Printer Friendly
The Free Library
14,528,975 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Beloofde Land-trilogie.


Vos, Barend. 2005. Kanaan: 'n roman. Wellington Wellington, city (1996 pop. 157,647; urban agglomeration 334,051), capital of New Zealand, extreme S North Island, on Port Nicholson, an inlet of Cook Strait. : Lux Verbi. BM. 224 p. Prys: R99,95. ISBN ISBN
abbr.
International Standard Book Number


ISBN International Standard Book Number

ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 
: 0 7963 0257 X.

Kanaan is die tweede boek in Barend Vos se "Beloofde Land-trilogie" en neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications.  die verhaal wat in die eerste boek, Eksodus, begin het, verder. Die Hebreers is eindelik na die woestynswerftog van veertig jaar op die drumpel van die beloofde land. Moses, onder wie se leiding die uittog uit Egipte en die trek deur die woestyn plaasgevind het, en sy broer Aaron Aaron (âr`ən), in the Bible, the brother of Moses and his spokesman in Egypt, and the first high priest of the Hebrews. He is presented as the instrument of God in performing many signs, such as the turning of his rod into a serpent and , die hoepriester, het altwee gesterf voordat hulle die beloofde land kon binnegaan. Josua, Moses se assistent, is nou die leier en Eleasar, seun van Aaron, is die hoofpriester van die twaalf families wat met hul talryke lede ongeduldig en gefrustreerd aan die oostekant van die Jordaanrivier saamgetrek is. Die leser Leser is the surname of the following people:
  • Benno Max Leser-Lasario, Austrian physician, singer and breathing instructor
  • Edmund Leser (1828—1916), German surgeon (Leser-Trelat sign)
  • Emanuel Leser (1849—1914), German economist
 kry 'n nugter en ongeromantiseerde blik op die Hebreers se daaglikse lewe en ontberings in die woestyn. As Josua by geleentheid van 'n hoogtetjie afkyk op hulle staning sien hy dit DIT

di-iodotyrosine.
 as "die slordige kamp van mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility.
v. t. 1. To grace.
 wat nie iets anders ken as tente en lendelam skuilings nie" (p. 167).

Die verhaal ontvou by monde n. 1. The world; a globe as an ensign of royalty.
Le beau monde
fashionable society. See Beau monde.
Demi monde
See Demimonde.
 van drie persone: die priester Itamar, seun van Aaron en broer van die hoofpriester Eleasar, Ragab die prostituut uit Jerigo en ten slotte Josua, Moses se opvolger. Die drie uiteenlopende vertelperspektiewe sorg vir 'n interessante en veelkantige blik op die bekende gebeure wat in die eerste tien hoofstukke van die boek Josua beskryf word. Daar word soms afgewyk van die Bybelfeite, soos byvoorbeeld in die beskrywing van die deurtog deur die Jordaan. Die gebeure rondom Akan en die geveg met die manskappe van Ai verskil ook van die beskrywing daarvan in Josua 7.

Van Itamar kry die leser 'n beeld van besluitlose en moedelose leiers. "Wie is jy?" dink dink - /dink/ Said of a machine that has the bitty box nature; a machine too small to be worth bothering with - sometimes the system you're currently forced to work on. First heard from an MIT hacker working on a CP/M system with 64K, in reference to any 6502 system, then from fans  hy by homself oor Josua. "Die ryk voorman van Efraim, die een wat met 'n beuel agter Moses aangeloop het. En noudat Moses weg is weet jy nie verder nie. Wat maak dit nou van jou?" (p. 13). Oor sy broer die hoepriester is Itamar ewe uitgesproke: "Ek Ios my broer met die hangskouers voor sy tent tent, portable shelter of canvas, skins, felt, matting, or other material usually supported by poles and used chiefly by nomads, hunters, and campers. Tents have been used by pastoral peoples since ancient times and are mentioned in the Old Testament and in Homer. . Sy futlose geteem bevat nooit sy eie opinie nie. Sy lewe lank lank  
adj. lank·er, lank·est
1. Long and lean. See Synonyms at lean2.

2. Long, straight, and limp: lank and floppy hair.
 praat hy agter ander mense aan. As dit nie die woorde van Moses of Aaron of die ou vaders is nie, dan is dit die menings van die rykes en vernames" (p. 14).

Itamar en sy broerskind Pinehas, seun van Dina en Eleasar en vertroueling van Josua, gaan verken die land Kanaan, in besonder die groot ommuurde stad Jerigo, die eerste vestingstad anderkant die Jordaan. Dit is 'n indrukwekkende gesig: "In die helder vlakte voor ons groei die muur soos 'n donker sweer uit die wit grond. Lui rokies styg aan sy bokant uit. Witter witter
Verb

Chiefly Brit informal to chatter or babble pointlessly or at unnecessary length [origin unknown]

witter
verb chatter, chat, rabbit (on)
 strepies wat oprys in die vaal lug (1) (Linux Users Group) A formal or informal organization of Linux users who gather together virtually or in person to exchange information and resources. Some groups maintain mailing lists and send out newsletters for their members. . Dit is al. Nerens 'n beduidenis van beweging nie, nie 'n spikkel wat lewe verklap nie. Nie 'n geluid nie. Die stad en sy muur is 'n lewelose, geslote vlek op die wit land" (p. 32).

In die gedeelte waar Ragab as verteller optree, kry die leser 'n realistiese beskrywing van die mense en lewensomstandighede in die heidense stad. Die aanloop tot die verwoesting van die stad word aanskoulik beskryf. Die mense van Jerigo kyk bo van die muur af in stomme verbasing na die eerste optog van die Hebreers verby hulle stad: "Ver weg kan ek die blou berge uitmaak, maar die voorste rante is reeds agter die stof verskuil. Halfpad in die vlakte in is die skuifelende figure skaars sigbaar: die soldate, geoefende krygers wat 'n stofspoor agter hulle laat, arms wat hoog swaai, regop koppe, malende bene" (p. 133). So gaan dit dag vir dag, maar Jerigo se poort bly gesluit en die koning en sy soldate verskans hulle binne die stad. Die ernstige waterkrisis in die stad word opgelos toe die eienaardige donker wolk wat bo Jerigo kom hang het, eindelik begin reen en strome water op die klip en kleimure uitstort ...

In die laaste gedeelte word die inname van Jerigo, die besoek van die Gibeoniete en die veldslag teen Ai verhaal by monde van Josua. Hy kom voor as 'n moee en onvergenoegde leier, wantrouig jeens die priesters en geirriteerd met die klaende, ontevrede Hebreers. Van die kragdadige leier met wie die Here, volgens die Bybel, regstreeks gepraat het, is hier in Kanaan weinig sprake. As Josua later terugdink aan die intog in Kanaan wonder hy "of dit nie die ryk Rubeniete en Gadiete is wat die priesters voorgese het dat ons oor die rivier moet trek nie. Sodat hulle ons ander daar kon wegkry en dan die hele rivier vir hulleself kon he ... Ons kon maar daar bly wat my betref. Ons kon al langs die rivier af die grond onder almal verdeel het. Daar was genoeg. My wagters het gese die bokke vreet dik" (p. 168).

Die verhaal eindig met die Hebreers in die beloofde land, maar nog voordat elke stam in sy eie gebied gevestig is. Josua oorpeins ten slotte Pinehas se versoek dat hy nog een keer met die volk moet praat: "Daar is nog baie van die dag oor. Ek sal moet dink of ek nog enigiets te se het vir die murmurerende Hebreers. My wagter kan maar solank vooruit gaan. Dalk sal hulle ver moet soek. Oral is woestyn" (p. 224).

Kanaan is 'n baie leesbare boek en lesers kan uitsien ha die laaste deel van die trilogie.

Resensent: Belia van der Merwe

Hotazel
COPYRIGHT 2005 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2005, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Author:van der Merwe, Belia
Publication:Literator
Article Type:Book review
Date:Aug 1, 2005
Words:912
Previous Article:Die tyd van die olifantjagters.(Book review)
Next Article:The telling voices of Nadine Gordimer.(Telling Tales)(Book review)
Topics:



Related Articles
Landing grounds: Archilab's Earth Buildings, radical experiments in land architecture.(Reviews)(Book Review)
Nicholson, William. The Wind on Fire Trilogy. The wind singer: an adventure, Book One.(Young Adult Review)(Book Review)
Toto In Candy Land Of Oz.(The Picturebook Shelf)(Brief Article)(Children's Review)(Book Review)
The Israelis: Ordinary People in an Extraordinary Land.(Books)(Book Review)
In the Promised Land.(Brief Article)(Children's Review)(Book Review)
U.S. Army Map Reading and Land Navigation Handbook.(Brief Article)(Book Review)
Rethinking Holy Land.(Rethinking Holy Land: A Study in Salvation Geography)(Brief article)(Book review)
Goddess Land: The First Ten Years.(Book review)
Our Earth's Changing Land.(Our Earth's Changing Land: An Encyclopedia of Land-Use and Land-Cover Change, 2 vols.)(Brief article)(Book review)

Terms of use | Copyright © 2009 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles