guard Lang Langobardian (linguistics) LANG Los Angeles Newspaper Guild . p. 167-186.) TABAKOWSKA, E. 2003. Subjectification of meaning in a (literary) text. (In Abstracts of 8th conference of the Cognitive Linguistics Association on "Cognitive linguistics, functionalism functionalism, in art and architecture functionalism, in art and architecture, an aesthetic doctrine developed in the early 20th cent. out of Louis Henry Sullivan's aphorism that form ever follows function. , discourse studies: Common ground and new directions". Longono, Spain: International Cognitive Association. p. 225.) TALMY, L. 1985. Force dynamics in language and thought. (In Papers from the parasession on Causatives and Agentivity at the twenty-first regional meeting of the Chicago Linguistic Society The Chicago Linguistic Society (or CLS) is one of the oldest student-run organization in the United States, based at the University of Chicago. Although its exact foundation date is obscure, according to Eric Hamp, it is generally believed to antedate the Second World War, . Chicago: Chicago Linguistic Society. p. 293-337.) TALMY, L. 2000. Towards a cognitive semantics. Cambridge: MIT MIT - Massachusetts Institute of Technology . Kernbegrippe: subjektifikasie taalkragdeterminante teksanalise in literere vertaling Geraadpleegde bronne Marne Pienaar Departement Linguistiek en Literatuurwetenskap Randse Afrikaanse Universiteit AUCKLANDPARK E-pos: mpi@lw.rau.ac.za |
|
||||||||||||||||||

ing·ly adv.
m
Printer friendly
Cite/link
Email
Feedback
Reader Opinion