Printer Friendly
The Free Library
14,758,148 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Christi Warner: 'n lewe gewy aan die kunste.


In 'n gesprek met Christi Warner oor haar lewe en beroep in die kunste, is dit DIT

di-iodotyrosine.
 haar onoorsienbare deursettingsvermoe en innerlike krag wat jou eerste opval. Op 32 het Christi reeds haar merk n. 1. An old Scotch silver coin; a mark or marc.
1. A mark; a sign.
 as 'n inheemse Namibiese digter gemaak en hoef sy nie terug te staan vir haar manlike ewekniee nie.

[ILLUSTRATION OMITTED]

"Wanneer mens 'n boodskap het om oor te dra is dit belangrik om seker Sokar redirects here. For the Stargate SG-1 character, see Sokar (Stargate)
In Egyptian mythology, Seker (also spelt Sokar, and Sokaris, and in Greek, Socharis) was originally, during the Old Kingdom, the deification of the act of separating the Ba
 te maak In computing, Maak is a utility similar to make, designed to build complex software systems while avoiding the need to recompile the entire system every time a change is made. External links
  • Maak
 dat die mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility.
v. t. 1. To grace.
 jou verstaan," se sy. "Ek het van jongs af geweet ek het 'n besondere liefde vir woorde. Ek was 'n baie stil kind gewees, maar wanneer ek die slag gepraat het, het mense na my geluister. Later jare het ek begin worstel met die opsies om my skryfwerk verder te vat en of ek in 'n sielkundige rigting moet beweeg aangesien ek baie goed met mense is."

Christie Christie can refer to:
  • Agatha Christie, the famous writer of mysteries.
  • Christie's, the auction house.
  • Christie, the Canadian division of Nabisco.
  • Christie (band), a UK pop band.
 is goed vir haarself. "Ek drink nie. Ek rook rook, term used for a common Eurasian bird (genus Corvus) of the family Corvidae (Crow family), smaller than the American crow. The jackdaw is a European species of the genus. Rooks nest in large colonies, whence the term rookery.  nie. My gunsteling drankie is lemoensap. Ek gebruik nie dwelms nie. Ek hou nie van pyn nie en ek hou ook nie daarvan on myself seer te maak nie," verduidelik sy.

Christie is in Katutura van 'n moeder met Liberiese voorouers gebore. Haar ma het die Damara/Namakultuur as grondslag vir haar genootskap met haar familie en vriende aangeneem. Sy werk as 'n grondwaardin vir Air Namibia Air Namibia is the national airline of Namibia, based in Windhoek. It operates scheduled domestic, regional, and international passenger and freight services. Its international hub is Windhoek Hosea Kutako International Airport with a domestic services hub at the smaller Windhoek  en Christi bewonder haar ma vir die stamina Stamina
Staying power, endurance.

Mentioned in: Tai Chi
 waarmee sy haar en ander kinders grootgemaak het. "Vir so lank lank  
adj. lank·er, lank·est
1. Long and lean. See Synonyms at lean2.

2. Long, straight, and limp: lank and floppy hair.
 as wat ek kan onthou het my ma altyd na ander mense se kinders omgesien. Ek en my suster het saam met soveel ander kinders grootgeword dat ons nooit kans gekry het om eensaam te wees nie. Ons huis was altyd vol kinders van oraloor. Ons woon in Windhoek-Noord."

Opleiding

Christi het haar skoolloopbaan op Steinkopf in Suid-Afrika begin, 'n dorpie net aan die anderkant van die Namibiese grens. "In daardie stadium het ons op Oranjemund gewoon en Steinkopf was die naaste skool vir my," verduidelik sy. In 1990 het die gesin terug getrek Windhoek toe waar Christi haar skoolloopbaan by Hoerskool Suiderlig voortgesit en haar Graad 12 aan Windhoek Hoerskool voltooi het. Hierna het Christi besluit om 'n Franse kursus te volg. Eendag het haar dosent op haar notaboek afgekom wat vol gedigte was en haar na die Bricks-gemeenskapsprojek verwys. Deur haar betrokkenheid by Bricks het sy 'n driejaarprogram in die uitvoerende teater by die Zimbabwe Association of Community Theatre (ZACT) gevolg. Dit was ook hier waar sy meer geleer het van wat vandag haar grootste nering is--teater in ontwikkeling.

Na afloop van die ZACT ondervinding het sy 'n sesmaande leierskapopleidingskursus in Suid-Afrika ondergaan en is daarna deur die Britse Hoe Kommissariaat geborg om haar meestersgraad in teater vir ontwikkeling aan die Alfred University Alfred University, at Alfred, N.Y.; state and private support; coeducational; opened as a school 1836, chartered 1857 as Alfred Univ. It is especially known for the College of Ceramics, which is among the few institutions in the United States offering a doctoral  College in Winchester, Brittanje, te voltooi.

"Dit was 'n splinternuwe ondervinding vir my. 'n Hele nuwe veld veld or veldt (both: vĕlt, Du. fĕlt) [Du.,=field], term applied to the grassy undulating plateaus of the Republic of South Africa and of Zimbabwe.  het vir my oopgegaan. Dit was 'n ander onderwysstelsel waar die klem op my persoonlike bydrae geplaas is eerder as op dit wat ek in boeke kon naslaan. Aan die begin was dit vir my baie moeilik omdat ek nog my hele lewe lank gese is presies wat ek moet doen. Maar my dosent het my gedurig herinner, 'daar is nie 'n regte of 'n verkeerde manier nie, oortuig jy my net dat dit werk.'"

Christi glo vas dat die ondervinding haar gehelp het om te besluit in watter rigting sy gaan beweeg en sy het nog nooit weer we·er  
adj.
Comparative of wee.
 terug gekyk nie.

Sy is baie dank dank  
adj. dank·er, dank·est
Disagreeably damp or humid. See Synonyms at wet.



[Middle English, probably of Scandinavian origin.
 verskuldig aan die hoerskool onderwyser wat haar aangemoedig het om gedigte te skryf en haar Franse dosent wat haar aan Bricks voorgestel het. Dit is ook by Bricks waar sy vriende soos Joseph Molopeng en Bolly Mootseng ontmoet het. Albei van die twee is ikone van die Namibiese teater.

Loopbaan

"Die eerste keer wat ek na People's Place (die Bricks-sentrum) gegaan het, het ek vir Bolly en Joseph ontmoet. Hulle het my verwelkom en in my eerste week het ek aan 'n uitvoerende poesie sessie deelgeneem met een van my gedigte wat as 'School' bekend staan. Dit was 'n vreemde en nuwe manier waarop ek myself kon uitdruk en ek het daarvan gehou. My ondervinding met Bricks het my ook toegang gegee tot die verskeidenheid van Namibiese mense. "Ek het die daaglikse stryd op elke gebied in mense se lewens raakgesien, die armoede."

Terwyl ek na haar luister besef ek dat hierdie jong Noun 1. Jong - United States writer (born in 1942)
Erica Jong
 vrou vrou
Noun

S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans]
 haarself totaal aan haar werk toegewy het. Inteendeel, haar hele lewe wentel rondom gee. Sy gee van haar tyd vir welsyn, vir kinders en vir bykans elke mens wat haar empatie nodig het. Sy is volkome toegewy aan haar loopbaan en staan bekend daarvoor dat sy hard werk, selfs teen die kleinste betaling. Christi verduidelik hoekom.

"'n Gedig met die naam 'Fighting' het gemaak dat ek my tot poesie en die teater gewend het," se sy. "Terwyl ek nog by die Bricks-gemeenskapsprojek betrokke was (wat vandag nie meer bestaan nie), het ek 'n klein Klein , Melanie 1882-1960.

Austrian-born British psychoanalyst who first introduced play therapy and was the first to use psychoanalysis to treat young children.
 kinderteater groepie op die been gebring. Die jong mense het altyd in die middae na skool by mekaar gekom--daar waar die Katutura Gemeenskapsradio vandag is.

"Een van die seuntjies het net altyd buite gesit terwyl sy vriende hulself geniet het en aan verskeie aktiwiteite in die saal deelgeneem het. Hy het elke poging van my om hom by die groepie betrokke te kry, van die hand gewys. Tot eendag wat ek buite by hom gaan sit het en hom gevra het hoekom hy altyd hartseer is. Hy het vir my vertel van hoe sy ouers elke dag baklei het en dit is toe wat ek die gedig 'Fighting' geskryf het.

"Nadat ek sy storie gehoor het, het ek besluit om 'n klein teatervertoning aan te bied en het die kinders gevra om hul ouers na die geleentheid uit te nooi, insluitende die ouers van die seuntjie. Tydens die vertoning het ek die gedig 'Fighting' voorgedra waarna die seuntjie se ouers na my toe gekom het en vir 'n afskrif van die gedig gevra het. Die volgende keer wat ek die seuntjie gesien het was hy vrolik en hy het my vertel hoe sy ouers besig was om al hoe gawer met hom te word ... Dit was die geleentheid wat my laat besef het dat my poesie en skryfwerk 'n verskil kan maak, maak nie saak hoe klein nie.

Persoonlike Lewe

Volgens haar kultuur van opofferings kan ek nie help om te wonder hoe sy haar private tyd as 'n jong Namibiese vrou deurbring nie. "Ek het nie 'n kerel nie omdat ek sowat agt jaar gelede besluit het om my van seks te weerhou. Voor dit het ek vir sowat vier jaar met 'n Zimbabwiese man uitgegaan, maar toe hy my vra om te trou het ek gese ek is nie gereed daarvoor nie. Hy is weg. Ek wil op my beroep en talent konsentreer. Ek is baie lief vir my familie. Daar is altyd klomp kinders by ons huis en ek probeer om my ma te help om hulle besig te hou. Andersins nooi ek my vriende na ons huis toe en dan spandeer ons die naweek daar saam."

Christi was nog nooit spyt oor haar loopbaankeuse nie. "Ek het dit oorweeg om 'n sielkundige te word, maar toe my suster sterf het ek finaal van daardie idee afgesien. My suster wou altyd 'n dokter word. Haar dood het my eenvoudig laat afsien van enigiets met 'n mediese invloed."

Uitdagings

Hoe dit ook al sy, die loopbaan wat sy gekies het, bring sy eie kopsere en hartseer. "Dit is waar dat die loopbaan baie harde werk van jou vereis. Inteendeel, dit vereis perfeksie en 'n passie. Eers dan word jy werklik beloon. Die enigste nadeel is dat baie min van ons eie mense ons werk en talent waardeer. Ons mense sou eerder verkies dat 'n buitelander hul kultuur interpreteer eerders as een van ons eie mense. Die professor saam met wie ek in Engeland gewerk het, moes sommige mense hier oortuig dat ons goed genoeg is vir hulle om van ons gebruik te maak."

Christie is dankbaar teenoor die Ministerie van Basiese Onderwys en Kultuur wat gereeld van haar produksiemaatskappy gebruik maak om die boodskap oor kiesersopvoeding en ander aangeleenthede deur teater oor te dra. Saam met haar vriend, Joseph Molapong, het Christi Township township: see town.  Productions ontwikkel wat fokus op teater vir ontwikkeling. "Ons bied verskillende opleiding aan aangesien die uitvoerende kunste nie werklik goed betaal nie. In die verlede het ons ook baie werk vir nie-regeringsorganisasies soos die Peace Corps, vrywillige diensorganisasies en andere gedoen, net om brood brood
n.
See litter.



brood

offspring or pertaining to offspring.


brood mare
a mare dedicated to the production of foals.
 op die tafel te kan sit.

"Ons stel ons eie produksies saam sonder enige hulp van buite en ons het tot op hede nog geen klagtes gekry nie. Ek hoop dat dinge dinge  
n.
Grime or squalor; dinginess.



[Back-formation from dingy1.]

Noun 1.
 in die sektor Die Sektor is a band with members from Atlanta, Georgia, Starke, Florida, and Jacksonville, Florida. Their music is categorized as industrial music but takes an influence from a variety of sources including Psytrance, Rock, and Pop.  sal verander, want daar is baie mense daar buite met baie talent. Dit is ook nie aanvaarbaar dat sommige van ons inheemse organisasies plaaslike Namibiese kunstenaars onderbetaal en hulle sodoende ontmoedig nie. Sommige van die kunstenaars werk werklik hard en dit verdien erkenning," se Christi.

Haar musiek

Afgesien van poesie en teater is Christi ook betrokke by musiek en het 'n album vervaardig wat eersdaags in Namibie bekendgestel sal word. "Ek werk saam met 'n groep wat RV Inc genoem word. Die groep is begin deur 'n man wat as Stalin bekendstaan en groot begrip vir my musiek het. Hy verstaan dat poesie deel van die boodskap is wat ek wil uitdra. Ons het 'n publikasie ooreenkoms met 'n New Yorkse groep, genaamd Nomadic See nomadic computing.  Works en die musiek is op die internet beskikbaar. Ons het goeie terugvoering gekry van mense wat se dat hulle nie geweet het dat mense van Afrika sulke goeie musiek kan maak nie."

Christi maak ook goeie musiek met die manier waarop sy die lewe benader. Hetsy in poesie, 'n lied of in drama. Sy gee erkenning aan die lewens en stories van haar Afrika 'voormoeders', wie se stemme in haar woorde herleef word.

[ILLUSTRATION OMITTED]

[ILLUSTRATION OMITTED]
COPYRIGHT 2005 Sister Namibia
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2005, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Author:deur Marietjie Naude, Vertaal
Publication:Sister Namibia
Date:Jun 1, 2005
Words:1657
Previous Article:Desert Textures ... five seasons.(exhibition of photographs by Amy Schoeman)(Brief Article)
Next Article:Women arrested and abused at prayer vigil in Zimbabwe.(Women of Zimbabwe Arise)



Related Articles
"'n brief in 'n bottel": 'n Lesing van Karel Schoeman se Die laaste Afrikaanse boek.(Critical Essay)
Neshani Andreas: 'n passie vir skryf.
Vroue en Vigs.
Natasha Tibinyane--'n vrou wat haar stem laat hoor.(Interview)
Dr. Becky, R. K. Ndjoze-Ojo: passievol oor onderwys.
Die wolbedryf in Suid-Afrika.(Book review)
'n Hunkering na die heimat.(Book review)
Beloofde Land-trilogie.(Book review)
Natasha Lamoela--ontwikkel die magiese teaterwereld.(PROFIEL)
'n Groot Afrikaanse roman.

Terms of use | Copyright © 2009 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles