Printer Friendly
The Free Library
19,573,962 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

'n Vermenging van die Khoi-San en die Ooste.


Grobler, Mari. 2004. Eggo's in bewolkte water. Pretoria Pretoria (prĭtô`rēə), city (1991 pop. 667,700), Gauteng, administrative capital of South Africa and formerly capital of Transvaal. : Protea protea

of South Africa. [Flower Symbolism: WB, 7: 264]

See : Flower Or Plant, National
 Boekhuis. 61 p. Prys: R79,95. ISBN ISBN
abbr.
International Standard Book Number


ISBN International Standard Book Number

ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 
: 1-86919-071-85.

Die titel Titel (Тител) is a town and municipality in the South Bačka District of the Vojvodina, Serbia. The town of Titel has a population of 5,831, while the population of the municipality of Titel is 16,936.  van Mari Grobler se bundel Eggo's in bewolkte water roep dadelik iets van die fyn segging van die Oosterse poesie op--die wereld van die haikoe en die Zen-Boeddhisme. Die Afrikaanse leser Leser is the surname of the following people:
  • Benno Max Leser-Lasario, Austrian physician, singer and breathing instructor
  • Edmund Leser (1828—1916), German surgeon (Leser-Trelat sign)
  • Emanuel Leser (1849—1914), German economist
 wat egter die laaste paar jaar deur Antjie Krog Antjie Krog (1952– ) is a prominent South African poet, academic and writer. Early life
Born into an Afrikaner family of writers on 23 October 1952 in Kroonstad, South Africa she grew up on a farm, attending primary and secondary school in the area.
 se vertalings toegang tot die Boesmanvertelling uit die Bleekversameling gekry het, sal weet a. & n. 1. Wet.
v. i. 1. To know; to wit.
[

imp. os> Wot

r>.]
 dat hierdie soort beeld n. 1. Same as Beild.  eintlik baie nader Na·der   , Ralph Born 1934.

American lawyer and pioneer in the field of consumer protectionism. He ran for President as the Green Party candidate in 1996.
 aan ons is.

Die materiaal waarmee die digter in die 46 gedigte in die bundel werk, sluit by albei hierdie sfere aan. Die eerste afdeling "Evasgesange" (25 gedigte) bevat inderdaad 'n klompie gedigte waarin die Khoi-San aan die woord kom, terwyl subtitels by ander gedigte direk die name van Lao-Tzu en Su Tung-p'o Su Tung-p'o (s dng-bô), 1036–1101, Chinese poet. He was also called Su Shih. Born in present-day Sichuan prov.  noem.

Die tweede, "Boekereis" (21 gedigte), maak 'n draai in die Ooste saam met die ontdekkingsreisiger Vasco da Gama Vasco da Gama: see Gama, Vasco da. , maar onderweg is daar ook die aanraking met die Suiderland van Afrika. Dit is in hierdie afdeling se "Wittebrood" waar die titel ook gevind word: "Ek wil [...] vir jou die langbeenflaminke gaan wys / wat souterige eggo's in bewolkte water pik".

Die titel is binne die konteks van die bundel makllik verklaarbaar en verstaanbaar: daar is voortdurende eggo's van die verlede wat in die hede terugklink--'n hede waarin die water deur die bewolktheid sy spieelkwaliteit verloor het, of, andersyds, juis deur die helderheid daarvan die wolke se weerkaatsings daarin kan vasvang.

Hierdie spel pas natuurlik uitstekend by die voorstelling van verhoudings, veral liefdesverhoudings. Dit kom dikwels in die eerste afdeling na vore, terwyl die tweede afdeling sy bestaan voorgee as die verslag van die optekening van die belewenisse van Da Gama en die ontvouing van sy verlowing en huwelik.

Die eerste afdeling se titel berei die leser daarop voor dat die gedigte die stem van die vrou vrou
Noun

S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans]
 gaan wees, en in 'n sekere opsig ook 'n argetipiese vrou. Laasgenoemde word voorgestel as iemand wat naby die metafisiese bestaan, maar wat terselfdertyd 'n sterk fisiese afhankllikheid het.

In 'n sekere opsig word hier 'n kollektiewe geskiedenis vertel, ook in die strukturele verloop. In die openingsgedig is daar onstuimigheid en die stortvloed "wat Iosspoel tot water". Die eerste twee reels stel die omstandighede soos volg: "Wind woel die melkweg toe / ver wolke vat vlam".

In die slotgedig van die afdeling, "Boesmansrivier", is die rumoer en drif afgeloop, die sterre sigbaar en lewend en die spreker alleen:
   Die gees van waterdraers
   talm by nat plekke:
   strandmeer, bergstroom, see, rivier.

   Die oubosvuur brand laag
   onder 'n swerm sterre
   wat in V-formasie vlieg.

   Sy soek dryfhout, bieg 'n naam,
   sing 'n Iooplied in die eenspoorhobbelpad
   en bedel bakhand syferwater by 'n gora.


Alhoewel oorheersend, is die stem en perspektief nie deurgaans die van die vrou nie. Daar is byvoorbeeld die drietal Boesmanverse wat begin met "!numani se minnesang" (een van die mooiste gedigte in die bundel--'n liefdesgedig om te onthou), en eindig met "sangrotskilder".

In die Khoi-San-, sowel as in die drie Xhosaverdigtings, kry 'n mens die gevoel dat die digter nie onder die vel van die stem ingekruip het nie: die voetnote, die verduideliking, die stukkies in Xhosa self, en die vertaling daarna, ondermyn die poging om in Afrikaans 'n ander taal- en kultuurperspektief vas te vang.

lets hiervan kry 'n mens ook later terug wanneer die digter ander ruimtes wil voorstel: in die siniese en hartseer "Zeven briefkaarten" en in die Da Gama-afdeling.

Naas die persoonlike, is daar in hierdie klompie gedigte ook kommentaar op die politieke Suid-Afrikaanse veranderlikhede--soms te vind in natuurgedigte. Ten opsigte van al hierdie werklikhede word die leser in die voorlaaste gedig van die afdeling, die pragtige "padlangs", gewaarsku:
   Pasop vir die sagte stok
   in die boom se mik
   wat sommerso uit instink pik
   dis die wat te suutjies stap
   wat op die sluimerende gif
   van die pofadder trap


Die openingsgedig van die tweede afdeling skets die ontstaan van die groep gedigte rondom Da Gama, en bind terselfdertyd elemente van die twee afdelings saam: die skooltaak van haar kind prikkel die ma se nuuskierigheid oor Da Gama en veral oor sy vrou Catharina de Artaide "wat Vasco se swerflus later / met sewe kinders laat bedaar".

Die gedigte skets die lewensloop van die bekende seevaarder vanaf die "Geboorte van Vasco da Gama--1460" tot sy dood in "Afreelied" (die "laaste reis le ongekaart / soos die uil se geruislose vlug"), en sy vrou se berusting oor hierdie "laaste wegdros" van hom in die slotgedig "Nagreis--25 Desember 1524".

Hierdie afdeling wil 'n voorstelling gee van die reise van Da Gama, sy kennismaking met Afrika (en die inheemse perspektief in "'n Khoikhoi vertel"), die Oosterse landskap ("die hittige dreuning van Indie se sonbesieson" in "Bestemming--20 Mei 1498") en "die heidendse weelde" van "Kalikoet se ongewone kerke" ("God is groot!--1498").

Die groep verse rondom die verhouding tussen Vasco en Catharina begin met die baie mooi gedig "Sondag" (vanuit die skeepsvaarder se verlangeperspektief), maar het dit veral oor die vrou wat alleen bly en "tevergeefs probeer om met j6u hande / aan myself te vat" ("Bitterblaar"). Sy moet haar ten slotte versoen met 'n verdere alleen-wees na sy dood.

Soos wat dikwels met hierdie soort perspektief kan gebeur, is daar by meer as een geleentheid 'n verwarring in die taalbeeldwereld. Da Gama sou nie in sy Afrikaans van byvoorbeeld "bietouvrou" praat nie. Dalk sou 'n mens ook kon verwag dat die soort gedig en taal Taal 1  

A lake of southwest Luzon, Philippines, south of Manila. It contains Volcano Island, the site of the active volcano Mount Taal.

Noun 1.
 by die seeman anders sou lyk as by die Portugese "grasweduwee", soos wat dit hier aangebied word.

Die uiterlike versversorging is informele vrye vers vers
abbr.
versed sine
, hoewel daar in (toevallig?) die knapste verse telkens 'n sterk rym of twee na vore tree. Miskien is dit 'n aanduiding oor die rigting waarheen die digter se poesie kan groei.

Ten spyte van my voorbehoude, is Eggo's in bewolkte water mooi uitgegee, deur Protea Boekhuis, met as buitebladontwerp 'n foto van landskapskuns deur Strijdom van der Merwe. Hierdie is 'n bundel wat om die regte redes na die lees lees  
pl.n.
Sediment settling during fermentation, especially in wine; dregs.



[Middle English lies, pl.
 by 'n mens bly spook.

Resenent: Fanie Olivier

Afrikaans & Suid-Afrikaanse Studies, Universiteit van Venda Venda (vĕnd`ə), former black "homeland" and nominal republic, NE South Africa. It comprised two connected areas near the Zimbabwe border in what is now Limpopo prov. , Thohoyandou
COPYRIGHT 2005 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2005, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Author:Olivier, Fanie
Publication:Literator
Article Type:Book review
Date:Aug 1, 2005
Words:1008
Previous Article:Takelwerk gestol in tyd en sand het rooi seile!
Next Article:Die wolbedryf in Suid-Afrika.
Topics:



Related Articles
Die wolbedryf in Suid-Afrika.
Du Plessis het sy pen op die pols.
'n Hunkering na die heimat.
Die tyd van die olifantjagters.
Beloofde Land-trilogie.
Die dramaturg as kanoniseerder.
Die Afrikaanse poesie sedert die 1980's ondenkbaar sonder Hambidge.
Weer eens liefde vit Daniel Hugo.
Wat word van die meisie wat altyd alleen bly? (1), of, tegnologie van liefde en vergange.
Komrij se poetiese reikwydte vertaal?

Terms of use | Copyright © 2012 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles