Printer Friendly
The Free Library
14,799,441 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

'n Speurtog met baie ompaaie, maar sonder 'n werklike konklusie.


Van Reybrouck, D. 2003. Die Plaag, die stil geknaag van skrywers, termiete en Suid-Afrika (uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo Dr. Daniel Hugo (born in Stellenbosch, South Africa on 26 February 1955) is a specialist announcer / producer for Radiosondergrense, the national Afrikaans radio, and is also responsible for the literary programmes “Leeskring" and "Vers en Klank”. ). Pretoria Pretoria (prĭtô`rēə), city (1991 pop. 667,700), Gauteng, administrative capital of South Africa and formerly capital of Transvaal.  : Protea protea

of South Africa. [Flower Symbolism: WB, 7: 264]

See : Flower Or Plant, National
 Boekhuis. 263 pp. Prys: R99.95. ISBN ISBN
abbr.
International Standard Book Number


ISBN International Standard Book Number

ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 
 1-86919-058-0.

"Ek maak collages van afvalmateriaal" (p. 164). Dit is een van die gevolgtrekkings van die worstelende jong Noun 1. Jong - United States writer (born in 1942)
Erica Jong
 Belgiese navorser in Die Plaag, die stil geknaag van skrywers, termiete en Suid-Afrika. Hiermee huiwer hy vir die soveelste keer in die boek voor die beperktheid en relatiwiteit van sy navorsingsaktiwiteit. Soos die uitgebreide titel egter al aandui, behels die "stil geknaag" nie slegs die skrywers en die geskiedenis van hul termietnavorsing hie, maar ook die hele Suid-Afrikaanse problematiek.

Die boek is die verhaal van 'n student wat tydens ander navorsing afkom op die beskuldiging dat sy beroemde landgenoot, Maurice Maeterlinck Count Maurice Polydore Marie Bernard Maeterlinck (August 29, 1862 - May 6, 1949) was a Belgian poet, playwright, and essayist writing in French. He was awarded the Nobel Prize in Literature in 1911. The main themes in his work are death and the meaning of life. , in sy La vie des termites (1926) Eugene Marais Eugène Nielen Marais (9 January, 1871 – 29 March, 1936) was a South African lawyer, naturalist, poet and writer. His early years, before and during the Boer War
Marais ('MA-rare', silent s) was born in Pretoria,[1]
 geplagieer het ten opsigte van Marais se termietstudie. Dit sit 'n nuwe newe-studie aan die gang, maar ook 'n literere spanningsvraag: Is dit waar? Die eindproduk is hierdie roman, 'n teks waarin alle konklusies nie verder kom as "miskien" nie.

'n Mens sou daaroor kon debatteer of die term "roman" werklik toepaslik is. Die woord word opvallend vermy op die titelblad en elders in die teks. Die boek is immers 'n samevoeging van beskrywings van situasies en ontmoetings, lesings en uitlegte oor wetenskapsgekiedenis, literatuurgeskiedenis en natuurwetenskap-like bevindings. Alles word aanmekaar gebind deur 'n speur- en tegelyk ook reisverhaal. En soos die slotsin van die "Nawoord" dit stel--voor die skripsie-agtige "Verantwoording": "Maar soos altyd was die ompad belangriker as die eindpunt". (p. 256)

Op 'n enkele geval na waar 'n karakter in die roman na "David" (p. 198) verwys, word die verteller nooit geldentifiseer as die David van Reybrouck van die omslag nie.

Wat hy aanvanklik gedink het 'n eenvoudige stuk navorsing sou wees, lei hom deur stadiums van hoop en mismoedigheid. Die verwagting dat die besoek aan die Maeterlinck-argief in Gent al die geplagieerde uitgawes van Die Huisgenoot met aantekeninge in die kantlyn sal oplewer, laat hom bedroe. Die speurtog lei hom na Pretoria, Kaapstad, die Waterberge. Tipies van die genre word die stand van die bewysmateriaal telkens vir die leser aangestip. Wanneer dit lyk of hy die strop om die Nobelpryswenner se nek vastrek, duik daar weer we·er  
adj.
Comparative of wee.
 teenstrydige gegewens op. Uiteindelik hang die saak aan die dun draadjie van een woord: "nasicornis" (p. 147).

Die speurverhaal hou egter nie op met die uitgawe van die oorspronklike Nederlandse De Plaag in 2002 nie. By die Afrikaanse vertaling is 'n "Nawoord" toegevoeg waarin 'n mens uiteindelik wel 'n samevatting kan lees lees  
pl.n.
Sediment settling during fermentation, especially in wine; dregs.



[Middle English lies, pl.
 van die konklusie: "My navorsing het getoon dat Maeterlinck Marais se artikels vermoedelik onder oe gekry het in die winter van 1926" (p. 252). Maeterlinck, wat toe al jare lank lank  
adj. lank·er, lank·est
1. Long and lean. See Synonyms at lean2.

2. Long, straight, and limp: lank and floppy hair.
 aan die Asuur-kus (Suid-Frankryk) gewoon het, het Belgie toe besoek met die oog op die uitgawe van sy omstrede boek. Die vraag was egter steeds hoe hoe, usually a flat blade, variously shaped, set in a long wooden handle and used primarily for weeding and for loosening the soil. It was the first distinctly agricultural implement. The earliest hoes were forked sticks.  en waar hy Die Huisgenoot onder oe sou kon gekry het. Nou kan die speurder egter vertel hoe "Toeval (...) 'n goeie vriend wat helaas dikwels te laat kom", vir hom na die publikasie van sy boek onthul het dat die "misdaad" waarskynlik slegs enkele straatblokke van sy eie woning in Brussel piaasgevind het!

Ondanks deeglike beredenering en hoewel die aanvanklik skeptiese Leon Rousseau van Die Groot Verlange-faam uiteindelik oortuig is, bly die konklusies myns insiens maar steek in omstandigheids-getuienis. Die ontbreek van finaliteit pas egter perfek in by die strekking van die res van die boek.

Telkens neem neem (nem) Azadirachta indica, a large evergreen tree having antifungal, antibacterial, antiviral, and antimalarial activity; long used medicinally for a wide variety of indications.  episodes in die navorsing die gedaante aan van avonture. 'n Belangrike ontwikkeling in die boek is die navorser se toenemend geobsedeerdheid met Marais, iets wat buite sy pro-bleemstelling val. Dit word op sigself boeiend. By Marais se graf in Pretoria vind hy dat hy ten minste aspekte van Marais se persoonlikheid verstaan: "Marais het geweet wat angs is. Het geweet dat dit nutteloos is. Maar het nie geweet hoe om daaraan te ontsnap nie" (p. 241).

Die aangegryp wees gaan egter veel verder as die Marais-figuur. Die student kom Suid-Afrika binne as iemand wat meen dat hy reeds alles weet van die land en sy geskiedenis. Nagenoeg elke ontmoeting met 'n Suid-Afrikaner gaan gepaard met 'n negatiewe en uiters afstandelike beskrywing. Regse blankes in die Waterberge wat nie huiwer om die een rassistiese uitspraak na die ander te maak nie, bied oenskynlik 'n keerpunt. Dit skep skep  
n.
A beehive, especially one of straw.



[Middle English, basket, from Old Norse skeppa, a dry measure, and from Old English sceppe (from Old Norse skeppa).
 'n tipiese Europese intellektuele probleem. Vir die roman is dit noodsaaklik en spannend om sulke figure ten tonele te voer, maar die geimpliseerde outeur moet hom tog wel duidelik voor die leser daarvan distansieer. Die beproefde metode is om die karakters hul uitsprake te laat maak en dan met skerp, maar verswee gedagtes te antwoord.

Juis op hierdie punt bewys die skrywer sy dapperheid. Hy durf dit verder as die grense van politieke korrektheid. Hieruit ontwikkel 'n "gewetenswroeging". Hy besef dat hy in 'n "ingewikkelde politieke situasie" beland het. Wys hy die jong Afrikaners tereg, sou hy waarskynlik slegs "hul opvattings oor Europa (...) bevestig". Dat hy hul vertroue gewen het, laat hom "agterbaks" voel. Dit "knaag" egter nog "dieper". Dit raak sy "persoonlike etiek". Hy moet naamlik toegee dat hy as mens nogal hou van die jong Waterberger met wie hy die meeste te make het--"[o]ndanks sy veragtelike denkbeelde" (pp. 212-213).

('n Ingeligte leser hoor natuurlik wel die verswee roering van skadu's agter die links-intellektuele De Morgen-medewerker: soos Leopold II Leopold II, king of the Belgians
Leopold II, 1835–1909, king of the Belgians (1865–1909), son and successor of Leopold I. His reign saw great industrial and colonial expansion. In 1876 he organized, with the help of H. M.
 se destydse eksploitering van die Kongo tot op die rand van volksmoord, of die hedendaagse regse Vlaamse Blok se verkiesingsuksesse as gevolg van openbare weerstand teen swart swart  
adj. Archaic
Swarthy.



[Middle English swarte, from Old English sweart.]

Adj. 1.
 immigrante.)

Ook ontmoetings met 'n stoet ander Suid-Afrikaners knaag aan sy sekerhede. 'n Aandjie by gekleurdes wat in die Nuwe Suid-Afrika middelklasposisies bereik het en wat as teenmiddel vir sy ervaring met die blanke rassiste moet dien, laat by hom die negatiewe term "nouveau riches nou·veau riche  
n. pl. nou·veaux riches
One who has recently become rich, especially one who flaunts newly acquired wealth.



[French : nouveau, new + riche, rich.
" (p. 220) opkom. Uiteindelik is daar Thabo Humphrey Shube: "lemand sonder werk, sonder huis, sonder hoop, wat homself tog nog vry noem" (p. 239).

Hy erken in die "Epiloog" die land het hom verwar "op 'n manier wat geen enkele vroeere reis gedoen het nie" (p. 242). Dit word 'n verhulde liefdesverklaring tot Suid-Afrika. Deel daarvan is die klimaks van die termiet-metafoor wanneer die verteller homself deur 'n termiet-soldaat laat byt: "Die termiet draai om, loop binnetoe en dra 'n stukkie van my liggaam die duisternis in" (p. 251). Die slotsin van die "Verantwoording" bevat 'n belangrike toevoeging. Dit dra die boek op aan Stefan Bekaert "die ook van Afrika hield"--dus "wat ook Iief was vir Afrika" (my kursivering, maar ook my vertaling).

Hier fouteer die Afrikaanse vertaling ten opsigte van sowel die werkwoordtyd as die gevoelswaarde. Dit word naamlik weergegee as "wat ook van Afrika hou" (p. 263). Ongelukkig is dit nie die enigste deel van die vertaling wat nie klop nie. Meer as een keer (o.m. pp. 68, 193) word daar selfs hele sinne van die oorspronklike weggelaat. Andersins lees die Afrikaanse teks baie vlot en klink dit heel heel (hel) calx; the hindmost part of the foot.

cracked heels  pitted keratolysis.


heel
n.
1.
 selde na vertaalde prosa.

Van Reybrouck bied due 'n eiesoortige, boeiende wetenskaps- en reisverhaal wat nie slegs 'n "brug" bou tussen Maeterlinck en Marais nie, maar tussen 'n onbetrokke Europa en 'n--ondanks hewige groeipyne--Iewende Suid-Afrika. Die Afrikaanse uitgawe voltooi hierdie bouwerk.

Resensent: Wium van Zyl van Zyl is an Afrikaans surname, and may refer to:
  • Annette Van Zyl, South African tennis player
  • Corrie van Zyl, South African cricketer
  • Damien Van Zyl, South African male model
  • Gideon Brand van Zyl, South African politician
 (Departement Afrikaans & Nederlands, Universiteit van Wes-Kaapland)
COPYRIGHT 2004 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2004, Gale Group. All rights reserved. Gale Group is a Thomson Corporation Company.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Title Annotation:Die Plaag, die stil geknaag van skrywers, termiete en Suid-Afrika (uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo)
Author:van Zyl, Wium
Publication:Literator
Article Type:Book Review
Date:Apr 1, 2004
Words:1215
Previous Article:"Kloof": beeld van kommunikasie-hindernisse tussen mense.(Pretoria: Protea Boek-huis)(Book Review)
Next Article:Ongekarteerde Afrikaanse literatuur word verken.(Tydskrif 3. 'n Her-ontmoeting met Afrikaanse kortverhale uit die veertiger- en vyftigerjare)(Book...
Topics:



Related Articles
Reis, landskap en die verkenning van werelde.(Book Review)
Ras, identiteit en ontluisterende kommentaar.(Trialoog)(Book Review)
Die digter as kartograaf.(Brief uit die kolonies)(Book Review)
Verdubbelde en verdigte tyd.(Skuinslig. 'n Dagboek (Maart 1996-April 1997))(Book Review)
'n Geskakeerde bydrae tot herinnerings-literatuur.(Die aarde waarop ek loop)(Book Review)
Woestynruimte en die onkenbaarheid van mens en werklikheid.(Toewaaisand (geredigeer en voltooi deur Piet van Rooyen))(Book Review)
Is taalsake 'n hulpbron of 'n probleem?(Afrikaans--lewende taal van miljoene)(Book Review)
Nederlands en Afrikaans--eenders en tog so anders!(Oranje boven. Nederlands voor Zuid-Afrika)(Book Review)
Komrij se poetiese reikwydte vertaal?(Die elektries gelaaide hand: gedigte. (Vertaal deur Daniel Hugo.))(Book review)
'n Waardevolle naslaanbron oor Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur.(Book review)

Terms of use | Copyright © 2010 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles