About Africa."Tell me about your country," he asked. "Tell me about Africa." Hoe ver van did mistige landskap is Afrika nie? Hoe vet van die mere en kastele en ou klipkerke en kusdorpies wat uit die mis opdoem, grou verbyskuif en weer we·er adj. Comparative of wee. in die rein wegraak. Hoe vet van did mense wat in toegewasemde busse en oorvol museums en kuriowinkels op mekaar se geselskap aangewese is--en hoe ver van did pub en die man wat wag vir 'n antwoord van die vrou vrou Noun S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans] wat lank lank adj. lank·er, lank·est 1. Long and lean. See Synonyms at lean2. 2. Long, straight, and limp: lank and floppy hair. terug uit Afrika gekom het. Wat sal sy vertel? Van stapelwolke teen blou lug; die dreuning van donderweer; van metaalblink hadidas; van voels wat in oranje skemer huiswaarts keer? Sal sy voorbladnuus en politieke intriges ophaal? Of sal sy vertel van flentertjies berigte op bladsy vier? Vrou deur seekoei getrap; man gooi spotter met klip dood; vennoor vir moetie. Hy wag. Asof hy regtig wil weet. "Daar is die storie wat ek raakgelees het. 'n Klein beriggie in 'n koerant ..." "Vertel." "Die kinders het alleen gebly. Drie sussies. 'n Pa het hulle lankal nie meer gehad nie; die ma dood aan die uitteersiekte wat niemand 'n naam wil gee nie. Die meisietjies het vir hulself gesorg. Met dun pap die bietjie meel in die blik gerek, en teesakkies gebruik tot dit DIT di-iodotyrosine. nie meer die water gekleur bet nie. Die mense in die dorpie het soms 'n stukkie kos aangegee, maar meestal anderpad gekyk. Elke dag het die meisiekinders die lang pad rivier toe geloop om water te skep skep n. A beehive, especially one of straw. [Middle English, basket, from Old Norse skeppa, a dry measure, and from Old English sceppe (from Old Norse skeppa). . Water maak ook die maag vol. Nie ver daarvandaan nie, het twee ou vrouens in hulle armoede gewoon. Hulle het gesien hoe die meisietjies die swaar emmet beurtelings op hulle koppe balanseer en hoe die dun beentjies onder die gewig daarvan knak. 'Kom nader,' het die vrouens eendag geroep, 'kom rus eers 'n bietjie'--want hulle het gesien dat die kinders vaal en verwaarloos was en hulle oe al veels te oud oud n. A musical instrument of northern Africa and southwest Asia resembling a lute. [Arabic ' d, wood, stem, lute, oud.] .
Die kinders was eers bietjie skrikkerig omdat hulle die vrouens nie geken het nie en omdat deemis min in die dorp dorp n. South African A small town. [Afrikaans, from Middle Dutch; see treb- in Indo-European roots. was. Later het hulle uitgesien na die lang stap oor die kaal stuk veld veld or veldt (both: vĕlt, Du. fĕlt) [Du.,=field], term applied to the grassy undulating plateaus of the Republic of South Africa and of Zimbabwe. , want naby die rivier was die twee oumas wat vir hulle kos gee, wat stories vertel en hulle beentjies met vet smeer. Die vaal kindertjies het weer lyf gekry, lewe in hulle oe." "Compassion." Die man knik sy kop. Rondom hulle word pakkies bymekaargemaak, sambrele oopgevou, lee glase op tafeltjies gelaat. Hy wag dat sy moet klaar vertel. "Toe eendag, toe die dogtertjies oor die oop veld terugloop--haastig want die weer het opgesteek--was daar 'n weerligstraal, 'n knal. Die volgende oggend het die mense die drie dogtertjies daar gekry. 'Dis die twee ou vrouens', het iemand gese. 'Het hulle dan nie die kinders nader gelok nie?' 'Het hulle hulle dan nie vetgevoer nie?' 'Dis die twee vrouens,' het die mense vertel. 'As dit nie vir hulle was nie, het die meisies nog gelewe.' 'Hekse.' In die nag is planke voor die deur gespyker, 'n fakkel op die grasdak gegooi en het die dorp hul doof gehou vir die krete. Wie weet wat die hekse aan hulle kan doen?" "Cruelty." Sy knik. Dis waarom, wil sy vir hom se, waarom ek bier bier n. 1. A stand on which a corpse or a coffin containing a corpse is placed before burial. 2. A coffin along with its stand: followed the bier to the cemetery. is. In stilte loop sy saam na die bus, verby die plek wat hy vir haar oophou, en gaan sit waar sy alleen kan wees. |
|
||||||||||||||||

d, wood, stem, lute, oud.]
Printer friendly
Cite/link
Email
Feedback
Reader Opinion