'n Verantwoorde sintese van teorie en toegepaste taalgebruikskunde.Carstens, W.A.M. 2003. Norme vir Afrikaans Afrikaans (ăf'rəkäns`), member of the West Germanic group of the Germanic subfamily of the Indo-European family of languages (see Germanic languages). . Enkele riglyne by die gebruik van Afrikaans. Vierde uitgawe. Pretoria Pretoria (prĭtô`rēə), city (1991 pop. 667,700), Gauteng, administrative capital of South Africa and formerly capital of Transvaal. : Van Schaik. 503 pp. Prys: R179.95. ISBN ISBN abbr. International Standard Book Number ISBN International Standard Book Number ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 0 627 025 40 4. Norme vir Afrikaans is 'n taalhandleiding waarin teoretiese taalkunde en toegepaste taalgebruikskunde 'n sinvolle en wetenskaplik verantwoorde sintese vorm. Die boek is geskryf deur prof. Carstens, hoogleraar in Afrikaanse taalkunde in die Skool vir Tale aan die voormalige Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys. Die outeur is iemand met jarelange ondervinding in taalonderrig en kennis van die taalpraktyk. Hy is ook 'n gesaghebbende op die gebied van die tekslinguistiek en outeur van die publikasie Afrikaanse tekslinguistiek--'n Inleiding (1997), sowel as medewerker aan die negende uitgawe van die Afrikaanse Woordelys en Spelreels (2002). Norme vir Afrikaans se vierde uitgebreide uitgawe spog met 'n pragtige gekleurde ontwerp op die buiteblad. Die boek is gedruk op duursame papier met 'n funksionele tipografie wat dit DIT di-iodotyrosine. besonder gebruikersvriendelik maak In computing, Maak is a utility similar to make, designed to build complex software systems while avoiding the need to recompile the entire system every time a change is made. External links
A lake of southwest Luzon, Philippines, south of Manila. It contains Volcano Island, the site of the active volcano Mount Taal. Noun 1. sedert 1994 is geraadpleeg en intensief op 'n taalwetenskaplik verantwoorde wyse in Norme geintegreer. Wat die praktiese gebruik van Afrikaans betref, veral waar taalprobleme soos vrae oor die grammatikaliteit/ aanvaarbaarheid van sinne sowel as die pragmatiese gepastheid daarvan in sekere Sekere is a type of traditional Yoruba music played and popularized by Ibadan musicians such as the late Alhaji Alamu Atatalo. Sekere, in this sense, is accompanied by dundun, omele, agogo, agidigbo, other instruments, and a chorus. kontekste, opduik, bied Norme gesaghebbende leiding. Die taalkundige leiding in die teks word gekomplementeer deur die aanduiding en bewusmaking van die nodige Afrikaanse naslaanbronne. Die bibliografiese besonderhede van hierdie Afrikaanse naslaanbronne sowel as van woordeboeke en woordelyste in Norme is klaarblyklik die omvattendste weergawe daarvan in 'n Afrikaanse handleiding oor normatiewe taalgebruikskunde. Tematies gee die boek leiding oor drie hoofsoorte taalnorme, naamlik universele, interne in·terne n. Variant of intern. en eksteme norme. Universele norme is van toepassing op die gespreksgenote in die kommunikasiesituasie waar spreker/skrywer en hoorder/leser dieselfde onveranderlike taalkundige beginsels moet volg, naamlik om herkenbaar en interpreteerbaar te kommunikeer soos die gegewe konteks en situasie dit vereis. Interne norme is die inherente taalkundige norme wat geld GELD, old Eng. law. It signifies a fine or compensation for an offence; also, rent, money or tribute. vir die besondere grammatikastruktuur van die individuele taal. In Hoofstuk 3 word die sintaktiese en morfologiese norme van Afrikaans beskryf en aan die hand van geskikte voorbeeldmateriaal toegelig. Die hoofstuk is bygewerk en 'n uiters belangrike toevoeging is die skematiese voorstelling van die woordsoorte in Afrikaans. Hoofstuk 4 oor die interne norme van die semantiek het hoofsaaklik ten doel Doel is a subdivision of the municipality of Beveren in the Flemish province of Antwerp. It is located near the river the Scheldt, in a polder of the Waasland. To the north of Doel one can find an Electrabel nuclear power plant with 4 reactors with a total output of 2,800MW om die betekenis en gebruik van die Afrikaanse woordeskat te benadruk. Die eksteme norme vir Afrikaans behels die volgende: die norm van spelling en interpunksie (Hoofstuk 5); van die standaardtaal (Hoofstuk 6); van taalsuiwerheid (Hoofstuk 7); van styl (Hoofstuk 8); die norm van taalhandboeke en woordeboeke (Hoofstuk 9) en die konvensies by die skryf van korrespondensie (Hoofstuk 10). Die eksterne norme is riglyne wat pragmatiese korrektheid nastreef en dit kan ook as sosiolinguistiese en voorskrywende norme beskou word. Norme vir Afrikaans is egter nie preskriptief in die eng sin van die woord nie, aangesien die norme wat daarin weergegee word, op beginsels berus wat taalwetenskaplik gefundeer is. Die uitgangspunt in Norme is dat Standaardafrikaans uit die standaardvarieteite van Afrikaans bestaan wat deur toonaangewende sprekers gebruik word en dat dit nie streeksgebonde is nie. In Standaardafrikaans kom registers, style en funksies met die gepaardgaande toepaslike woordeskatgebruik en terminologie op die doelmatigste wyse oor die wydste taalgebruikerspektrum tot uitdrukking (Hoofstuk 6). Gesproke Afrikaans is inbegrepe in die standaardtaalgebruik soos onder andere blyk Blyk (pronouced:blɪŋk) is a mobile phone network exclusively for 16-24 year olds. It is significant in that it is the first mobile network to be funded by advertising. uit leiding ten opsigte van die standaarduitspraak in Uitspraakwoordeboek van Afrikaans en Norme (Hoofstuk 6). Standaardafrikaans is egter as skryftaal die omvattendste en indringendste genormeer. Hoofstuk 5, wat handel (language) Handel - An imperative language with primitives for controlling parallel programs. Used by Wayne Luk for work in compilation of programs to hardware (FPGAs). oor die norm van spelling en interpunksie, is grondig herskryf om by die strukturele veranderings in die aanbied van die 9de uitgawe van die Afrikaanse Woordelys en Spelreels (2002) aan te sluit. Naas die Woordelys en Spelreels is hierdie hoofstuk van 135 bladsye die volledigste bron Bron is a new town in France, approximately 10 km to the east of Lyon. It is a commune Rhône département and the Rhône-Alpes région of France. It is the sixth-largest suburb of the city of Lyon, and is adjacent to its east side. oor die spelling en die lees-en skryftekens van geskrewe Standaardafrikaans asook die gesaghebbendste bespreking daarvan ten einde die leser Leser is the surname of the following people:
AWS American Welding Society AWS Advanced Warning System AWS Advanced Wireless Services AWS Automatic Weather Station AWS Alien Workshop (skateboard company) AWS Austria Wirtschaftsservice GmbH . 'n Oorsig oor die beginsels van lees-en skryftekengebruik word aan die einde van Hoofstuk 5 gegee. Die belangrikheid van taalhandboeke en veral woordeboeke vir die taalgebruiker wat taalprobleme selfstandig wil oplos, word in Hoofstuk 9 beklemtoon. Die skematiese klassifikasie van woordeboeke is verbeter en dosente en studente wat hulself vertroud wil maak met die beginsels van die leksikografie, kan hierdie hoofstuk met groot vrug bestudeer. Hoofstuk 10 handel oor die konvensies by die skryf van korrespondensiestukke in Afrikaans. Met hierdie slothoofstuk het die skrywer daarin geslaag om 'n standaardwerk te skryf wat taalteoreties met universele norme begin en met riglyne vir persoonlike korrespondensie afsluit. Die insluiting van 'n gedeelte oor elektroniese kommunikasie is beslis 'n aanwins en maak die kwantumsprong van slakkepos na e-pos makliker vir die taalgebruiker. Norme vir Afrikaans is 'n gesaghebbende handleiding oor Standaardafrikaans. Akademici, opvoedkundiges en studente sal die boek besonder bruikbaar vind. Taalonderwysers, vertalers, taalpraktisyns en joernaliste behoort onder andere baat te vind by die taalfoute wat in die meeste hoofstukke uitgelig is. Vir diegene wat verantwoordelik is vir algemene skriftelike kommunikasie, korrespondensie en elektroniese pos is Norme vir Afrikaans 'n selfhelphandleiding vir die oplos van taalprobleme. Resensent: A. G. Jenkinson (Dept. Afrikaans & Nederlands, Duits & Frans, Universiteit van die Vrystaat) |
|
||||||||||||||||||||

Printer friendly
Cite/link
Email
Feedback
Reader Opinion