Printer Friendly
The Free Library
14,757,922 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Die digter as kartograaf.


Crous, Marius Marius

young pagan who follows the original philosophical tenets of Epicurus in his search for an answer to life. [Br. Lit.: Pater Marius the Epicurean in Magill II, 630]

See : Epicureanism
. 2003. Brief uit die kolonies. Pretoria Pretoria (prĭtô`rēə), city (1991 pop. 667,700), Gauteng, administrative capital of South Africa and formerly capital of Transvaal.  : Protea protea

of South Africa. [Flower Symbolism: WB, 7: 264]

See : Flower Or Plant, National
 Boekhuis. 71 pp. Prys: R79,95. ISBN ISBN
abbr.
International Standard Book Number


ISBN International Standard Book Number

ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 
 1-86919-029-7.

Met die gelade titel Titel (Тител) is a town and municipality in the South Bačka District of the Vojvodina, Serbia. The town of Titel has a population of 5,831, while the population of the municipality of Titel is 16,936.  Brief uit die kolonies stel Crous 'n (post)koloniale diskoers aan die bod. In die term "brief" is ingebed 'n skrywe aan 'n afwesige leser Leser is the surname of the following people:
  • Benno Max Leser-Lasario, Austrian physician, singer and breathing instructor
  • Edmund Leser (1828—1916), German surgeon (Leser-Trelat sign)
  • Emanuel Leser (1849—1914), German economist
, die implikasie van 'n verslag van persoonlike belewing (vandaar waarskynlik ook die gebruik van die enkelvoud) en doelbewuste taalhandeling. Die "brief" van die titel word dan inderdaad uitgebrei na die skryf van 'n joernaal of 'n dagboek en die opteken van 'n ganse geskiedenis. Veelseggend is ook die feit dat die brief uit die kolonies geskryf word, met ander woorde die perspektief van waaruit geskryf word. Daar is inderdaad ook 'n veelheid van perspektiewe en stemme te onderskei: vanuit die sentrum en die marge, as setlaar en inboorling, as koloniseerder sowel as ge(de)koloniseerde. Vir die ingeligte leser is daar onmiddellik ook ander stemme wat saampraat, naamlik Ashcroft, Griffiths en Tiffin Tiffin, city (1990 pop. 18,604), seat of Seneca co., N central Ohio, on the scenic Sandusky River in a farm area; inc. 1835. China, glassware, machinery, wire and cable, and electrical equipment are made in the city. Heidelberg College and Tiffin Univ. are there.  se boek The Empire writes back, sowel as Salman Rushdie Noun 1. Salman Rushdie - British writer of novels who was born in India; one of his novels is regarded as blasphemous by Muslims and a fatwa was issued condemning him to death (born in 1947)
Ahmed Salman Rushdie, Rushdie
 se uitspraak "the Empire writes back to the Centre".

Die bundel is in vier afdelings verdeel. Afdeling 1 is titelloos en die treffende voorbladontwerp word herhaal, naamlik die afbeelding van 'n antieke kaart van die kontinent Afrika. Tematies is dit DIT

di-iodotyrosine.
 dan ook onder andere wat die bundel wil ondersoek: die kolonisering en dekolonisering van 'n kontinent. Afdeling 1 bestaan uit sewe gedigte getitel "kaart 1" tot "kaart 7", en die belangrikste kodes wat deur die bundel voorkom, word hier poeties karteer.

Die gedig "kaart 5" kan as 'n eerste sleutelgedig gelees word. Die koloniale besetting be·set·ting  
adj.
Constantly troubling or attacking.

besetting
adjective chronic 
 word in enkele verteenwoordigende hale beskryf: die "oop gebied" word gulsig gekarteer, benoem en geproklameer deur die wapperende vlag. Die religieuse-cum-taalkode van die bundel word ook reeds in die vooruitsig gestel met die verwysing na die "handleiding vir sendelinge", dus die onderskeie verkondigers van die digterlike/goddelike woord. 'n Tweede sleutelgedig in hierdie afdeling is "kaart 7". In hierdie gedig word die belangrike reiskode aan die orde gestel.

Daar word verskillende reise in die bundel onderneem. In die eerste plek is daar 'n geografiese reis deur 'n koloniale en 'n postkoloniale geografiese ruimte, asook 'n opskryf van die geskiedenis van besetting en ontsetting. Daar word die verlede in gereis en historiese gegewens word ontgin, maar terselfdertyd word ook die ervarings van 'n postkoloniale, kontemporere Suider-Afrika verwoord. Die digterlike bemoeienis met en besinning oor Afrika en die worsteling om 'n eie plek, 'n hoort op hierdie kontinent, is nie vreemd in Afrikaans nie (Monsterverse, Lady Anne, Kleur kom nooit alleen nie). Crous sit hierdie tradisie voort met sy reis deur die kontinent met sy beelde van belofte en 'n paradyslike bestaan, sowel as van verlies, verval en misere. Vir digter sowel as vir leser word die reis dus 'n voortdurende (her)definiering van die verhouding met die bodem en vaderland.

'n Dwingende gegewe in die bundel is die skryfproses as 'n reis. Die skip word 'n metafoor vir die gedig (soos by Opperman en Blum). Hierdie reis word onderneem deur die landskap van die gees, soos in "skedel" waar hy eksplisiet verwys na "'n kopreis deur 'n ongekarteerde gebied". Die reis voer die leser saam deur die landskap van die taal Taal 1  

A lake of southwest Luzon, Philippines, south of Manila. It contains Volcano Island, the site of the active volcano Mount Taal.

Noun 1.
 en van die letterkunde. Vergelyk maar die veelseggende titels soos "interteks", "taal", "kom ons bid saam", "versettaal", "vergifnis" en "skedel". Daar is talle "medereisigers" wat direk en indirek saampraat, soos D.J. Opperman (Komas uit 'n bamboesstok) en Antjie Krog Antjie Krog (1952– ) is a prominent South African poet, academic and writer. Early life
Born into an Afrikaner family of writers on 23 October 1952 in Kroonstad, South Africa she grew up on a farm, attending primary and secondary school in the area.
 (Lady Anne en Kleur kom nooit alleen nie). Talle gedigtitels speel direk in op ander titels soos onder andere "aankoms" en "joernaar" (Opperman), "drome is ook wonde" (Breytenbach), "man in frokkie" (Van Wyk Louw), "volmink" (Aucamp) en "rymdwang" (Eybers). Skrywers soos Blixen, Huxley Hux·ley , Andrew Fielding Born 1917.

British physiologist. He shared a 1963 Nobel Prize for research on nerve cells.



Huxley, Thomas Henry 1825-1895.
 en Cavendish wat eens in Afrika gewoon het, word betrek, asook die stemme van ander ontdekkingreisigers en koloniale geskiedskrywers. 'n Laaste reis wat onderneem word, is die verkenning en kartering van die landskap van die erotiek en van die geliefde se liggaam.

Brief uit die kolonies is 'n deurgekomponeerde bundel wat getuig van 'n logiese ordening. Afdeling 2 is getitel "die donker hart" en die titelblad het die afbeelding van 'n seilskip in vaart, omring deur vlieende visse. Hierdie afdeling handel oor die donker hart van Afrika, maar ook oor die donker hart van imperialisme en kolonisering. Afdeling 3 is weer we·er  
adj.
Comparative of wee.
 eens titelloos en het as voorblad die fyn handskrif van 'n dagboek of joernaal, gedateer 23 April 1892. Hierdie afdeling staan in die teken van verwonding, pyn, verlies en verydelde drome. Daar word veral vanuit die hede terugskouend die verlede in geskryf. Die titellose vierde afdeling bestaan slegs uit twee gedigte en word voorafgegaan deur 'n afbeelding van 'n manlike en vroulike "Bosjesman Hottentots"--dalk 'n ikoniese teken van 'n stemlose, onteiende, uitgestorwe boorling?

Hoewel die meeste gedigte in vrye versvorm geskryf is, bind funksionele herhaling op struktuurvlak die bundel tot 'n hegte eenheid. Brief uit die kolonies getuig van intellektuele diepgang en is 'n ryk en opwindende leeservaring. Dit vra egter vir 'n ingewyde leser en sal waarskynlik vir die deursneeleser minder toeganklik wees.

Resensent: Adele Nel (Skool vir Tale, Vaaldriehoekkampus, NoordwesUniversiteit)
COPYRIGHT 2004 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2004, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Title Annotation:Brief uit die kolonies
Author:Nel, Adele
Publication:Literator
Article Type:Book Review
Date:Apr 1, 2004
Words:850
Previous Article:Midde-Oosterse krisis en 'n reis na spirituele wasdom ondersoek.(Granate bloei in Jerusalem)(Book Review)
Next Article:Verdubbelde en verdigte tyd.(Skuinslig. 'n Dagboek (Maart 1996-April 1997))(Book Review)
Topics:



Related Articles
Intellektuele diepgang en verfynde sensitiwiteit.(Book Review)
Verse oor verganklikheid en dood.(Book Review)
Afstand doen, oudword en verlies van hul angels ontneem.(Book Review)
Die sintuiglike meelewing van die oog en die oor.(Book Review)
Reis, landskap en die verkenning van werelde.(Book Review)
Nog 'n omdigting van Bybelse onthougoed.(Boegoe vannie liefde)(Book Review)
'n Stygende lyn ... tog ontbreek fyner afwerking.(Enkeldiep)(Book Review)
Digterlike transponering van 'n andersoortige denkwereld.(Shih-Ching Liedereboek)(Book Review)
Die weerstandigheid van taal geillustreer.(Woordweer. Gedigte uit die twintigste eeu)(Book Review)
Wat word van die meisie wat altyd alleen bly? (1), of, tegnologie van liefde en vergange.(En skielik is dit aand)(Book review)

Terms of use | Copyright © 2009 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles