Printer Friendly
The Free Library
4,631,108 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Die dramaturg as kanoniseerder.


Opperman There are also several persons called Opperman, for instance Chris Opperman, Hubert Opperman, Dwight D. Opperman and Dirk Opperman. S E Opperman was a tractor manufacturer in England and after he saw the Bond decided to build his own four wheel microcar at a factory in , Deon. 2004. Vyfmylpaal. Pretoria: Proteal Boekhuis. 392 p. Prys: R160,00. ISBN ISBN
abbr.
International Standard Book Number


ISBN International Standard Book Number

ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 
: 1-86919-084-X.

Deon Opperman het reeds 'n stewige bydrae tot die dramaliteratuur in Afrikaans gelewer. Sy beste dramas kan in dieselfde asem as die van Reza de Wet, Bartho Smit en Pieter Fourie genoem word. Hy verstewig en konsolideer die bydrae met die saambundeling van vyf dramatekste, waarvan drie--"More is 'n lang dag" (1986), "Stille nag" (1990) en "Donkerland" (1996)--reeds vroeer gepubliseer is, en twee--"Boesman, my seun" (2004) en "Magspel" (2004)--vir die eerste keer in teksvorm verskyn. Vyfmylpaal is enersyds 'n heel heel (hel) calx; the hindmost part of the foot.

cracked heels  pitted keratolysis.


heel
n.
1.
 toepaslike titel: dit DIT

di-iodotyrosine.
 is inderdaad 'n "mylpaal" om vandag vyf gepubliseerde dramas in Afrikaans agter jou naam te kan skryf--ses, indien "Die teken" (1986) wat nie hier opgeneem is nie bygetel word. Andersyds kan die resensent nie help om ook 'n doelbewuste poging tot selfkanonisering in die selfingenome titel raak te lees lees  
pl.n.
Sediment settling during fermentation, especially in wine; dregs.



[Middle English lies, pl.
 nie. Dit is jammer, want die bundel bevat dramas wat 'n leser, selfs sonder die titel, van hul meriete oortuig.

Van die twee stukke in sy eerste bundel neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications.  Opperman slegs die titelstuk, "More is 'n lang dag", in Vyfmylpaal op. Die eenbedryf, wat 'n waardige toevoeging tot die grensliteratuur in Afrikaans is, lewer kommentaar op die absurditeit van oorlog en is derhalwe vandag steeds relevant. Opperman beindruk in die drama veral met sy oortuigende dialoog, sy vermoe om elemente van die teater van die absurde (soos die gewag, verveling en niksdoen) binne 'n oorwegend realistiese raam te inkorporeer en situasies te skep skep  
n.
A beehive, especially one of straw.



[Middle English, basket, from Old Norse skeppa, a dry measure, and from Old English sceppe (from Old Norse skeppa).
 waarin die jong Noun 1. Jong - United States writer (born in 1942)
Erica Jong
 soldate karakteropenbarend optree.

Net soos in "More is 'n lang dag", is "Stille nag" en "Donkerland" gebou op 'n struktuur van konflikte. In "Stille nag" kom die twee oudste seuns in 'n patriargale gesin, Adriaan ('n AWB-lid) en Gerhard (wat deur die Veiligheidspolisie gesoek word), lynreg teenoor mekaar te staan wat hulle politieke oortuigings betref. Die fisieke konfrontasie in die drama word tekenend van 'n botsing van ideologiee: hiperkonserwatiewe Afrikanerskap versus verligte liberalisme. Op die wyse lewer "Stille nag" kommentaar op die verdeeldheid in Afrikanergeledere gedurende die tagtigerjare.

In "Donkerland", 'n genealogiese drama wat oor tien episodes, 162 jaar en ses See Stock Exchange of Singapore.

s s

Used on the consolidated tape to indicate a transaction of less than a round lot: AEPPr 5ss47.
 geslagte van die De Witt-familie strek, word die konflik tussen Boer Boer (br, bôr) [Du.,=farmer], inhabitant of South Africa of Dutch or French Huguenot descent. Boers are also known as Afrikaners.  en Brit brit also britt  
n.
1. The young of herring and similar fish.

2. Minute marine organisms, such as crustaceans of the genus Calanus, that are a major source of food for right whales.
, Boere onderling, broer en broer, wit en swart swart  
adj. Archaic
Swarthy.



[Middle English swarte, from Old English sweart.]

Adj. 1.
, belig. Die sentrale stryd gaan om 'n stuk grond, Donkerland, wat die drama binne die tydgenootlike konteks van grondhervorming opnuut relevant maak. Ten spyte van die gefragmenteerde episodiese struktuur, die oordrewe klem op chauvinisme, 'n effense skeeftrekking van die historiese gebeure ten behoewe van politieke korrektheid en die redelik eenselwige dialoog, is "Donkerland" 'n grootse en meesleurende drama met gelade hoogtepunte.

"Boesman, my seun" belig die konfrontasie tussen 'n vader en 'n seun wat weens uiteenlopende lewensingesteldhede van mekaar verwyderd geraak het. Alhoewel dit redelik onwaarskynlik is dat 'n vader en 'n seun wat al langer as 20 jaar van mekaar vervreem is so vinnig in 'n argument gewikkel sal raak, mekaar so hewig en openlik sal aanvat en dan so vinnig en netjies tot versoening sal kom, sorg die opset vir dramatiese teater. Die gespanne vader-seunverhouding word boonop so uitgebeeld dat dit duidelik op alle ouerkindverhoudings en generasiekonflikte kommentaar lewer. In hierdie opsig herinner die drama veral aan Andre P. Brink se "Die jogger" en die verhoogweergawe van Chris Louw se "Boetman is die bliksem in". Wat in "Boesman, my seun" veral opval, is Opperman se tegniese vernuf: dwarsdeur die drama is daar slegs twee akteurs op die verhoog, maar hulle vertolk tydens gespeelde momente uit die verlede die rolle van 'n groot verskeidenheid ander karakters (soos die ma, sersant, oupa oupa
Noun

S African

1. grandfather, often as a title with a surname

2. Slang any elderly man [Afrikaans]
, dominee, ensovoots), met die gevolg dat "'n hele netwerk van konflikte en wanverhoudings voor die leser se oe ontvou. Ofskoon aandoenlik, is die versoeningstoneel tussen vader en seun aan die einde van die drama darem net te skielik en geforseerd. Terwyl die oorhandiging van die melktande mooi inspeel op die openingstoneel van die drama, maak die gestileerde omhelsing ten aanhore van Stef Bos Stef Bos (Veenendaal, July 12 1961) is a Dutch singer who has been living in Antwerp, Belgium, since 1984. He sings in Dutch (and occasionally in Afrikaans), and has been successful in Belgium, the Netherlands and South-Africa ever since his breakthrough single "Papa" (  se "Pappa" 'n weeksentimentele indruk.

"Magspel" is 'n drama in twee bedrywe wat in die vroeg sestiende eeu in Italie afspeel. Die De' Medici-familie het so pas die bewind van Florence oorgeneem. Die magshonger Giovanni de' Medici There were many Medici known as Giovanni de' Medici:
  • Giovanni di Bicci de' Medici (1360-1429) (founder of the Medici dynasty)
  • Giovanni di Cosimo de' Medici (1421-1463) (second son of Cosimo the Elder)
  • Giovanni di Lorenzo de' Medici (1475-1521) (Pope Leo X)
 het sy oog op die pousskap, maar hy moet die voile voile  
n.
A light, plain-weave, sheer fabric of cotton, rayon, silk, or wool used especially for making dresses and curtains.



[French, from Old French veile, veil, from Latin
 steun van die kieskollege van kardinale in die Vatikaan kry. Daarvoor het hy kardinaal Soderini, wie se broer hy as eerste minister uit Florence verban het, se stem nodig. Hy probeer hom omkoop met die belofte dat sy neef Lorenzo, wat reeds aan Maria van Venesie verloof is, met 'n Soderinimeisie in die huwelik sal tree. Hy betrek vir Alfonsina, Lorenzo se geslepe weduweemoeder, by sy planne. Wanneer sy besef dat haar seun se (maar by implikasie ook haar) posisie in Florence op die spel is, willig sy maar al te gretig in. Op slinkse wyse oorreed sy Maria om die verlowing te verbreek, gebruik haar vroulike liste om Giovanni tydelik te manipuleer, fnuik haar seun se moordkomplot en pak die skuld gerieflik op Machiavelli, die staatsekretaris. Die spel (skaak, dambord, armdruk) wat reeds in "More is 'n lang dag" byna 'n ritueel word en in "Boesman, my seun" aangewend word om die konfrontasie tussen vader en seun te versigbaar, word in die drama as belangrike struktuurprinsipe gebruik: die magspel word as 'n skaakspel uitgebeeld en die karakters gereduseer tot pionne op 'n bord. Die implikasie is duidelik: mag word bekom deur die wat op gewetenlose wyse die regte taktiese skuiwe maak. Een verkeerde skuif, op grond van emosie, kan jou die spel kos.

"Magspel" is 'n drama oor komplotte, bedrog en onderduimshede wat kommentaar lewer op die korrupsie en magspeletjies wat reeds sedert die apartheidsjare in Suid-Afrika gespeel word. Met die snelle afwisseling van intriges, verrassende wendings en misverstande roep die drama enkele van Shakespeare se stukke in herinnering.

Myns insiens is "Magspel" een van die sterkste bydraes tot die dramaliteratuur in Afrikaans en ongetwyfeld 'n hoogtepunt in Opperman se oeuvre. Met so 'n drama op sy kerfstok kan 'n dramaturg maar bekostig om selfingenome te wees.

Resenseerder: Thys Human

Departement Afrikaans, Universiteit van Johannesburg
COPYRIGHT 2005 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2005, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Author:Human, Thys
Publication:Literator
Article Type:Book review
Date:Aug 1, 2005
Words:1017
Previous Article:The telling voices of Nadine Gordimer.(Telling Tales)(Book review)
Next Article:Ons le mekaar in gelas.(Poem)
Topics:



Related Articles
A Critique of Dying.
Die sintuiglike meelewing van die oog en die oor.(Book Review)
Die digter as kartograaf.(Brief uit die kolonies)(Book Review)
Ongekarteerde Afrikaanse literatuur word verken.(Tydskrif 3. 'n Her-ontmoeting met Afrikaanse kortverhale uit die veertiger- en vyftigerjare)(Book...
Die denke- en leefwereld van die Antieke keurig vertaal.(Op Griekse lier)(Book Review)
Die "krale" van 'n kleurvolle narratief.(Ateljee van glas)(Book Review)
Die bonatuurlike is dikwels deel van die alledaagse.(Koms van die engel)(Book Review)
'n Vermenging van die Khoi-San en die Ooste.(Book review)
Die tyd van die olifantjagters.(Book review)
Die Afrikaanse poesie sedert die 1980's ondenkbaar sonder Hambidge.(Die buigsaamheid van verdriet)(Book review)

Terms of use | Copyright © 2008 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles