Printer Friendly
The Free Library
19,573,962 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

5. Om op jou jags te maak.


5. Om op jou jags te maak

   Jy stap nonchalant die kroeg binne.
   Jy beset die hele vertrek met Dior
   en jou houding van ek-kan-kry-wie-ek-wil-he.
   Die butch dykes vreet jou op met hul oe
   en 'n snoekerbal klik-klik waarskuwend
   hier kom drama. Ek hou dop in 'n spieel
   waarop 'n Mainstay-advertensie glimmer
   "You can stay as you are ..." en bestel
   nog 'n whisky-on-the-rocks. Jy
   kyk in jou handspie61tjie of jou mascara
   en attitude nog reg sit. Jou gym-lyf
   gevorm onder die hand van 'n personal trainer
   het die allure van 'n Bengaalse tier.
   En ek? Ek sou my die sirkusmeester wou waan
   wat met die klapgeluid van my sweep jou nader roep.
   Maar dis beter om met die oog te vry. Te wonder:
   hoe stitch jy? Vreet jy jou prooi voor brekfis op
   of is jy 'n stadige, langsame dier vir pret?
   Hou jy van die binnelyf se proe? Vedang
   jy soms na stert? Is jy hardekwas?
   Word jy gepiets? Of moet jou tieties
   behendig en aanhoudend gevryf word
   sodat jou tepels kliphard staan?
   Fist fuck jy soms of nie? Hmmm?
   Ek bestel vir jou 'n drankie. After all,
   jy het hierdie gedig vir my gegee. My lovely,
   klein lipstik-dyke, pragtig en gewetenloos
   en met die rakleeftyd van 'n Mainstay-advertensie.
COPYRIGHT 2003 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2003, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Author:Hambidge, Joan
Publication:Literator
Article Type:Poem
Date:Aug 1, 2003
Words:210
Previous Article:4. Somewhere over the rainbow.
Next Article:6. I left my heart in San Francisco.



Related Articles
Waarom is dit belangrik om 'n testament te he?
Affaire: 'n reeks. (Poems).
Burgerlike samelewing geskok deur parlementere debat oor Bekamping van Huishoudelike Geweld Wetsontwerp.
Bience Gawanas: aanvaar die uitdaging van maatskaplike veranderinge.
Gisella !Haoses: "ek het niks om voor terug te staan nie".
Kry 'n beskermingsbevel--beskerm jouself teen huishoudelike geweld.
Christi Warner: 'n lewe gewy aan die kunste.
Natasha Tibinyane--'n vrou wat haar stem laat hoor.
Die tyd van die olifantjagters.
Die dramaturg as kanoniseerder.

Terms of use | Copyright © 2012 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles