Printer Friendly
The Free Library
19,573,962 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

'n Verwagting van wording.


De Wette, Julian Julian
 or Julian the Apostate Latin Julianus Apostata orig. Flavius Claudius Julianus

(born AD 331/332, Constantinople—died June 26/27, 363, Ctesiphon, Mesopotamia) Roman emperor (361–363), noted scholar and military leader.
. 2002. Tussen duine gebore. Pretoria Pretoria (prĭtô`rēə), city (1991 pop. 667,700), Gauteng, administrative capital of South Africa and formerly capital of Transvaal. : Protea protea

of South Africa. [Flower Symbolism: WB, 7: 264]

See : Flower Or Plant, National
 Boekhuis. 64 p. Prys: 69,95. ISBN ISBN
abbr.
International Standard Book Number


ISBN International Standard Book Number

ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 
 1 919825 70 3.

Na Julian de Wette se bundels Die koning in die buiteland (1977) en Verban: verbinne (1980) verskyn Tussen duine gebore. Wat as protespoesie of in Charles Charles, archduke of Austria
Charles, 1771–1847, archduke of Austria; brother of Holy Roman Emperor Francis II. Despite his epilepsy, he was the ablest Austrian commander in the French Revolutionary and Napoleonic wars; however, he was handicapped by
 Fryer se terme Terme is a district of Samsun Province of Turkey.

See also Terme River.


    [
, sonbesiepoesie, bekend gestaan het, het nou by De Wette 'n verruiming ondergaan. Tussen duine gebore is in talle opsigte 'n meer belee Be`lee´

v. t. 1. To place under the lee, or unfavorably to the wind.
 bundel as die voriges.

'n Verwagting van wording, begin, vernuwing, geboorte word met die bundeltitel, Tussen duine gebore, veronderstel. Die idee word verder gesteun deur die bundelbou wat 'n opvallende wordingstruktuur besit Be`sit´

v. t. 1. To suit; to fit; to become.
. Die gedigte word in ses See Stock Exchange of Singapore.

s s

Used on the consolidated tape to indicate a transaction of less than a round lot: AEPPr 5ss47.
 afdelings gegroepeer en telkens, behalwe vir die laaste twee afdelings, deur Bybelgedeeltes ingelei. 'n Definitiewe religieuse Re`li`gi`euse´   

n. f. 1. A person bound by monastic vows; a nun; a monk.
 raamwerk word daargestel en versterk deur die openingsteks "Die wonder van die uittog" (direk uit die 1954-Bybelvertaling gebruik) wat hoop en nuwe lewe veronderstel, parallel aan die Egiptenare se uittog uit Egipte. Word die psalmteks gelees as credo vir vryheid en vernuwing, slaag De Weee daarin om met die Tussen duine gebore die suggestie te laat dat hier 'n geboorte tussen die duine van 'n onderdrukte/miskende volk plaasvind, soos wat die diere in verwondering was oor die vryheid.

In die tweede afdeling van die bundel, "Familietrekke" word die motief van voortplanting of wording verder uitgebou met die Jesaja 41:19-teksgedeelte. Die generatiewe ruimtes van woestyn en wildernis waaruit seder Seder

Ritual meal served on the first night of Passover, commemorating the flight of the Jews from Egypt. Presided over by the head of the family, the Seder follows a liturgy, the Haggadah, that reminds participants of the story of the Exodus.
, akasia, mirt, olyfboom, sipres, plataan en denneboom sal voortspruit, word as verwagting daargestel. In die eerste gedig van die afdeling, naamlik "Teeltkeuse" (17), word voortplanting van diere gelyk gestel Gestel may refer to several locations:
  • Gestel (Netherlands), a former village near Eindhoven
  • Gestel en Blaarthem, a former municipality near Eindhoven, now a neighbourhood of that city
  • Gestel (Berlaar), Antwerp, Belgium
 aan die geboorte van 'n aia se klong wat in hierdie nuwe ruimte van hoop sal woon:
   Maar kyk tog die wonderwerk:
   die bloedstolp en noodhulp kom
   vir die krete van 'n boggelrige aia
   en haar pasgebore klong.


In hierdie gedig eggo die bundeltitel, "(h)ul kinders word tussen duine gebore, gebere/buike styf gespan en bleek ...". 'n Enumerasie van meer voudighede kom kohesief aan die telingsmotief voor. Die diere in strofe een genoem, is almal in die meervoudsvorm: wildbokkies, seekoeie, kraanvoels, ooievaars en muile. Ook die gebruik van die besitlike voornaamwoord "hul/le" in strofe drie en vier bevestig die kumulatiewe aspek.

'n Hoogtepunt van hierdie afdeling, maar beslis ook van die bundel, is "Boorlinge sonder etnisiteit" (28). Soos die gebruik in hierdie bundel, word 'n gedig of afdeling rondom 'n Bybelteksgedeelte geweef. Matteus 13:47 dien as motto waarin die motief van 'n hemelse koninkryk met allerhande soorte vis voorkom. Dat die boorlinge waaroor hierdie gedig handel, veelsydig is, word deur die eerstepersoonspreker geproklameer:
   Ons is mos ons
   met die korrelkop,
   alles en nog wat, veelsydig


Die herhaling van die identiteitsfrase: "Ons is mos ons" in strofe drie versterk die hibriditeitstema:
   Afstammelinge
   uit ieder kleur en nasie,
   ons uit vryheid en slawerny.


Die familietrekke uit die teeltkeuse verdiep in die volgende afdeling wat dui, oor die aanwakker van liefde tussen die geliefdes handel en, voor die hand liggend, met 'n motto uit Hooglied 6:11 ingelei word. Tog is al die verse in hierdie afdeling nie geslaagd nie. Wat as hoogtepunt van die generatiewe en wordingstema van bundel kon dien, word deur "In die Bolandse berge" (34) en "Die liefde ken geen perke" (36) teleurgestel. Maar die ritmiese krag en beweeglikheid van "My bokkie en ek" (35) is 'n demonstrasie dat De Wette wel poetiese beelding en stylmiddele geslaagd kan aanwend.

'n Roerende verslag en optekening is "(d)ie diender, 'n makelaar van sy God" se werk in "Die waterkraan" (39) en waterhaal van die waterdraers. Ook is die gedig "Jager, vergaarder, spoorsnyer" (40) 'n uitstaande gedig in die bundel. Die leser kan in hierdie twee verse "die nasmaak van ekstase" sintuiglik meevoel.

Hedendaagse en tersaaklike gebeure word in die gedigte "Gedenknaalde wat haak" (41) en "Nagmerriepraatjies: Armed Response" (47) verwoord. Die natuurgedigte, veral in die laaste twee afdelings van die bundel, is nie meer as blote verslag van waarnemings nie. Die omdigting van die swart swart  
adj. Archaic
Swarthy.



[Middle English swarte, from Old English sweart.]

Adj. 1.
 kraai (52), voelskyk in die voelseisoen (54) en El Nino (61) en die vernietigende krag van vuur in Kleinrivierberg (62) is nog te veel verslagdoening sonder vers-making. Dit is jammer, want De Wette het in hierdie bundel getoon van sy beste verse in sy oeuvre te skryf.

Die sterkste beswaar teen hierdie bundel berus in die gestruktureerdheid en rubrisering van die afdelings wat aanvanklik as rigtingduider van vitaliteit, wording en voortplanting gesien is. Die gedigte in die onderskeie afdelings word nie geslaagd verweef met die afdelingsmotto's uit Bybel- en ander tekste nie. 'n Religieuse atmosfeer word aanvanklik op hierdie wyse geskep, maar wat niks meer as slegs plastiese en stofferingsdoel dien nie. Die aanvanklike verwagting van geboorte van 'n onderdrukte of miskende volk word nie enduit volgehou nie. Mens- en natuurgedigte blyk dus nie in bundelverband 'n simbiotiese leefsfeer te besit nie.
COPYRIGHT 2003 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2003, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Title Annotation:Tussen duine gebore
Author:Beukes, Marthinus
Publication:Literator
Article Type:Book Review
Date:Apr 1, 2003
Words:803
Previous Article:'n Terugpraat en vooruitgesprek met tekste.
Next Article:'n Herinnering aan brokke toneelgeskiedenis.



Related Articles
Storieverskeidenheid.
Nog 'n omdigting van Bybelse onthougoed.
Gefnuikte verwagtings.
Mitisiteit as basis vir vergelykende literatuurstudie, met verwysing na waterslangsimboliek.
Woestynruimte en die onkenbaarheid van mens en werklikheid.
Is taalsake 'n hulpbron of 'n probleem?
Jong lesers se identifisering met karakters: skryfteorie en -praktyk.
Haasjag.
Oor die drumpel: liminaliteit en literatuur.
Oom Willem vertel: maar hier onthou 'n mens eerder die manier van vertel as dit wat vertel word.

Terms of use | Copyright © 2012 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles