Printer Friendly
The Free Library
19,585,952 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

Aan die ander kant. Swart Afrikaanse skrywers in die Afrikaanse letterkunde.


Aan die ander kant. Swart swart  
adj. Archaic
Swarthy.



[Middle English swarte, from Old English sweart.]

Adj. 1.
 Afrikaanse skrywers in die Afrikaanse letterkunde

Hein Hein is the surname of:
  • Jay Hein, director of White House Office of Faith-Based and Community Initiatives
  • Hein v. Freedom From Religion Foundation the Supreme Court case bearing his name.
 Willemse Willemse is a surname, and may refer to:
  • Ashwin Willemse, S African rugby union player
  • Cornelius Willemse, New York policeman
  • Laurien Willemse, (Female) Dutch field hockey player
  • Stan Willemse, English footballer

.Talatala-reeks 2. Pretoria Pretoria (prĭtô`rēə), city (1991 pop. 667,700), Gauteng, administrative capital of South Africa and formerly capital of Transvaal. :

Protea protea

of South Africa. [Flower Symbolism: WB, 7: 264]

See : Flower Or Plant, National
 Boekhuis. 2007. 245 pp.

ISBN ISBN
abbr.
International Standard Book Number


ISBN International Standard Book Number

ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 
: 978-1-86919-168-9.

Aan die ander kant. Swart Afrikaanse skrywers in die Afrikaanse letterkunde deur Hein Willemse bring 'n aantal artikels saam wat die skrywer in die laat tagtigerjare gepubliseer het. Hulle word nou binne 'n omvattender raamwerk gesitueer. In die inleiding, samevatting en slot word hierdie oorkoepelende verband eksplisiet verduidelik. Soos die subtitel aandui word net swart Afrikaanse skrywers behandel. Vir Hein Willemse gaan dit DIT

di-iodotyrosine.
 nie om die noukeurige analise van die individuele werk n. 1. See Work.  nie, selfs nie van die oeuvre van 'n bepaalde skrywer nie maar om die situering van die literere werk binne en die interpretasie daarvan vanuit 'n breer maatskaplike perspektief. Die verhouding van die teks tot die sosiale, kulturele en politieke ruimte word ondersoek omdat dit hierdie konteks is wat sowel die vorm en die inhoud van die literere werk as die beoordeling en waardering daarvan bepaal. Of nog wesenliker: selfs die bestaan van 'n literere werk en die ontkieming van 'n skrywerskap word moontlik of onmoontlik gemaak deur maatskaplike faktore. Die ekonomiese en politieke ontmagtiging van die swart bevolkingsgroepe van Suid-Afrika het onvermydelik tot gevolg gehad dat hulle effektief uitgesluit is van deelname aan die kulturele lewe van die heersende klas. As die swart of bruin BRUIN - Brown University Interactive Language.

A simple interactive language with PL/I-like syntax, for IBM 360.

["Meeting the Computational Requirements of the University, Brown University Interactive Language", R.G. Munck, Proc 24th ACM Conf, 1969].
 mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility.
v. t. 1. To grace.
 bowendien die taal Taal 1  

A lake of southwest Luzon, Philippines, south of Manila. It contains Volcano Island, the site of the active volcano Mount Taal.

Noun 1.
 van die oorheerser praat Praat is a free scientific computer software program for the analysis of speech in phonetics. It has been designed and continuously developed by Paul Boersma and David Weenink of the University of Amsterdam.  en skryf, dan is die vervreemding en marginalisering so moontlik nog groter. Willemse wil met sy boek: "... die onderliggende sosiaalpolitiese belange en die onsigbare begrensinge van die verhouding tussen swart Afrikaanse skrywers en die Afrikaanse letterkundige tradisie ontbloot. Hierdie skrywers skryf teen die omskrewe monoglottiese nasionalistiese en Afrikanersentriese konstrukte in" (61).

Willemse behandel uitsluitlik die posisie van die swart Afrikaanse skrywer in die Afrikaanse letterkunde. Met die gebruik van die aanduiding 'swart' in die ondertitel word die stelling wat die hooftitel poneer, bevestig en versterk. Die swart skrywer bevind hom aan die ander kant, en dus in 'n opposisionele verhouding tot die magsentrum wat in blanke, Afrikaner Afrikaner
 formerly Boer

Historically, any South African of Dutch or Huguenot descent whose native language is Afrikaans. Beginning in the late 20th century, the term also was used for all Afrikaans speakers, regardless of ethnicity.
 hande is. Die bepaling 'swart' wys nie in die eerste plek op 'n kleuronderskeid wat op velkleur gebaseer is nie maar op 'n ideologiese teenstelling: "... terwyl die teenhangende begrip swart juis tekenend is van die opposisie tot die heersende magstrukture. Politieke partye en filosofiese denkrigtings kry beslag op grond imp. 1. obs.

imp. os> of Grind.
 van die somatiese onderskeid. Die begrip swart is dus 'n kontemporere diskursiewe skepping. Die etiket van subordinasie word omgekeer om verset Vers´et   

n. 1. A verse.
, opstand en verwerping van gesetelde heersersklaskategoriee te be-teken." (30). Teenoor die eksklusiewe betekenis wat vanuit Afrikaner nasionalistiese perspektief aan 'wit' of 'blank' geheg word, kry die term 'swart' 'n inklusiewe invulling: dit behels bruin en swart.

Hein Willemse ondersoek hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks.  die posisionering van Afrikaans Afrikaans (ăf'rəkäns`), member of the West Germanic group of the Germanic subfamily of the Indo-European family of languages (see Germanic languages).  vanuit 'n Afrikaner nasionalistiese raamwerk as 'n wit taal, literatuur en kultuur die werk van die bruin en swart Afrikaanse skrywers beinvloed. Ook n. 1. Oak.  nou hanteer Willemse 'n inklusiewe maatstaf: letterkunde is vir hom nie net die werk met 'n hoe literer-estetiese waarde Waarde is a village in the Dutch province of Zeeland. It is located in the municipality of Reimerswaal, about 4km southeast of Kruiningen.

Waarde was a separate municipality until 1970.[1] References

1.
 nie maar ook Piet Pi´et   

n. 1. (Zool.) The dipper, or water ouzel.
Jay piet
(Zool.) the European jay.
Sea piet
(Zool.) the oyster catcher.
 Uithalder se sogenaamde 'straatpraatjes' wat in die eerste kwart van die twintigste eeu in die A.P.O. verskyn het of die populere vervolgserie Angela se verhaal van Melvin Melvin may refer to one of the following:

Name:
  • Melvin, As a surname it is a modernized version of the Scottish clan name Melville. The name Melville was shortened, or vulgarized, to “Melvin” during the Scottish Reformation period.
 Whitebooi wat in 1980 in Die Burger Die Burger is a daily Afrikaans language newspaper, published by Naspers. As of 2005, it had a circulation of about 97,717 in the Western and Eastern Cape Provinces of South Africa.  Ekstra gepubliseer is, maak In computing, Maak is a utility similar to make, designed to build complex software systems while avoiding the need to recompile the entire system every time a change is made. External links
  • Maak
 deel daarvan uit. Tewens kry die werk wat bruin skrywers in eie beheer uitgegee het of wat by klein Klein , Melanie 1882-1960.

Austrian-born British psychoanalyst who first introduced play therapy and was the first to use psychoanalysis to treat young children.
 uitgewerytjies die lig gesien het, sy aandag. Dat die stem van die bruin en swart skrywer juis via hierdie marginale literere genres beluister moet word en dat sy werk by privaat uitgewerye gepubliseer en via informe le kanale versprei moet word, gee al klaar 'n aanduiding van sy amper totale uitsluiting uit die dominante kultuursfeer.

Hein Willemse bied nie 'n ensiklopediese of historiese oorsig van die literatuur van die swart Afrikaanse skrywers nie. Hy fokus net op 'n paar skrywers en hulle werke. Die skrywers word telkens anders benader, hoewel die uitgangspunt steeds dieselfde is. In die geval van Piet Uithalder is Willemse se vertrekpunt die totale werk, in die hoofstuk "Die skrille sonbesies" is sy benadering eerder tematies; soms fokus hy op enkele werke of selfs op een werk soos in sy bespreking van Paul Roubaix of van Melvin Whitebooi. Wat konstant bly is die perspektief waaruit die werk of werke gelees en geinterpreteer word, naamlik in hul verhouding tot die wit magsentrum. Nie altyd is die werk van die swart skrywer 'n uiting van protes of verset teen die politieke en kulturele dominansie van die blanke maghebbers nie, inteendeel. Partykeer poog die swart en bruin skrywer om aansluiting te soek by en daardeur toegang te kry tot die literere hoofstroom. Dit is die geval met Paul Roubaix. In sy dramas is die problematiek van leierskap 'n terugkerende gegewe. Roubaix situeer party van sy dramas op 'n bo-temporele en bo-ruimtelike vlak, m.a.w. hy 'ontliggaam' hulle, om op hierdie manier hul universaliteit te beklemtoon. Dit doen hy om aan die spesifieke eise wat in sy tyd aan die Afrikaanse literere werk gestel word, naamlik om van die lokale realisme weg te beweeg en na literere meesterwerke met 'n ewigheidswaarde te strewe, te voldoen. Hierdie tipe drama word deur Willemse gesien as 'n aanpassing aan die literere eise van die dominante groep.

Hein Willemse argumenteer sy standpunt baie oortuigend. 'n Vergelyking met die dramas en hoorspele wat N.P. van Wyk Louw oor die problematiek van leierskap geskryf het soos Germanicus, Dagboek van 'n soldaat en Die held sou hier tog ekstra verhelderend kon wees. Vir Roubaix is die ideale oplossing vir die konflik waarmee die leier gekonfronteer word Christelike barmhartigheid en broederdiens. Dis 'n keuse vir naasteliefde en die erkenning van die gelykheid van mense. In 'n land waar velkleur 'n persoon se maatskaplike posisie bepaal het, is die implikasies van hierdie keuse oorduidelik. Wys Roubaix nie hier op die uiterste implikasie van 'n Christelike leefwyse nie, soos ook Adam Small en A. H. M. Scholtz dit doen in hulle werke? Dalk is die dramas van Roubaix in hul finale For the music notation program, see .

A finale (italian word) is a closing part, act or movement of a dramatic or musical composition, or more generally any event or procedure with a dramatically concluding effect.
 konsekwensies tog minder akkommoderend as wat Willemse wil erken.

Ook Johannie giet die beeld van Arthur Fula en Angela se verhaal van Melvin Whitebooi word as werke wat die bestaande hierargiese verhoudings respekteer geinterpreteer. Oor Johannie giet die beeld is die konklusie dat die roman "... binne die paradigmatiese grense van die "Jim-comes-to-Jo'burg" subgenre sub·gen·re  
n.
A subcategory within a particular genre: The academic mystery is a subgenre of the mystery novel. 
 bly en selfs terugval op die behoudende en onkritiese aspekte daarvan" (133). Fula se werk as tolk by die landdroshof in Johannesburg sou dit vir hom onmoontlik gemaak het om 'n kritieser houding aan te neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications. . Tog gee Willemse aan dat "... die uiteindelike verswee versugting in Johannie giet die beeld 'n gemoedelike saambestaan tussen swart en wit mense" (131) is. In die roman is daar 'n duidelike besef dat die swart mense nie hul regmatige plek in die maatskappy inneem nie. Daar is die vaste vertroue dat die Christelike geloof op die ou end ten gunste van die swart mense sal werk. Die lot van die mens is immers in die hande van God. Johannie giet die beeld is inderdaad 'n ambivalente roman. 'n Vergelyking met ander werke soos S.V. Petersen se As die son ondergaan en die paternalistiese Cry, the Beloved Country van Alan Paton Noun 1. Alan Paton - South African writer (1903-1988)
Alan Stewart Paton, Paton
 sou baie insiggewend kon wees. Melvin Whitebooi se Angela se verhaal word oor dieselfde kam as Fula se roman geskeer: "Die waardes wat dus in die koerantverhaal vooropstaan, is die wat nou verband hou met die totale verdedigingstrategie van die tagtigerjare. Die diskoers van die tagtigerjare konstrueer 'n realiteitsbeeld wat konformeer tot die heersende politieke klimaat, politiek-behoudend is en nie die status quo [Latin, The existing state of things at any given date.] Status quo ante bellum means the state of things before the war. The status quo to be preserved by a preliminary injunction is the last actual, peaceable, uncontested status which preceded the pending controversy.  uitdaag nie" (153). Dat die skrywer 'n joernalis by Die Burger is en sy vervolgverhaal in Die Burger ekstra verskyn, verklaar die gebrek aan strydvaardigheid in die verhaal. Dat die hoofkarakters van die storie 'n liefdesverhouding oor die kleurgrens heen het, word deur Willemse dalk te sterk gerelativeer. Ander skrywers het natuurlik wel geprotesteer en gerebelleer. Dis die geval met Piet Uithalder in sy rubriek 'Straatpraatjes' en met 'n aantal digters wat in die tagtigerjare gepubliseer het en wie se poesie deur 'n onsimpatiserende blanke uitgewer as 'sonbesie-poesie' bestempel is. In die hoofstuk "Die skrille sonbesies" gaan Willemse o.a. in op die gebruik van Kaaps, wat vir hom baie problematies is, omdat die swart skrywer hierdeur erken dat hy deel uitmaak van 'n minderwaardige groep. Die gebruik van Kaaps bevestig die stereotiepe voorstelling van die bruin mense in die ouer Afrikaanse literatuur in pleks van om dit te deurbreek. Kaaps is vir Willemse "die uitstaande teken vir laeklassprekers van Afrikaans en uigeslotenheid" (174). Daarbenewens "... roep die konsentrasie op Kaaps, as 'n afsonderlike taal (en letterkundige vorm) die skepping van 'n gewaande kleurling-etnosentrisme voor die oog" (174). Willemse se afwysing van Kaaps word deur Peter Snyders in 'n gedig soos volg gepareer:

Ek is sieker Die Bruinmense Die swart geleerdes-- (dis nou die Kleurling in die blacks-, coloureds- en Indians-ding)

se

as djy in Kaaps skryf stereotype stereotype (stĕr`ĕətīp'), plate from which printing is done, made by casting metal in a mold, usually of paper pulp. The process was patented in 1725 by the Scottish inventor William Ged.  djy die Kleurlinggroep wat, volgens hulle, nie bestaan nie oekie die Kaaps wat ons praat nie.

En as ek oor myself skryf vir wie stereotype ek dan? (Tekens van die tye, 54)

Peter Snyders draai die argument om. Hy is trots op Kaaps want Kaaps is mooi. Dis die taal van sy mense en 'n onvervreembare deel van hul lewe. Peter Snyders, Loit Sols SOLS Solutions
SOLS Southern Ontario Library Service (Canada)
SOLS Section Officers Leadership Seminar (SAE)
SOLS Summer Officer Leadership School (AFJROTC) 
 en ander swart digters se hantering van Kaaps staan myle ver verwyder van die tradisionele stereotipering van die bruin mense uit die verlede. Daarvoor is hierdie gedigte te gesofistikeerd en speel hulle, dikwels op 'n baie ironiese manier, in op die kontroverse rond die gebruik van Kaaps as 'n poetiese taal. Die gebruik van Kaaps is vir hierdie digters juis 'n manier om "gesaghebbend hulle realiteit te definieer" (188) deur aansluiting te soek by hul gemeenskap. Juis hierdie sosiale dimensie, die betrokkenheid by die bruin gemeenskap, is 'n kenmerk van baie prosa en poesie van swart skrywers. Is die alternatief van Kinta Januarie in Kirby Van der Merwe se Klapperhaar slaap nie stil nie om haar bruin verlede af te le dan 'n meer aanvaarbare opsie? Moet daar nie liewerster keusevryheid wees nie? Die gebruik van Kaaps sou juis gesien kon word as 'n subversiewe daad omdat dit die Afrikaanse literere tradisie vir die swart skrywer se eie doeleindes kaap. En is per slot van rekening die kwaliteit van die literere werk nie deurslaggewend nie?

In sy behandeling van die werk van swart Afrikaanse skrywers hanteer Willemse nie kwaliteitsargumente nie. Hy weier om die kwaliteit van die literere werk in sy bespreking te betrek omdat 'n kwaliteitsoordeel aansluit by: "... die heerser-oorheerste diskoers: die heerser wat die oorheerste se ervaring wil definieer deur dit in te pas binne die hegemoniese grense van literatuur en geletterdheid: ons kan slegs na jou luister as jy dit op ons voorwaardes doen, anders is dit ignoreerbaar" (199). Natuurlik kan enige literere werk vanuit enige perspektief geanaliseer word. Dit hang maar net af van wat die navorser wil ondersoek en wat hy wil bewys. 'n Literer-estetiese evaluasie, hoe relatief ook, werp 'n bepaalde lig op 'n teks as 'n literere kunswerk. In die gesprek oor letterkunde en literere werke is dit tog nie 'n onbelangrike gegewe nie.

Maar dis nie Willemse se bekommernis nie. Hy argumenteer dat die swart skrywer gemarginaliseer is deur geslagte Afrikaner nasionalistiese kultuuraktiviste. Hy wil hierdie skrywers uit die vergeethoek haal en tewens wys op die invloed van die politiek-maatskaplike situasie op hul skryfwerk. Hy verdedig sy standpunte met baie oortuigende argumente en met volle oorgawe. Hierdie persoonlike betrokkenheid lei egter partykeer daartoe dat 'n eensydige beeld geskep word. Die prentjie is dikwels meer verwikkeld en genuanseer as wat Willemse wil toegee. Vir 'n breer perspektief sou dit byvoorbeeld baie interessant wees om die werk van bruin skrywers wat in Engels skryf en die beoordeling daarvan te vergelyk met hul teenhangers in die Afrikaanse letterkunde.

Hein Willemse het voortreflik daarin geslaag om die marginale posisie van die swart Afrikaanse skrywers te belig. Aan die ander kant maak dit duidelik dat skryf en skrywerskap ten nouste verbonde is aan die maatskaplike en kulturele omgewing waarin die skrywer moet funksioneer. Die literere produk is die resultaat van 'n saamspel van faktore. Die beperkte aanwesigheid van die swart skrywer in die Afrikaanse letterkunde laat 'n blywende leemte. Die belang van die ondersoek van Hein Willemse is dat dit die aandag vestig op die wanbalans in die Afrikaanse literatuur en kritiek. Die verlede kan nie meer ongedaan gemaak word nie. Maar dis belangrik om daarvan kennis te neem om met meer insig die pad vorentoe te kan bepaal. Deur aan elke Afrikaanssprekende die moontlikheid te bied om volwaardig en ewewaardig deel te neem aan die volle lewe in Afrikaans word die kondisies geskep waarin Afrikaans kan oorlewe. "Vir solank as wat Afrikaans 'n kodewoord vir die Afrikaner (of dan ten minste Afrikanerbelange) bly en daar nie waaragtige pogings is om die taal in sy Suid-Afrikaanse diversiteit uit te bou en te koester nie, sal die pogings om die merkbare agteruitgang van die taal op amptelike vlak te stuit minder suksesvol wees" (215) skryf Hein Willemse in sy slotbeskouing. Aan die ander kant. Swart Afrikaanse skrywers in die Afrikaanse letterkunde benader die Afrikaanse letterkunde vanuit die perspektief van die bruin skrywer. Dit maak die leser bewus van die impak van Afrikaner nasionalisme op die Afrikaanse letterkunde. Die boek is 'n noodsaaklike korrektief op 'n eensydige inkleuring van die Afrikaanse letterkunde.

Luc Renders

Limburgs Universitait Centrum centrum /cen·trum/ (sen´trum) pl. cen´tra   [L.]
1. a center.

2. the body of a vertebra.


cen·trum
n. pl. cen·trums or cen·tra
1.
 

Diepenbeek, Belgie
COPYRIGHT 2008 Tydskrif vir Letterkunde
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2008 Gale, Cengage Learning. All rights reserved.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Author:Renders, Luc
Publication:Tydskrif vir Letterkunde
Date:Mar 22, 2008
Words:2241
Previous Article:Onsigbaar.
Next Article:The Sacred Door and other Stories. Cameroon Folktales of the Beba.

Terms of use | Copyright © 2012 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles