Printer Friendly
The Free Library
14,528,975 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Bertchen Kohrs dapper stryder vir die omgewing.


Bertchen Kohrs vertroetel haar tuin met sorg, die klein Klein , Melanie 1882-1960.

Austrian-born British psychoanalyst who first introduced play therapy and was the first to use psychoanalysis to treat young children.
 stukkie aarde wat sy haar eie kan noem. Sy gebruik geen chemikaliese bemesting of plaagdoder nie, sy maak In computing, Maak is a utility similar to make, designed to build complex software systems while avoiding the need to recompile the entire system every time a change is made. External links
  • Maak
 haar eie kompos en hersirkuleer glas, afval papier en blikkies. Maar haar belangstelling en gemoeidheid tot die natuur en omgewing is nie net tot die binnekant van haar tuin se mure n. 1. A wall.
v. t. 1. To inclose in walls; to wall; to immure; to shut up.
[

imp. & p. p. os> Mured

r>.]

The five kings are mured in a cave.
- John. x. (Heading).
 beperk nie. As voorsitter van Earthlife Namibia Namibia (nämĭb`ēə), officially Republic of Namibia, republic (2005 est. pop. 2,031,000), c.318,000 sq mi (823,620 sq km), SW Africa.  het sy reeds die Regering en die industrie kaalvuis aangevat oor kontroversiele projekte soos die beplande Epupa hidro-elektriese skema in die Kunenerivier, die Ramatex klerefabriek in Katutura en die ontwikkeling van die nuwe uraniummyn in die Namib-Naukluft Park.

[ILLUSTRATION OMITTED]

Sy het die afgelope jare voet by stuk gehou oor haar vereistes vir die uitvoering van 'n behoorlike omgewinsimpakstudie en die bekendmaking van die studies. Dit het selfs meegebring dat sy haar vasgeloop het teen aanvalle teen haar persoonlike integriteit wat deur die voormalige Minister van Handel en Nywerheid, Hidipo Hamutenya Hidipo Hamutenya (born 17 June 1939 in Odibo, Ohangwenya region, Namibia) is a Namibian politician. He was Minister of Trade and Industry in the government of President Sam Nujoma when during the cabinet reshuffle of August 2002 he became Minister of Foreign Affairs. , geloods is. Haar eise en uitlatings het ook meegebring dat staatsamptenare wat teen die Epupa-skema betoog het, deur die voormalige staatshoof Sam Nujoma Samuel Daniel Shafiishuna Nujoma (born May 12, 1929) was the first President of Namibia. He was inaugurated in 1990 and was subsequently re-elected in 1994 and 1999, serving until 2005. Early life
Nujoma was born in the north of the country, in Ongandjera, Ovambo.
 met afdankings gedreig is. "Earthlife het op daardie stadium 'n paar lede verloor, wat ek ten volle kan verstaan," se Bertchen. "Ek self was toe 'n staatsdienswerker, maar ek het nie kinders gehad nie. Ek was net vir myself verantwoordelik en ek het nie soveel gehad om te verloor soos die ander mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility.
v. t. 1. To grace.
 nie."

Waar het hierdie saggeaarde en vriendelike vrou vrou
Noun

S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans]
, wat in 1973 van Duitsland na Namibie gekom het om vir die Regering se veeartsenydienste te kom werk, haar oortuigings en moed vandaan gekry? "Ek het in 'n klein nedersetting in die noorde van Duitsland grootgeword. My ma het met ons vyf kinders as vlugteling van Pole na Duitsland gevlug terwyl my pa in die Tweede Wereldoorlog geveg het. 'n Lewe in die nedersetting het meegebring dat ons in baie nou kontak met die natuur was, so my besorgdheid vir die omgewing het op 'n baie jong Noun 1. Jong - United States writer (born in 1942)
Erica Jong
 ouderdom reeds begin. Ons het 'n groentetuin gehad en daar het ek reeds van my ouers geleer hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks.  om op 'n omgewingsvriendelike manier tuin te maak deur van natuurlike kunsmis gebruik te maak en om die noodsaaklikheid van voels en die mikro-organismes in die grond te verstaan. Ek is oortuig dat as mens in so 'n omgewing grootword, jy die regte waardes ontwikkel wat help om jou leefstyl te vorm. Dit is die waardes wat ons vir ons kinders moet leer."

Vakansietye tydens haar sekondere skooljare het sy op 'n klein eiland in die Noordsee deurgebring waar haar pa 'n onderwyser in landbou was. "Ek dink dink - /dink/ Said of a machine that has the bitty box nature; a machine too small to be worth bothering with - sometimes the system you're currently forced to work on. First heard from an MIT hacker working on a CP/M system with 64K, in reference to any 6502 system, then from fans  die vakansies op die eiland het ook bygedra tot die vorming van my lewe," vertel Bertchen.

"Dit was so klein bietjie soos Namibie, jy moet leer om planne te maak, want alles is nie beskikbaar nie en jy moet leer om te improviseer."

In Braunschweig het sy voedsel-wetenskap studeer en daarna haar loopbaan afgeskop in 'n laboratorium van 'n farmaseutiese maatskappy. Kort hierna het sy betrokke geraak by wetenskaplike navorsing aan die Veeartseny Universiteit in Hannover waarna sy by kankernavorsing in Amsterdam betrokke geraak het.

"Dis hier waar ek dieper insig gekry het en verby my persoonlike lewe en werk begin kyk het en by politieke aangeleenthede betrokke geword het. Ek het 'n boek van die Club of Romen gelees oor die beperkings van groei en die uitwerking van moderne mo·derne  
adj.
Striving to be modern in appearance or style but lacking taste or refinement; pretentious.



[French, modern, from Old French; see modern.]

Adj. 1.
 nywerheidsontwikkeling op die wereld se omgewing. Hoewel baie mense op daardie stadium oor die idees in die boek gelag het, het dit 'n groot indruk op my gemaak. 'n Tweede publikasie sowat twintig jaar later het wel bewys dat die verswakking van die omgewing inderwaarheid erger was as wat voorspel is.

"Deur Amnesty International Amnesty International (AI,) human-rights organization founded in 1961 by Englishman Peter Benenson; it campaigns internationally against the detention of prisoners of conscience, for the fair trial of political prisoners, to abolish the death penalty and torture of  het ek baie geleer oor die situasie in Derde Wereld lande en het ek by 'n groep aangesluit wat inligting aan die publiek beskikbaar gestel het, wat dinge dinge  
n.
Grime or squalor; dinginess.



[Back-formation from dingy1.]

Noun 1.
 soos klere bymekaar gemaak het en aan gemeenskappe gestuur het wat in armoede geleef het en wat die verkope van produkte van Derde Wereld lande in Europa ondersteun het."

Die ondervinding het Bertchen se belangstelling geprikkel om in 'n Afrika land te werk en sy het in 1973 na Namibie (toe Suidwes Afrika) gekom. "Ek was van die eerste oomblik al dol oor hierdie land--ek het op 'n bedompige en bewolkte dag in November hier aangekom terwyl die eerste reenwolke begin saamtrek het. Al was dit nie die perfekte blou lug (1) (Linux Users Group) A formal or informal organization of Linux users who gather together virtually or in person to exchange information and resources. Some groups maintain mailing lists and send out newsletters for their members.  wat ek verwag het nie, het ek die oomblik toe ek hier afklim geweet dit was my land die. Dit was so 'n oorweldigende wete en het my tot vandag toe nog nie verlaat nie.

"Ek het 'n aanbod van die Suidwes Afrika Veeartsenydienste gekry. Dit was nie werklik my belangstelling nie, maar ek was reg vir 'n nuwe uitdaging. Terselfdertyd was ek redelik bang oor alles wat ek van Apartheid apartheid (əpärt`hīt) [Afrik.,=apartness], system of racial segregation peculiar to the Republic of South Africa, the legal basis of which was largely repealed in 1991–92.  gehoor het. Dit was vir my moeilik om te sien hoe blanke mense wat hier gebore is en vir baie generasies hier geleef het, dit van selfsprekend aanvaar dat swart swart  
adj. Archaic
Swarthy.



[Middle English swarte, from Old English sweart.]

Adj. 1.
 mense diensknegte moet wees. Ek het situasies in die laboratorium gesien wat vir my onmenslik was en wat ek uitgedaag het. Maar daar was ook baie positiewe ondervindings gewees. Ek het ook mense ontmoet wat hul gewig agter die stryd teen apartheid gegooi het en onafhanklikheid ondersteun het."

In 1976 het Bertchen saam met haar verloofde Noorde toe getrek waar sy by die Departement van Waterwese op Oshakati gewerk het. Daar was sy die ooggetuie van sommige van die wreedaardighede van die Suid-Afrikaanse weermag teenoor mense wat nie die aandklokreel nagekom het nie. "Ek het geleer om die sogenaamde 'terroriste' te ken en as vryheidsvegters te begin respekteer. Dit kan moontlik ook die rede wees waarom ek en my lewensmaatn jaar later 24 uur kennis gegee is om Owamboland te verlaat. Dit was hartseer om die mooi plek met sy woude, groot troppe beeste, vriendelike mense en skoon omgewing te verlaat. Toe was daar nog geen sprake van die verswakking in die omgewing soos ons dit vandag teekom nie."

Die paartjie is getroud en het na Suid-Afrika getrek, maar is 'n paar jaar later weer we·er  
adj.
Comparative of wee.
 geskei. Die intensiteit van die teen-apartheidstryd in Suid-Afrika het meegebring dat Bertchen na Duitsland teruggekeer het. "Maar ek was nie gelukkig daar nie. Ek het nooit meer as my klere uitgepak nie en in 1988 het ek teruggekom Namibie toe en my werk by die Veeartsenydienste teruggekry. Ek sal nooit die opgewondenheid en die vreugde vergeet wat ons met onafhanklikwording in 1990 beleef het nie--daar was geen onderskeid tussen swart en wit gewees nie.

Dieselfde jaar nog het Bertchen 'n vergadering oor omgewingsaan-geleenthede in Katutura bygewoon. Dit is juis uit die vergadering wat Earthlife Namibie ontstaan het. "Ek is die enigste een wat nog oor is van daardie jare. Lede het vir verskillende redes gekom en geggaan. Dit gebeur ook dikwels dat ons korttermyn lede het wat van verskillende lande af kom en hulle idees en ondervinding met ons deel--omgewingsaangeleenthede is globaal. Maar ons probeer ook om meer Namibiers by ons werk betrokke te maak. Dit is nie so maklik nie want dit is vrywillige werk wat ons in ons spaartyd doen en ons het nie die geld GELD, old Eng. law. It signifies a fine or compensation for an offence; also, rent, money or tribute.  om mense te betaal nie. Dit is nogal jammer, maar die idee van vrywillige werk is nog nie werklik 'n Namibiese aangeleentheid nie. Ons het soveel mense wat werkloos is; as sommige van hulle net bereid is om hul tyd vrywillig aan te bied, sal hulle waardevolle ondervinding opdoen wat weer vir hulle ander deure tot 'n goed betaalde werk kan oopmaak. Ek weet ook dat die koste van openbare vervoer 'n groot probleem is."

Bertchen is egter oortuig dat dit nie net vir die bogenoemde redes is wat Earthlife Namibie nog 'n klein groepie is nie. "Ons het 'n kultuur van vrees in Namibie. Politici probeer om ons te intimideer deur middel van dreigemente en persoonlike aanvalle om sodoende hul eie korttermyn voordele te beskerm. Ek vra myself dikwels af of hulle kinders het en of hulle kleinkinders het. Wat dink hulle van toekomstige generasies--is hulle dan nie bekommerd oor hul kinders se welsyn en oor dit wat hulle eendag van ons sal erf nie?

"Sewentig persent van ons bevolking is op die een of ander manier werksaam in landbou. Hulle kan tog met hul eie oe sien wat besig is om in ons land te gebeur. Hulle sien die verwoestying. Hulle sien die erosie. Hulle sien die ontbossing en hulle het hul eie idees oor hoe ons die omgewing kan beskerm. Ons het moed nodig om 'n verandering aan te bring voor dit te laat is, want die omgewing is tot alles verbind. Dit is die mees kosbare ding 1. ding - Synonym for feep. Usage: rare among hackers, but commoner in the Real World.
2. ding - "dinged": What happens when someone in authority gives you a minor bitching about something, especially something trivial. "I was dinged for having a messy desk."
 wat ons besit en ons moet dit gebalanseerd hou."

Deur Liz Frank Vertaal deur Marietjie Naude
COPYRIGHT 2005 Sister Namibia
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2005, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Author:Naude, Marietjie
Publication:Sister Namibia
Article Type:Cover Story
Date:Oct 1, 2005
Words:1467
Previous Article:World relay of the Women's Global Charter for Humanity.(Brief Article)
Next Article:Ondjodi inai twa: Meme Ndahafa eshi va hombola nomushamane waye pefimbo kwa li e na omido 27 ina kala ha tu eendjodi dashimwe shi lili shihe fi...



Related Articles
Lewe in die woestyn, oorleef op die land.
'n Ekologiese perspektief op 'n Nederlandse sprokie vir letterkunde-onderrig in Afrikaans.(Critical Essay)
Woestynruimte en die onkenbaarheid van mens en werklikheid.(Toewaaisand (geredigeer en voltooi deur Piet van Rooyen))(Book Review)
Oorgehaal vir verandering.(Dutch language)
Neshani Andreas: 'n passie vir skryf.
Bevordering van menseregte vir alle vroue in Namibie.
Do we need another uranium mine in Namibia? Kathrin Salzmann examines the potential dangers of the new Langer Heinrich Uranium Mine in the...
Natasha Tibinyane--'n vrou wat haar stem laat hoor.(Interview)
Wilderness and desert: environmental forces against man's in Boendoe and Toewaaisand/ Wildernis en woestyn: omgewingskragte teen die mens s'n in...
Uitnodiging tot verdere gesprekke.

Terms of use | Copyright © 2009 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles