Printer Friendly
The Free Library
21,446,310 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

50/50 Veldtog verseker geslagsbalans op plaaslike owerheidsvlak.

Verkiesings vir plaaslike owerheidsrade is vir 14 Mei (library) Mei - A set of class libraries by Atsushi Aoki <aoki@sra.co.jp> and others for Objectworks Smalltalk Release 4.1. Mei includes: Grapher Library for drawing diagrams; Meta Grapher Library (grapher to develop grapher); Drawing tools and painting tools (structured  vanjaar geskeduleer. Op dieselfde dag wat registrasie van kiesers in Julie JULIE Joint Utility Locating Information for Excavators
JULIE Jena University Language and Information Engineering (Germany) 
 verlede jaar begin het, het vroue leiers van dorpe en nedersettings van regoor Namibie in Windhoek Windhoek (vĭnt`hk), city (1991 pop. 147,056), capital of Namibia. It is Namibia's largest city and its administrative, communications, and economic center.  vergader om strategie te ontwikkel om plaaslike owerhede meer geslagsgelyk te maak In computing, Maak is a utility similar to make, designed to build complex software systems while avoiding the need to recompile the entire system every time a change is made. External links
  • Maak
 met die oog op die verkiesing vir plaaslike owerhede. Dit verteenwoordig die vierde fase van die 50/50 Veldtog.

Doelwitte en aktiwiteite vir die Veldtog

Fase vier van die 50/50 Veldtog het ten doel Doel is a subdivision of the municipality of Beveren in the Flemish province of Antwerp. It is located near the river the Scheldt, in a polder of the Waasland.

To the north of Doel one can find an Electrabel nuclear power plant with 4 reactors with a total output of 2,800MW
 om Namibiese vroue te mobiliseer om as kiesers vir die verkiesing vir Plaaslike Owerhede te registreer en om hulselfs as kandidate vir die verkiesing beskikbaar te stel. Die veldtog het voorts ook ten doen om politieke partye te oorreed om 50/50 geslagsgebalanseerde partylyste daar te stel en om presiese en tydsgebonde geslagbeleidstelsels in hul partyprogramme in te sluit om sodoende te verseker dat plaaslike regerings meer geslagsgelyk is. Soos die eerste drie fases van die 50/50 veldtog, word hierdie veldtog ook deur die Namibian Women's Manifesto MANIFESTO. A solemn declaration, by the constituted authorities of a nation, which contains the reasons for its public acts towards another.
     2. On the declaration of war, a manifesto is usually issued in which the nation declaring the war, states the reasons
 Network (NWMN) aangevoer wat 'n projek van Sister Namibia Namibia (nämĭb`ēə), officially Republic of Namibia, republic (2005 est. pop. 2,031,000), c.318,000 sq mi (823,620 sq km), SW Africa.  is.

In Julie en September September: see month.  verlede jaar is twee nasionale slypskole oor die opleiding van opleiers aan 60 fasiliteerders van die NWMN van meer as 30 dorpe en nedersettings aangebied. Dit is opgevolg met twee plaaslike slypskole wat deur die fasiliteerders in die gemeenskappe aangebied is. In Augustus Augustus (ôgŭs`təs, əgŭs`–), 63 B.C.–A.D. 14, first Roman emperor, a grandson of the sister of Julius Caesar. Named at first Caius Octavius, he became on adoption by the Julian gens (44 B.C.  is 'n halfdag raadplegende slypskool aangebied vir lede van nie regeringsinstansies (NGOs) wat die werk n. 1. See Work.  van die Namibian Women's Manifesto Network ondersteun. Sister Namibia het vir Faeza Kahn Kahn   , Louis Isadore 1901-1974.

Estonian-born American architect whose bold monumental designs include the Yale University Art Gallery (1954) and the Kimbell Art Museum in Fort Worth, Texas (1972).

Noun 1.
 van die Gender Advocacy The act of Pleading or arguing a case or a position; forceful persuasion.  Project (GAP) in Kaapstad, genooi om die Suid-Afrikaanse ondervinding ten opsigte van geslagsgelykheid in die plaaslike regering by die slypskool te deel. GAP is die toonaangewende organisasie van die Global 50/50 Veldtog in Suid-Afrika. Twee paneelbesprekings met politieke partye is ook as deel van die veldtog onderneem.

Begrip van plaaslike regering vanuit 'n geslagsperspektief

In die nasionale sowel as plaaslike slypskool het ons vanuit 'n geslagsperspektief na die werk van die Plaaslike Regering gekyk om sodoende te verstaan waarom vroue in die verkiesing van plaaslike owerhede moet registreer en stem. Ons het die kwaliteit van diensverskaffing deur ons plaaslike owerhede in die verskillende gemeenskappe bespreek en tot die besef gekom dat daar steeds nedersettings en gemarginaliseerde gebiede in dorpe is, wat nie toegang tot basiese dienste soos skoon water, elektrisiteit en sanitasie het nie. Verskeie fasiliteerders is van mening dat selfs al is die dienste beskikbaar, arm vroue nie vir hulle kan betaal nie.

Deur hul drome te deel oor hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks.  hul eie gemeenskappe oor die volgende vyf of tien Tien is a common Vietnamese name. Translated, it is also a word synonymous to "money". It can also be a surname.

Tien can refer to:
  • Tenshinhan, a character in the Dragon Ball anime series.
 jaar ontwikkel moet word, het deelnemers begin verstaan dat plaaslike owerhede 'n belangrike rol speel ten opsigte van die implementering van beleidstelsels en programme wat geslagsgelykheid bevorder, insluitende die Nasionale Geslagsbeleidstelsel. Voorstelle is gemaak dat plaaslike rade meer geriewe vir kinderversorging beskikbaar stel om te verseker dat vroue ook buite hul huise kan gaan werk. Voorts moet hulle mans opvoed om meer verantwoordelike vaders te wees en in die huishoudelike pligte te deel. Plaaslike rade moet inligting voorsien oor wetgewing soos die Wet op Huishoudelike Geweld en voorsiening maak vir skuiling vir vroue en kinders wat beskerming teen geweld nodig het.

Hulle moet gemeenskappe inlig oor die beskikbaarheid van behandeling vir MIV MIV Motorisierter Individualverkehr (German: Motorized Individual Traffic)
MIV Master Internet Volunteer (University of Minnesota Extension Service)
MIV Multimedia, Internet & Video
 en Vigs en moet mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility.
v. t. 1. To grace.
 aanmoedig om vir vrywillige toetse en behandeling te gaan en om ondersteuning aan vigswesies te bied.

Na afloop van die besprekings het deelnemers ooreengekom dat plaaslike owerhede, as die vlak van regering wat die naaste aan die gemeenskap is, 'n belangrike rol speel in die stryd vir geslagsgelykheid en dat vroue vir die rede vir die opkomende verkiesing moet registreer en stem. 'n Pamflet en twee plakate is ontwerp om die boodskappe uit te dra wat ook die openbare ondersteuning van 40 nieregeringsorganisasies ontvang het.

Motiveer vroue om as kandidate te staan

Tydens die nasionale en plaaslike slypskole het ons die werk van plaaslike raadslede ondersoek sowel as die vaardighede wat hulle nodig het om die werk te kan doen. Deelnemers begryp dat deur hulle daaglikse werk in hul huishoudings en gemeenskappe, vroue reeds baie van die kapasiteit ontwikkel het wat nodig is in plaaslike owerhede.

Die fasiliteerders van die Namibian Women's Manifesto netwerk Netwerk (meaning 'network') is a Dutch 'behind the news' television show on Nederland 2. It is also the name of an Afrikaner organisation formed on 4 Oktober 2006 at Windhoek, Namibia. References

  • Netwerk Organisation Homepage (Afrikaans)
 het tot die besef gekom dat deur middel van die leierskap opleiding wat in die Netwerk aangebied word, hulle verdere waardevolle vaardighede ontwikkel het waaronder die beplanning, aanbieding en evaluering van vergaderings en werkskole; openbare redevoering en toegang tot die media; opstel van begrotings; finansiele bestuur en skryf van verslae; en om gemeenskappe te mobiliseer deur werwingsen bepleitingsaktiwiteite soos vergaderings met verskillende insethouers soos regeringsamptenare, leiers van politieke partye en burgerlike organisasies. Na afloop van die besprekings het die fasiliteerders aangedui dat hulle gereed is om vir die verkiesing te staan en dat hulle die Nasionale Geslagsbeleid as 'n platform sal gebruik.

Die algemene verwysing dat "vrouens nie gereed en opgevoed genoeg is" om tot die regering verkies te word nie is tydens die besprekings dus sterk uitgedaag. "Daar is nie 'n spesiale universiteit waar mans vir politiek opgelei word nie, so vroue moet die uitdaging aanvaar en soos die mans die ondervinding gebruik om te leer," was die algemene mening van die Netwerk. Daar kan selfs gese word dat die 50/50 Veldtog die "spesiale universiteit vir vroue" was, waar opleiding gegee is oor deelname van vroue aan politiek. Die opleiding is die laaste vier jaar deur Sister Namibia aan die fasiliteerders van die Namibian Women's Manifesto Network gegee wat dit op hulle beurt weer we·er  
adj.
Comparative of wee.
 aan duisende ander vroue op plaaslike vlak oorgedra het.

Deelnemers het egter saamgestem dat selfs waar daar baie vroue in regeringstrukture betrokke is, word hulle steeds deur 'n patriargale kultuur gedomineer wat prioriteite neerle wat nie noodwendig in belang van vroue of kinders is nie. 'n Voorstel is gemaak dat plaaslike rade geslagstoonbanke of komitees daarstel en saam met vroue groepe en ander nieregeringsorganisasies in hul plaaslike gemeenskappe werk om soedoende betekenisvolle veranderinge te bewerkstellig.

Bearbei politieke partye om hul manifesto's meer geslagsgelyk te maak

Tydens besprekings oor die rol van politieke partye in die bevordering van betenisvolle geslagsgelykheid, het deelnemers saamgestem dat die tyd aangebreek het vir partye om selfs verder te gaan as die regstellende aksie vereistes van die Wet op Plaaslike Owerhede. Die wet het meegebring dat vroue in die 1998 verkiesings vir plaaslike owerhede 43% van alle setels ingeneem het. Daar word nou verwag dat die volgende stap 'n 50/50 verteenwoordiging moet wees sover dit die beginsel van geslagsregverdigheid betref.

Nuwe fasiliteerders was verras om te verneem dat die Namibiese regering reeds die doelstelling van geslagsbalans in alle verkose posisies in die regering in die Nasionale Geslagsbeleid, wat in 1998 aanvaar is, ingesluit het. Die vraag was hoekom dit nog nie 'n werklikheid geword het nie. Om die waarheid te se, dit sou reeds op plaaslike owerheidsvlak 'n werklikheid gewees het, indien politieke partye vroue en mans op die sogenaamde sebra-styl op partylyste afgewissel het in die 1998 verkiesing, eerder as om meer mans bo aan die lyste en meer vroue onder aan die lyste te plaas plaas
Noun

S African a farm [Afrikaans]
.

Deelnemers aan die nasionale en plaaslike slypskole het ook bespreek hoekom politieke partye spesifieke tydsgebonde geslagsbeleidrigtings in hul party manifeste moes insluit. Hulle was dit eens dat dit die plig van politieke partye was om die nasionale geslagsbeleid en alle internasionale instrumente vir die bevordering van geslagsgelykheid wat die regering onderteken het, te implementeer. Dit moet op alle regeringsvlakke gedoen word. Hulle is van mening dat die algemene kiesersapatie toegeskryf kan word aan die feit dat die verkiesing nie betwis is oor ware ware See Groupware, Hardware, Shareware, Software.  aangeleenthede wat gemeenskappe ervaar nie. Hulle het tot die besef gekom dat as burgers Burgers are hamburgers.

Burgers may also refer to:
  • Johannes Martinus Burgers, Dutch physicist, namesake of Burgers' equation and brother of W. G. Burgers
  • W. G. Burgers, Dutch crystallographer and brother of J. M.
 van die land, vroue die reg en die plig het om politieke partye verantwoordelik te hou vir die implementering van die Grondwet en alle regeringsbeleidstelsels vir ontwikkeling. Die beleidstelsels moet ook gegrond wees op geslagsontledings en--begroting.

Terugvoer van politieke partye

Die twee paneelbesprekings wat as deel van die veldtog se aktiwiteite georganiseer was, het aan politieke partye die geleentheid gebied om hul menings oor die behoefte van geslagsgelykheid in plaaslike owerhede aan te bied en te bespreek. Slegs twee partye het verteenwoordigers na die besprekings gestuur. Ignatius Shixwameni, sekretarisgeneraal van die Congress of Democrats The Congress of Democrats is a political party in Namibia. At the last legislative elections, on 15 and 16 November 2004, the party won 7.2% of popular votes and five out of 78 seats, making it the second-largest party behind SWAPO.  (CoD), het die behoefte dat mense die spilpunt van ontwikkeling moet wees beklemtoon en gese aangesien vroue die meerderheid van die burgers Die Burger is a daily Afrikaans language newspaper, published by Naspers. As of 2005, it had a circulation of about 97,717 in the Western and Eastern Cape Provinces of South Africa.  in ons land is, dit tyd geword het dat die "minderheidsregering" deur mans oorkom moet word. Hy het bygevoeg dat hy trots is daarop dat die CoD 'n ondertekenaar van die Namibian Women's Manifesto is. Hy se die manifes is uit beginsel en toewyding onderteken en was nie 'n oefening in openbare betrekkinge nie. Hy het voorts ook gese die CoD is die enigste party wat, in sy grondwet, voorsiening gemaak het vir 'n kwotastelsel in die leierstrukture. Vir die opkomende Plaaslike Regerings-verkiesing het die party voorskrifte uitgereik wat bepaal dat die kandidatelyste nie aanvaarbaar sal wees as enige van die geslagte minder as 40 persent van die lys verteenwoordig.

[ILLUSTRATION OMITTED]

Die administratiewe sekretaris van die DTA DTA Drive Through Appraisal
DTA Data (File Name Extension)
DTA Differential Thermal Analysis
DTA Department of Transitional Assistance (Massachusetts)
DTA Development Trusts Association
, Richard Ri·chard   , Joseph Henri Maurice Known as "Rocket." 1921-2000.

Canadian hockey player. A right wing for the Montreal Canadiens (1942-1960), he led his team to eight Stanley Cup championships and was the first player to score 50 goals in a
 Kamburona, het genoem dat sy party ook die Namibian Women's Manifesto in 1999 onderteken het. Hy het beklemtoon dat die leierskap van die DTA vas glo in geen diskriminasie teen vroue nie. Hy se vroue verteenwoordig reeds 46 persent van die DTA se plaaslike raadslede. Hy was egter minder optimisties oor die die moontlikheid om geslagsbalans in die strukture van die party te bewerkstellig. Hy se die patriargale kultuur oorheers en lei tot die situasie waar selfs vroue in die algemeen nie vir hul mede-vroue stem nie aangesien politiek as 'n "mans aangeleentheid" beskou word.

Eerste sukses van die veldtog

Volgens verslae van die Verkiesingskommissie van Namibie het 97 persent van alle kiesbare kiesers gedurende Julie en Augustus 2003 geregistreer. Die nuwe 50/50 Veldtog van die Namibian Women's Manifesto kan na afloop van die nasionale en plaaslike slypskole en ander aktiwiteite wat gedurende die twee maande van registrasie in verskeie dele de·le  
n.
A sign indicating that something is to be removed from printed or written matter.

tr.v. de·led, de·le·ing, de·les
1. To remove, especially from printed or written matter; delete.

2.
 van die land aangebied is, verseker op mede-verantwoor-delikheid vir die sukses aanspraak maak.

Tot en met die 14 Mei verkiesing, sal lede van die Namibian Women's Manifesto Network voortgaan om vroue, mans en jongmense te mobiliseer om vir politieke partye te stem wat ten gunste is van die 50/50 geslagsbalans partylyste en wat ernstige pogings aanwend om geslagsgelykheid in hul manifeste te bevorder met spesifieke en tydsgebonde aanwysings vir die implementering op die plaaslike vlak. Saam sal ons 'n verskil maak.

Deur Liz Frank

Vertaling deur Marietjie Naude
COPYRIGHT 2004 Sister Namibia
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2004, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Author:Naude, Marietjie
Publication:Sister Namibia
Date:Mar 1, 2004
Words:1752
Previous Article:Oorgehaal vir verandering.
Next Article:Efiloshisho lounona va dalwa pondje yohombo: oku va hanga, efiloshisho lefiku nefiku nokuninga omatokolo mOnhotwaveta yOmufika wounona.



Related Articles
Waarom is dit belangrik om 'n testament te he?
Reis, landskap en die verkenning van werelde.
Ottilie Abrahams: passievol oor onderwys vir bevryding.
Dianne Hubbard: sy werk om landswette meer toepaslik en toeganklik vir vroue te maak.
Die Namibiese Vrouemanifes Netwerk: 5% [right allow] 50% vroue en mans in die streeksowerhede--kry die balans reg! Verkiesingsveldtog 2004 vir...
Oorgehaal vir verandering.
Bience Gawanas: aanvaar die uitdaging van maatskaplike veranderinge.
Die Namibiese Vrouemanifes Netwerk: 50-50 vroue en mans in die plaaslike regering--kry die balans reg! Veldtog vir geslagsgebalanseerde "sebra" party...
Plaaslike kennis is vintage Marais: sosiaalpolities betrokke en omgewingsrelevant.
Anita Isaacs: begin die lewe van nuuts af met HIV en Aids.

Terms of use | Copyright © 2013 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles