Printer Friendly
The Free Library
4,656,475 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

3. Three is a crowd.


3. Three is a crowd

   Gewoonlik begin hy die spel
   die uitnodiging tot die dans,
   my mansvriend en voorste kontjagter,
   sjarmeerder van vroue
   en kenner van verleiding.
   Sy girls smaak my ook. Saam maak ons jag
   opal die vrouens, gewillig en onwillig,
   gelukkig en veral ongelukkig. O sy staf
   vertroos en behoed hulle. My hand
   paai en benaai hulle. Altyd op pad. Op soek
   na nuwe vlees. Na nuwe bloed. Oorwinnings.
   Mevrou So-en-So, hartstogtelik ongelukkig getroud.
   Ontplooi, gewaks, gemannekyn, lief ons. Vir my en veral vir hom.
   Juffrou Dit-en-Dat, kliniese sielkundige, bedien ons
   van vleeslike raad. En tant Miena kook stroop van die meboskonfyt.
   Miss Prokureur/Staatsaanklaer, kla ons aan van vleeslike gedrag
   en ander ondermynings van die staat. Ver in die wereld, Kittie,
   Kittie.
   Ons drie tesame: man, vrou en mannin
   laat die poppe dans. En die volkies koring sny.
   Die hele santekraam had ons onder die knie en hand.
   Dis net, dis net dat in die liefdespel
   ten spyte van geduldige, liefdevolle aanwesigheid,
   bly ek immer die vyfde wiel
   aan hierdie voortrollende, tuimelende wa,
   want hul lus net piel.
COPYRIGHT 2003 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2003, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Author:Hambidge, Joan
Publication:Literator
Article Type:Poem
Date:Aug 1, 2003
Words:181
Previous Article:2. Bronx blues.(Brief Article)(Poem)
Next Article:4. Somewhere over the rainbow.(Brief Article)(Poem)



Related Articles
Letters.(Letter to the Editor)
Spring forward.(Brief Article)
The Shine Poems.
Super-duper synonyms. (Poetry Workshop).
On MLK Blvd., local residents hail his legacy.(Holidays)(Once a source of political feuds, the renamed street unites those honoring the rights leader)
New York marks 9/11 anniversary.(Brief Article)
A master.(Books)(Collected Poems 1943-2004)(Book Review)
A Lost Soul.(Brief Article)(Book Review)
Nancy Morejon. Looking Within: Selected Poems, 1954-2000 / Mirar Adentro: Poemas Escogidos, 1954-2000.(Book Review)
Using GS extensional devices to explore Carl Sandburg's poetry.

Terms of use | Copyright © 2008 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles