'n Terugpraat en vooruitgesprek met tekste.Hambidge, Joan Joan of Arc, St. (1412–1431) heroically followed call to save France. [Christian Hagiog.: Attwater, 187] See : Patriotism . 2002. Ruggespraak. Pretoria Pretoria (prĭtô`rēə), city (1991 pop. 667,700), Gauteng, administrative capital of South Africa and formerly capital of Transvaal. : Protea protea of South Africa. [Flower Symbolism: WB, 7: 264] See : Flower Or Plant, National Boekhuis. 79 p. Prys: R79.95. ISBN ISBN abbr. International Standard Book Number ISBN International Standard Book Number ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 1 919825 94 0. Met Ruggespraak, Joan Hambidge Joan Hambidge (born 11 September 1956 in Aliwal North, South Africa) is an Afrikaner poet, literary theorist and academic (the English surname notwithstanding). She is renowned (or arguably, notorious) for her out-of-the-closet style of writing. se jongste toevoeging tot die reeds bestaande stapeltjie bundels, besing sy soos in Lykdigte weer we·er adj. Comparative of wee. eens verganklikheid. In hierdie opsig is dit DIT di-iodotyrosine. meer as die loflied aan 'n geliefde of bekende, maar eerder 'n sterflied vir die poesie soos dit in die gedig "Oordeel" [58] gestel word: Die son skroei hierdie versreel weg en die gedig word geweeg en te lig bevind. Inderdaad 'n Oordeelsdag vir die poesie. Die bundel tree dan ook in gesprek of oorleg met die vorige bundels, ander digters en tekste. Sodoende is die ruggespraak 'n terugpraat met die verlede, maar ook 'n vooruitgesprek met nuwe tekste. Hierdie proses skyn 'n poging van die spreker te wees om met poesie die poetiese onvermoe en ontoereikendhied te oorbrug om die geliefde te berym [18] en in/deur die woord gestalte te gee: Die meeste liefdesdigters het al sedert Salomo die liefde (en verlange) holrug berym. As ek aan jou dink, boonop 'n vers saamflans, kom ek telkemale voor geykte stellings en lee woorde te staan. Boonop het ander dit al veel beter gestel ... In weersprekende taal Taal 1 A lake of southwest Luzon, Philippines, south of Manila. It contains Volcano Island, the site of the active volcano Mount Taal. Noun 1. (ruggespraak met die self?) verklaar die spreker haar metaforiese verknogtheid aan die geliefde by wyse van poetiese vorme en middele wat haar aanvanklik tekort geskiet het (21): Soms word sy 'n lang ballade. Ander kere 'n sonnet of uitgerekte distigon ... Vanoggend sukkel ek om haar ingeperk te kry in die strofes van my huis ... Juis deur die opnoem van digvorme is die spreker in diens van die digterlike ambag wat dien as 'n moontlike verweer teen digterlike onvermoe. Haar gevoel dat poetiese middele tekort skiet, eindig in 'n soeke na rymwoorde en woorde om die geliefde mee te berym (te verstaan?). Sy kom egter "telkemale voor geykte stelling/ en lee woorde te staan" [18]. Gedigvorme word ikonies van die liefdesverhouding, byvoorbeeld "Distigon" (50) en "Gebreekte sonnet sonnet, poem of 14 lines, usually in iambic pentameter, restricted to a definite rhyme scheme. There are two prominent types: the Italian, or Petrarchan, sonnet, composed of an octave and a sestet (rhyming abbaabba cdecde " (51). Met die "Vyf haikoes uit Japan" (72) en die "Tankas" (75) is die aan- en afwesigheid van die (ge)liefde digonderwerp. En ook in die gedig "Eat your heart out, A.G. Visser" [25] kan die spreker verklaar: Ja, sy is die roos van my hof en die roos van my hoof. Uit haar ontspruit vele verse. Die beste gedigte in die bundel is die reeks "Ars proetica" [49-51] met 'n merkbaar dubbelbetekenismoontlikheid saamgesnoer rondom "proetica". So poog die spreker om die geliefde te berym in 'n voortdurende stryd teen die ontglippende woord: "Hoe sal ek jou ooit berym?" [49]. Die worsteling met taal en die onvermoe van poesie om te verwoord, word in hierdie bundel op 'n aantal wyses oorbrug, byvoorbeeld deur intertekstuele gesprekvoering wat 'n direkte aanleuning met die bundeltitel suggereer. In "Die anatomie van melancholie" [56] is die aanleun van gedigte so vertaal: "te veel verse (is) op ander se rugge berym" want verklaar die digter met die gedigtitel "'n Gedig plagieer die werklikheid": "(d)aar is niks nuuts in die digterlike kryt nie!" [59]. En soos Breytenbach en Krog, wat ekskresie digterlik versgestalte gee, is Hambidge bewus van die uitskotfunksie en disfunksie. Gedigte pleeg oorleg met mekaar, rug aan rug, bundel teen bundel in intratekstuele en intertekstuele verband om die onvermoe van die poesie sodoende te kierang. Maar helaas is die spreker te angsvallig bewus van die ruggespraak wat nie in erkenning vermeld word nie en "stol alle liggaamsfunksies" (59). Gedigte se teruggryp is voortspruitend uit die spreker wat hierdie dualiteitsproses in die volgende woorde stel (42): Vanoggend kyk ek terug die digter het 'n Januskop: enersyds betrokke geliefde; andersyds verwyderde skriba. Dat praat, gesprek, skrif, geskrif, geskrewenes die ruggraat van Ruggespraak vorm, is 'n volgehoue werkwyse. Sommige van die gedigte is nie alleen "op ander se rugge berym" (56) nie, maar ook op mekaar. "Ars poetica Ars Poetica is a term meaning "The Art of Poetry" or "On the Nature of Poetry". Early examples of Ars Poetica by Aristotle and Horace have survived and have since spawned many other poems that bear the same name. " (34) op "Ars p(r)oetica" (49) op "Aarselende poetica" (62) met "intertekste en slim verwysings" (35) is terugsprekend ook in Lykdigte (p. 33; 37) ingeskryf op ander tekste. Talle verwysings na ander tekste en skrywers kom voor in die bundel. So byvoorbeeld eggo Bybelverse [31] Ps. 23 en [65]; Hooglied, Langenhoven se Die Stem, "Hebban olla vogala Hebban olla vogala, sometimes spelt hebban olla uogala, are the first three words of a 12th century fragment of Old Dutch. The fragment was discovered in 1932 in the margin of a Latin manuscript that was made in the abbey of Rochester, Kent and that is kept in Oxford. " (p. 46 en 66), Sylvia Plath Noun 1. Sylvia Plath - United States writer and poet (1932-1963) Plath , Auden, Elisabeth Eybers Elisabeth Françoise Eybers (born 16 February 1915 in Klerksdorp, Transvaal) is a South African poet. Her poetry is mainly in Afrikaans, although she has translated some of her own work (and those of others) into English. , A.G. Visser, Van Wyk Louw en Opperman in die bundel. Die spreker se verweer: "(d)aar [is] niks nuuts in die digterlike kryt" (59) nie, bevestig die verweefdheid tussen tekste en die noodwendige gesprek daartussen. So word die woordspel voltrek met digonderwerpe soos die (ge)liefde(s), reise, Ground Zero, huishoudelike dirige, Louis Washkansky Louis Washkansky (1913 – 21 December 1967) was the recipient of the world's first human heart transplant. Washkansky was a Lithuanian Jew, who migrated with his friends to South Africa in 1922, aged nine, and became a grocer in Cape Town. se hart, die kuberruimte, God in die internet en rekenaarbegrippe. 'n Verdere wyse waarop die digterlike taak aangepak word om bogenoemde doel te bereik, is deur die gebruik van 'n aantal digvorme. Die bundel is gerubriseer in vier afdelings wat ingelei word met 'n ode as opdragvers waarin op soortgelyke wyse as Antjie Krog Antjie Krog (1952– ) is a prominent South African poet, academic and writer. Early life Born into an Afrikaner family of writers on 23 October 1952 in Kroonstad, South Africa she grew up on a farm, attending primary and secondary school in the area. in haar ontroerende en grootse "skryfode" uit Kleur kom nooit alleen nie, ook oor die problematisering van poesieskryf besin word. Hambidge stel dan duidelik: "Oor die misverstane woord/ is daar nooit weer 'n gedig te skryf nie" (11) waarin Van Wyk Louw uit sy "Ars poetica" nagepraat of mee ruggespreek word: Uit die gevormde literatuur is nooit weer poesie te maak nie uit die ongevormde wel Dit is juis 'n groot beswaar teen hierdie bundel: daar ontspruit te veel verse oor die kuns van poesie wat nie deur meesleurende, nuutseggende beelde woordlyf kry nie. Die spreker merk inderdaad op: "die uitse van woorde wat net by benadering, / so naastenbyerig, ampers-ampers" (62) kon slaag. Kon die digter as "'n visser van woorde / 'n diepseeduiker / van die beeldende woord" (31) (ook in "Skryfode" kom dieselfde beeld voor) nie langer en durender na woorde en beelde gesoek het nie? Met die aanvangswoorde uit "The shape of my heart" (65) merk sy op: "My woorde gaan mank aan beelde" en voel die leser dat talle gedigte in hierdie bundel gelaat kon gewees het, byvoorbeeld: "Intertyd" [24], "Eat your heart out, A.G. Visser" [25] en die (miskien speels-bedoelde?) "Op soek na 'n verlore vers vers abbr. versed sine " [28] en "Jakkals trou met wolf se vrou vrou Noun S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans] " (38). Gefabriseerde alliterasies soos in "Gewoonlik skryf minnedigters" [19] is ook hinderlik: 'n smeulende sonnet, 'n kosbare kwatryn, 'n ballade sonder berou Miskien is Johann de Lange se raad en uitnodiging geldig vir die spreker (34) om in die bedoeling van die bundeltitel ruggespraak mee te hou: "'... Kom, gee jou finaal oor aan die digterlike tug / en skryf sonder interteks of beheer 'n gedig.'" Is die digter en uitgewer nie in die volgende woorde aan te maan nie: "... ons moet stadiger werk ..." (63)? Na Lykdigte wat in Hambidge se oeuvre 'n hoogtepunt was, is Ruggespraak 'n teleurstelling. Hierdie bundel het momente van onthou, maar die oorlegpleging tussen tekste, die spreker en die geliefde het "in breekbare verse kom stulp" (12). Marthinus Beukes (Randse Afrikaanse Universiteit) |
|
||||||||||||||||||

Printer friendly
Cite/link
Email
Feedback
Reader Opinion