Printer Friendly
The Free Library
4,657,716 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

'n Tydige heruitgawe.


Fourie, Pieter. 2002. Ek, Anna van Wyk. 2de uitg. Pretoda : Protea protea

of South Africa. [Flower Symbolism: WB, 7: 264]

See : Flower Or Plant, National
 Boekhuis. 101 p. Prys: R69.95. ISBN ISBN
abbr.
International Standard Book Number


ISBN International Standard Book Number

ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 
 1-86919-024-6.

In 1984 is hierdie drama deur Pieter Fourie tydens die ATKV-Kampustoneel deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO CHO Carbohydrate (chemical formla Carbon Hydrogen Oxygen)
CHO Chinese Hamster Ovary
CHO Chemical Hygiene Officer
CHO Chief Health Officer (corporate title) 
 se Dramadepartement opgevoer. Daarne is dit DIT

di-iodotyrosine.
 met groot sukses deur verskeie streekskunsterede opgevoer. Twee aktrises war destyds groot indruk gemaak het met hulle vertolkings was Lida Meiring en Petru Wessels.

Marthinus Basson het Ek, Anna van Wyk in 1999 geregisseer vir die Klein Karoo Nasionale Kunstefees The Klein Karoo Nasionale Kunstefees (Afrikaans for Little Karoo National Arts Festival and usually abbreviated to KKNK) is an Afrikaans language arts festival that takes place yearly in the South African town of Oudtshoorn. . Dit was 'n vernuwende vertolking van die teks en het gehore gaande gehad. In 'n resensie in Krit (1999-03-26, p. 3), die feeskoerant, se Cas van Rensburg: "... wat spel betref, moet 'n mens uiteindelik stil word voor die van Antoinette Kellerman as Anna van Wyk".

Aangesien die dramateks van 1986 lanks reeds uit druk is, was die tyd dan ook ryp vir 'n herdruk. Protea Boekhuis het die regte oorgeneem van HAUM-Literer. Die nuwe uitgawe het, heel heel (hel) calx; the hindmost part of the foot.

cracked heels  pitted keratolysis.


heel
n.
1.
 gepas, Antoinette Kellerman se foto op die omslag en is aan haar opgedra. Die vergelyking van die buitebladuitleg van die twee uitgawes is interessant (albei hoofsaaklik in geel en swart swart  
adj. Archaic
Swarthy.



[Middle English swarte, from Old English sweart.]

Adj. 1.
). Die eerste uitgawe het 'n karikatuuragtige skets van 'n vrou vrou
Noun

S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans]
, deur Tienie du Plessis, op die buiteblad, terwyl die teateraanbiedings in daardie tyd nogal tradisioneel was. Die jongste uitgawe het 'n realistiese ontwerp deur Daniel du Plessis, met 'n foto van Kellerman op die buiteblad, terwyl die opvoering waaraan dit herinner, heel nuwerwets en met minimalistiese dekor was.

Min veranderinge is aan die teks self aangebring. Sommige woorde is vervang met sinonieme; informele aanspreekwyses is met die formele vorm vervang, of andersom; en enkele sintaktiese verskuiwings is merkbaar, maar nie belangrik nie. Opvallend is egter die veranderde personelys: die oorspronklike "Huishulp", "Plaaswerker" en "Werkerskind" het hul anonimiteit verloor en--in Lina se woorde--"mens (ge)word". Hulle heet nou Lina, Karools en Pietrie.

Van die KKNK-opvoering het Van Rensburg in sy Krit-resensie gevra: "'n Mens moes vra of die stuk in die dae nog so 'n vars bries kan wees en of dit nie net 'n gewaardeerde klassieke werk is ... nie". By die lees lees  
pl.n.
Sediment settling during fermentation, especially in wine; dregs.



[Middle English lies, pl.
 van die teks is die antwoord onomwonde: dit is nie slegs 'n "klassieke werk" nie, maar 'n byderwetse teks met kontemporere temas.

Die metatekstuele benadering is steeds vars. 'n "Stem" uit die gehoor, wat namens die ontvanger praat en terselfdertyd die juridiese en godde-like regbank verteenwoordig, ondervra die karakter Anna en die aktrise wat Anna speel. Hy roep "die regisseur ré·gis·seur  
n. pl. re·gis·seurs
A stage director, especially of a ballet.



[French, from régir, régiss-, to direct, from Old French regir, from Latin
 wat die betrokke opvoering lei by sy naam" (p. 29) sodat karakters en akteurs kan herbesin oor gebeure op die verhoog; tonele word herhaal op die Stem se aandrang; die verhoogbestuurder kom kla oor die teksverandering omdat hy dan nie korrekte beligting sal kan verskaf nie; en verwysings na "letterkunde" en die "dramaturg" kom voor. Daar is 'n konstante dekonstruksie van die verhooggegewe merkbaar--'n faktor wat bydra tot die intellektuele ervaring van die werk--sonder dat dit die onervare teaterganger of dramaleser sou vervreem.

Die storie van die drama is steeds 'n sterk gegewe. Anna van Wyk, 'n epilepsielyer, trou met Pierre Terre'Blanche ("wit aarde") en woon op die pa, die oorheersende Senior Terre'Blanche, se erfplaas. Anna moet 'n seun baar om die naam en tradisie voort te sit, maar verset Vers´et   

n. 1. A verse.
 haar omdat sy bevrees is dat die kind ook 'n epilepsielyer sal wees of dat sy die kind tydens 'n epileptiese aanval kan laat val. Die predikant predikant
Noun

a minister in the Dutch Reformed Church in South Africa [Dutch]
 en haar dokter oortuig haar van die teendeel en sy bring 'n seun in die wereld. Die seun ly ook aan epilepsie--juis omdat sy hom laat val tydens die doopplegtigheid--wat dan nie deurgevoer word nie. Die seun, Junior, word van haar weggeneem om in die oupa oupa
Noun

S African

1. grandfather, often as a title with a surname

2. Slang any elderly man [Afrikaans]
 se huis groot te word. Anna drink al meer totdat sy as alkaholis in klinieke opgeneem word. Sy sweer wraak teen Senior en wil hom vermoor, en moet as dranksugtige haar man afstaan aan 'n ander vrou. Intussen het sy 'n goeie verhouding met Lina, haar "huishulp", en ondersteun laasgenoemde in haar ambisie om in matriek te slaag.

Hierdie storie word nie lineer aangebied nie, maar met talle onderbrekings, terugspring in tyd en herhaling (met verandering) van sekere momente. Hieruit moet die ontvanger self die chronologie opbou.

Die gegewe in die storie bring 'n magdom motiewe as beeldende elemente na vore. Die ontmagtigingsproses van (familie)tradisie en 'n patriargale stelsel word onder andere uitgebeeld deur die vertraagde doop van die seun, omdat Senior verwag dat sy oudste seun dalk 'n draer van die familienaam kan voortbring, en deur Pierre se toegewings aan sy pa. Verbonde aan die patriargale is ook die rassistiese instelling, met Senior wat steeds van "meide" en "kaffers" praat en hierdie mense n. 1. Manliness; dignity; comeliness; civility.
v. t. 1. To grace.
, wat vir Anna ondersteun, van die plaas laat afsit. (Ook die instelling en die gevoelens van hierdie mense, wat volg op die aksies teen hulle, dra vandag steeds gewig.)

Dit is hulle hande se werk wat hierdie plaas en die geslag van die Terre'Blanche'e sterk gemaak het. "Hande" kry deurgaans, om verskeie redes, klem in die drama. So wil Anna haar hande deurgaans sterk maak, omdat sy Senior met haar hande wil doodmaak. Uit Anna se herinnering is daar swart kinders wat met pennies in die hand se dat hulle dit gebring het "vir die heidenkinders en die sendeling" en, verteenwoordig deur Anna, vra om 'witter as sneeu' te word. Ook die hande van die predikant, wat nie evangelisasie doen en die seen uitspreek nie, maar bedel BEDEL, Eng. law. A cryer or messenger of a court, who cites men to appear and answer. There are also inferior officers of a parish or liberty who bear this name.  vir die ekstras soos 'n vakansiehuis by die strand Strand, street in London, England, roughly parallel with the Thames River, running from the Temple to Trafalgar Square. It is a street of law courts, hotels, theaters, and office buildings and is the main artery between the City and the West End.

1.
, word belig. Sodoende word ook die rituele en tradisies--in hierdie geval van die kerk en sy plek in die samelewing--bevraagteken. Deur Senior se invloed word ook die dokter, vir die werk van haar hande in diens van die patriarg, met 'n parlementere posisie beloon.

"Om 'n hand te he in iets" bind inderwaarheid die hele teks. "Wie is verantwoordelik en wie voer uit?" Vanaf Anna se seleksie as Pierre se bruid tot met haar ondervraging deur die Stem en Senior se dood bly die vraag onbeantwoord deur die teks. Die ontvanger moet standpunt inneem oor die oop einde.

Die "boggels van die brein" (p. 20) le in hierdie drama nie net in "temporaal-kwabepilepsie" (p. 25) waaraan Anna se seun (en miskien sy self) ly nie, maar in al die vooronderstellings wat ontvangers het ten opsigte van Afrikanertradisie in al sy verskeie vorme, in gevestigde (tradisionele) teatervorme, en in die posisie van die vrou in die samelewing en die letterkunde.

Bartho Smit se Moeder Hanna was 'n sterk vrou binne die Afrikanertradisie; sy Christine was 'n lydende figuur en antagonis. Dit bly egter 'n feit dat--benewens Corlia Fourie se Moeders en dogters (ook 'n produk van ATKV-kampustoneel), waar daar egter nie 'n sterk protagonis is nie--Ek, Anna van Wyk in oorskou sekerlik die eerste genderist Afrikaanse dramateks is.

Volgens 'n onderhoud in Rapport The former name of device management software from Wyse Technology, San Jose, CA (www.wyse.com) that is designed to centrally control up to 100,000+ devices, including Wyse thin clients (see Winterm), Palm, PocketPC and other mobile devices.  (2003-04-06, p. 21) oor die Hertzogprys wat pas aan Fourie toegeken is vir sy hele dramaoeuvre, is Fourie van mening dat Ek, Anna van Wyk destyds al "die eer werd was".

Ek, Anna van Wyk is een van die Afrikaanse dramas waaraan daar in die afgelope dekade of wat die meeste aandag gewy is in letterkundige en teaterbesprekings. Die heruitgawe van Ek, Anna van Wyk was tydig en nodig en is die moeite werd om (weer we·er  
adj.
Comparative of wee.
) te ervaar.

Salomi Leuw

(Universiteit van die Noorde)
COPYRIGHT 2003 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2003, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Publication:Literator
Date:Aug 1, 2003
Words:1222
Previous Article:Die sintuiglike meelewing van die oog en die oor.(Book Review)
Next Article:Boekbekendstelling.



Related Articles
Vrouekarakters in enkele prosawerke van C.M. van den Heever. (Research Articles).(English abstract, Dutch text)(Critical Essay)
Behandeling vir MIV en vigs word 'n werklikheid.(Dutch language)

Terms of use | Copyright © 2008 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles