'n Visie op oorlewing en geregtigheid.Mouton mouton lamb pelt made to resemble seal or beaver. , A. 2002. Voorloper--die lewe van Schalk Schalk is a surname and may refer to:
Pienaar. Kaapstad: Tafelberg. 191 p. Prys: R124.95. ISBN ISBN abbr. International Standard Book Number ISBN International Standard Book Number ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 0 624 03942 0. Getuie van groot tye (1979) is die titel van die boek wat Schalk Pienaar se eie herinneringe aan sy veelbewoe loopbaan bevat. Tien dae nadat hy die laaste paar reels van die boek aan sy dogter gedikteer het, is hy op 12 Oktober 1978 oorlede. Byna 'n kwarteeu later verskyn bogenoemde biografie van Mouton in 'n tydsgewrig van 'n totaal nuwe Suid-Afrika. Al twee publikasies lewer verslag van Pienaar se botsings met die Afrikaner-establishment, die politici en die belangrike kultuurleiers. Getuie van groot tye bied Pienaar se eie beskeie perspektief op sy eie tydsgewrig en 'n mens vra jou af of die titel van die werk werklik gepas is. Was dit DIT di-iodotyrosine. werklik "groot tye"? Of was dit tye waarin die onheilswolke bo die Afrikaner Afrikaner formerly Boer Historically, any South African of Dutch or Huguenot descent whose native language is Afrikaans. Beginning in the late 20th century, the term also was used for all Afrikaans speakers, regardless of ethnicity. saamgepak het en apartheid apartheid (əpärt`hīt) [Afrik.,=apartness], system of racial segregation peculiar to the Republic of South Africa, the legal basis of which was largely repealed in 1991–92. tot sy uiterste en dwaasste konsekwensies deurgevoer is? In daardie troebel tye waarin verkrampte denke toegeneem het, was Pienaar dalk 'n stem roepende in die woestyn. Daarvan getuig Mouton se biografie. Pienaar het soms vingeralleen gestaan in sy vlymskerp ontleding van die gebeure van die dag. Ton Vosloo het Pienaar dan ook inderdaad die karwats van die Afrikaner se gewete genoem. Hy het egter nooit radikaal afskeid geneem van "groot apartheid" nie. 'n Mens wonder wat sy kommentaar sou gewees het op F.W. de Klerk de Klerk , F(rederik) W(illem) Born 1936. South African president (1989-1994) who shared the 1993 Nobel Peace Prize for his efforts toward ending apartheid in South Africa. se Februarie-toespraak van 1990. Dat Schalk Pienaar van vroeg af aan 'n rebel en 'n selfstandige gees was, blyk duidelik. Van sy Oxford-loopbaan het hy 'n mislukking gemaak--nie omdat talent ontbreek het, maar omdat hy gewoonweg gedink het dat "die Engelse hom niks kon leer nie ..." (p. 17). Sy veelbewoe en boeiende loopbaan as joernalis het op 19 Mei 1937 as proefverslaggewer by Die Burger Die Burger is a daily Afrikaans language newspaper, published by Naspers. As of 2005, it had a circulation of about 97,717 in the Western and Eastern Cape Provinces of South Africa. begin en sy base het gou vasgestel dat Pienaar vir hulle 'n bate bate 1 tr.v. bat·ed, bat·ing, bates 1. To lessen the force or intensity of; moderate: "To his dying day he bated his breath a little when he told the story" was. Merkwaardig genoeg was sy eerste groot opdrag verslaggewing oor die simboliese ossewatrek van 1938. Dit was 'n grootse manifestasie van Afrikaner-nasionalisme. Die negatiewe konsekwensies van Afrikaner-nasionalisme het hy later met hand en tand beveg en daardeur baie vyande gekry. Van sy staatmakervriende het selfs hulle rug op hom gedraai. In sy latere loopbaan, aldus Mouton, is Pienaar gedryf deur die gedagte dat die Afrikaner wat so hewig vir sy vryheid geveg het, daardie vryheid vir die onderdrukking van sy swart swart adj. Archaic Swarthy. [Middle English swarte, from Old English sweart.] Adj. 1. en bruin BRUIN - Brown University Interactive Language. A simple interactive language with PL/I-like syntax, for IBM 360. ["Meeting the Computational Requirements of the University, Brown University Interactive Language", R.G. Munck, Proc 24th ACM Conf, 1969]. landgenote misbruik het. Die wurggreep wat Verwoerd op die Afrikanerdom en -denke gekry het, was vir Pienaar 'n doring in die vlees en hy en Verwoerd ("die wit god", p. 36) was geswore vyande. Pienaar was daarvan bewus dat Verwoerd hom wou verwoes (p. 65). Mouton beskryf boeiend Pienaar se stryd teen die Herzogiete, hulle leiers en die verkrampte faksies in die algemeen. Hulle, as die bepleiters van sogenaamde "hysbak-apartheid", is deur Pienaar bestempel as "die werklike verraaiers van die Afrikaners se erfenis in Afrika" (p. 94). Mouton skroom nie om ook op Pienaar se foute te wys nie. Hy meen dat Pienaar dit misgekyk het dat die sogenaamde beleid van "aparte vryhede" onuitvoerbaar was, tensy die apartheidstaat nog meer outokraties sou word. Hy het by die euwels van gedwonge verskuiwings (p. 111-112) verbygekyk en was selfs gekrenk deur die morele eerlikheid van die Anglikaanse kerk om apartheid te verwerp. Het hy dan steeds aan blanke baasskap geglo? In 1974 se verkiesing wys hy daarop dat 'n stem vir die Verenigde Party en die toenmalige Progressiewe Party 'n stem sou wees vir 'n "veelrassige parlement" en die einde van wit self-beskikking sou beteken (p. 131). Gedagtig aan 1990/4 en 2000 kan 'n mens jou nie 'n groter ironie indink nie! Nietemin wys Mouton ook op Pienaar se profeetskap (hoofstuk 12). In 1973 bepleit Pienaar naamlik al die totstandkoming van 'n raad vir rasseskendings wat die mag moes he om te bepaal of iemand kwetsend opgetree het. Uiteindelik het Pienaar op sy eie unieke wyse daarin geslaag om die Afrikaner oor die moraliteit van apartheid te laat nadink en oop te wees vir verandering en die totstandkoming van 1994 se demokratiese bestel. Sy denke het die Afrikaner tot by die grens van 1990 en die totstandkoming van 1994 se radikaal-nuwe demokratiese bestel gebring. Mouton bevestig hierdie siening van Pienaar in sy epiloog wanneer hy die volgende se: Schalk Pienaar se visie van oorlewing in geregtigheid het tot die gewete van talle Afrikaners gespreek en hulle laat nadink oor hoe hulle swartmense behandel. Die onthulling van ongeregtighede teenoor die meerderheid van Suid-Afrikaners ... het bygedra tot die ontwikkeling van 'n Afrikanergewete en die besef dat sy behandeling van swart en bruin verfoeilik was. Belangrik ook was die feit dat Pienaar daartoe bygedra het dat die Afrikaner 'n kritiese en minder onderdanige houding teenoor hulle volksleiers ingeneem het. Mouton is reg in sy oordeel oor Pienaar se nalatenskap--selfs Nelson Mandela Noun 1. Nelson Mandela - South African statesman who was released from prison to become the nation's first democratically elected president in 1994 (born in 1918) Mandela, Nelson Rolihlahla Mandela (p. 164) het erkenning verleen aan die baanbrekersrol wat Pienaar gespeel het. Byna 'n kwarteeu ha sy oorlye is sy spore nie uitgewis nie. Mouton se biografie is 'n waardige monument Anything by which the memory of a person, thing, idea, art, science or event is preserved or perpetuated. A tomb where a dead body has been deposited. In real-property vir 'n belangrike koerantman wat in die demokratiese Suid-Afrika van vandag nie vergeet behoort te word nie. J. van der Elst (PU vir CHO CHO Carbohydrate (chemical formla Carbon Hydrogen Oxygen) CHO Chinese Hamster Ovary CHO Chemical Hygiene Officer CHO Chief Health Officer (corporate title) ) |
|
||||||||||||||||||

Printer friendly
Cite/link
Email
Feedback
Reader Opinion