Printer Friendly
The Free Library
4,287,467 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Die lokgroen dam.


Die lokgroen dam

   hoe kaal swem ons kinders en
   meng die water
   hul tone roer die wurms los in die
   slyk
   hul arms meng die alge in so
   groen, fluwelig mooi
   ons kinders woel in die satyngroen dato die
   lokgroen dam

   saam dryf hul by die sluise uit
   voort in die kanaal
   hulle sien hoe die wande die alge verdra hoe
   die water die wande verdra

   hulle word uitgelei op die lande
   'n kimkombers oor die
   mis en die grond en die modder
   hulle kan opstaan en die
   aangekwakte korsmos brokkie vir
   brokkie af-breek
   hulle kan want
   die klotsdans van die water en die
   alge teen die wande lok hul
   nader
COPYRIGHT 2007 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2007 Gale, Cengage Learning. All rights reserved.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Title Annotation:Poems/Gedigte
Author:Muller, Martie
Publication:Literator: Journal of Literary Criticism, comparative linguistics and literary studies
Article Type:Poem
Date:Aug 1, 2007
Words:111
Previous Article:haar rug staar.(Poems/Gedigte)(Poem)
Next Article:die reenmaker.(Poems/Gedigte)(Poem)
Topics:

Terms of use | Copyright © 2008 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles