1. Eerste nag.
1. Eerste nag
dy sit oorkant my
op my rusbank
(jou man opsetlik tuis gelaat)
met 'n whisky-on-the-rocks
in jou fyn versorgde hand.
Jou leerskoene
netjies uitgeskop
na 'n lang dag van slimwees
raadgee as Mevrou Straight and Narrow.
Ek sit net-net oorkant jou
in 'n leunstoel
(my girlfriend ten siotte agtergelaat)
met 'n glas Allesverloren Shiraz
in my opgeklemde hand.
My Bronx-leerskoene
tik van afwagting,
jagsheid vir Mevrou Straight and Narrow.
Ek hoor nie wat jy se
nie. Horende doof
skuifel ek nader
en proe jou pedantiese tong
oor goeie beleggings en raad aan kliente
in my leergierige mond
en in een rondomtalievaart
is jy eerste op die mat
ek hoor jou lag
en iets mompel van rofstoeiers
toe ek jou 32 AA Wonderbra afruk
en jou blommetjiespanty (van Woolies, ek meen)
koorsig skeur.
Wat wou jy se van beleggings?,
mompel ek, betrek by 'n andersoortige investering
van spel, verleiding, oorrompeling ...
Jou woordelose onsekerheid geloenstraf
deur jou volgehoue vuilspel.
Ons beweeg selfs buite die knit
van toelaatbaarheid (vir 'n eerste nag dan)
toe jy meedoenloos
verbete
gesaghebbend
jou wil op
my afdruk
en onverpoosd
oor my onversadigbare klit
beweeg
met jou pligsgetroue tong.
My vingers tel
'n orgasme af
en jou tong trek 'n grafiek
van hartstog
oor my hele lyf.
COPYRIGHT 2003 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2003, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.
|
Reader Opinion