'n Herinnering aan brokke toneelgeskiedenis.Fourie Fourie may refer to: People
of South Africa. [Flower Symbolism: WB, 7: 264] See : Flower Or Plant, National Boekhuis. 80 p. Prys: 69.95. ISBN ISBN abbr. International Standard Book Number ISBN International Standard Book Number ISBN n abbr (= International Standard Book Number) → ISBN m 1-86919-015-7. Elke duim 'n koning is nogeens daarvan bewys dat die kunstefeeste, in die besonder die Klein Karoo Nasionale Kunstefees The Klein Karoo Nasionale Kunstefees (Afrikaans for Little Karoo National Arts Festival and usually abbreviated to KKNK) is an Afrikaans language arts festival that takes place yearly in the South African town of Oudtshoorn. (KKNK KKNK Klein Karoo Nasionale Kunstefees (Klein Karoo National Arts Festival , South Africa) ) en die Aardklop Aardklop is an annual South African arts festival held since 1998 in the town of Potchefstroom in the North-West province of South Africa. This cultural festival incorporates Afrikaans theatre, dance, music, cabaret and visual arts, and is held in a variety of venues in and around Kunstefees, ten opsigte van die Afrikaanse drama en teater die ou kunsterade vervang het. Nie net inisieer die KKNK en Aardklop reeds oor die afgelope dekade die skep skep n. A beehive, especially one of straw. [Middle English, basket, from Old Norse skeppa, a dry measure, and from Old English sceppe (from Old Norse skeppa). van nuwe tekste nie, maar bied ook aan dramaturge dram·a·turge n. A writer or adapter of plays; a playwright. [French, from Greek dr die nodige gehore en opvoeringsruimtes. Fourie se teks is die eerste keer op 2 April 2001 by die KKNK opgevoer, met Gavin Gavin is a common given name in Ireland, England, Scotland, and Wales. It is the late medieval form of the name Gawain, which in turn is believed to have originated from the Welsh name Gwalchgwn, meaning "white hawk. van den Bergh Bergh , Henry 1811-1888. American reformer who founded the American Society for the Prevention of Cruelty to Animals (1866). in die rol van Andre An·dré , John 1751-1780. British army officer hanged as a spy in the American Revolution for conspiring with Benedict Arnold. Huguenet en Rolande Marais as Aktrise. Aktrise speel die rol van 'n student wat pas 'n navorsingsprojek oor die lewe en werk van toneelpionier Andre Huguenet voltooi het. Sy doebleer in ander rolle, onder andere as Huguenet se moeder. Haar navorsingsverslag is die aanleiding om Huguenet op die verhoog terug te roep, en om hom aan sy eie woorde te toets (ook die motto van die teks). Kort voor sy dood op 15 Junie 1961 aan 'n hartaanval, het hy op sy eie "afskeidspartytjie" (Neethling-Pohl, 1961:141) gese: Daar is 'n wet wat eis dat mate en gewigte altyd weer getoets moet word en die wet behoort ook op dokters en onderwysers toegepas te word, maar veral op toneelkunstenaars. Aktrise sal slegs tevrede wees as "ons reis deur die verlede [...] op die verhoog en van die verhoog af [sal] wees" (12). Haar eis het tot gevolg dat Elke duim 'n koning tot 'n ondersoek van Huguenet as mens en as akteur groei, maar ook van opvattings oor die toneelkuns en dramateorie. Die historiese Huguenet het byvoorbeeld ten opsigte van speel- en spreekstyl aanvanklik sterk onder die invloed van Paul de Groot gestaan (Binge binge (binj) 1. a period of uncontrolled or excessive self-indulgent activity, particularly of eating or drinking. 2. to indulge in such activity. , 1969:165-167). Dit vind ons in die teks terug in die bombastiese spreekstyl wat Fourie by tye--'n mens kry die indruk, soms parodierend--in Huguenet se mond plaas (12): Jongeling, die private lewe van 'n arties is die heilige katakombes van die sinvolle malligheid in sterflikheid: onaanvaarbaar en streng verbode vir die suurstofdiewe wat ons planeet verskroei en besoedel met materialisme, megalomanie en Magaliesberg-mampoer. Soos een van die rekwisiete, naamlik die "primitiewe grimeertafel met 'n spieel" (11), funksioneer die personasie Huguenet as verhoogmetafoor. Die toneelganger/leser vind die dramatiese ondersoek van gedeeltes van sy lewe terug in die analogie van die teater as spieel van die werklikheid (14, 15). Dit geld GELD, old Eng. law. It signifies a fine or compensation for an offence; also, rent, money or tribute. veral van die ondersoek ha Huguenet se seksuele identiteit in die tweede bedryf. Die teks is gevolglik ook 'n ondersoek van een van die eerste premisse van teater, naamlik die verhouding tussen spel (skyn) en werklikheid. Verder vertoon Elke duim 'n koning kenmerke van die teater van herinnering (Aucamp, 1989), met 'n sterk biografiese kleur. In aansluiting by Nora (1989:7) se stelling dat moderne mo·derne adj. Striving to be modern in appearance or style but lacking taste or refinement; pretentious. [French, modern, from Old French; see modern.] Adj. 1. herinnering toenemend op bewaarplekke van herinnering aangewese is, het die dramaturg opvallend van gepubliseerde bronne gebruik gemaak om die handelingsverloop te skep. Van die outobiografiese bronne is die belangrikste Huguenet (1950) se eie Applous! Die kronieke van 'n toneelspeler, wat op bladsy 22 van die dramateks vermeld word. Ander biografiese grondstof kom onder meer uit die huldigingsbundel Andre Huguenet (Van Schoor, 1961). Uit hierdie bronne word woordeliks aangehaal of anekdotes daaruit verwerk. Dit bring mee dat die teks vir die leser of toneelganger 'n intertekstuele gebeurtenis en daardeur 'n herinnering aan of 'n ontdekking van brokke toneelgeskiedenis word. 'n Voorbeeld is die bekende episode toe Paul de Groot aan Gerhardus Petrus Borstlap sy verhoognaam Felix Huguenet wou gee (Fourie, 2002:17, 21 en Huguenet, 1950:20). Omdat Felix vir Huguenet aan 'n kat laat dink dink - /dink/ Said of a machine that has the bitty box nature; a machine too small to be worth bothering with - sometimes the system you're currently forced to work on. First heard from an MIT hacker working on a CP/M system with 64K, in reference to any 6502 system, then from fans het, het hy daarop aangedring dat Felix eerder Andre moet word. Die drama se grondstof leen hom gevolglik tot 'n anekdotiese, biografiese handelingsverloop, wat verwysings na voorvalle soos die volgende insluit: Akteur Johann Nell breek Huguenet se neus en skend daardeur sy profiel (nou verbind met sy ego!) op Noupoort (19/20); talle botsings met die gereg, onder andere oor Huguenet se berugte bestuursvermoe (24); Huguenet se hofverskyning in Clanwilliam en die Slag van die Griekse gebaar (na Van Reenen, 1961) waarmee hy volgens die magistraat "alles in 'n kleedkamertjie kon wegvee, wat nog te se 'n arme inspekteur" (31); ensovoorts. 'n Gevolg van die invloed van outobiografiese bronne waarvan die perspektief dikwels vergoeilikend en soms sentimenteel is, is 'n sekere onvolledigheid in die voorstelling (vgl. verder Binge 1969:142 e.v.). Laasgenoemde geld onder andere van sy verhouding met ander, vroee pioniers van die Afrikaanse toneel. As gevolg van die bekendheid van die grondstof, mag persone met kennis van Huguenet verwag dat hierdie aspek in die teks meer aandag sou kry. Daarteenoor kom 'n ondersoek van Huguenet se seksuele identiteit aan die einde van die eerste en in die tweede bedryf aan die bod. Laasgenoemde ontvang in die vermelde intertekste selde, indien enige, aandag. Tewens, as personasie kan Huguenet se eerste spreekbeurt ("Nefertiti sonder tieties!") en die gepaardgaande toneelaanwysing ("selfspottend") reeds as 'n verwysing na seksuele identiteit gelees word (11). Met die uitsondering van die einde van die eerste bedryf konsentreer die teks egter eerder op 'n verklaring van Huguenet se seksuele identiteit as op die voorstelling daarvan. Daar kyk Aktrise, in die rol van Johann Nell (44), tydens 'n motorrit saam met Huguenet na 'n foto van Michelangelo se naakte Dawid-beeld. As personasie verklaar Huguenet dat die arties in hierdie verband "moet [...] interpreteer, eksploreer" (38), terwyl die ("abstrakte") dramaturg se verklaring lui dat Huguenet se seksuele identiteit die gevolg was van 'n onopgeloste Oedipus-kompleks. Dit is bekend dat die werklike Huguenet baie geheg was aan sy moeder (vgl. Kruger, 1961). Die dramaturg het hierdie gegewe soos volg in die teks verwerk (63): AKTRISE: [...] Nie oor die vrou vrou Noun S African an Afrikaner woman, esp. a married woman [Afrikaans] per se nie, maar betreffende die oordrewe liefde vir die moeder, en hier, die onderbewussyn aan eersgenoemde gekoppel. [...] En met u belydenis van so pas maak u my finale For the music notation program, see . A finale (italian word) is a closing part, act or movement of a dramatic or musical composition, or more generally any event or procedure with a dramatically concluding effect. lokval tot niet. ANDRE: En dit sou wees? Nee wag, laat ek jou se: Oedipus. Soos Sophokles se Oedipus kom hy tot insig (66), en speel dan sy finale exit (71 e.v., gebaseer op Neethling-Pohl, 1961:139-142). So verwoord Huguenet-die-karakter sy insig oor sy seksuele en kunstenaarsidentiteit (66): Dalk weet ek nou. As akteur sou jy [Johann Nell] my moontlik kon ... onttroon. Nee, nie moontlik nie, jy sou. [...] Vergewe my: die doodsmoor van jou loopbaan, die weiering om met jou seksuele keuses vrede te rnaak. Die laaste toneel en die karakter se exit herinner aan die groot slotmonoloog in D.J. Opperman se Periandros van Korinthe, waarin Periandros tot tragiese insig (anagnorisis) kom en sterf. Nie net Periandros se monoloog nie, maar veral Shakespeare se woorde weerklink deur die teks in die vorm van aanhalings. Soos in Shakespeare se Hamlet Hamlet Tragic hero who tarries and broods over revenge and suicide. [Br. Lit.: Hamlet] See : Indecision Hamlet introspective, vacillating Prince of Denmark. [Br. Lit. stel Huguenet vrae oor sy eie identiteit, en die redes vir sy bestaan. Shakespeare se vraag "To be or not to be" word by Fourie in die slottoneel die vraag "Wie en wat is ek?" (78). Lear se antwoord ("Ay, every inch a king") op Gloucester Gloucester, city, England Gloucester (glŏs`tər, glô`stər), city (1991 pop. 106,526) and district, Gloucestershire, W central England, on the Severn River. se vraag ("Is 't not the king?") word by Fourie die titel, en in die slotsin die toneelarties se parafrase daarvan: My sal niemand ken nie. Ek is 'n misterie, soos al die grotes 'n misterie is--altyd sal wees. (79) Elke duim 'n koning is 'n besonder digte, maar toeganklike teks. As gevolg van die plesier van die ontdekking van tekste in gesprek en Fourie se sprankeldialoog, sal toneelliefhebbers en kenners van Huguenet die drama in opvoering en as leesdrama ewe genotvol vind. Bibliografie Aucamp, Hennie. 1989. Die herinneringspel het sy stekelrige gevare--en sy eie belonings. Die Burger Die Burger is a daily Afrikaans language newspaper, published by Naspers. As of 2005, it had a circulation of about 97,717 in the Western and Eastern Cape Provinces of South Africa. , 3 Julie. Binge, L.W.B. 1969. Ontwikkeling van die Afrikaanse toneel (1832 tot 1950). Pretoria : Van Schaik. Huguenet, Andre. 1950. Applous! Die kronieke van 'n toneelspeler. Met 'n voorwoord van regter H.A. Fagan. Kaapstad/Pretoria : HAUM/De Bussy. Kruger, Sally. c.1961. My broer, soos ek hom geken het. In: Van Schoor, A.M. (red.) Andre Huguenet. Johannesburg : Afrikaanse Pers-Boekhandel. p. 5-9. Neethling-Pohl, Anna. c.1961. 'n Pelgrim. In: Van Schoor, A.M. (red.) Andre Huguenet. Johannesburg : Afrikaanse Pers-Boekhandel. p. 131-142. Nora, Pierre. (Tr. by Marc Roudebush.) 1989. Between memory and history: Les Lieux de Memoire. Representations, 26:7-25. Van Reenen, Rykie. c.1961. "Dit was een van my Griekse gebare, Edelagbare". In: Van Schoor, A.M. (red.) Andre Huguenet. Johannesburg : Afrikaanse Pers-Boekhandel. p. 116-118. Van Schoor, A.M. (red.) c.1961. Andre Huguenet. Johannesburg : Afrikaanse Pers-Boekhandel. J.L. Coetser (Afrikaans & Algemene Literatuurwetenskap, Universiteit van Suid-Afrika, Pretoria) |
|
||||||||||||||||||

Printer friendly
Cite/link
Email
Feedback
Reader Opinion