Printer Friendly
The Free Library
19,573,962 articles and books
Member login
User name  
Password 
 
Join us Forgot password?

'n Galery vroueportrette.


Joubert, Marlise. 2007. passies en passasies. Pretoria: Protea protea

of South Africa. [Flower Symbolism: WB, 7: 264]

See : Flower Or Plant, National
 Boekhuis. 128 p. Prys: R120,00. ISBN ISBN
abbr.
International Standard Book Number


ISBN International Standard Book Number

ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 
: 978-1-86919-166-5.

Marlise Joubert se passies en passasies begin met gedigte oor vroue, kleurvolle vroue, maar ook brose n. 1. Pottage made by pouring some boiling liquid on meal (esp. oatmeal), and stirring it. It is called beef brose, water brose, etc., according to the name of the liquid (beef broth, hot water, etc.) used.  of verminkte vroue, met as beste voorbeeld "Eva", 'n pragtige, emosioneel gelaaide gedig, soos ook die deernisvolle "in memoriam: Lisbe". Die erotiese vrou vrou
Noun

S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans]
 is ook daar ("waskom"), selfs die meisie met die swaar lyf / soos 'n bottel konfyt Konfyt is the Afrikaans word for jam, and is also a savoury preserve almost comparable to Turkish Delight, but with a firmer texture, and a stronger taste. The slices are also of a more random shape and thickness. ,--'n hele interessante galery vroueportrette

Joubert het 'n baie duidelike voorkeur vir sekere motiewe, metafore en beelde.

Daar is baie lyflikheid in wat ons kan noem die somaties-erotiese gedigte, met veelvuldige verwysings na sekere liggaamsdele, veral die tong as erotiese simbool, die oe , die skouers of heupe, hande en voete, en die gesig. Die hare kom ook dikwels ter sprake. 'n Samevatting van hierdie opvallende liggaamlikheid is "'n pryslied vir die bruidegom" waarin die liggaam van kop tot tone beskryf word in die ongewoonste beelde.

Die tong en mond bring delikate eet- en smaakbeelde met hulle saam. Die erotiese of ander beminlike belewenisse word geeet as maaltyd, as wafels met room, as oesters op jou tong, of dit DIT

di-iodotyrosine.
 word gedrink as vrugtesap of wyn. In die aandoenlike "wafels met heuning" is dit die herinnering wat geeet en gedrink word. 'n Oggend word smaaklik beleef, mooi en glad soos koffiebone in die kies. Die bruidegom verslind die vrou onversoet. Minnaars sluk flenters woorde / saam met slaai en vrugte en wyn wat oorloop in die keel. hulle word van mekaar versadig. Soos brood sal hulle mekaar bly eet. Fyngemaalde woorde word afgedek.
   jy dis die Sondag vir ons op:
   Di Stefano en pasta carbonara
   'n vingertjie spek 'n neusie sampioen
   en jou mond is gewyn vir
   die onversadigde soen


Daar staan in een gedig dat die digter mal is oor woorde. Woorde, en dus ook gedigte, word liggaamlik en sintuiglik beleef, hulle word geruik, woorde moet aroma wek. hulle word geproe en geeet: iemand eet jou woorde / soos brood as jou verse / uit die doderyk boontoe rys. Taal Taal 1  

A lake of southwest Luzon, Philippines, south of Manila. It contains Volcano Island, the site of the active volcano Mount Taal.

Noun 1.
 is brood of drank wat geskink word, dit word gulsig in die mond gestop. 'n Gesellige, ryk gelaaide maaltyd word afgerond met woorde los gevleg. Selfs die verbeelding word op die tong geproe. Dis smaaklike poesie.

Die emotiewe dinge dinge  
n.
Grime or squalor; dinginess.



[Back-formation from dingy1.]

Noun 1.
 soos die liefde en erotiek word dikwels nie direk uitgespreek nie maar verbloem (letterlik en figuurlik) in natuurtaal, in beelde van plante en struike, bome en blomme, mos en stuifmeel, ook beelde van groente, vrugte en landbougewasse soos koring. Ander kere is dit beelde uit die wereld van insekte (motte motte 1 also mott  
n. Texas
A copse or small stand of trees on a prairie.



[American Spanish mata, from Spanish, shrub, probably from Late Latin matta,
, vuurvliegies, naaldekokers) en veral beelde van water en variante soos dou, riviere ri·vière  
n.
A necklace of precious stones, generally set in one strand.



[French rivière (de diamants), river (of diamonds), from Old French rivere, from Vulgar Latin
 en die see, reen, wolke of mis. Reen is manlik. Oral in die gedigte is daar ook diere: die bok, die wolf en slang, visse en dolfyne, voels, en dan veral perde, wat op sigself weer we·er  
adj.
Comparative of wee.
 'n saamgestelde motief is: Perde is konings en prinse en visse en vroue.

Dit is vanselfsprekend dat hierdie soort gedig vol kleure is (marmergroen, smarag, kobaltblou, baie lig en goud). Die digter praat van haarself as ek wat al die kleure van 'n pou wou wees. Daar is 'n mooi gedig oor "blou": ek is 'n put van ingekeerde blou.

Saam met die liefde vir kleure gaan die liefde vir klank en komponiste (Chopin, Pergolesi) of vir komposisies. Verwysings na 'n groot verskeidenheid musiekinstrumente word dikwels gebruik om die emotiewe te vertolk.

Heelwat van die gedigte is verwerkings, vrye vertalings of omdigtings uit ander tale.

Party gedigte is skynbaar oubiografies, nostalgiese verse oor die kleintyd ("Poukos"), herinneringe aan vriende en familie ("Tuinplaas"), gedigte om die rafels van die verlede tot 'n patroon patroon (pətrn`) [Du.,=patron or employer], in American history, the name given to a Dutch landowner in New Netherland who exerted manorial rights in colonial times.  te heg, "brokke van herinnering". Dit is gedigte van 'n warme intimiteit, met baie beminlike verwysings na die huis- en kamer-belewenis, met die paaie huis toe, na die binnehof van drome, die lapa van rus.

Joubert skryf 'n baie sagte soort gedig, met afwisselend besonder lang en besonder kort versreels, in 'n gedempte ritme en gedempte klank, 'n soort dromerige melodiese vers vers
abbr.
versed sine
, met talle anafora en herhalings. Baie gedigte is geskryf in slaapwoorde, met volop verwysings na drome en veral na rus en rustigheid, na waters waar rus is. Minder dikwels skryf sy 'n sterk vers soos "'n pryslied vir die reen".

Ongelukkig staan die mooi gedigte weggesteek tussen middelmatige poesie, of brokstukke goeie vers staan toegeskryf in te uitgesponne gedigte. Dit is jammer, want Joubert skryf 'n besonder intieme en intens sintuiglike soort gedig in mineurtoon, van eenvoudige mooi dinge ("Melkbosstrand"), gedigte van doodgewone dinge, onpretensieuse verse oor iets soos hengel, of 'n eenvoudige "slaapliedjie", gedigte sonder al die dekoratiewe sierlikheid van sovele ander verse.

Resensent: T.T. Cloete (emeritus)

Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit
COPYRIGHT 2007 Literator Society of South Africa
No portion of this article can be reproduced without the express written permission from the copyright holder.
Copyright 2007 Gale, Cengage Learning. All rights reserved.

 Reader Opinion

Title:

Comment:



 

Article Details
Printer friendly Cite/link Email Feedback
Author:Cloete, T.T.
Publication:Literator: Journal of Literary Criticism, comparative linguistics and literary studies
Article Type:Book review
Date:Dec 1, 2007
Words:778
Previous Article:Sloping tot "oomblik sonder vraag of verwyt".
Next Article:Potensieel boeiende stof deur duisterhede en foute vertroebel.
Topics:



Related Articles
Ventillo opens 1st US store at One Fawcett Place in CT.
Gallery hopping on the Internet.
MTMC creates commandwide Legislative Liaison function.
MTMC works with Transcom on 2001 Congressionals.
The Jewish contribution to modern architecture, 1830-1930.
The Jewish contribution to modern architecture, 1830-1930.
Beauty bars all the rage in Paris.
African art now: a new collection of contemporary African art opens the door into the exciting world of some of the continent's most talented...

Terms of use | Copyright © 2012 Farlex, Inc. | Feedback | For webmasters | Submit articles