Printer Friendly
The Free Library
4,657,716 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

'n Waardevolle naslaanbron oor Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur.


Wybenga, G. & Snyman, M., reds. 2005. Van Patrys-hulle tot Hana Hoekom: 'n gids tot die Afrikaanse kinder- en jeugboek. Pretoria Pretoria (prĭtô`rēə), city (1991 pop. 667,700), Gauteng, administrative capital of South Africa and formerly capital of Transvaal. : LAPA LAPA Length Adaptive Pressure Assessment (PII Group)
LAPA Leased Access Programmers Association (Jackson, MS) 
 Uitgewers. 511 p. Prys: R124,95. ISBN ISBN
abbr.
International Standard Book Number


ISBN International Standard Book Number

ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 
: 0 7993 3249 6.

Die inleiding tot Van Patrys-hulle tot Hanna Han·na   , Marcus Alonzo Known as "Mark." 1837-1904.

American financier and politician who managed the 1896 and 1900 presidential campaigns of William McKinley and served as a U.S. senator from Ohio (1897-1904).
 Hoekom stel dat hierdie gids poog om in 'n wesenlike leemte te voorsien: dit DIT

di-iodotyrosine.
 is die eerste enkele publikasie wat 'n substansiele geheeloorsig oor meer as 'n eeu se Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur in al sy verskyningsvorme bied (p. 12). Geen taal Taal 1  

A lake of southwest Luzon, Philippines, south of Manila. It contains Volcano Island, the site of the active volcano Mount Taal.

Noun 1.
 kan bekostig om 'n deel van sy letterkunde te ignoreer nie, word gemotiveer, nog minder so as dit 'n relatief "klein Klein , Melanie 1882-1960.

Austrian-born British psychoanalyst who first introduced play therapy and was the first to use psychoanalysis to treat young children.
" letterkunde is, soos die Afrikaanse. Hiermee word die waarde Waarde is a village in the Dutch province of Zeeland. It is located in the municipality of Reimerswaal, about 4km southeast of Kruiningen.

Waarde was a separate municipality until 1970.[1] References

1.
 van die boek reeds beklemtoon.

Die redakteurs motiveer hulle keuse van medewerkers as 'n poging om die werelde van die leserkundige en letterkundige te versoen (p. 12). Medewerkers verbonde aan ses See Stock Exchange of Singapore.

s s

Used on the consolidated tape to indicate a transaction of less than a round lot: AEPPr 5ss47.
 tersiere inrigtings uit albei "werelde" is betrek, maar sommige van die medewerkers was ook andersins direk gemoeid met die kinderliteratuur, hetsy as uitgewer, skrywer of biblioteekkundige.

Die beproefde resep van die literatuurgeskiedenis Perspektief en Profiel word gevolg met die strukturering van hierdie publikasie in twee afdelings: 'n eerste deel waarin 'n verruimende blik op die ontwikkeling van die kinder- en jeugboek gegee word en 'n tweede afdeling wat profiele bevat van 'n indrukwekkende 126 skrywers en hulle werke. In laasgenoemde afdeling verskyn daar by die meer prominente skrywers telkens 'n KORTBEGRIP bo-aan die vollediger profiel--ideaal vir die leser Leser is the surname of the following people:
  • Benno Max Leser-Lasario, Austrian physician, singer and breathing instructor
  • Edmund Leser (1828—1916), German surgeon (Leser-Trelat sign)
  • Emanuel Leser (1849—1914), German economist
 wat kernagtige feite oor die aard van die werk n. 1. See Work.  van 'n skrywer verlang.

In die eerste hoofstuk word die ontwikkelingslyn van die Afrikaanse kinder- en jeugprosa getrek vanaf die Eerste en Tweede Taalbewegings. Een van die interessanthede van hierdie hoofstuk is die uitwys van die tipe verhale wat voor 1950 in aanvraag was, aangesien soveel daarvan vandag steeds op die jeug se voorkeurlys verskyn: avontuurverhale, wetenskapfiksie en reeksboeke. Dit blyk Blyk (pronouced:blɪŋk) is a mobile phone network exclusively for 16-24 year olds.

