Printer Friendly
The Free Library
14,717,670 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Anita Isaacs: begin die lewe van nuuts af met HIV en Aids.


Om die stigma stigma: see pistil.
Stigma
mark of Cain

God’s mark on Cain, a sign of his shame for fratricide. [O. T.: Genesis 4:15]

scarlet letter
 en stilte wat met MIV MIV Motorisierter Individualverkehr (German: Motorized Individual Traffic)
MIV Master Internet Volunteer (University of Minnesota Extension Service)
MIV Multimedia, Internet & Video
 en vigs gepaard gaan te vernietig, is 'n belangrike bestandeel om te verseker dat die stryd teen die siekte gewen word. Om haar MIV-status aan die wereld bekend te maak In computing, Maak is a utility similar to make, designed to build complex software systems while avoiding the need to recompile the entire system every time a change is made. External links
  • Maak
 en terselfdertyd ander aan te moedig om dieselfde te doen, was nie vir Anita Ndalulilua liyambo-Isaacs maklik gewees nie, maar vir haar hele uitsonderlinge lewe lank lank  
adj. lank·er, lank·est
1. Long and lean. See Synonyms at lean2.

2. Long, straight, and limp: lank and floppy hair.
 was Anita nie iemand wat sommer Sommer is a surname, from the German and Danish word for the season "summer".

It may refer to:
  • Alfred Sommer (ophthalmologist) (born 1943), American academic
  • António de Sommer Champalimaud
  • Barbara Sommer (born 1948), German politician (CDU)
 die handdoek ingegooi het nie.

[ILLUSTRATION OMITTED]

Terwyl sy krag uit haar verlede put, is Anita 'n kampvegter vir die regte van vroue en mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility.
v. t. 1. To grace.
 wat met MIV en vigs saamleef. Sy het dit DIT

di-iodotyrosine.
 haar persoonlike doelwit gemaak om die sosiale stigmas wat 'n gemeenskap in geweld en siekte vasvang, te beveg.

Haar kinderjare tussen suid suid

wild pig, e.g. wart hog, babirusa, bush pigs.
 en noord Noord is a city in Aruba (a part of the Kingdom of the Netherlands). It is part of the Noord/Tanki Leendert administrative unit of Aruba, which has a population of 16,944 as of 2000.  

Sy is in Desember 1959 in Luderitz gebore en Anita se kinderjare was verdeel tussen die suide en die noorde. Haar pa, wat 'n kontrakwerker was, het sy vrou vrou
Noun

S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans]
 vanaf Ovamboland Ovamboland was the name given by English-speaking visitors to the land occupied by the Ovambo people in what is now northern Namibia and southern Angola. Before the first world war, the area was basically ruled by local Finnish missioners.  na die suide geneem. Na sy dood in 1963 moes haar ma met haar vyf kinders egter na die noorde terugkeer aangesien sy onder die apartheidswet geen onafhanlike verblyfsreg in Luderitz gehad het nie. Tydens haar primere skoolopleiding het Anita tussen Luderitz en Ovamboland beweeg, maar het ten einde in die noorde gaan bly om haar ma te help.

Haar bydrae tot die vryheidstryd

Tydens haar sekondere skooljare het Anita Isaacs Isaacs may refer to:

People with the surname Isaacs:
  • Isaacs (surname)
In accommodation Hotel and holiday hostels in Dublin and Cork Ireland
  • Isaacs Hotel Isaacs and Isaacs Hostel
In places:
 eerstehands kennis gemaak met die gweld van die koloniale magte. By die Oshakati Oshakati is one of the most developed towns in the area known as Ovamboland in northern Namibia. It is the capital of the Oshana Region, the second most densely populated of the country's thirteen regions.  Senior Sekondere Skool is leerlinge gereeld deur soldate geteister wat in die middel van die nag die meisies se koshuis omsingel het. Eerder as om bloot die ongeregtigheid van die Suid-Afrikaanse apartheidswet te aanvaar, het Anita saam met vier ander jong Noun 1. Jong - United States writer (born in 1942)
Erica Jong
 vroue besluit om in ballingskap te gaan.

Op 23 Maart 1978, op die ouderdom van agtien, het sy die grens by Ruacana oorgesteek en by die Swapo vryheidsbeweging in Angola aangesluit. Sy het militere opleiding ontvang en twee maande later na die aanval op die Swapo-kamp by Cassinga is sy na Lubango gestuur om die kamp te gaan bewaar waar die oorlewendes van die massamoord hulself bevind het.

Sy het verdere militere opleiding by die Tobias Hainyeko Opleidingsentrum ondergaan waar sy as die bevelvoerder van 250 troepe aangestel is. Sy het die groep slagsgereed gemaak en aangemoedig om tot aksie oor te gaan.

Haar studies in Kuba en Dar Es Salaam Dar es Salaam

Largest city (pop., 1995 est.: 1,747,000), capital, and major port of Tanzania. Founded in 1862 by the sultan of Zanzibar, it came under the German East Africa Co. in 1887.
 

In 1979 is sy na Kuba gestuur om in 'n politieke rigting te gaan studeer. Hoewel sy net twintig jaar oud oud  
n.
A musical instrument of northern Africa and southwest Asia resembling a lute.



[Arabic 'd, wood, stem, lute, oud.]
 was en die enigste vrou tussen agtien mans, het Anita soveel moontlik in een jaar geleer. Teen 1980 toe sy na Angola teruggekeer het, was sy swanger met haar eerste kind. Sy het in Kwanzazul en later ook in Talatando as 'n politieke instrukteur gewerk en gehelp om verwagtende moeders en vroue met klein Klein , Melanie 1882-1960.

Austrian-born British psychoanalyst who first introduced play therapy and was the first to use psychoanalysis to treat young children.
 kinders op te lei voor hulle na ander lande vir studies vertrek het of grens toe is om te gaan veg.

Twee jaar later is Anita Isaacs na die Swapo hoofkwartier in Lubango oorgeplaas om as administratiewe beampte in die Department van Politieke Mobilisasie en Orientasie te gaan werk. Na verdere studies in Dar Es Salam, die keer met die fokus op finansiele bestuur vir ontwikkeling, het sy in 1989 na Angola teruggekeer. Met Namibie se onafhanklikwording op die horison het sy hier as die assistent koordineerder vir die program van die terugkerendes gewerk. Tydens haar militere loopbaan het Anita met gesag in 'n wereld opgetree wat tradisioneel deur mans oorheers word.

Die terugkeer huistoe na 'n nuwe stryd

Na haar terugkeer uit ballingskap het Anita voortgegaan om aan die program van die terugkerendes te werk waarna sy vir 'n paar jaar met nasionale sensusopnames by die Sentrale Statistiekkantoor gewerk het. Sy het ook besigheidsopleidings kursusse vir die Rossing Stigting aangebied. In 1999 het sy weer we·er  
adj.
Comparative of wee.
 suide toe getrek en op Keetmanshoop in die veld veld or veldt (both: vĕlt, Du. fĕlt) [Du.,=field], term applied to the grassy undulating plateaus of the Republic of South Africa and of Zimbabwe.  vir jong kinder- en gemeenskapsontwikkeling gewerk. Dit was hier waar sy ernstig siek geword het en uitgevind het dat sy MIV-positief is. Haar man het haar verwerp, maar haar vyf kinders het haar ondersteun en haar die moed gegee om die siekte te beveg. Sy het vir 'n oorplasing na die noorde gevra sodat sy saam met die res van haar familie kon wees. Dit was egter hier waar sy waarlik die stigma beleef het van 'n persoon wat MIV-positief is--veral van haar ma en jonger suster.

"Hulle het gese ek het vigs in hul huis ingebring. My suster het vir my gese ek moet uittrek en saam met my kinders in 'n ander huis gaan woon. Hulle wou my uit my familiehuis uitgooi," vertel Anita.

Soms wanneer sy uit die hospitaal ontslaan is, het sy so mishandel gevoel dat sy in moedeloosheid verval het. Dan het sy nie haar medisyne gedrink nie of nie geeet nie en was dit onvermydelik dat sy weer in die hospitaal beland het. Twee weke sou verbygaan sonder dat haar ma of haar suster haar kom besoek het.

Breek die stilte om die stigma die hoof hoof, horny epidermal casing at the end of the digits of an ungulate (hoofed) mammal. In the even-toed ungulates, such as swine, deer, and cattle, the hoof is cloven; in the odd-toed ungulates, such as the horse and the rhinoceros, it is solid.  te bied

Anita Isaacs was nie bereid om in stilte te ly nie. "Ek het uit my eie verlede geleer dat ek 'n mobiliseerder en 'n organiseerder is. Ek het soldate bygestaan wat trauma en skok opgedoen het en het hulle gehelp om te verstaan hoekom hulle in die vryheidstryd betrokke is. Kan ek nie dieselfde doen met MIV en vigs nie?" het sy gewonder. Sy het begin deur met haar streekkoordineerder vir vigs te praat, wat weer op sy beurt 'n vergadering met ander MIV-positiewe mense in die streek gereel het. Anita het tot die besef gekom dat almal soortgelyke stories oor diskriminasie te vertel het. Sy het ook besef dat hulle die stilte moet verbreek om sodoende hulself en ander te help. Saam met ses See Stock Exchange of Singapore.

s s

Used on the consolidated tape to indicate a transaction of less than a round lot: AEPPr 5ss47.
 ander vroue het Anita op 30 November 2002 haar storie aan die land vertel.

Deur die stilte te verbreek en 'n netwerk van MIV-positiewe mense te vorm het Anita haarself gehelp om sterk te staan. Terwyl sy op antiretrovirale behandeling is, is sy besig om weer gewig op te tel en haar kragte op te bou. Haar immuunstelsel het sterker geword en haar familie het begin om haar weer te aanvaar.

"Toe ek die dag vir die wereld vertel het ek is MIV-positief het deure vir myself oopgegaan--veral by my familie. Ek het eers later besef dat hulle net inligting nodig gehad het. Hulle het nie geweet dat vigs letterlik op die voorstoep staan nie, of jy nou daarvan hou of nie."

Help ander om positief te leef

Na sy haar status bekend gemaak het, het organisasies van reg oor Namibie en selfs die wereld haar ondersteuning gesoek. Groepe wou haar hoor praat en wou die werkskole wat sy aangebied het, bywoon. Individue het vir berading gekom. Sy het 'n ondersteuningsgroep op die been gebring vir vroue wat hul status openbaar gemaak het. Die vroue het 'n veilige plek nodig gehad om bymekaar te kom en waar hulle hul ervaringe met mekaar kon deel.

Anita het die streekgoewerneur vir 'n kantoor gevra en een gekry. Sy het meer en meer toewyding aan haar MIV en vigs-werk getoon en het in Junie 2005 uit haar werk by die Ministerie van Geslagsgelykheid en Kinderwelsyn bedank waarna sy by die YWCA-projek vir geweld teen vroue en kinders aangesluit het. Die focus het geval op die skakel tussen die voorkoms van geweld en die verspreiding van MIV en vigs.

Daag geweld uit om vigs te stop

Die projek was in die beplanningsfase om 'n huis te bou vir oorlewendes van huishoudelike geweld, maar Anita het haar kommer hieroor uitgespreek. Voor 'n gebou opgerig kan word, moet daar eers bewuswording geskep word. "Jy kan nie net begin om 'n huis te bou vir vroue wat mishandel is nie. Tradisies, die kulturele agtergrond en die verbode onderwerpe waaraan ons blootgestel word, sal meebring dat mense nie by jou sal kom aanklop vir hulp of vir 'n veilige hawe nie. Ons moet eers begin om bewuswording te skep skep  
n.
A beehive, especially one of straw.



[Middle English, basket, from Old Norse skeppa, a dry measure, and from Old English sceppe (from Old Norse skeppa).
. Laat die gemeenskap weet wat geweld is en in watter vorme geweld voorkom. Mense weet nie van die Wet op Huishoudelike Geweld nie en ook nie van die Verkragtingswet nie. Dit is die dinge dinge  
n.
Grime or squalor; dinginess.



[Back-formation from dingy1.]

Noun 1.
 waarmee ons moet begin om 'n bewuswording te skep."

Sy het die Owambo kultuur as baie onderdrukkend en geslote ervaar. "Mense bly liewer stil oor goed wat binne in die huis gebeur. Wanneer daar probleme is, bou dit op en bou dit op en word dit net erger." Geweld in die familie en siekte is 'n bron van skaamte en word as private aangeleenthede beskou wat net onder die familie bespreek word.

Samewerking met tradisionele leiers

Anita bied nou werkskole aan en lei gemeenskap fasiliteerders op om huishoudelike geweld aan te spreek. Sy wil 'n kultuur skep waar mense openlik oor probleme kan praat, maar dit bly 'n stryd. Sy volg 'n benadering van vereniging waar sy met plaaslike en streekraadslede werk en met gemeenskapsleiers. Instede daarvan om tradisionele leiers te isoleer en haar werk as aangeleenthede rondom vroue regte aan te bied, praat Anita van huishoudelike geweld as 'n aangeleentheid wat almal aangaan. "As ons die probleem op die manier benader, kom die mense met baie probleme vorendag wat vroue in die oe staar. Ek verseker hulle dat ek nie net op vroue konsentreer nie. Kom ons praat ook oor mans en oor hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks.  hulle regte geskend word, maar meeste van die aangeleenthede wat deur die gemeenskap self geopper word, handel oor vroue."

Anita glo dat baie Namibiers steeds in 'n ontkenningsfase lewe wanneer dit by MIV en vigs kom. Mense is steeds huiwerig om vir 'n MIV-toets te gaan en wag gereeld tot hulle reeds te siek is om voordeel te trek uit lewensnoodsaaklike behandeling. Sy se mans in besonder wil nie erken dat hulle siek is of probleme het nie. Een van haar rolmodelle is die generaal in die Ugandese weermag wat 'n paar jaar gelede tydens 'n vigs-konferensie sy MIV-positiewe status bekend gemaak het. Sy opmerking was dat hy reeds vir 20 jaar met die siekte saamleef en dat hy van plan was om van ouderdom te sterf en nie van die siekte nie.

Begin 'n lewe van nuuts af

Met praatjies op die radio en aan plaaslike gemeenskappe gaan Anita voort om teen die stigma te baklei. Haar boodskap is eenvoudig: "Wanneer jy MIV-positief gediagnoseer word, is dit die begin van jou lewe. Dit is dan wanneer jy begin beplan vir die toekoms, wanneer jy jou doelwitte agtermekaar kry en bewus word daarvan dat jy nie vir ewig gaan lewe nie. Ondanks jou MIV-positiewe status kan jy steeds die beste wees wat jy kan wees. Jy kan steeds groei om oud en wys te word."

RELATED ARTICLE: Jonk, 'n vrou en positief in Afrika

Phiwee, Swaziland

Ek wil my persoonlike ondervinding as 'n persoon met MIV deel. Ek is 'n jong vrou wat met MIV saamleef. My kerel wil homself nie laat toets nie. Hy oortuig homself dat hy positief is, maar hy verstaan nie wat die beteken om MIV-positief te wees nie. Ek verkies dat ons 'n kondoom gebruik, maar ons stry altyd daaroor. Hy dink dink - /dink/ Said of a machine that has the bitty box nature; a machine too small to be worth bothering with - sometimes the system you're currently forced to work on. First heard from an MIT hacker working on a CP/M system with 64K, in reference to any 6502 system, then from fans  ek slaap saam met ander mans. Aangesien ek 'n MIV-positiewe vrou is, het ek soms infeksies soos sproei op my geslagsdele. Hy glo as ek sproei het, is dit 'n bewys dat ander mans saam met my geslaap het, hoewel dit nie die waarheid is nie. Soms het ek pyne in my baarmoeder en dit veroorsaak dieselfde soort misverstande. Wanneer die dokter vir my tablette gee sal my kerel dit soms sonder my medewete drink, want hy weet ek sal nie toelaat dat hy dit drink nie aangesien dit vir my voorgeskryf is. Ek is lief vir hom, maar ek dink hy leef 'n lewe van ontkenning. Ek is ook lief vir myself. My gesondheidswerker glo nie dat dit moontlik is dat ek 'n kind kan he wat negatief is nie, maar ek sal later 'n baba ba·ba  
n.
A leavened rum cake, usually made with raisins.



[French, from Polish, old woman.]

Noun 1.
 vir myself wil he. Ek en ander jong vroue wat MIV-positief is probeer nou om vir goeie kwaliteit dienste te veg soos gratis GRATIS. Without reward or consideration.
     2. When a bailee undertakes to perform some act or work gratis, he is answerable for his gross negligence, if any loss should be sustained in consequence of it; but a distinction exists between non-feasance and
 jaarlikse papsmere, PEP, CD4 tellings en virustelling toetse. As jong vroue het ons nie toegang tot die dienste nie. Gesondheidswerkers het dikwels negatiewe houdings teenoor vroue wat met MIV saamleef.

Kom ons breek die kringloop van stilte!

Bron: af-aids@eforums.healthdev.org
COPYRIGHT 2006 Sister Namibia
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2006 Gale, Cengage Learning. All rights reserved.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Title Annotation:PROFIL
Author:Frank, Deur Liz; Baumgarten, en Robin; Naude, Vertaal deur Marietjie
Publication:Sister Namibia
Date:Dec 1, 2006
Words:2063
Previous Article:Facilitating caring communities.(Evangelical Lutheran Church in Namibia)
Next Article:Bi Kidude--a living legend.(Biography)
Topics:



Related Articles
Behandeling vir MIV en vigs word 'n werklikheid.(Dutch language)
Christi Warner: 'n lewe gewy aan die kunste.
Natasha Tibinyane--'n vrou wat haar stem laat hoor.(Interview)
Dr. Becky, R. K. Ndjoze-Ojo: passievol oor onderwys.
Beloofde Land-trilogie.(Book review)
Natasha Lamoela--ontwikkel die magiese teaterwereld.(PROFIEL)
'n Groot Afrikaanse roman.
Anita Isaacs: starting life anew with HIV and Aids.(Anita Ndalulilua liyambo-Isaacs)(Cover story)
Distance and experience/endurance: liminal spaces and survival in Ingrid Winterbach's Niggie (Cousin)]/Afstand en belewenis: liminale ruimtes en...
Die droom van 'n belaglike man (The dream of a ridiculous man).(Literere vertaling)

Terms of use | Copyright © 2009 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles