Behandeling vir MIV en vigs word 'n werklikheid.Die regering se besluit om anti-retrovirale terapie in die openbare gesondheidstelsel te voorsien is prysenswaardig omdat dit DIT di-iodotyrosine. die grondwetlik verskanste regte van lewe en gesondheid gestand doen. Nou staan meer Namibiers wat met MIV MIV Motorisierter Individualverkehr (German: Motorized Individual Traffic) MIV Master Internet Volunteer (University of Minnesota Extension Service) MIV Multimedia, Internet & Video en vigs saamleef die kans om langer Langer is a family name. For the etymology, meaning, and pronunciation of the name, and for the Hiberno-English slang word, see Wiktionary. People with the family name Langer include:
In Mei (library) Mei - A set of class libraries by Atsushi Aoki <aoki@sra.co.jp> and others for Objectworks Smalltalk Release 4.1. Mei includes: Grapher Library for drawing diagrams; Meta Grapher Library (grapher to develop grapher); Drawing tools and painting tools (structured vanjaar het die Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste riglyne vir anti-retrovirale terapie bekend gestel Gestel may refer to several locations:
s s Used on the consolidated tape to indicate a transaction of less than a round lot: AEPPr 5ss47. streke, naamlik Khomas, Karas Karas may refer to:
v. t. 1. To grace. wat met MIV en vigs leef toegang tot anti-virale behandeling in hierdie streke te he. Van volgende jaar af sal anti-retrovirale behandeling ook in die oorblywende sewe streke van Namibie voorsien word. Die ministerie het ook aangekondig dat planne onderweg is om die medikasie in Namibie te vervaardig. Watter behandeling is daar vir MIV en vigs? Nevirapine nevirapine /ne·vir·a·pine/ (ne-vir´ah-pen) a nonnucleoside inhibitor of HIV-1reverse transcriptase, used in combination with other antiretroviral agents in the treatment of HIV infection. is die medikasie wat gebruik word om die oordrag van MIV van moeders na hul babas gedurende die geboorteproses te voorkom. Na-Blootstelling-Profelakse (PEP) word voorsien om die infeksie van gesondheids-werkers wat per ongeluk kontak met die bloed van geinfekteerde pasiente gehad het, te voorkom en om slagoffers van verkragting teen infeksie te beskerm. Hoogs aktiewe anti-retrovirale behandeling (HAART HAART highly active antiretroviral therapy. HAART Highly active antiretroviral therapy, triple combination therapy AIDS The concurrent administration of 2 nucleoside reverse transcriptase inhibitors–eg, AZT and 3TC, and a protease ), wat gewoonlik 'n kombinasie van drie soorte medikasie is, word aan mense gegee wat gevorderde MIV infeksie het. HAART genees nie vigs nie, maar vertraag die vordering van die siekte, deur die liggaam se vermoe om opportunistiese infeksies afte weer we·er adj. Comparative of wee. , te herstel. Te danke aan die behandeling, is MIV/vigs nou 'n behandelbare siekte net soos suikersiekte en hipertensie. Die behandeling begin eers wanneer 'n persoon wat die MIV virus opgedoen het, begin om vigs te ontwikkel. 'n Geinfekteerde persoon kan vir baie jare goed leef sonder die noodsaaklikheid vir behandeling deur goed na hulself om te sien en 'n goed gebalanserde dieet te volg. Wanneer pasiente anti-retrovirale behandeling kry, moet hulle die medikasie gereeld en elke dag van hul lewe neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications. . Indien die behandeling gestaak word wanneer 'n pasient beter begin voel, kan dit lei tot die mislukking van die behandeling terwyl die virus 'n weerstand teen anti-retrovirale medikasie kan opbou. Wie sal HAART ontvang? Alvorens pasiente HAART ontvang, sal hulle berading ontvang en voorberei word om die medisyne lewenslank te neem. Elke gesondheidsentrum wat die behandeling verskaf sal 'n komitee he wat verantwoordelik is vir die hersiening van verwagte voordele en moontlike newe-effekte van die gekose behandeling; die moontlikheid van interaksie van medikasie in gevalle waar die pasient byvoorbeeld orale voorbehoedmiddels neem, asook die vennootskap tussen die pasient en die versorger. [ILLUSTRATION OMITTED] Ewe belangrik is die komitee se hersiening van of die pasient hom of haarself vir die res van sy of haar lewe kan verbind tot die beoefening van veiliger seksgewoontes, ten einde die oordrag van MIV te voorkom. Die beoefening van veilige seks is krities vir mense wat medikasie neem omdat hulle 'n mutasie van die virus, wat weerstandig is tot antiretrovirale mediaksie, kan oordra. Die komitee kan besluit om die behandeling te vertraag indien die pasient nie in staat of bereid is om hom of haar ten volle tot die navolging van die behandeling te verbind nie. Voortgesette monitering en deurlopende opvoeding en ondersteuning van pasiente is noodsaaklik sodra die pasient met terapie begin. Dit sluit in opvoeding en berading vir familielede en vriende wat die pasient moet ondersteun met die neem van medikasie sonder om een dag oor te slaan. Benewens behandeling met HAART, behoort pasiente wat opportunistiese infeksies en MIV verwante siektes opdoen, ook toegang te he tot behandeling daarvoor. Die riglyne is duidelik dat in gevalle waar behandeling misluk, die nodige en toepaslike sorg en ondersteuningsdienste beskikbaar moet wees. Ander voorwaardes wat met die voorsiening van HAART gepaard gaan, sluit in maklike toegang tot vrywillige berading en toetsing vir vroee diagnose diagnose /di·ag·nose/ (di´ag-nos) to identify or recognize a disease. di·ag·nose v. 1. To distinguish or identify a disease by diagnosis. 2. van MIV infeksie en om die tydige toegang tot behandeling te verseker. Diegene wat mediesehulpfonds dekking geniet, sal nie in die openbare gesondheidstelsel van HAART voorsien word nie. Gedurende die afgelope jaar was daar minder infeksies in die ouderdomsgroep 13-19 jaar, maar die infeksie tempo het in alle ander ouderdoms-groepe toegeneem. MIV voorkoms volgens ouderdomsgroepe in 2002 13-19 jaar 10,7% 20-24 jaar 22% 25-29 jaar 28% 30-34 jaar 27% 35-39 jaar 21% 40-44 jaar 16% 45 jaar en ouer 12% Bron: National HIV Sentinel Survey 2002 |
|
||||||||||||||||

Printer friendly
Cite/link
Email
Feedback
Reader Opinion