It is significant in that it is the first mobile network to be funded by advertising.
 ook dat bepaalde tendense wat wereldwyd binne sosiale, politieke en ekonomiese kontekste manifesteer, neerslag vind in die Afrikaanse kinderprosa en veral opgemerk word in grensoorskrydings as 'n verskynsel (p. 30).

In die hoofstuk oor die Afrikaanse kinder- en jeugpoesie sedert 1970 word beklemtoon dat die sogenaamde kinderpoesie nie in 'n aparte wereld funksioneer en tot 'n ander letterkunde behoort nie, aangesien tendense wat opmerklik in die poesie van die dag is, ook in kinderpoesie opgemerk kan word (p. 45). Wat bydra tot die praktiese waarde van hierdie hoofstuk is dat ook die beskouings van bundels wat in ongepubliseerde studies verskyn, opgeneem is in die oorsig van die opvallendste bundels wat sedert 1970 in die Afrikaanse kinder- en jeugpoesie verskyn het. Inligting in sulke studies is besonder moeilik bekombaar. Bepaalde bakenbundels wat na 1985 gepubliseer is, word spesifiek beklemtoon, aangesien die laaste studies oor Afrikaanse kinderpoesie in daardie jaar verskyn het (p. 49).

In die hoofstuk oor Afrikaanse kinder- en jeugtoneel word, binne 'n aantal bree Bree is a diminutive of the name Brianna. Bree may also refer to:

Fiction
  • Bree (Middle-earth), a fictional village in J. R. R.
 periodes, temas en tendense onderskei wat afsluit, mekaar oorvleuel of voortgesit word en wat 'n beeld n. 1. Same as Beild.  bied van die werklikhede waarmee dramaturge dram·a·turge  
n.
A writer or adapter of plays; a playwright.



[French, from Greek dr
, gehore en jong Noun 1. Jong - United States writer (born in 1942)
Erica Jong
 lesers in bepaalde tydperke gekonfronteer is. Uit die bespreking van hierdie tendense blyk dat grensoorskryding in die kinder- en jeugdramas na 1960 dikwels saamhang met sosiale veranderings, maar op 'n baie interessante wyse ook die oorskryding van genregrense insluit (p. 64-66). Ander kinder- en jeugdramatekste het die Afrikaanse letterkunde verruim deur hulle voorstelling van multikulturaliteit en inheemse folklore folklore, the body of customs, legends, beliefs, and superstitions passed on by oral tradition. It includes folk dances, folk songs, folk medicine (the use of magical charms and herbs), and folktales (myths, rhymes, and proverbs).  (p. 65).

Een van die uitgangspunte in hierdie gids is dat illustrasies in kinderen/of jeugboeke dikwels kinders se eerste kennismaking met kuns is en dat goeie geillustreerde kinderboeke bydra tot visuele geletterdheid en die waardering van kuns wat geskep word binne die Suid-Afrikaanse werklikheid (p. 86). Om hierdie rede word ook 'n hoofstuk afgestaan aan die kunsstyle wat die algemeenste in Afrikaanse kinderboeke voorkom en tegnieke in Afrikaanse kinderboeke wat ooreenkom met die wat deur illustreerders wereldwyd gebruik word (p. 71-85).

Inligting oor die Afrikaanse jeugreeksboek is moeilik bekombaar, omdat dit as triviale literatuur beskou is en nie in argiewe en letterkundige dokumentasie opgeneem is nie. Juis daarom is sowel die perspektief as die kroniek oor hierdie boeke 'n besondere aanwins. Hoewel die kroniek nie voorgee om volledig of in alle gevalle korrek te wees nie, beslaan dit 22 waardevolle bladsye met inligting oor skrywers en boeke wat sterk in aanvraag was, sonder dat hulle noodwendig bekroon is (p. 113-134). In die perspektiefartikel kry die plek van die reeksboek in die literere stelsel, asook die gewildheid en wenslikheid daarvan aandag (p. 89-92). Die positiewe uitkomste vir die jeugliteratuur, wat meegebring is deur die sogenaamde demokratisering van die Afrikaanse literatuur na 1990, word bespreek (p. 106-107) en kommer oor die "benouende" situasie waarin die Afrikaanse jeugreeksboek hom in die nuwe millenium bevind, word uitgespreek (p. 109).

Die werklike groei in die Afrikaanse kinderliteratuur sedert die vyftigerjare van die vorige eeu word in hierdie gids toegeskryf aan twee faktore: die vertaling van die wereld se beste kinderboeke in Afrikaans (wat gedien het as maatstaf vir Afrikaanse skrywers) en die instelling van pryse en toekennings vir Afrikaanse kinder- en jeugboeke (p. 137). In die hoofstuk oor vertaling en Afrikaanse kinder- en jeugboeke word die waarde van vertalings opgeweeg teenoor die kritiek teen die vertaling van hierdie werke. Daar word tot die slotsom gekom dat die huidige afname in vertaalde werke van letterkundige kwaliteit tot gevolg kan he dat Afrikaanse kinderlesers se leeservaring kan verarm (p. 145). Tog word ook gewys op 'n sterk teenwoordigheid van goeie plaaslike vertalings wat interkulturele begrip en verhoudings tussen jong lesers kan bevorder, die gehalte van inheemse literatuur kan verbeter en 'n liefde vir die eie kan aanwakker. In die laaste hoofstuk vind die leser inligting oor die ontstaan, die doel en kriteria van bepaalde literere toekennings, asook 'n lys van bekroonde boeke sedert die instelling van die betrokke prys--baie waardevol vir bibliotekarisse, onderwysers en ouers wat leesleiding aan kinders wil gee.

Wat Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom werklik waardevol maak, is die feit dat die stof--sonder die inboet van substansie en wetenskaplikheid--op 'n baie toeganklike wyse aangebied is. Dit is dus geskik vir vakspesialiste soos biblioteekkundiges, navorsers op die terrein van kinder- en jeugliteratuur en voor- en nagraadse studente aan tersiere inrigtings, maar ook vir die algemene lesers soos ouers, onderwysers en ander belangstellendes.

Resensent: Susan Meyer

Vakgroep Afrikaans, Fakulteit Opvoedingswetenskappe, Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit
COPYRIGHT 2005 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2005, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Author:Meyer, Susan
Publication:Literator
Article Type:Book review
Date:Nov 1, 2005
Words:1045
Previous Article:Bessie Head letters--insights into her inner world.(Book review)
Next Article:Met 'n ystergreep.(Infanta )(Book review)
Topics:



Related Articles
'n Verantwoorde sintese van teorie en toegepaste taalgebruikskunde.(Norme vir Afrikaans: Enkele riglyne by die gebruik van Afrikaans)(Book Review)
Is taalsake 'n hulpbron of 'n probleem?(Afrikaans--lewende taal van miljoene)(Book Review)
Nederlands en Afrikaans--eenders en tog so anders!(Oranje boven. Nederlands voor Zuid-Afrika)(Book Review)
Huweliksgeborgenheid omvat nasionale misere.(Liefland)(Book Review)
'n Vermenging van die Khoi-San en die Ooste.(Book review)
Die wolbedryf in Suid-Afrika.(Book review)
'n Hunkering na die heimat.(Book review)
Die Afrikaanse poesie sedert die 1980's ondenkbaar sonder Hambidge.(Die buigsaamheid van verdriet)(Book review)
Wat word van die meisie wat altyd alleen bly? (1), of, tegnologie van liefde en vergange.(En skielik is dit aand)(Book review)
Komrij se poetiese reikwydte vertaal?(Die elektries gelaaide hand: gedigte. (Vertaal deur Daniel Hugo.))(Book review)

Terms of use | Copyright © 2008 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles